Search found 507 matches

by African Child
Mon Apr 28, 2014 7:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vigo - Help please!
Replies: 10
Views: 2200

Re: Vigo - Help please!

:blink:
by African Child
Mon Apr 28, 2014 7:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vigo - Help please!
Replies: 10
Views: 2200

Re: Vigo - Help please!

O ja tjek net eerste dat al die wheelnuts vas is. Was in Zimbabwe eenjaar toe ek daai geluit hoor was my moed in my skoene, maar groot was die verligting toe ek agterkom die een wiel se nuts was maar net los.
by African Child
Mon Apr 28, 2014 7:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vigo - Help please!
Replies: 10
Views: 2200

Re: Vigo - Help please!

Klink soos wheel bearing wat gegaan het. Indien wel oppas nou vir verder ry en ook die sideshaft te beskadig. Myne het op 160000km gegaan.
by African Child
Tue Oct 01, 2013 8:19 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Replies: 34
Views: 6422

Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8

Was die F150 nie die een met die inlyn 6 nie?
by African Child
Tue Oct 01, 2013 8:12 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Replies: 34
Views: 6422

Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8

Ja hulle het met die inlyn 6 uitgekom maar ek onthou ek en my pa het na n F250 in Jeffreys baai gekyk met n V8 wat standaard so uitgekom het. Die een met die ronde ligte kon so n laat 70 model gewees het. Hy het later wel n ingevoerde 1982 model gekoop. Die het wel n inlyn 6 gehad maar ons het die 7...
by African Child
Mon Sep 30, 2013 7:51 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Replies: 34
Views: 6422

Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8

Kan nie genoeg van die enjin sien nie maar die 350 is n Chevy en die 351 is n Ford motor. Die 302 Winsor is in die Sierra XR8 gebruik . 351 in die ou Fairmond GT as ek reg is en ook in die ou F250' s. Die ouer manne kan maar help as ek verkeerd is.
by African Child
Mon Sep 30, 2013 4:12 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Replies: 34
Views: 6422

Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8

Chevy small block?????
by African Child
Fri Sep 20, 2013 8:31 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Finding the engine number on the Vigo
Replies: 15
Views: 3352

Re: Finding the engine number on the Vigo

Enjin nommer sit aan die regterkant/bestuurderkant net onder die manifold. n Paar jaar terug toe ek my lesensie moes uitneem wou hulle nie my lesensie uitryk sonder dat die voertuig gaan vir police clearance nie! Klaarblyk was die voertuig te veel of te lank uit die land gewees die vorige jaar. Eest...
by African Child
Thu Aug 15, 2013 6:32 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Snorkels - ideas on preventing dust?
Replies: 21
Views: 5305

Re: Snorkels - ideas on preventing dust?

I think Mega4x4 use to have as you had the option of the volstruiskoppie or the pre filter in the Safari Snorkel. But I am sure you would find it at Masterparts or even a Koop ( Agrimark ) You do get a big and small one, I would go for small one.
by African Child
Thu Aug 15, 2013 2:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Snorkels - ideas on preventing dust?
Replies: 21
Views: 5305

Re: Snorkels - ideas on preventing dust?

Use a prefilter instead of the volstruiskoppie you have on the snorkel. You can also try to turn the volstruiskoppie around but I never found it to make na big difference.
by African Child
Thu Aug 15, 2013 1:50 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Nossob 4x4 Eco Trail
Replies: 11
Views: 6586

Re: Nossob 4x4 Eco Trail

Moet ek aan gaan????? Daars twee plekke wat so na aan my hart le, Baviaanskloof en die Kgalagadi. Ek raak heeltemal in vervoering oor die plekke en hoendervleis slaan oor plekke uit wat ek nie eens geweet het ek het nie. Dink nie dis heeltemal normaal nie hoor........
by African Child
Thu Aug 15, 2013 1:42 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Nossob 4x4 Eco Trail
Replies: 11
Views: 6586

Re: Nossob 4x4 Eco Trail

Die gevleulde een
by African Child
Thu Aug 15, 2013 1:40 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Nossob 4x4 Eco Trail
Replies: 11
Views: 6586

