Pieter ja ek het ,alles het 100% gewerk ,en net skielik op gehou
ek kry nie n feus of n relay vir die diff lock nie ,of ek kyk hulle mis
Search found 272 matches
- Thu Jan 08, 2015 4:38 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: KZ-TE Diff lock
- Replies: 2
- Views: 806
- Thu Jan 08, 2015 4:28 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: KZ-TE Diff lock
- Replies: 2
- Views: 806
KZ-TE Diff lock
Middag Manne ,ek sukkel met my bakkie se diff lock ,hy wil nie ingage nie ,ek nou al n ander motor probeer ,maar niks ,daar kom nie krag agter nie op die motor nie ,die liggie by die switch kom aan ,maar dit is dit ,het iemand al so iets ondervind ,waar kan ek gaan fout soek ?
- Tue Sep 23, 2014 11:52 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Rear Diff lock will not kick in
- Replies: 12
- Views: 2077
Re: Rear Diff lock will not kick in
Nee dis n 4x4
Dis die een met net die plug met al die drade
Dis die een met net die plug met al die drade
- Tue Sep 23, 2014 9:51 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Rear Diff lock will not kick in
- Replies: 12
- Views: 2077
Rear Diff lock will not kick in
2003 kz-te rear diff lock will not kick in
Check all the wires at the back for power and eart ,founded that no power comes true to the motor
i have checked all feuses all ok
where can i check next ,any advice wll help
Thanks
Check all the wires at the back for power and eart ,founded that no power comes true to the motor
i have checked all feuses all ok
where can i check next ,any advice wll help
Thanks
- Tue Sep 16, 2014 9:26 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wie ken iemand wat by Safari Centre werk
- Replies: 15
- Views: 2794
Re: Wie ken iemand wat by Safari Centre werk
Dankie man
- Tue Sep 16, 2014 8:50 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: 72W 13.5" LED Bar
- Replies: 2
- Views: 1246
72W 13.5" LED Bar
Hi
Is There any one that expirence the light qaulity of a 72W 13.5" LED bar fitted with 24 3watt LED high tencity
A friend of me want to by one ,but is not sure is it will give anought light
Any info will help
Is There any one that expirence the light qaulity of a 72W 13.5" LED bar fitted with 24 3watt LED high tencity
A friend of me want to by one ,but is not sure is it will give anought light
Any info will help
- Mon Sep 15, 2014 2:35 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wie ken iemand wat by Safari Centre werk
- Replies: 15
- Views: 2794
Re: Wie ken iemand wat by Safari Centre werk
Dis regtig swak ek was geskok gewees
Wel ek het vir hulle die centurion tak n email gestuur daarna oor die swak diens,dis seeker nog die peanut wat die foon geantwoord het se email adres ook
En tot nou toe niks gehoor nie
Wel ek het vir hulle die centurion tak n email gestuur daarna oor die swak diens,dis seeker nog die peanut wat die foon geantwoord het se email adres ook
En tot nou toe niks gehoor nie
- Mon Sep 15, 2014 10:38 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wie ken iemand wat by Safari Centre werk
- Replies: 15
- Views: 2794
Wie ken iemand wat by Safari Centre werk
Ek het laas week Safari Centre gebel in Centurion ,en ek het nog nooi sulke slegte doen gehaat nie ,die man wat die foon geantwoord het ,kon nie eers ordentlik met my praat nie :evil: :shock: As iemand dalk weet van iemand wat my goeie diens kan offer by Safari Centre ,laat weet my asb n naam en nom...
