Search found 30 matches

by wolffie02
Wed Oct 03, 2012 10:40 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Hilux accident: Photos - Pre and Post Repair
Replies: 32
Views: 11567

Re: Hilux accident: Photos - Pre and Post Repair

WOW that is lookng absolutely amazing.


looks like a new showroom bakkie.


need to get my lux repaired and have been looking for a cab for quite a long time in the Cape Town area, no luck.

i will courier the cab and all to him for repairs, that man surely knows his stuff.
by wolffie02
Thu Oct 14, 2010 9:05 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tragedie
Replies: 34
Views: 3852

Re: Tragedie

Hmmm


Probleem wat ek nou het is om die LUX daar te kry sonder om fine te kry.

Het A-frame en ISUZU :oops: om hom mee te sleep.
Hy kan wel op eie stoom ry maar mag dalk so bietjie oe trek as hy op die pad bestuur word :D:
by wolffie02
Wed Oct 13, 2010 7:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Etiquette for gravel road driving
Replies: 23
Views: 3127

Re: Etiquette for gravel road driving

Now i can agree on all of the above. had a Sarel VD Merwe wannabee overtake me in a bend and i rolled my bakkie in the 3 seconds i could not see. People need to realise that gravel is a very unstable surface to drive on. what makes it even worse is when the road is corrugated. Here is hoping that on...
by wolffie02
Wed Oct 13, 2010 7:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tragedie
Replies: 34
Views: 3852

Re: Tragedie

Kerels die bakkie ry 100% en alles werk nog in hom. moenie my dare om hom te bring duine toe nie. Sal hom met smile soentoe bring. weet net nie wat die mense sal se as ek met hom op die duine aan kom nie. sal net my goggles moet gaan soek. Sand in die oe is nie so bad nie maar muggies brand te veel....
by wolffie02
Tue Oct 12, 2010 8:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tragedie
Replies: 34
Views: 3852

Re: Tragedie

HEHEHE hy ry en alles werk nog. Net bakwerk wat so een of twee plekkies werk nodig het. Sal vir TOP-GEAR foto stuur en se so doen ons dit in RSA. sal seker nou lekker in die duine kan speel bietjie minder gewig. Gaan hom terug kry vir R15850.00 Nuwe panels en deure alles behalwe die bak kos my minde...
by wolffie02
Mon Oct 11, 2010 9:35 am
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 146105

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Kerels ek is so bietjie in die moeilikheid. my LUX het gerol en ek het nou nie een vir die dag nie. wat ek wil weet is sal dit moontlik wees as ek saam met een van julle deur kan ry. wil nou nie met VW platkar daar aankom nie sal mos sonde wees. :eh: laat weet maar as daar iemand is wat gaathie het ...
by wolffie02
Fri Oct 08, 2010 3:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 146105

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Nou wat nou My lux is gebreek en ek is banja upset. Hy loop nog maar mag dalk nie toegelaat word om daar te speel nie. sal baie beslis baie aandag trek maar wil nou nie die kollig vat nie :twisted: sal ek nog kan kom help of moet ek maar opsy sit en iemand anders die kans gee om my plek te vat. daai...
by wolffie02
Fri Oct 08, 2010 3:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tragedie
Replies: 34
Views: 3852

Re: Tragedie

Ja het toe maar so paar fodies geneem


shame my dogter was weg op kamp en ek dink sy het meer gehuil as ek to sy die bakkie sien.
by wolffie02
Fri Oct 08, 2010 2:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: nie lus vir werk nie
Replies: 88
Views: 4650

Re: nie lus vir werk nie

ek sal seker maar ook een van daai moet kry.


my Lux lyk nie meer so goed nie
. :oops:
by wolffie02
Thu Oct 07, 2010 8:46 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tragedie
Replies: 34
Views: 3852

Re: Tragedie

Baie dankie kerels waardeer julle hulp en beste wense geweldig. het met versekering gepraat en hulle stuur more assesor uit om te kyk. Hy sal geskraap word daarvan is ek seker. al wat ek kan se is Dankie Liewe Jesus ek het geen gebreekte bene of blywende probleme nie. net lekker vet knop teen die ko...
by wolffie02
Thu Oct 07, 2010 12:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tragedie
Replies: 34
Views: 3852