Re: Nossob 4x4 Eco Trail

n Leeu op die trail
by African Child
Thu Aug 15, 2013 1:38 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Nossob 4x4 Eco Trail
Replies: 11
Views: 6586

Re: Nossob 4x4 Eco Trail

Die Botswana kant se trails het ons al almal gedoen en alhoewel ek en die Blond n leeu of twee gesien het was daar maar min wild aan hulle kant ook. In my ondervinding as jy wild wil sien bly jy maar op die Twee Rivieren / Nossob / Unions end pad ( Leeu, Rooibok, Blou Wildebees ) of Twee Rivieren / ...
by African Child
Thu Aug 15, 2013 1:16 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Nossob 4x4 Eco Trail
Replies: 11
Views: 6586

Re: Nossob 4x4 Eco Trail

Guided, vanaf Tweeriveren tot Nossob. Ons het glad nie andermense geken in die groep nie maar aan die einde van die dag so lekker pelle geraak. Die guide was van Engeland????? 2 Amerikaaners, die dame nogal n 5 ster generaal in die VV se weermag. Dan was daar n Duitse couple, en 2 Afrikaanse couples...
by African Child
Thu Aug 15, 2013 11:42 am
Forum: Western Cape
Topic: Honingklip - 20 - 24 Sept - cancelled
Replies: 9
Views: 1595

Re: Honingklip - 20 - 24 Sept

Ek bly mos net so 10km vanaf Honingklip so gaan julle probeer join :thumbup:
by African Child
Wed Aug 07, 2013 7:32 am
Forum: Out in Nature
Topic: Nossob 4x4 Eco Trail
Replies: 11
Views: 6586

Re: Nossob 4x4 Eco Trail

Ek en die Blond het daai trippie net so geniet. Soos jy se solank jy nie n groot verwagting het van om n klomp diere te sien jy is dit n baie lekker manier om van die hoofpad af te kom en die Kalahari se groot ooptes te ervaar. Tog was ons gelukkig met kuiertjie van n leeu die een aand in die kamp. ...
by African Child
Wed Jul 31, 2013 3:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: VIGO V6 Engine Warning Light ON
Replies: 14
Views: 3174

Re: VIGO V6 Engine Warning Light ON

Ooooo nous ek by! :blushing: Ja nee daai klink bietjie verdag hoor :blink:
by African Child
Wed Jul 31, 2013 2:21 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vigo 2nd battery under bonnet
Replies: 20
Views: 3624

Re: Vigo 2nd battery under bonnet

Myne het ook gekraak teen die fender ( op 180 000km ) en moes toe maar dinge bietjie versterk. Ek moet by se my trokkie het nie die maklikste lewe gehad tot nou toe nie eks eindelik verbaas dit het nie al baie kilos vroeer gebeur nie.
by African Child
Wed Jul 31, 2013 2:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: VIGO V6 Engine Warning Light ON
Replies: 14
Views: 3174

Re: VIGO V6 Engine Warning Light ON

My first though would be the probe sensors that checks the exhaust air. There is a little wire on the back of the probe that gives problems form time to time. I think it got damage while removing the cats on mine. The best would be to let them check the error code and take it from there. As far as t...
by African Child
Fri Jul 19, 2013 8:20 am
Forum: Out in Nature
Topic: Leopard spotted in Rooiels area (WC)
Replies: 12
Views: 6439

Re: Leopard spotted in Rooiels area (WC)

Ok laat ek maar vertel.... Nou, so kom ek toe Cyril-Depres-Dakar-wannabe styl om die skerp links draai. Die luiperd, ek sou se maar n jongerige een, trek sy lyf plat soos die die pad af spaander van die skrik oor die oranje gedoente wat op hom afpyl. Ek is op die remme maar dis grondpad en stop is m...
by African Child
Thu Jul 18, 2013 9:10 am
Forum: Out in Nature
Topic: Leopard spotted in Rooiels area (WC)
Replies: 12
Views: 6439

Re: Leopard spotted in Rooiels area (WC)

Ek was gelukkig om seker maar op die regte plek op die regte tyd te wees die laaste paar jaar en het so n paar luiperds te sien gekry. Die een was vroeg oggend in Bainskloof nogal in die teerpad. Dan was daar een in die noorde van Namibia, Kaokoland omgewing. In Moremi sit ons om die vuur so 20h30 s...
by African Child
Wed Jul 17, 2013 3:51 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Leopard spotted in Rooiels area (WC)
Replies: 12
Views: 6439

