Search found 2528 matches

by ToyX4
Tue Jul 16, 2013 8:47 am
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 113750

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Hallo Riaan!! :wave: Ek wil weer 'n RTH trippie doen, maar die keer 'n kleiner groepie en minder haas. Ekt jou mos belowe daai tyd! My broer en Clinton (Legolas) wil met n D4D's ingaan, maar dit sal seker eers in 2014 wees. Ek hou jou op hoogte. Gaaf, 2014 sal beter wees. Moet my asseblief nie verg...
by ToyX4
Wed Jun 26, 2013 8:42 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 113750

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: THANK YOU MR B , FOR THE GREAT DVD!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Amper raak ek bly toe ek sien jy maak n post hier. Gedink jy reel weer n trippie....
by ToyX4
Fri Jun 21, 2013 8:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cooper ST Maxx
Replies: 6
Views: 1333

Re: Cooper ST Maxx

johan van die ouens het hulle op ewn is tevrede met hulle blykbaar in klerksdorp kry jy hulle teen n goeie prys Is dit by Champion, Andre? Ek het BFG AT's op my Jeep, en as daar een band is wat ek verpes, is dit n BFG AT (Reputasie en die waarheid verskil dag en nag) Ek wil solank begin nuwe bande ...
by ToyX4
Fri May 17, 2013 4:50 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bulldog gets New Clothes!
Replies: 150
Views: 25118

Re: Bulldog gets New Clothes!

Hey Eric, isn't it time for me to collect Bulldog? I have space for him in my garage.
by ToyX4
Tue May 14, 2013 4:04 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: 4,0 V6 Prado Cat removal.
Replies: 10
Views: 3889

Re: 4,0 V6 Prado Cat removal.

lank terug het ek ook perongeluk n Prado gehad. Het al die cats uit gehaal. Nie regtig n noemenswaardige verskil in brandstof verbruik gekry nie. Maar ek ry hard, en petrol was goedkoop, so ek was nie te erg gepla oor brandstof verbruik nie. Maar daai V6 het nie te sleg geklink nie.
by ToyX4
Wed Mar 06, 2013 12:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: FJ Cruiser
Replies: 15
Views: 2158

Re: FJ Cruiser

Dis daai cheapy chineesagtige interior. As dit nie vir die uiters swak interior was nie, het ek dalk al een gery.
by ToyX4
Thu Feb 14, 2013 3:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ineresting - Nano Technology
Replies: 16
Views: 2321

Re: Ineresting - Nano Technology

Cassie, jy moet die goed binne in jou bakkie ook spuit..... vir daai watergatte waarin jy soms vasval....
by ToyX4
Wed Jan 23, 2013 10:02 pm
Forum: Gauteng
Topic: R d W 4x4 B-Trail 1-3/03/13 AWSUM WEEKEND
Replies: 437
Views: 37717

Re: R d W 4x4 Bundu Trail 1-3 March 2013 UPDATED & Back-up l

Someone can take my place. Het iets aan saam met die skoonfamilie waarvan ek conveniently vergeet het.... Gehoop ek kon uitkom, maar ekt verloor...

Geniet dit mense
by ToyX4
Mon Jan 21, 2013 2:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2013
Replies: 258
Views: 22886

Re: Dakar 2013

Image
by ToyX4
Thu Jan 17, 2013 11:41 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: The new A-Class
Replies: 20
Views: 7244

Re: The new A-Class

Lyk vir my soos n Merc, n Mercedes, en n Mercedes-Benz
by ToyX4
Tue Jan 15, 2013 9:48 pm
Forum: Gauteng
Topic: R d W 4x4 B-Trail 1-3/03/13 AWSUM WEEKEND
Replies: 437
Views: 37717

Re: R d W 4x4 Bundu Trail 1-3 March 2013 UPDATED & Back-up l

Put my name on the back up list pls.
by ToyX4
Mon Dec 24, 2012 12:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Papa's got a brand new toy...
Replies: 109
Views: 10285

Re: Papa's got a brand new toy...

Mooi man Thys. Dis nou n lekker speelding daai!
by ToyX4
Thu Nov 15, 2012 2:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: " LOON ONDERHANDELINGE "
Replies: 23
Views: 3220

Re: " LOON ONDERHANDELINGE "

Sho!

Ja nee, en in die ondersoek gaan dit seker nie uitkom nie, en die polisie gaan weer verkeerd en trigger happy wees, en almal moet gefire word.

Sterkte daar vir julle!
by ToyX4
Thu Nov 15, 2012 1:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: " LOON ONDERHANDELINGE "
Replies: 23
Views: 3220

Re: " LOON ONDERHANDELINGE "

KOBUSL wrote:........
Ten laaste : ek voel hartseer oor die persoon wat geskiet is. Maar hy het 'n polisieman wat op die grond gele het met 'n beton randsteen probeer doodgooi. Die konstabel het gedoen wat enige mens sou doen, jy beskerm jou lewe. .....
......