Tragedie

Ek is nou sonder my swart babatjie.. hy het gerol en sal afgeskryf word. Danksy evil knievel is sy verdomde blou safire wat mense in draaie op grond paie overtake en dit onmoontlik maak om die pad te sien, Hoop jy kry anale pyn van bybelse preporsies. advanced driving en 33" bande kon op 60 net...
by wolffie02
Wed Sep 15, 2010 8:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om jou Buurman kwaad te maak
Replies: 13
Views: 1827

Hoe om jou Buurman kwaad te maak

Wel laat ek voor begin. het my Lux nou vir so 14maande en het agtergekom hy gebruik so bietjie water. gooi bottel wonderweld in en siedaar alles goed. so paar mande later begin daar weer water verdwyn. Praat met Allen en hy se die 4Y hou van gasket blaas by no4 piston. Gooi toe maar weer bottel wond...
by wolffie02
Tue Sep 07, 2010 7:06 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 146105

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Instructions: Please copy this list, add your name to the next number and repost if you are willing to assist on the day. Also please add you t-shirt size next to your name Those already on the list PM t-shirt size to thysdj/ooooms/niel/caskru/pietpetoors to add to this list so we dont repost too of...
by wolffie02
Mon Feb 15, 2010 8:39 am
Forum: Trail Reports
Topic: Trip Report - Atlantis Dunes - 06 Feb 2010
Replies: 42
Views: 6140

Re: Trip Report - Atlantis Dunes - 06 Feb 2010

Jis maar dit lyk of julle great sports gehad het.

Net jammer dat ek moes PE to gaan.

Well hoop daar is weer een vir AD die jaar.
As iemand lus het om so bietjie in Maart te gaan speel laat weet ek is altyd game vir AD.
by wolffie02
Fri Jan 08, 2010 4:26 pm
Forum: Western Cape
Topic: 16 January 2010 - Daytrip - Trekoskraal
Replies: 13
Views: 2313

Re: 16 January 2010 - Daytrip - Trekoskraal

Het self 'n kamp die 16de Januarie by Ganzekraal.

Sal noggal great wees as ons dit 'n naweek kamp kan maak.

Was vinnig daar in Desember en ja die manne het gekamp net waar hulle 'n gat kon kry.
Tieties baai was ook net so gepak.

cheers!
by wolffie02
Tue Dec 01, 2009 9:38 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Trail Report - WC - Dirt & Dust Nov 2009
Replies: 38
Views: 5469

Re: Trail Report - WC - Dirt & Dust Nov 2009

Hie is nog peekchas
by wolffie02
Fri Nov 13, 2009 9:53 am
Forum: Western Cape
Topic: 2009 Year End Function - Western Cape
Replies: 74
Views: 7839

Re: 2009 Year End Function - Western Cape

hmm modder nog nie daarin gespeel nie.

Thys sit my op die lys seblief

Die BLACK BEAST will gaan speel. :twisted:

Hoop ek is terug van PE

Wat is die koste vir die dag (se pyn en lyding) :lol:
by wolffie02
Mon Oct 19, 2009 11:07 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Trail Report - Atlantis Dunes Octoberfest 2009
Replies: 35
Views: 5455

Re: Trail Report - Atlantis Dunes Octoberfest 2009

jis dit was lekker

het baie geleer.
dankie aan Andries van Rosh Pinah man jy ken jou storie.

Maar wat anders kan mens verwag dit is mos Duine wereld daai.

Ja die swart varkie het lekker geklim en my skoon verbaas.

weereens thanx ouens dit was great
by wolffie02
Sat Oct 17, 2009 7:42 pm
Forum: Western Cape
Topic: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes
Replies: 139
Views: 12113

Re: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes

Man was dit nou lekker sports vandag. :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
dankie aan al die ouens wat dit so great dag gemaak het. :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Hoop dat ons dit sommer vroeg volgende jaar weer kan doen in die los droe somer sand.

cheers leon
by wolffie02
Sun Oct 11, 2009 9:55 pm
Forum: Build your own:
Topic: Install VHF Radio
Replies: 6
Views: 2416

Re: Install VHF Radio

Nice Pieter

Just a word of advice.
never use silicon.

It will eat the paint and you will have a problem with rust. Rather use a grommet it is water tight and then some good old tectyl 506 to cover the fresh drilled hole.

cheers
by wolffie02
Fri Oct 02, 2009 7:25 pm
Forum: Western Cape
Topic: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes
Replies: 139
Views: 12113

Re: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes

Ja Thys

I have plenty of Caution tape.