Re: Leopard spotted in Rooiels area (WC)

Jong daai is sommer in my agterplaas :shock2: , ek bly mos daar tussen die koppe in die Highlands tussen Grabouw en Kleinnmond. Dis glad nie ongewoon om n bokkie in die aand op die driveway te kry oppad huis toe nie. Bobbejane is daar baie van met kleintjies so daars nog genoeg kos in die area vir h...
by African Child
Fri Jun 07, 2013 3:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: New Shocks for my D4D
Replies: 38
Views: 7107

Re: New Shocks for my D4D

Ek gaan maar die Tuff Dog shocks probeer. Koop dit by R&D Offroad ( Cris Ingram ) vir R9330.
by African Child
Fri Jun 07, 2013 10:30 am
Forum: The Workshop
Topic: New Shocks for my D4D
Replies: 38
Views: 7107

Re: New Shocks for my D4D

Ek baie bly oor die topic! My Old Man Emo het nou 200 000km op en ja seker minstens n 100 000km oor hulle veronderstelde leeftyd, maar hulle het tot einde laasjaar nog so goed perform dat dit nie n probleem was nie. Maar nou kan ek voel hulle is moeg en ek moet dringend n plan maak. Hier is n goeie ...
by African Child
Tue Jun 04, 2013 1:54 pm
Forum: Other Toyotas
Topic: What you think?
Replies: 12
Views: 6111

Re: What you think?

I like! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by African Child
Tue Jun 04, 2013 1:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Toybota" crazy river crossing!
Replies: 28
Views: 3087

Re: "Toybota" crazy river crossing!

:shock2: Nout ek alles gesien!
by African Child
Mon Jun 03, 2013 9:05 pm
Forum: Trip Reports
Topic: n Lekker plekkie vir jou Blond....
Replies: 6
Views: 2314

Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....

Daai 33” s is ongelukkig die grootste wiele wat ek nou kan opsit sonder om die diff ratios te verander. Maaaar die planne is beslis om dit uit te sorteer en n stel 35” of self 37” op te trek. n Storie vir n ander dag.....
by African Child
Mon Jun 03, 2013 7:09 pm
Forum: Trip Reports
Topic: n Lekker plekkie vir jou Blond....
Replies: 6
Views: 2314

Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....

Ja geen TV nie hoera! Daars twee cottages die een wat ons in gebly het is net vir twee mense. Nie seker van die ander een nie jy sal hulle n lui moet gee, maar hulle is teen mekaar so al moet jy in aparte cottages slaap kan jy gerieflik saam kuier aangesien die cottages en veral die kuier area lekke...
by African Child
Mon Jun 03, 2013 3:38 pm
Forum: Trip Reports
Topic: n Lekker plekkie vir jou Blond....
Replies: 6
Views: 2314

Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....

Kry toe die outjie waar hy le en my Hilux bewonder, goeie smaak so van n padda...
by African Child
Mon Jun 03, 2013 3:35 pm
Forum: Trip Reports
Topic: n Lekker plekkie vir jou Blond....
Replies: 6
Views: 2314

n Lekker plekkie vir jou Blond....

Kyk jy kom mos sommer vinnig agter as dit tyd is om jou ander helfde weer bietjie te bederf en na n paar motorfiets trips saam met die manne die afgelope tyd was die gevoel beslis in die lug! Nou na n bietjie ge google en n hartaanval of twee van waansinnige pryse vir n-aandtjie-weg-vir- twee kom ek...
by African Child
Tue May 28, 2013 9:02 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Toybota" crazy river crossing!
Replies: 28
Views: 3087

Re: "Toybota" crazy river crossing!

