Search found 53 matches

by maniebrandweer
Sun Jun 10, 2012 10:26 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Prado wheel cover
Replies: 4
Views: 2375

Re: Prado wheel cover

asb, dink daai modelle het net die een soort
by maniebrandweer
Sat Jun 09, 2012 1:35 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Prado wheel cover
Replies: 4
Views: 2375

Prado wheel cover

Op soek na wheel cover Prado spaar wiel 2006-2010
by maniebrandweer
Sat Jun 09, 2012 1:24 pm
Forum: Build your own:
Topic: 3-one Led tail lights
Replies: 5
Views: 1851

3-one Led tail lights

Het iemand inligting oor die 3-one tail lights wat op die mark is. ek sien Venter gebruik van hule op hulle waantjies.
by maniebrandweer
Tue Feb 21, 2012 11:38 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Diesel 50ppm
Replies: 6
Views: 1267

Diesel 50ppm

Kan iemand help met inligting oor 50ppm diesel se beskikbaarheid in Botswanna asb
by maniebrandweer
Wed Aug 31, 2011 4:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Welcome to the Club - vald!!! (2nd Lady Club Member)
Replies: 15
Views: 2079

Re: Welcome to the Club - vald!!!

I'm a big newbie supporter! Welcome Val to the "newbie league" Just be careful for this sign :banned:
by maniebrandweer
Wed Aug 31, 2011 3:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Does Any One Have One of These Camping Trailers
Replies: 18
Views: 2901

Re: Does Any One Have One of These Camping Trailers

Nice for light weight bush camping, but if you think off going to the reel bush, you might come back with out it!
by maniebrandweer
Wed Aug 31, 2011 3:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Newbie to the Forum, for sale, Bang, -Gone - Vanished!
Replies: 21
Views: 2253

Re: Newbie to the Forum, for sale, Bang, -Gone - Vanished!

No need Gary, sometimes you take and sometimes you give, as long as you can take what you give, there will be no problem from me. See it as fire extinguished! :thumbup: Nice debate! :cooldude:
by maniebrandweer
Wed Aug 31, 2011 12:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New Hilux... Maybe not that ugly
Replies: 13
Views: 2370

Re: New Hilux... Maybe not that ugly

Ja self TATA se rims lyk beter :laugh2:
by maniebrandweer
Wed Aug 31, 2011 12:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Can someone please advise me?
Replies: 7
Views: 1150

Re: Can someone please advise me?

Roger is there "gold" in the back :cooldude:
by maniebrandweer
Wed Aug 31, 2011 12:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Newbie to the Forum, for sale, Bang, -Gone - Vanished!
Replies: 21
Views: 2253

Re: Newbie to the Forum, for sale, Bang, -Gone - Vanished!

I salute you ooms. Thanks for all of you. And for those who complain give the Mods a break, there is no open posts yet! :cooldude:
by maniebrandweer
Wed Aug 31, 2011 12:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Newbie to the Forum, for sale, Bang, -Gone - Vanished!
Replies: 21
Views: 2253

Re: Newbie to the Forum, for sale, Bang, -Gone - Vanished!

Sorry ooms, did not mean to make you angry. You guys are doing a hell of a job, and we appreciate it. This is a "great site" but like always someone get out off bed the wrong side, or loose out on a bargain or are done in by someone, and wants to blame the authority or the system, hell isn...
by maniebrandweer
Wed Aug 31, 2011 11:39 am
Forum: Open Discussion
Topic: Newbie to the Forum, for sale, Bang, -Gone - Vanished!
Replies: 21
Views: 2253

Re: Newbie to the Forum, for sale, Bang, -Gone - Vanished!

Let get the newbie's in with debate. It looks like the site is run by multiple star generals and "predators". I agree there must be some one looking over the site to make sure it stays clean, but come on! Don't treat newbies like they don't belong! I know of allot of newbies that will love...
by maniebrandweer
Sun Jun 26, 2011 4:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: EFS Suspension
Replies: 6
Views: 1952

Re: EFS Suspension

Scott they are on your front stoep in Jetpark. The company is Air Supply company and the owner name is Andre'. I have install it on my bakkie and with the guarantee you get you can not go wrong! Best on market money wise.
by maniebrandweer
Fri Apr 15, 2011 2:43 pm
Forum: Botswana
Topic: Cut-line to Mabua
Replies: 0
Views: 4169

Cut-line to Mabua

Iemand wat dalk weet wat die koordinate is vir die nuwe pad na die kaplyn vanaf Kokotsha na Mabua. Soos ek verneem is die een deur Kokotsha gesluit en moet jy nou vroeer af draai en om privaat gronde ry. As iemand kan help met inligting asb.
by maniebrandweer
Thu Apr 07, 2011 11:02 am
Forum: Botswana
Topic: Meat to Botswana
Replies: 2
Views: 4414