Just need to get the permit sorted next week.
Going to Vredenburg to do some work on Monday.

What time are we to get together.

Need to get to Hoppy. Has to do a grease job. (hehehehe).
And full inspection.
by wolffie02
Sun Sep 27, 2009 3:45 pm
Forum: Western Cape
Topic: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes
Replies: 139
Views: 12113

Re: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes

Man ek sal baie graag daar will wees het die vorige een gemis en was baie upset.
Het emergency call out gehad en moes hardloop.

Het maar net 4Y in en hoop dat ek julle nie te veel sal terughou nie.
by wolffie02
Mon Aug 31, 2009 3:25 pm
Forum: Western Cape
Topic: Koperfontein 4x4
Replies: 2
Views: 1015

Re: Koperfontein 4x4

Ai wat 'n jamerte sal noggal lekker gewees het om nog 'n speel plek te gehad het sommer net hiernaby ons. Het my skool loopbaan daar naby in Hopefield klaar gemaak kan dalk probeer om te sien of daar nie so een of twee boere is wat belangsal stel om roete op hulle plaas te maak nie. die soutrivier l...
by wolffie02
Sun Aug 30, 2009 12:45 pm
Forum: Western Cape
Topic: Koperfontein 4x4
Replies: 2
Views: 1015

Koperfontein 4x4

Het dinsdag oggend deurgery na Vredenburg en ry toe maar met die R45 Hopefield Pad.
Hier net voor Koperfontein sien ek to die bordjie Koperfontein 4x4.

weet enige iemand of die roete nog bestaan.
by wolffie02
Wed Aug 26, 2009 11:22 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4.co.za W-Cape Spring Trail - 12/09/09 Tierkloof
Replies: 117
Views: 14622

Re: Hilux4x4.co.za Western Cape Spring Trail

Sal so maak
sien sy plek is daar naby Brackefell stasie. :thumbup: :thumbup:
Gaan ook draai maak by map&trail.
by wolffie02
Tue Aug 25, 2009 8:19 am
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4.co.za W-Cape Spring Trail - 12/09/09 Tierkloof
Replies: 117
Views: 14622

Re: Hilux4x4.co.za Western Cape Spring Trail

Thanx guys. will make sure to have the needed in the vechicle. Now to get the snatch strap any good place to buy or specific model/type/make? will get jack from map&trail this weekend and hopefully some place to mount the jack points???? just standard bull bar infront of Hilux but i am lifted qu...
by wolffie02
Mon Aug 24, 2009 9:53 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4.co.za W-Cape Spring Trail - 12/09/09 Tierkloof
Replies: 117
Views: 14622

Re: Hilux4x4.co.za Western Cape Spring Trail

Hi guys
Just a small one.
What recovery equipment do i need as a minimum. Just starting out and still learning the ropes. :oops:
cheers
by wolffie02
Tue Aug 18, 2009 12:04 am
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4.co.za W-Cape Spring Trail - 12/09/09 Tierkloof
Replies: 117
Views: 14622

Re: Hilux4x4.co.za Western Cape Spring Trail

THys ek scheme ek is in vir die 12de.
Sal maar net seker maak dat die kan terpentyn vol is jy weet mos hoe steeks is die ou donkies. :lol: :lol: :lol:

Sien nogal uit daarna.
by wolffie02
Sat Jul 11, 2009 11:58 am
Forum: Places to go
Topic: Matroosberg
Replies: 68
Views: 10429

Re: Matroosberg

Hi Deon Man die motorfietse het my kinders so ontsenu veral toe ons moes rem wat 5 motorfietse ons in die skerp draai verby gaan en ons gly toe daar. Daar het swambo en die laitie uitgeklim en gese ek loop eerder verder :crazy: so 10 meter verder klim hulle maar in en se dit is darm te glad en styl ...
by wolffie02
Thu Jul 09, 2009 11:59 pm
Forum: Places to go
Topic: Matroosberg
Replies: 68
Views: 10429

Re: Matroosberg

Ja kerels dit is maar 'n groot ding om so roete te bestuur. Het die 27ste Junie met die familie (5 van ons en een maatjie ) daar gaan kuier. het net R350 betaal vir almal van ons. Daar was to ook sommer een man wat gedink het sy voertuig sal kan doen wat 'n hilux kan doen en toe kom hy sleg 2de. ons...

Go to advanced search