Search found 99 matches

by Leeuplesier
Fri Jun 29, 2018 2:07 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana 2018
Replies: 17
Views: 1719

Re: Botswana 2018

Thanks for sharing, Botswana stay's my all favorite touring destinations.
by Leeuplesier
Sat May 19, 2018 3:22 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8779

Re: Alu Canopy en Eie krag

Hennie, dit lyk baie goed sover. Die manier hoe jy dinge prakties toepas soos jyself diy wil hê is puik. Sal die post volg tot jy klaar is.
by Leeuplesier
Mon Feb 12, 2018 10:51 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Trip Report for Competition - Calitzdorp, Oudtshoorn, Die Hel, Nieu-Bethesda, Valley of Desolation
Replies: 22
Views: 1724

Re: Trip Report for Competition - Calitzdorp, Oudtshoorn, Die Hel, Nieu-Bethesda, Valley of Desolation

Nice report and good phodie's. Our trip starts 1st March-25th March with Swartberg pass included in the plan. Our aim is to try and explore as much mountain passes as possible.
by Leeuplesier
Mon Feb 12, 2018 10:45 pm
Forum: Wanted
Topic: Drop down or Tilted fridge slide for 80 liter Kellerman
Replies: 0
Views: 792

Drop down or Tilted fridge slide for 80 liter Kellerman

I am urgently looking for the above slide. New prices is a bit out of line.
by Leeuplesier
Fri Feb 09, 2018 1:17 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Roads less travelled to Destination unknown by JohanM
Replies: 34
Views: 2008

Re: Roads less travelled to Destination unknown by JohanM

Baie aangename verslag om te lees. Goed gedoen met al die fotos wat die hele toer uiteensit. Voel of ek saam met julle op toer was. :thumbup:
by Leeuplesier
Sat Feb 03, 2018 2:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2011 Vigo vibrasie
Replies: 11
Views: 599

Re: 2011 Vigo vibrasie

Centre carrier bearing and Universals replaced. Vibration gone... Thank you all for your assistance. That's why I am addicted to this forum.
by Leeuplesier
Tue Jan 30, 2018 5:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2011 Vigo vibrasie
Replies: 11
Views: 599

Re: 2011 Vigo vibrasie

Baie dankie. Sal die roete vat om die parte te gaan koop by Toyota. Wie sal julle aanbeveel in Pretoria om dit vir my te kan doen?
by Leeuplesier
Sun Jan 28, 2018 8:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2011 Vigo vibrasie
Replies: 11
Views: 599

2011 Vigo vibrasie

Hallo Manne, hoop daar is iemand wat my goeie raad of verwysings kan gee om die vibrasie issues op my Hilux te kan uitsort. Op so 115Km/Hr begin ek n vibrasie voel wat groter word sodra ek 125Km/Hr se kant toe gaan. Daar is ook n snaakse geluid wat ek nie kan identifiseer nie. Ek het die wiel balans...
by Leeuplesier
Sun Jul 09, 2017 4:35 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana Mabuasehube - May 2017
Replies: 6
Views: 1778

Re: Botswana Mabuasehube - May 2017

Baie mooi foto's.
by Leeuplesier
Thu Feb 09, 2017 12:34 pm
Forum: Any Other Vehicle
Topic: 1980 Pontiac Trans Am Turbo
Replies: 44
Views: 3963