Groete
Kobus, het jy dit self gesien?
by ToyX4
Mon Nov 12, 2012 4:33 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Heritage Dakar Model
Replies: 21
Views: 3441

Re: New Heritage Dakar Model

En die skape gaan in hulle massas opdaag om die ding te koop LOL
by ToyX4
Mon Oct 29, 2012 10:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: COTY 2013 Finalists - 3 Toyota's
Replies: 2
Views: 722

Re: COTY 2013 Finalists - 3 Toyota's

Cassie, die wenner is sommer klaar bo aan die lysie sien ek
by ToyX4
Thu Oct 25, 2012 11:31 pm
Forum: Humor
Topic: My Amarok and I
Replies: 13
Views: 2218

Re: My Amarok and I

Ek gaan gou more oggend n foto neem van n "splinternuwe" Hilux, die wat nou kamtig nuut is met die vierkant ligte, wat se enjin voor hom op Toyota se workshop vloer le. Ek pos hom more oggend vir julle!
by ToyX4
Sat Sep 29, 2012 11:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Is the grape vine correct?
Replies: 27
Views: 2503

Re: Is the grape vine correct?

As daar een ding is wat Toyota goed kan doen, is dit om nuwe modelle geheim te hou tot hulle wil he ons moet dit weet. Daar is nie maklik spy pics en gelekte info oor nuwe Hiluxe nie, want Toyota wil nie he ons moet weet nie. Grootliks reken ek omdat hulle die "ou" vorraad wil verkoop. Die...
by ToyX4
Fri Sep 28, 2012 9:46 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Arctic Toyota
Replies: 31
Views: 5293

Re: Arctic Toyota

Hel, hoe verlang ek nou na die dae toe ek nog op Brenton on Sea gebly het....
by ToyX4
Thu Sep 27, 2012 2:11 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Ons laai nog Saterdag oggend hoenders uit vir slag. As hulle betyds klaar gaan wees, is ek daar, anders kan ek dalk so uur of wat laat wees.
by ToyX4
Fri Aug 31, 2012 2:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: Spaarwiel en jerry-kanne op die roofrack ?
Replies: 21
Views: 2544

Re: Spaarwiel en jerry-kanne op die roofrack ?

Die areodynamics is n goeie punt, maar ek sou die jerries, wat swaarder vol is as die spaarwiel, op die dak sit. Dan is daar nie so baie gewig agter op die bak nie.
Ek wil dieselfde op my stasiewa doen, maar ek gaan die jerry kanne plat neersit, juis oor die aerodinamika.
by ToyX4
Wed Aug 29, 2012 8:01 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Nee, maar dis goeie nuus. Ek hoop regtig hy is nou reg en als uitgesorteer. Jy verdien om hom nou te geniet.
Ek hoop hy gaan reg wees vir die naweek.
by ToyX4
Wed Aug 29, 2012 6:58 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Jitte, moet jy nie eerder met die Cruiser gaan nie Johann, netnou is dit dalk jy wat onder die boom sit :evil: :lmao:
by ToyX4
Wed Aug 29, 2012 5:15 am
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Scorpion wrote:Dis dan ook seker weer tyd dat ek Bosbeer weer bietjie uittoets... :twisted:

Gaan kyk of ek 'n tjom (met 'n Jeep) kan oortuig om Riaan te kom geselskap hou... :lmao:
Ag jis, dis bedagsaam van jou Johann, dan hoef ek teminste nie alleen onder die boom te sit en wag nie....
by ToyX4
Tue Aug 28, 2012 8:16 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Nee wat, as die jeep nie breek nie, sal ek nie kanselleer nie.
by ToyX4
Tue Aug 28, 2012 8:12 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Dan reken ek dis tyd om weer die Jeep uit te vat. Ons is daar
by ToyX4
Fri Aug 24, 2012 1:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Finally converted.........MS!!!
Replies: 19
Views: 3435

Re: Finally converted.........MS!!!

Geluk Marius. Geniet die bakkie.
by ToyX4
Mon Aug 06, 2012 4:33 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 113750

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Flippit manne, ek is skoon hartseer. My wa moes nou reg gestaan het om te ry.