Re: Meat to Botswana

Dankie Mark ek doen dit dadelik!
by maniebrandweer
Thu Apr 07, 2011 10:35 am
Forum: Botswana
Topic: Meat to Botswana
Replies: 2
Views: 4414

Meat to Botswana

Hi, ek is oppad Botswana toe vir die paasnaweek. Ons mag geen vleis in vat Botswana toe nie. Weet iemand waar ons vleis kan koop in Botswana. Ons roete is Lobatse, Jwaneng, Sekoma en Kokotshwa. Ek weet hulle het winkels soos Choppies, maar weet nie waar hulle ooral is nie, en is daar moontlik slaghu...
by maniebrandweer
Wed Mar 16, 2011 7:16 am
Forum: Botswana
Topic: Sekoma Botswana
Replies: 2
Views: 4407

Re: Sekoma Botswana

OOOOMS ek is oppad Mabua toe via Sekoma af na Kokothua met die kaplyn na Mabua, en ek wil graag by Sekoma volmaak as daar petrol is, anders moet ek by Jwaneng volmaak wat 90km voor Sekoma is. Hoop dit is bietjie duideliker.
by maniebrandweer
Tue Mar 15, 2011 9:04 pm
Forum: Botswana
Topic: Sekoma Botswana
Replies: 2
Views: 4407

Sekoma Botswana

Weet enige iemand of daar al petrol in Sekoma Botswana beskikbaar is. Ek is oppad Mabua toe en wil weet waar is die laaste volmaak plek. Daar was 'n jaar terug net diesel beskikbaar. Dalk is iemand in tussen daar verby. Ek weet hulle was besig met op gradering.
by maniebrandweer
Mon Feb 21, 2011 4:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: EFS Shock Absorber
Replies: 2
Views: 1412

Re: EFS Shock Absorber

Hi Clayton, ek het reeds so maand terug al van die EFS suspention gepraat toe ek my ou suspension verkoop het. Het ook air suspension in gesit. Is by vere die beste produk op die mark vir waarde vir geld en 3jaar 100 000km waarborg. Hulle is in Jet park en kan ook google op http://www.airspringsuppl...
by maniebrandweer
Mon Feb 21, 2011 4:55 pm
Forum: General Mods
Topic: EFS Suspension?
Replies: 32
Views: 8408

Re: EFS Suspension?

Hi manne, ek het reed so maand terug al van die EFS suspention gepraat toe ek my ou suspension verkoop het. Het ook air suspension in gesit. Is by vere die beste produk op die mark vir waarde vir geld en 3jaar 100 000km waarborg. Hulle is in Jet park en kan ook google op http://www.airspringsupply.c...
by maniebrandweer
Mon Feb 14, 2011 11:12 am
Forum: Build your own:
Topic: Sand Ladders
Replies: 15
Views: 3526

Re: Sand Ladders

Waar daar 'n wil is is daar 'n weg. Laat weet ons hoeveel dit gekos het in vergelyking om dit te gaan koop. Weer eens my punt. Doen dit self en jy spaar tonne.
Wel gedaan!
by maniebrandweer
Thu Feb 03, 2011 12:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My sleutels is gesteel - help!
Replies: 5
Views: 1177

Re: My sleutels is gesteel - help!

Jano, ek wou 'n tydtjie terug, my remote vervang met nuwe een. Hulle vra R260 vir nuwe remote, en dan nog R280 om die nuwe remote in te stel so dat hy kan werk. Ek gebruik maar my sleutel en laat my vrou in die bakkie slaap!
by maniebrandweer
Wed Feb 02, 2011 4:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My 2.7 and Conqueror trailer - advice gents!
Replies: 21
Views: 2740

Re: My 2.7 and Conqueror trailer - advice gents!

Jip hy moet in dieselfde spoor loop! Wees geduldig met die 2.7, niks verkeerd om Jozini se paste in tweede met 3000 revs uit te ry nie. Jy kom by dieselfde bestemming uit, en jy het meer van die omgewing gesien. :dance1:
by maniebrandweer
Tue Feb 01, 2011 9:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Drawer System - something different?
Replies: 12
Views: 1798

Re: Drawer System - something different?

Daai spaarwiel is seker goud werd! :laugh2:
by maniebrandweer
Tue Feb 01, 2011 9:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My 2.7 and Conqueror trailer - advice gents!
Replies: 21
Views: 2740

Re: My 2.7 and Conqueror trailer - advice gents!