Re: 1980 Pontiac Trans Am Turbo

Wyse besluit om hom standaard te hou. Dis n goeie pensioen belegging wat jy het. Hoe langer jy hom hou hoe groter word die dividente. Oldies bly maar mooi. Skoonpa se Fairmont GT het nou gegaan vir R270000-00.
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 9:00 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Vanaf Elephan Sands het ons eers n draai in Francistown gaan maak om n paar aankope te doen en ook om bier te kry vir die kinders by die huis. Ek het ratolie gekry en maar opgetop waar ek die geleentheid gekry het. Ons het die aand oornag by Phokoje lodge. Baie gerieflike lodge vir oornag as jy besl...
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 8:38 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Ons het beplan om met die hunters road af te gaan tot by Elephant Sands maar is ten sterkste afgeraai deur een van die logdge eienaars aangesien die pad in n baie slegte toestand is en hy ons nie aanraai om dit te doen nie tensy ons ons voertuie wil beskadig. Nou ja, met sulke raad in gedagte het on...
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 8:16 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Vanaf Ihaha was ons nie haastig om die oggend te vertrek Chobe Lodge toe nie. Ons het eers bietjie gaan rondry en wild soek. Peter en Leon hulle is solank vooruit om besprekings te gaan doen vir die Vic Falls. Ons het baie wild gekry Leeus, Kudu's, Swart Witpense, Buffels, Olifante, Seekoeie, Rooibo...
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 7:48 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Ben, ek moet sê die ek self het n Conqueror Conquest maar het baie respek gekry vir die Bush Lapa. Hy is baie gerieflik ingerig en is baie ligter as die Comander. Al sy ekstras is net eenvoudig maklik hanteerbaar, berging is beter. Glo my as ek weer koop gaan ek beslis na die reeks kyk. Die enigste ...
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 3:41 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Nog n paar foto's van Ihaha kamp.
DSC_5510.JPG
DSC_5509.JPG
DSC_5508.JPG
DSC_5507.JPG
DSC_5506.JPG
DSC_5504.JPG
DSC_5503.JPG
DSC_5499.JPG
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 3:38 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Twee dae by Linyanti was net genoeg om bietjie te rus en die nodige wasgoed te doen. Vandag se bestemming is Ihaha kamp ook vir twee dae. Om 06H30 verlaat ons Linyanti. By Kavima is daar n Kurios winkel waar ons n paar aandenkinge koop. Ons gebruik ook die tyd om die banddrukke weer normaal te kry v...
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 2:49 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Ons is die oggend vroeg uit die vere en in die pad. Sasl weer terugkom. Oorsrponklike beplanning was om tee die kaplyn af te ry na Linyanti kamp toe, maar met die dat ek nie 4x4 het nie en met Peter wad die treiles sleep het ons besluit om eerder deur die Ghobe hek te gaan en vandaar Linyanti toe. E...
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 2:06 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Nog n paar foto's by Magotho kamp.
DSC_5340.JPG
DSC_5342.JPG
DSC_5345.JPG
DSC_5347.JPG
DSC_5352.JPG
DSC_5356.JPG
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 2:04 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Vanoggen moes ons nog vroër opstaan en is 07H00 oppad na Magotho kamp.Min het ons geweet wat se avontuur vir ons almal gaan voorlê. Wild was daar volop gewees langs die pad. By die Khwai rivier aangekom het n toergids ons aangewys om nie daar deur te gaan nie maar eerder hoër op. Met die aanbeveling...
by Leeuplesier
Sat Nov 19, 2016 1:26 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Vandag se eindbestemming in Xakanaxa kamp. Om 08H00 is ons in die pad en het baie wild te siene gekry al is dit droog. Van die uitlanders met hulle gehuurde 4x4's glo ek nie sal enige iets raak sien soos hulle jaag nie. Lyk eerder of die eindbestemming die belangrikste gedeelte van hulle toer is en ...
by Leeuplesier
Thu Oct 27, 2016 7:18 am
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Vandag het ons nie te vêr om te ry na Moremi South Gate Camp toe nie. Ons was eers in Maun toe om weer voorraad aan te vul vir die res van die toer. Met Pieter en Marina se gesoek na Checkers ipv Shoprite het hulle op n nuwe slaghuis afgekom met die naam Beef Boy's wat werklik uitstekende vleis verk...
by Leeuplesier
Thu Oct 27, 2016 6:49 am
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Dag 6 het ons vertrek vanaf Nxai na Maun en redelik vroeg weer in die pad geval. Ons moes eers n draai by die Xomae(Baines Boababs) gaan maak. Wild, die was maar skaars gewees oppad soontoe. Slegs een Gemsbok en twee Volstruise te sien gekry. Ek dink die Gemsbok hardloop nou nog. Baines Boababs was ...
by Leeuplesier
Mon Oct 24, 2016 8:18 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Delta Deli, Maun.
Replies: 5
Views: 1333

Re: Delta Deli, Maun.

