daai is n 3.72.1 diff
het jy hom getoets op grond of op paving, want as jy die wielle lock en hom in 4 wheel sit op paving of op teer ,waneer jy draai dan sal hy die bakkie briek
ok onder aan die kas waar jy die virstellings doen is daar twee knoppies,jy druk al twee saam in en hou hulle in,terwyl jy hulle in hou sit dan die krag af teen die muur,terwyl jy die twee knoppies in hou
when running diffrent makes of tyres on a bakkie,the same size bf good ridge in front and cooper stt at the back,will or can it couse dammage to the vechille,for example the diff or gearbox
ek het daai van tevore gedoen
ek het n 70ah battery gebruik met twee 13w energy saver ligte,die battery het 4 dae vol gehou
praat met matk (oooms) op die forum vir die ligte,werk baie lekker en maak baie lig
Dag se manne :thumbup: dankie aaan almal vir alles,was baie lekker gewees :thumbup: ek pesoonlik dink ons was die beste daar gewees,ek glo nie wat die ander mense se nie,die HILUX CLUB was die beste :thumbup: ja,die agter side shaft het my bie in die steek gelaat maar nou ja :shock: die beste was gi...
jaco, kyk of jy spark het op die plug drade die vrou het nog gery toe sny hy net uit,en wou nie weer start nie,ek het hom vir vang op 80 000km en toe was hy reg :thumbup: toe het die kar begin back fire en krag virloor en wou weer nie start nie,toe moes hullle die coil pack om ruil,weer op gepak op ...
hello jaco my vrou se corsa het dieselfde gedoen,ook al daai goed gedoen,feul pomp en relay en bla bla bla :evil: op die ou einde was dit die coil pack op die kant van die engine,ek het hom virvang,en tot vandag toe nooit weer probleeme gehaat nie :thumbup: ek se nie jou kar is die selfde probleem n...
het jy dit by dastek die chip laat in sit
ek het ook n dastek chip in my bakkie,ek sal laaik om so switch in te sit
ek ry ook partykeer net dorp,en nou en dan lang pad,dit klink of daai ding lekker werk
ek het my 2003 hilux laat doen by regard tokkelos is sy naam op die forum,stuur hom n pm
ek het my bakkie 3 jaar terug gedoen en nog nie n dag se probleeme gehaat nie
as die kz-te se powersteering pomp dieselde is het ek vir jou een
as die ander manne op die forum ons kan help,of wat weet of hulle dieselfde is sal dit gaaf wees!!