Eben mooi gedink om een eers te huur. Ek persoonlik dink die enigte trailer wat vir my werk is een wat ek self ontwerp en bou na my behoeftes. as jy nie van rooftop hou nie gaan dit jou nog goed koper kos. Jy is welkom om met my te kom gesels. Ek kan jou aan 'n bilike man voorstel as jy besluit om j...
by maniebrandweer
Tue Feb 01, 2011 12:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brakes
Replies: 5
Views: 1560

Re: Brakes

Hi Leigh, any news on the brakes?
by maniebrandweer
Tue Feb 01, 2011 11:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: My 2.7 and Conqueror trailer - advice gents!
Replies: 21
Views: 2740

Re: My 2.7 and Conqueror trailer - advice gents!

Eben ek was twee jaar terug in jou posisie, en het baie navorsing gedoen oor trailers. Ek ry self die 2.7 lux en sleep 4x4 trailer wat ek laat bou het. Hierdie is nie iets om oor te praat sommer oor die forum nie. Jy is welkom om met my te kom praat, dan gesels ons oor my struikel blokke en waarna j...
by maniebrandweer
Mon Jan 31, 2011 3:45 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: OME SUSPENSION FROM SA 4X4 STORE.
Replies: 37
Views: 7091

Re: OME SUSPENSION FROM SA 4X4 STORE.

Hallo manne, Alpha Male is ook nou die nuwe eienaar van EFS suspension met rear air lifters. Hy voel sommer beter en sal hom mooi toets April in Botswana. Met 'n 100 000km 3 jaar fabrieks waarborg, is dit by vere die beste produk op die mark. Selfs die shocks lyk sommer frisser!
by maniebrandweer
Mon Jan 24, 2011 12:40 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: what to check when checking!
Replies: 8
Views: 1409

Re: what to check when checking!

Hi Neal welcome, good luck in finding a 2.7, may be a KZT'E :beg:
by maniebrandweer
Mon Dec 06, 2010 10:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 99 Hilux 2.7 DC 4X4 RAIDER -Info needed
Replies: 18
Views: 2433

Re: 99 Hilux 2.7 DC 4X4 RAIDER -Info needed

Fanie, jou hart het al klaar gese vat hom. Ek het vir Alpha-Male 115k betaal, nou wel met extras, maar sou dit betaal sonder extras. Jy kry hulle nie meer nie, en kom ons wees eerlik "Legend I'm your father"
by maniebrandweer
Tue Nov 02, 2010 2:18 pm
Forum: Mozambique
Topic: Oornag oppad na Mozambique Des
Replies: 4
Views: 4820

Re: Mozambique Des

Hallo manne, vir die wat Mosambiek toe Des en wil oornag by Jozini. Ek het kamp plek gekry by Northern Zululand Honorary Officers campsite, ingang is 5km van N2 hoofpad oppad Jozini toe. Laat weet maar as iemand al daar gekamp het of wil gaan. Die dametjie Jill was baie behulpsaam en by navraag beve...
by maniebrandweer
Tue Nov 02, 2010 1:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux flikker ligte
Replies: 14
Views: 1955

Re: Hilux flikker ligte

Dankie Pieter ek sal dit sowaar doen. :thumbup: Als lyk darem nou pluis te wees en is nou reg vir Ponta Des. :beach:
by maniebrandweer
Mon Nov 01, 2010 1:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux flikker ligte
Replies: 14
Views: 1955

Re: Hilux flikker ligte

Goedkoop genoeg vir my, weereens dankie Nico :thumbup:
by maniebrandweer
Mon Nov 01, 2010 9:44 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux flikker ligte
Replies: 14
Views: 1955

Re: Hilux flikker ligte

Haleluja Hilux forum :yahoo: Nico spot on! :thumbup: Ek het die Hazards aan geskakel en sien daar als in orde. Dankie boeta dankie forum. :dance1:
by maniebrandweer
Sun Oct 31, 2010 6:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux flikker ligte
Replies: 14
Views: 1955

Re: Hilux flikker ligte

Dankie Eben, dis hoekom ek nou hier is. Ek het elkeen persoonlik uit gehaal en mooi terug gesit, en dit werk nog steeds nie. lyk my ek sal maar outo-sparky toe moet gaan.
by maniebrandweer
Sun Oct 31, 2010 4:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux flikker ligte
Replies: 14
Views: 1955