Julle ouens moet dit geniet en veilig wees.
by ToyX4
Tue Jul 24, 2012 2:12 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Replies: 143
Views: 16099

Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini

OOOOMS wrote:
ToyX4 wrote:Cassie, lyk my ons gaan die een n skip moet gee.
Noted.......dis nou seker die 3de keer....... :shh:

Jeepy stukkend :?:
Nee, so lucky gaan jy nie wees nie. Jeep is nog reg.
Finansies druk bietjie jong, moet maar luukshede vir n ruk los.
by ToyX4
Tue Jul 24, 2012 5:37 am
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Replies: 143
Views: 16099

Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini

Cassie, lyk my ons gaan die een n skip moet gee.
by ToyX4
Mon Jul 16, 2012 10:41 am
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 113750

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Ek weet nie of Cobus al vir julle vertel het nie, maar ek het onttrek uit die trippie uit. Ek is bang die Jeep gaan dit nie maak nie, dan verneder ek net myself. :crazy: :crazy: Ernstig - Ongelukkig gaan die finansies nie die trippie toelaat nie, agv onlangse teespoed met die hoenders. So ek moet ma...
by ToyX4
Mon Jul 09, 2012 6:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dreadnought has gone
Replies: 44
Views: 2932

Re: Dreadnought has gone

Geluk Heinrich. Dis n ordentlike wa wat jy nou het. Die lewe is te kort om net Toyota te ry. http://www.wilddog.za.net/forum/Smileys/default/peepwall.gif Waar het jy daai wiele gekoop? Hoe vergelyk hulle prys met Dick Cepek wiele? As ek eendag weer geld het, wil ek ook so mooi stel wiele vir die Jee...
by ToyX4
Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: 4x4 Prado 4L V6 consuumption
Replies: 5
Views: 3272

Re: 4x4 Prado 4L V6 consuumption

I had a Prado 120 V6. It gave about 6.5 - 7km/l, standard.
Then I fitted an ARB bullbar, OME suspension, which lifts the car, and bigger tyres, and the consumption dropped to 5 -5.5 km/l, on a good day. When in a real hurry, it would give 4.5km/l
by ToyX4
Wed Jul 04, 2012 7:43 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Car Logo Door Courtesy Lights
Replies: 30
Views: 5146

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Ek dink die Citi Golf en Ford Focus ST crowd sal die liggies koop
by ToyX4
Wed Jun 27, 2012 10:49 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: FORTUNER OR PRADO
Replies: 20
Views: 4946

Re: FORTUNER OR PRADO

Not correct. The Prado D4d does in fact have low range, even the TX Electronic crawl control, but no short stick. Nope it doesn't have a short stick. I presume low range is engaged electronically via push button. But it definately has low range The TX is the base model without rear difflock, crawl ...
by ToyX4
Wed Jun 27, 2012 9:12 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: FORTUNER OR PRADO
Replies: 20
Views: 4946

Re: FORTUNER OR PRADO

Depends on what you buy the vehicle for, the D4D Prado does not have low range and the consumption is worse than the Tuna, but obviously a lot more comfort. Unless you look at the 120 series (KZTE) with low range and sort out the ground clearance and fit a chip, you will be kicking backsides all ov...
by ToyX4
Mon Jun 25, 2012 9:51 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

OOOOMS wrote:Riaan....jou membership het verval en is due ..... :mocking: :mocking: :mocking:
Wat van n ere lidmaatskap? Ek vergeet om te betaal man. Hoeveel is dit deesdae.

1.Johan(Legend35)+familie kamp
2. Riaan en die 3 plattes
3.
by ToyX4
Mon Jun 25, 2012 9:39 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

So wat gaan dit wees.Wil julle Moegatle toe gaan.As julle game is, is ek ook game :thumbup: Anders gaan ons maar Kungwini toe. Johan and others, for the safety of the members and their families, I would strongly an alternate venue for now. We would not like to be involved in an incident where 'othe...
by ToyX4
Mon Jun 25, 2012 2:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So terloops...
Replies: 21
Views: 2540

Re: So terloops...

Goeie nuus Gerrie. PS. nog altyd gewonder of 'n Camry sal pas op 'n Hilux se onderstel? Kyk, as ek 'n Camry se gemak en krag (spoed) op 'n Hilux SFA onderstel kan kry, sal dit die beste verkoper in die wereld wees... En ek sal ryk word en vir my 'n Griekse-eiland koop met baie berge en goed wat ek ...
by ToyX4
Fri Jun 22, 2012 9:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Baby Boks... julle dorings
Replies: 13
Views: 1603

Re: Baby Boks... julle dorings

Dit voorspel net goeie dinge vir die toekoms van SA rugby.

Well done Bokkies!
by ToyX4
Fri Jun 22, 2012 9:31 am
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 113750

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

My permit nounet geprint.
by ToyX4
Thu Jun 21, 2012 10:36 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

Nee wat, ek sal Moegatle n skip gee vir eers.
by ToyX4
Wed Jun 20, 2012 10:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gadgets in/on your Lux
Replies: 35
Views: 3940

Re: Gadgets in/on your Lux

Lekker, nou kan jy vir ons breakkie maak volgende maand, aangesien ek jou so lekker breakkie gegee het laas naweek
by ToyX4
Wed Jun 20, 2012 9:21 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

Of Doornrivier by Zeerust
by ToyX4
Wed Jun 20, 2012 6:30 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

In daai geval dink ek sommer n ander venue. As dit hulle houding is, maak ons hulle toe.