- Mon Sep 01, 2014 4:33 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KZTE Brake problems
- Replies: 10
- Views: 2472
Re: KZTE Brake problems
Hello Pieter
Dit het al met my gebeur ,kyk na jou voorste wheel bearings ,hulle kom los ,en dan druk die brake discks the psitons op die calipers terug ,en as jy trap dan is darr niks ,maar as jy weer trap dan is die brieke reg vir n rukkie
Ek hoop die info help
Dit het al met my gebeur ,kyk na jou voorste wheel bearings ,hulle kom los ,en dan druk die brake discks the psitons op die calipers terug ,en as jy trap dan is darr niks ,maar as jy weer trap dan is die brieke reg vir n rukkie
Ek hoop die info help
- Tue Jul 29, 2014 7:59 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: 3.0LKZ-TE Word warm kort raad
- Replies: 6
- Views: 1668
Re: 3.0LKZ-TE Word warm kort raad
Nog iets wat ek agter gekom het is dat die bakkie meer en meer krag krag vir loor met tyd
wat ook snaaks is dat hy glad nie water gebruik nie
as die fan couling stukkend is ,sal dit ook maak dat hy warm word ?
wat ook snaaks is dat hy glad nie water gebruik nie
as die fan couling stukkend is ,sal dit ook maak dat hy warm word ?
- Mon Jul 28, 2014 1:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 3.0LKZ-TE Word warm kort raad
- Replies: 6
- Views: 1668
3.0LKZ-TE Word warm kort raad
My Bakkie word warm waneer ek iets sleep ,viral as dit by bulte kom ,maar as hy weer op die gelyk kom,dan sak die temperatuur na normaal toe
Hy word net warm as ek iets sleep ,ander glad nie
Enige raad sal wardeer word
Hy word net warm as ek iets sleep ,ander glad nie
Enige raad sal wardeer word
- Wed Jun 18, 2014 8:15 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: 3.0L KZ-TE convertion to Lexus V8
- Replies: 0
- Views: 639
3.0L KZ-TE convertion to Lexus V8
I just wanted to know from the guys that done this convertion
Is it woth it or not ?
i am towing a gepsey 5 caravan now and then ,an i feel the KZ battles some times ,spacialy on up hills
Is it woth it or not ?
i am towing a gepsey 5 caravan now and then ,an i feel the KZ battles some times ,spacialy on up hills
- Fri May 16, 2014 9:13 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Lexus V8 engine complete to swop
- Replies: 5
- Views: 1163
Re: Lexus V8 engine complete to swop
More Johan
ek het jou n Pm gestuur ,wil net weet of jy dit gekry het
ek het jou n Pm gestuur ,wil net weet of jy dit gekry het
- Mon Mar 31, 2014 12:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Where to make a silver aliminium roof rack black
- Replies: 8
- Views: 1566
Re: Where to make a silver aliminium roof rack black
Nope its silver
- Mon Mar 31, 2014 12:44 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Where to make a silver aliminium roof rack black
- Replies: 8
- Views: 1566
Re: Where to make a silver aliminium roof rack black
Not sure Donkey ,that is way i am asking here for advice
- Mon Mar 31, 2014 12:20 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Where to make a silver aliminium roof rack black
- Replies: 8
- Views: 1566
Where to make a silver aliminium roof rack black
HI ,i need advice on were to make a silver aliminium roof rack black ,i know that normal paint wont work ,as the black will just come of after a while
please advice who i can use
please advice who i can use
- Mon Mar 17, 2014 3:12 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Accelarator sensor 3.0 de
- Replies: 2
- Views: 841
Re: Accelarator sensor 3.0 de
do you know if its the same as the one on the 3.0L Kz-te ?