Ja nee wat, ek is altyd reg vir n lekker water crossing, maar daai is heeltemal mal. Die ou reel geld altyd vir my " as jy nie kan deur loop nie ry jy deur nie ". Ek dink daai bietjie gewig in die bak het ook miskien net net die verskil gemaak....
by African Child
Fri May 17, 2013 2:23 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: TRD Supercharger
Replies: 12
Views: 2797

TRD Supercharger

Hierdie is n klient se Hilux. Hy het die Supercharger kit ingevoer uit Aus teen so R24000 volgens hom. SAC het dit vir hom geinstalleer en die lyk fantasties. Hy sleep n groot boot met sy trokkie en hy se dit maak n groot verskil nie net in krag nie maar ook in brandstof verbruik. Die hele installas...
by African Child
Fri Dec 28, 2012 10:25 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Help asb met laai van Garmap Southern Africa Topo & Rec
Replies: 1
Views: 1144

Help asb met laai van Garmap Southern Africa Topo & Rec

Ek het n Garmin GPSMAP 62sc gekoop met die Garmap Southern Africa Topo & Rec kaart. Ek het geregistreer op die "setup" met die cd in ens, daarna moet ek die Topo kaart se Serial nommer insit maar nadat dit gedoen het gee hulle vir my n " server error 500 " en se ek moet later...
by African Child
Mon Oct 29, 2012 12:04 pm
Forum: Humor
Topic: Cheeky Hilux Ad Gets Cheekier
Replies: 9
Views: 1478

Cheeky Hilux Ad Gets Cheekier

Pa se honne!



:lmao:
by African Child
Fri Sep 21, 2012 1:53 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux get very welcome power boost
Replies: 0
Views: 982

Hilux get very welcome power boost

Toyota Fortuner and Hilux get very welcome boost in power and several exciting upgrades By Botchi Santos Philippine Daily Inquirer Toyota Motors Philippines recently unveiled improved variants of the current model Fortuner SUV and Hilux pickups. Both models sparked the country’s diesel revolution wi...
by African Child
Thu Aug 23, 2012 7:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who are Fellow Dogs?
Replies: 16
Views: 3191

Re: Who are Fellow Dogs?

Ek's da......African child....
by African Child
Sat Aug 18, 2012 11:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bietjie nuus
Replies: 2
Views: 686

Bietjie nuus

Loer hier http://www.newsday.com/classifieds/cars/next-gen-tacoma-could-align-with-hilux-1.3892599" onclick="window.open(this.href);return false; Next-gen Tacoma could align with Hilux Published: August 9, 2012 9:30 AM By MARK WILLIAMS Pickuptrucks.com Automotive News reporter Mark Rechtin...
by African Child
Fri Aug 10, 2012 2:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kry mens mooier?
Replies: 29
Views: 3283

Re: Kry mens mooier?

2 Mooi vrouens :?: :?: :?:
by African Child
Fri Aug 10, 2012 8:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: Kry mens mooier?
Replies: 29
Views: 3283

Re: Kry mens mooier?

Dis vir my so mooooooi.....
by African Child
Tue Aug 07, 2012 5:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 Hilux Surge
Replies: 105
Views: 11504

Re: 4.0 Hilux Surge

My bakkie het nou 190 000km op en ek vermoed daai petrolpomp begin weer met sy moeilikheid :eh: Die eerste een was op +- 75 000km vervang....
by African Child
Sun Jul 29, 2012 6:22 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 54697

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Waars julle kiekies.... fouties..... mugshots....pics..... Oom Thys jyt mos daai kamera gehad????? :beg: :beg:
by African Child
Sun Jul 29, 2012 7:35 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 54697

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Kiekies....
by African Child
Sun Jul 29, 2012 7:29 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 54697

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Was n bitter lekker dag en anders as ek wat n bietjie af was met n verkoue in my lyf het die Hilux's almal weer gewys hoekom hulle so n goeie reputasie het. Dit verbaas my keer op keer om te sien hoe goed tot die standaard Hilux's vaar. :thumbup: Weereens dankie aan Val wat die roete gereel het en o...
by African Child
Tue Jul 24, 2012 6:58 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Fender flares - Arctic Truck Style
Replies: 22
Views: 8302

Re: Fender flares - Arctic Truck Style

Die vraag is eindelik as jy moet kies vir borsinplantings vir haar of die Artic flares vir jou Hilux.....wat sou jy kies??? :confused: Daars groot voordele aan beide kante :blushing:
by African Child
Sat Jul 21, 2012 7:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2013 - Hilux Testing
Replies: 17
Views: 2344