Wat van Doornrivier hier by Zeerust?
by ToyX4
Wed Jun 20, 2012 8:46 am
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

As jy my Jeep kom was en al die modder uithaal waar ek dit nie wil in he nie, en die diffs betaal as dit dalk breek en die langtermyn kostes dek wat modder kan veroorsaak, dan gaan ek gou De Wildt toe en ry daai watergat met graagte.
by ToyX4
Tue Jun 19, 2012 9:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

Stef wrote:
ToyX4 wrote:Ek is in vir DVD. Net vir ingeval daar weer n Hilux vassit en nie n Jeep nie
Soos wat daai Jeep die obstacles (mis)ry help dit nie om een te bestel nie... :twisted:
Ja ja, gooi maar, ek kan dit vat.
by ToyX4
Tue Jun 19, 2012 7:58 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

Ek is in vir DVD. Net vir ingeval daar weer n Hilux vassit en nie n Jeep nie
by ToyX4
Tue Jun 19, 2012 7:27 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: LED Light Bar Measurements - Please help
Replies: 49
Views: 6545

Re: LED Light Bar Measurements - Please help

Piet, gaan jy nog 32" bestel? http://www.4x4direct.co.za/shop/index.p ... cts_id=366" onclick="window.open(this.href);return false;
Die finansies is nie nou dadelik reg nie, maar ek wil so teen einde volgende maand beslis een koop.
by ToyX4
Mon Jun 18, 2012 7:02 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

1. Louis en Familie (kamp)
2. Wayne + Angela (camp)
3. Johan + Leanie (Camp)
4. Stef & kie (kamp)
5. Danie Nelia en kinders
6. Riaan en die 3 plattes (kamp, tentatief)
by ToyX4
Mon Jun 18, 2012 12:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: De Wildt 16 June 2012
Replies: 130
Views: 16828

Re: De Wildt 16 June 2012

ja nee, Ooompie. Jyt bietjie min foto's gepost. Ek is seker daar is nog meer fot's, en ek neem aan jou internet is uncapped.
by ToyX4
Sun Jun 17, 2012 8:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

Hey, ek het gedog Johan het connections vir sulke info.

Ek beplan nie regtig my lewe so ver vooruit nie, maar ons is daar vir die naweek, tentatief.
by ToyX4
Sun Jun 17, 2012 6:31 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012
Replies: 84
Views: 10417

Re: Moegatle 28 July 2012

Johan, hoe gaan die weer daai naweek lyk?
by ToyX4
Sat Jun 16, 2012 9:32 pm
Forum: Gauteng
Topic: De Wildt 16 June 2012
Replies: 130
Views: 16828

Re: De Wildt 16 June 2012

Die Heepie was nie chicken nie, sy bestuurder was.
by ToyX4
Sat Jun 16, 2012 9:11 pm
Forum: Gauteng
Topic: De Wildt 16 June 2012
Replies: 130
Views: 16828

Re: De Wildt 16 June 2012

Dankie almal. Dit was heel aangenaam gewees.
En toe word daar nie eers n Jeep recover nie, maar wel n Hilux......
by ToyX4
Sat Jun 16, 2012 2:33 am
Forum: Gauteng
Topic: De Wildt 16 June 2012
Replies: 130
Views: 16828

Re: De Wildt 16 June 2012

Mooi man, Jaco.

Dan sien ons later
by ToyX4
Fri Jun 15, 2012 1:30 pm
Forum: Gauteng
Topic: De Wildt 16 June 2012
Replies: 130
Views: 16828

Re: De Wildt 16 June 2012

Ek gaan jou teleurstel Mark. Ek gaan nie eers vir my of my vrou kan koffie maak nie.
by ToyX4
Fri Jun 15, 2012 1:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: De Wildt 16 June 2012
Replies: 130
Views: 16828

Re: De Wildt 16 June 2012

Hoelaat wil julle begin met die roete? Ek gaan so na 8uur daar wees.
by ToyX4
Fri Jun 15, 2012 8:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Caption on Chuck Norris' bakkie, any objections?
Replies: 34
Views: 3114

Re: Caption on Chuck Norris' bakkie, any objections?

Cassie, die meerderheid in SA stem vir die ANC. Beteken dit die ANC is die beste party?

Net omdat die massas hilux koop, beteken nie hy is die beste nie.
by ToyX4
Thu Jun 14, 2012 7:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What watch do you wear?
Replies: 66
Views: 5413

Re: What watch do you wear?

Gaaf, dankie. Het hom gesien. Sal maar bietjie wag, wil eerder n LED light bar koop.

Go to advanced search