- Fri Jan 31, 2014 9:47 am
- Forum: The Workshop
- Topic: KZ-TE Power
- Replies: 20
- Views: 3094
Re: KZ-TE Power
Thabo ek gaan nie met jou stry nie ,ek het die krak virskil ervaar
- Fri Jan 31, 2014 8:19 am
- Forum: The Workshop
- Topic: KZ-TE Power
- Replies: 20
- Views: 3094
Re: KZ-TE Power
No the one from the 3000d turbo hilux
- Fri Jan 31, 2014 7:48 am
- Forum: The Workshop
- Topic: KZ-TE Power
- Replies: 20
- Views: 3094
Re: KZ-TE Power
Hi thabo ,i think it just because that there is more manaul stting to inprove power on the machanical pump then on the electrical pump
- Fri Jan 31, 2014 7:38 am
- Forum: The Workshop
- Topic: KZ-TE Power
- Replies: 20
- Views: 3094
Re: KZ-TE Power
I went the free flow way with the intercooler ,i have also replaced the electronic diesel pump with a machanical one ,and that has make a hudge deffrence
- Fri Oct 11, 2013 1:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Need a lift for a radio to namibie please,for a forum member
- Replies: 3
- Views: 982
Re: Need a lift for a radio to namibie please,for a forum me
Baie dankie Oom Lollie ,ek gaan hom nou n mail stuur
- Fri Oct 11, 2013 12:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Need a lift for a radio to namibie please,for a forum member
- Replies: 3
- Views: 982
Need a lift for a radio to namibie please,for a forum member
ons nodig iemand wat dalk wat dalk namibie toe gaan,ons nodig n lift vir n radio vir n forum maat ,hy het die radio by my gekoop
as iemand kan help sal ons dit wardeer,al is dit eers in Desember
as iemand kan help sal ons dit wardeer,al is dit eers in Desember
- Fri Jun 07, 2013 2:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Lexus in n IFS
- Replies: 13
- Views: 2430
Re: Lexus in n IFS
ek het my email vir jou ge pm ,het jy hom gekry
- Thu Jun 06, 2013 8:01 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Lexus in n IFS
- Replies: 13
- Views: 2430
Re: Lexus in n IFS
as iemand wat dit al gedoen het ,bietjie n foto of twee op laai dat ek net kan sien hoe dit lyk ,sal ek dit baie wardeer ,het jy jou bakkie self gedoen ,ons soek reeds iemand wat dit kan doen
- Wed Jun 05, 2013 10:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Lexus in n IFS
- Replies: 13
- Views: 2430
Lexus in n IFS
Het iemand hier al die conversions op n KZ-TE gedoen ,om die lexus motor in te sit ,en dan nog steeds die manaul gearbox te gebruik ?
was dit die moeite werd gewees ?
was dit die moeite werd gewees ?
- Wed May 15, 2013 9:05 am
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Jurgens Xt140
- Replies: 5
- Views: 6943
Re: Jurgens Xt140
Ihan,jy kan my gerus kontak ,ek wil my conqueror compact 1 virkoop met baie extras,dis n 2008 model ,maar was 5 keer gebruik
Hy is nog soos nuut
Jy is welkom om my te kontak as jy belangstel
Hy is nog soos nuut
Jy is welkom om my te kontak as jy belangstel
- Fri Feb 01, 2013 8:19 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KZ-TE Hilux vs KZ-TE Prado
- Replies: 13
- Views: 2700
Re: KZ-TE Hilux vs KZ-TE Prado
Is there a power deffrence in the two motors or not ?
I sure some of the cleaver people will be able to tell
I sure some of the cleaver people will be able to tell
- Mon Jan 21, 2013 12:32 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Where is the best place to mount a VHF antenna
- Replies: 30
- Views: 3178
Re: Where is the best place to mount a VHF antenna
so the centre mounted is better
- Fri Jan 18, 2013 10:19 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Where is the best place to mount a VHF antenna
- Replies: 30
- Views: 3178
Where is the best place to mount a VHF antenna
where is the best place to mount a antenna on my bakkie ,to get the best range ?
any input will help
any input will help
- Tue Dec 04, 2012 1:15 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Automark Offer to Purchase - Raad asb....
- Replies: 11
- Views: 2024
Re: Automark Offer to Purchase - Raad asb....
Hennie ,pasop wat jy se ,ek is ook n sales man :evil: as jy n O.T.P teken dan beteken dit nie jy moet die kar koop nie ,as jy n deposito betaal ,en O.T.P teken dan kan dit n probleem wees,maar as daar is prys virskul is kan jy enige tyd dit kanseleer jy kan tot 7 dae na jy kontrak geteken het n deal...
- Wed Nov 21, 2012 7:32 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2004 KZ-TE Rear Diff
- Replies: 4
- Views: 1314
Re: 2004 KZ-TE Rear Diff
You can also try Sarel ,at Delport diff and gearbox ,got a centre portion from him for R7500
You can trust him any day
You can trust him any day
- Wed Oct 10, 2012 2:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: SFA - D4D Modification (Seats)
- Replies: 13
- Views: 2023
Re: SFA - D4D Modification (Seats)
Ek soek so stel D4D leer seats wat ek in my Ifs wil sit
Of gewoone Ifs leer seats
Of gewoone Ifs leer seats
- Fri Aug 24, 2012 2:41 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: KZTE - Free Flow
- Replies: 14
- Views: 2486
Re: KZTE - Free Flow
Hi
nee ek dit nie ag geneem nie!
nee ek dit nie ag geneem nie!