Brian, on our trip in August we buy our meat at Beef Boy's in Maun. Better quality than Spar and also very nice biltong.
by Leeuplesier
Mon Oct 24, 2016 8:12 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Dag 5 het aangebreek en min het ons geweet wat voorlê. Volgende stop is Nxai Pan South camp. Ons het 07H30 vanaf Kubu Eiland weg rigting Gweto. Langs die pad het ons gestop vir brunch wat bestaan het uit bully beef, eiers en roosterbrood. DSC_5024.JPG DSC_5027.JPG DSC_5028.JPG DSC_5029.JPG Die pad t...
by Leeuplesier
Mon Oct 24, 2016 7:39 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Dag 4, dis nou die 14de was dit vroegerig uit die vere vir die eerste keer. Volgende bestemming was Lekhubu eiland en ons het nie werklik geweet hoe lank die rytyd sou wees nie. T4A het n redelike lang rytyd gegee en ons het die beplanning daarvolgens gedoen. By Khama se hek het ons die nodige hout ...
by Leeuplesier
Sun Oct 23, 2016 7:20 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Oggend van die 12de was ons nie te haastig gewees nie en het eers 09H15 by KwaNokeng gery nadat ons ontbyt ge-eet het. Soos beplan het ons by Palapaya gestop om die nodige aankope te doen. Dis nou van vleis tot hoesstroop. Die vorige aand was dit vrek koud gewees en daar moes nog warmer beddegoed oo...
by Leeuplesier
Sun Oct 23, 2016 6:18 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 3133

Augustus 2016 Botswana toer

Die toer was nou al meer as n jaar terug op ons agenda gewees. Finale beplanning was toe vanaf 11-30Augustus gewees. Moet sê, die inligting op die forum het baie handig te pas gekom. Besprekings was gedoen en ek moet sê ek het werklik baie goeie diens gekry van Tara by Botswana footprints. Ons hele ...
by Leeuplesier
Wed Sep 21, 2016 2:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Ewenaar probleme
Replies: 4
Views: 473

Re: SFA Ewenaar probleme

Baie dankie Dawie en Louis. Ek vlieg weer Desember af SA toe en sal by Louis n draai maak. Dis nou of reg of weg.
by Leeuplesier
Wed Sep 14, 2016 6:22 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Ewenaar probleme
Replies: 4
Views: 473

SFA Ewenaar probleme

Ek is nou raadop en glo my dis ligtelik gestel. Vandat ek die OME suspensie ingesit het moet ek so om en by elke 3000km die universals op die propshaft vervang op aanbeveling van propshaft centre's. Die centre carrier bearing is ook intussen al twee keer vervang. Ek het wel agter gekom dat daar n sp...
by Leeuplesier
Fri Jun 17, 2016 4:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Herstel van brandstof tenk lekkasie op toer
Replies: 2
Views: 387

Herstel van brandstof tenk lekkasie op toer

Wat gebruik julle om n lekkasie op jou brandstof tenk tydelik reg te maak terwyl jy op toer is. Staal, stainless en nuwerwetse pvc tenks.
by Leeuplesier
Wed Feb 17, 2016 7:19 am
Forum: Trip Reports
Topic: Hunters Road - Botswana
Replies: 3
Views: 2271