Re: Dakar 2013 - Hilux Testing

:beg: :beg: :beg: :beg:
by African Child
Fri Jul 20, 2012 6:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2013 - Hilux Testing
Replies: 17
Views: 2344

Re: Dakar 2013 - Hilux Testing

......en daarna self die stange vas te vat. Dink net daai V8 se krag onder jou regtervoet :aggresive:
by African Child
Fri Jul 20, 2012 3:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2013 - Hilux Testing
Replies: 17
Views: 2344

Re: Dakar 2013 - Hilux Testing

Kyk die klank van daai enjin gee my hoedervleis :drool:

Kan iemand nie vir ons reel dat die hilux4x4.co.za manne so toets kan bywoon nie? :beg:
by African Child
Mon Jul 16, 2012 1:33 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 54697

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Beslis da :thumbup:
by African Child
Sat Jul 14, 2012 6:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana 2012
Replies: 14
Views: 3747

Re: Botswana 2012

Dankie vir die report, kan jy ook asb vir ons die kamp kostes gee. Ek weet pryse het opgegeaan vandat ek laas daar was in 2006.
by African Child
Sat Jul 14, 2012 9:55 am
Forum: Trip Reports
Topic: Doringkloof 4x4 - Baviaanskloof
Replies: 25
Views: 4006

Re: Doringkloof 4x4 - Baviaanskloof

Pic 2
by African Child
Sat Jul 14, 2012 9:36 am
Forum: Trip Reports
Topic: Doringkloof 4x4 - Baviaanskloof
Replies: 25
Views: 4006

Re: Doringkloof 4x4 - Baviaanskloof

Hier n aanduiding, dis by Forado kamp
by African Child
Sat Jul 14, 2012 8:23 am
Forum: Trip Reports
Topic: Doringkloof 4x4 - Baviaanskloof
Replies: 25
Views: 4006

Re: Doringkloof 4x4 - Baviaanskloof

Suide van Angola
by African Child
Thu Jul 12, 2012 8:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Urgent Weather Warning!!!!!
Replies: 8
Views: 1565

Re: Urgent Weather Warning!!!!!

Sjoe klink rof, ek onthou hoe my pa my altyd vertel het van die PE vloed in 68" . Hy het in daai tyd in die area gebly.....
by African Child
Thu Jul 12, 2012 6:41 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Doringkloof 4x4 - Baviaanskloof
Replies: 25
Views: 4006

Re: Doringkloof 4x4 - Baviaanskloof

Sjoe, ja kyk nou eers weer hierdie topic na al die tyd. Nee, wat sy het dam ja gese :beg: Kon mos ook nou nie anders nie met die dat ek n Hilux ry en so aan nie. :lol: Ons het nog nie besluit wanneer die groot dag sal wees nie, maar dit sal beslis net ons twee erens in Afrika wees. Ek het nogal gedi...
by African Child
Wed Jul 11, 2012 8:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dream becoming reality
Replies: 136
Views: 15302

Re: Dream becoming reality

George, hiers so ietsie wat jy kan saamneem van ons http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=83&t=7554" onclick="window.open(this.href);return false; Geniet dit en sterkte met waar julle ook al gaan. Onthou maak nie saak wat gebeur op jou pad nie, moet nooit teen enige iets, nie...
by African Child
Wed Jul 11, 2012 2:58 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Which rims?
Replies: 25
Views: 4351

Re: Which rims?

Kyk ook hier

http://www.ats-motorsport.co.za/Product ... 3&CatID=80" onclick="window.open(this.href);return false;
by African Child
Wed Jul 11, 2012 2:52 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Compressor in engine bay
Replies: 25
Views: 6201

Re: Compressor in engine bay

Ek het die ARB locker se compressor in die enjin bay en die cheapy in die bak. Altwee hou goed ( die ARB is so 6 jaar oud en was al in vir n diens ) Die cheapy kom van my vorige voertuig so +- 10jaar oud. Ek gebruik die ARB vir die voorbande en terselfde tyd die agterste een vir die agterbande. Gewo...
by African Child
Tue Jul 10, 2012 4:59 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3304

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Ag wat dan maak jy net die shackels agter weer langer :twisted:

Go to advanced search