Hilux flikker ligte

Dag se manne, kom nou net van naweek kamp af, en wonder of iemand kan help. My flikker ligte is mors dood. Het al fuses na gegaan als is reg. Idee waar ek volgende kan kyk? 99 2.7 Hilux.
by maniebrandweer
Mon Oct 11, 2010 8:57 pm
Forum: Mozambique
Topic: Oornag oppad na Mozambique Des
Replies: 4
Views: 4820

Re: Mozambique Des

Thanks Thabo, will give them a call :thumbup:
by maniebrandweer
Fri Oct 08, 2010 4:04 pm
Forum: Mozambique
Topic: Oornag oppad na Mozambique Des
Replies: 4
Views: 4820

Oornag oppad na Mozambique Des

Dag my mede Hiluxers. :angel: Ek gaan Des Mozambique to en wil weet of iemand van enige goeie kamp geriewe weet by Jozini of omgwing om te oornag? :beach:
by maniebrandweer
Tue Oct 05, 2010 12:07 pm
Forum: Build your own:
Topic: Rusty's Canopy
Replies: 24
Views: 3014

Re: Rusty's Canopy

Zane, lyk baie goed. Stuur foto's van hoe jy die canopy vas gesit het op die bak asb, ek is besig met 'n alu weergawe en krap nog kop oor hoe ek hom gaan vas sit.

[img][IMG]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... age017.jpg[/img][/img]
by maniebrandweer
Sun Oct 03, 2010 9:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Naming My Hilux
Replies: 15
Views: 5345

Re: Naming My Hilux

"Chaperone"
by maniebrandweer
Fri Sep 10, 2010 10:52 am
Forum: The Workshop
Topic: 2001 2.7i DC 4x4 self service
Replies: 11
Views: 2172

Re: 2001 2.7i DC 4x4 self service

Hi Simon,

Dit maak nie skade om die hubs en weelberings na tegaan en somer weer die wiel sporing nie. Maar dit help nie jy doen al hierdie dinge en jy maak nie 'n draai in Botswana nie! Km is bietjie laag, tyd dat jy daai pop bietjie uitvat!
by maniebrandweer
Thu Sep 09, 2010 7:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Remote vir Hilux '99
Replies: 2
Views: 702

Re: Remote vir Hilux '99

Thanks uncle, I will give a try, sound not to bad.
by maniebrandweer
Thu Sep 09, 2010 9:55 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Remote vir Hilux '99
Replies: 2
Views: 702

Remote vir Hilux '99

My Hilux se remote het die gees gegee, weet iemand waar ek die remote kan herstel? Toyota vra R280 vir nuwe remote en dan nog R260 om remote in te stel. Ek sal graag die bestaande remotes net wil herstel, en ja ek het die batterye vervang. As iemand dalk iewers remotes het wat los le sal ek dit ward...
by maniebrandweer
Wed Sep 08, 2010 2:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 148021

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Manie, '99, Alpha-Male
by maniebrandweer
Tue Feb 23, 2010 10:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Mud terrains (Tyres again)
Replies: 20
Views: 2962

Re: Mud terrains (Tyres again)

Kyk maar wat algemeen gebruik word, en jy sien net een naam BFG!
by maniebrandweer
Fri Jan 15, 2010 4:55 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Transport for my Hilux rims (They are on the way thanks!!)
Replies: 5
Views: 1162

Re: Transport for my Hilux rims

Thanx Martin, hopefully you will be one?
by maniebrandweer
Fri Jan 15, 2010 4:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Transport for my Hilux rims (They are on the way thanks!!)
Replies: 5
Views: 1162

Re: Transport for my Hilux rims

Thanks Otto, I will keep that in mind.
by maniebrandweer
Fri Jan 15, 2010 2:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Transport for my Hilux rims (They are on the way thanks!!)
Replies: 5
Views: 1162

Transport for my Hilux rims (They are on the way thanks!!)

Hi everybody, I have advertise for Hilux rims on this form and at last I found them. BIG PROBLEM! I need someone to give them a lift from Durbanville, Capetown to Gauteng. Anybody got space for 4 X rims. This will help me a lot. please phone 082 7814851.
by maniebrandweer
Mon Jan 11, 2010 1:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Two camping items you never leave without?
Replies: 60
Views: 4731

Re: Two camping items you never leave without?

Sunblock and with ou a doubt my "ALPHA-MALE"
by maniebrandweer
Mon Jan 11, 2010 1:13 pm
Forum: Off-road Training
Topic: OFF-ROAD DRIVER CERTIFICATE TRAINING COURSE
Replies: 47
Views: 5581

Re: OFF-ROAD DRIVER CERTIFICATE TRAINING COURSE

Hi Okkie, where will these courses be held. Over the country or just in your area?

Go to advanced search