Re: Hunters Road - Botswana

I spoke to Ben yesterday and was informed that the huntersroad south of Pandamantenga is closed until futher notice due to anti poaching activites in that area. With regards to the road from Kasane to Pandamantenga he will find out and inform me as soon as he have more information. We planned our tr...
by Leeuplesier
Tue Jan 12, 2016 5:02 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 2016 Botswana trip raad
Replies: 18
Views: 2646

Re: 2016 Botswana trip raad

Hi James, excellent trip report. I've read quite a number of trip reports over the last two or three months and so many of these contradicts each other on so many campsites. Whatever is in excellent condition today may change overnight what you have experienced first hand. The best is to be prepared...
by Leeuplesier
Sun Dec 27, 2015 1:32 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 2016 Botswana trip raad
Replies: 18
Views: 2646

Re: 2016 Botswana trip raad

Yes James, as mens sulke krom duk vingers het gebeur die tipe van dinge, maar jy's reg dit is Linyanti. Ek het n paar reviews van Ihaha kamp gelees en die manne is in Augustus erg besteel daar. Hoop hulle sort dit uit voordat ons daar aankom.
by Leeuplesier
Wed Dec 23, 2015 5:58 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 2016 Botswana trip raad
Replies: 18
Views: 2646

Re: 2016 Botswana trip raad

Nou ja, meeste van die reelings gedoen. Baie dankie vir julle goeie raad. Ons moes n paar veranderinge maak as gevolg van plekke wat vol geboek is. Kan nie glo dat Augustu 2016 reeds so vol is nie. Ons het van Botswana Footprints gebruik gemaak om die bookings te doen. Hulle behartig ook park kostes...
by Leeuplesier
Tue Oct 27, 2015 1:39 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 2016 Botswana trip raad
Replies: 18
Views: 2646

Re: 2016 Botswana trip raad

Waar sal julle sê is die beste plek vir Tiervis hengel naby Chobe.
Ek verstaan ook dat dit heelwat goedkoper en veiliger is om van Chobe se safari te gebruik dat hulle jou duervat na Vic falls toe. Koste gewys vir vier voertuie is dit ook die moeite werd. Wat is julle gevoel.
by Leeuplesier
Tue Oct 27, 2015 1:33 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 2016 Botswana trip raad
Replies: 18
Views: 2646

Re: 2016 Botswana trip raad

Baie dankie julle. As die water so diep is dink julle ons sal snorkels moet opsit? Ons sal 3 Toyota's wees en n BT50. My SFA is petrol en 2x D4D's.
Martin, jy maak mos nou niemooi nie...hel Aug lê nog baie vêr. Moet sê, jou fodies lyk goed, kan nie meer wag nie.
by Leeuplesier
Mon Oct 26, 2015 1:42 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 2016 Botswana trip raad
Replies: 18
Views: 2646

2016 Botswana trip raad

Ons beplan n toer deur Botswana in Augustus 2016. Moet sê, tracks4africa help baie, sukkel net nog bietjie met Basemap maar is stadig aan besig om te wen. Ek is bly om te sien hoeveel van die veearspunte op tva aangedui word, dit help baie. Ons beplanning is om deur Grobblersbrug grenspos oor te gaa...
by Leeuplesier
Tue May 26, 2015 1:17 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015
Replies: 7
Views: 2045

Re: Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015

The last ten day's we spend at Tshipise with our kids. Oupa and Ouma had the joy in spoiling our little one a bit. For her it was the first time camping and swimming and she truly enjoy the swimming part. We saw the mongoose fighting with a Black Mamba and the latter went hiding in a hole underneath...
by Leeuplesier
Tue May 26, 2015 12:52 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015
Replies: 7
Views: 2045

Re: Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015

We booked two nights at Mapungupwe Mazau Camping site. First stop at the main entrance offices to do all the paperwork and pay our fee's. Then another 40km back towards Pontdrift on the Den Haas road. First impressions of this small camping site was really impressive. Campsites, barbeque facilities ...
by Leeuplesier
Tue May 26, 2015 12:22 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015
Replies: 7
Views: 2045