- Fri Aug 24, 2012 9:37 am
- Forum: The Workshop
- Topic: KZTE - Free Flow
- Replies: 14
- Views: 2486
Re: KZTE - Free Flow
glad nie,en dit was nie eers n uur nie,toe is hulle klaar!
nog nie op n dyno gehaat nie,maar ek kan die virskil voel,vir al teen optraandes
nog nie op n dyno gehaat nie,maar ek kan die virskil voel,vir al teen optraandes
- Fri Aug 24, 2012 7:42 am
- Forum: The Workshop
- Topic: KZTE - Free Flow
- Replies: 14
- Views: 2486
Re: KZTE - Free Flow
Hello
Ek het myne twee weeke terug gedoen by scorpion in krygerdorp,dit was R1300 van voor to agter met 63mm pype,en ek kon n virkil voel,maar die voorige box was bietjie geblok gewees
Ek het myne twee weeke terug gedoen by scorpion in krygerdorp,dit was R1300 van voor to agter met 63mm pype,en ek kon n virkil voel,maar die voorige box was bietjie geblok gewees
- Thu Aug 16, 2012 12:42 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What to do with a 4,5l V8?
- Replies: 10
- Views: 2032
Re: What to do with a 4,5l V8?
normal V8 or lexus will be lovely in in truck,what is the coast of doing a comvertion like this?
- Thu Aug 16, 2012 10:30 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What to do with a 4,5l V8?
- Replies: 10
- Views: 2032
Re: What to do with a 4,5l V8?
i wish to fit a V8 in my lux
love the sound of it
love the sound of it
- Tue Aug 07, 2012 4:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Free flow exhaust advice
- Replies: 37
- Views: 4459
Re: Free flow exhaust advice
Ek het nooit gedink raad op n free flow kan so tegnies raak nie
- Mon Aug 06, 2012 11:53 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Free flow exhaust advice
- Replies: 37
- Views: 4459
Re: Free flow exhaust advice
wag maar om te hoor of iemand my gaan feedback gee
- Mon Aug 06, 2012 11:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Free flow exhaust advice
- Replies: 37
- Views: 4459
Re: Free flow exhaust advice
i have spoken to scorpion exhaust is krugersdorp,they ask R1300 for a stailes steel pipe from front to rear
if there is any one that done this on a dielsel enjine and has expirence any deffrence please let me know!
if there is any one that done this on a dielsel enjine and has expirence any deffrence please let me know!
- Mon Aug 06, 2012 9:13 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Free flow exhaust advice
- Replies: 37
- Views: 4459
Re: Free flow exhaust advice
hello cassie
ek glo nie so nie ,want sac stel voor om n free flow op te sit as jy die chip op het
ek glo nie so nie ,want sac stel voor om n free flow op te sit as jy die chip op het
- Mon Aug 06, 2012 8:52 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Free flow exhaust advice
- Replies: 37
- Views: 4459
Free flow exhaust advice
Ek wil n free flow exhaust op my 3.0l kz-te sit,is daar n specifieke een wat iemand kan voorstel,ek is in die roodepoort area,en watse plek daar naby is die beste om die te doen?
enige raad sal wardeer word
enige raad sal wardeer word
- Wed Jul 25, 2012 9:05 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Serious ........... Work light - 5m!
- Replies: 151
- Views: 14768
- Thu Jul 19, 2012 7:34 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3.0KZTE Head gasket probleme UPDATE
- Replies: 15
- Views: 2761
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
wie instaleer die egt gauges?
- Thu Jul 12, 2012 3:35 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 2 way radios
- Replies: 6
- Views: 1440
Re: 2 way radios
dankie Cas
- Thu Jul 12, 2012 3:15 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 2 way radios
- Replies: 6
- Views: 1440
2 way radios
What type of two way radios is the club using, is it VHF or UHF?
- Tue May 22, 2012 8:31 am
- Forum: To Swop or Give Away
- Topic: KZTE - FUEL thingy Free!!!
- Replies: 6
- Views: 593
Re: KZTE - FUEL thingy Free!!!
ok!vanaand!
- Tue May 22, 2012 8:09 am
- Forum: To Swop or Give Away
- Topic: KZTE - FUEL thingy Free!!!
- Replies: 6
- Views: 593
Re: KZTE - FUEL thingy Free!!!
hou hom el sal hom kom haal!
- Mon May 21, 2012 3:11 pm
- Forum: Hunting
- Topic: Botse Safaries 2012
- Replies: 7
- Views: 5032
Re: Botse Safaries 2012
Wild is mooi gesond en lekker vet!
ons was ook so 3 weeke terug in die jag veld ,maar dis baie moeilik om sag te loop,rede dat die gras baie droog en hard is!
maar ons het ook darem sukses gehaat!
ons was ook so 3 weeke terug in die jag veld ,maar dis baie moeilik om sag te loop,rede dat die gras baie droog en hard is!
maar ons het ook darem sukses gehaat!
- Tue May 15, 2012 7:30 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Hilux accident: Photos - Pre and Post Repair
- Replies: 32
- Views: 11733
Re: Hilux accident: Photos - Pre and Post Repair
Baie ,Baie mooi reg gemaak!
Dis nou iemand wat kan trots wees op hulle werk!
Dis nou iemand wat kan trots wees op hulle werk!
- Sat May 12, 2012 9:26 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Need a lift for a 55L fridge to ST Helena bay from Midrand
- Replies: 2
- Views: 858
Need a lift for a 55L fridge to ST Helena bay from Midrand
Hi if any onr goes to ST helena Bay ,i need a lift for a fridge
or if going close to ST helena Bay
any help will do!
or if going close to ST helena Bay
any help will do!
- Wed Apr 11, 2012 8:43 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for a club member FOUND
- Replies: 6
- Views: 426
- Wed Apr 11, 2012 7:51 am
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
- Replies: 150
- Views: 3480
Re: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
ek het myne gekry ,en hy werk baie lekker
nou le alles nie die heele bakkie vol nie,as ek soek,dan weet ek waar is dit
thanks
nou le alles nie die heele bakkie vol nie,as ek soek,dan weet ek waar is dit
thanks
- Thu Mar 08, 2012 1:43 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7286
Re: hey manne, kyk hier
Dis naaks om te sien hoeveel draad siters daar is
van die manne wat hiluxe gery het , en op die hilux forum was,nou praat hulle ander stories
van die manne wat hiluxe gery het , en op die hilux forum was,nou praat hulle ander stories
- Tue Feb 21, 2012 2:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: were is the best place to 15" tyres
- Replies: 4
- Views: 1425
were is the best place to 15" tyres
i need to replace x4 tyres, were is the cheapest place
- Tue Feb 14, 2012 2:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hilux Club vinyl stickers
- Replies: 61
- Views: 5621
Re: Hilux Club vinyl stickers
ek dink ook net reg uit onder die deure lyk beter
maar ek sal hom in rooi skrif met swart tracks vat
maar ek sal hom in rooi skrif met swart tracks vat
- Mon Feb 13, 2012 2:35 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hilux Club vinyl stickers
- Replies: 61
- Views: 5621
Re: Hilux Club vinyl stickers
Dis hy daai
tracks in swart, en skryf in neon groen of rooi
tracks in swart, en skryf in neon groen of rooi
- Mon Feb 13, 2012 1:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hilux Club vinyl stickers
- Replies: 61
- Views: 5621
Re: Hilux Club vinyl stickers
eks tem saam met die sticker storie, klink en lyk goed
- Thu Feb 09, 2012 10:58 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: visvang by die vaal rivier
- Replies: 2
- Views: 797
Re: visvang by die vaal rivier
dankie
was enige pap gooiers al daar?
was enige pap gooiers al daar?