Re: Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015

I will recommend the 4x4 campsite anytime. Unfortunately for us we could not do any riverbed driving as they had 62mm of rain two day's ago which make the riverbed inaccessible. We did however enjoy the mud roads at the rivers edge with some challenges. 4x4 Camp direction.jpg 4x4 Camp donky.jpg Camp...
by Leeuplesier
Tue May 26, 2015 2:02 am
Forum: Trip Reports
Topic: Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015
Replies: 7
Views: 2045

Re: Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015

Preparations for this trip was not suppose to take longer than two to three day's. But as you can remember on my previous trip i got towed in from Kimberley to Sasolburg due to a stripped gearbox. To make a long story short, the bloke that overhauled my T5 box and transfer case did not even replaced...
by Leeuplesier
Sun May 24, 2015 8:17 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015
Replies: 7
Views: 2045

Rhato, Mapungupwe, Tshipise April 2015

Nou ja, die keer gaan ek prober om die trip report in engels te doen. So don't kill me, my English sucks but I will try my best.

It will take some time.....busy with translations
by Leeuplesier
Sat Aug 30, 2014 6:41 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Lebombo trail 15 June 2014
Replies: 1
Views: 567

Re: Lebombo trail 15 June 2014

Ray, Hope you guys had a good trip. I did this one in 2012 and I promised myself that it was my 1st and last guided tour. Our guide think he was busy doing the Dakar rally. At stages we had to reach speeds up to 90Km/hr and this towing a off road trailer and another guy one of these off road caravan...
by Leeuplesier
Fri Aug 29, 2014 3:22 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Baie dankie, moet sê dit was tot sover een van ons lekkerste trips gewees. Ons was werklik baie gelukkig gewees om goeie weer in die Richtersveld te kry, nie te warm nie en glo my daar was nie een miggie wat gepla het nie. Net jammer my trok het my die keer so baie drama gegee, maar ek hoop dit kan ...
by Leeuplesier
Sat Aug 23, 2014 3:17 am
Forum: Trip Reports
Topic: Mabuasehube March 2014
Replies: 13
Views: 3035

Re: Mabuasehube March 2014

:thumbup: :thumbup: Thanks for sharing. It's this kind of ventures that makes us going back over and over again.
by Leeuplesier
Wed Apr 16, 2014 8:06 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Daar is al baie gepraat en geskryf oor wie jou kampmaats moet wees en al wat ek kan sê van ons trippie.....dit was great in alle opsigte. Sal ons weer saam toer...verseker ja en sommer vinnig ook. Die laaisisteem wat Pieter in die BT-50 ingebou het was puik. Die Luxy moet agter nuwe binnegoed kry. D...
by Leeuplesier
Wed Apr 16, 2014 7:49 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Nog Fodies.
DSC_2985.JPG
DSC_2985.JPG (166.64 KiB) Viewed 2506 times
DSC_3023.JPG
DSC_3023.JPG (192.05 KiB) Viewed 2506 times
DSC_8072.JPG
DSC_8072.JPG (119.28 KiB) Viewed 2506 times
DSC_8057.JPG
DSC_8057.JPG (154.3 KiB) Viewed 2506 times
DSC_8062.JPG
DSC_8062.JPG (145.49 KiB) Viewed 2506 times
DSC_3039.JPG
DSC_3039.JPG (212.95 KiB) Viewed 2506 times
DSC_3094.JPG
DSC_3094.JPG (150.75 KiB) Viewed 2506 times
by Leeuplesier
Wed Apr 16, 2014 7:42 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Oor die Wildeperdehoek pas Springbok toe..ingeboek by die Cat Nap gastehuis. Eienaar van die gastehuis is Rey Janse van Rensburg. Jy kan sien die man het al baie dele van Afrika gesien. Al die foto's in die gastehuis spreek boekdele. Ons was ook bevoorreg om die man self te ontmoet en te hom gou te ...
by Leeuplesier
Wed Apr 16, 2014 7:01 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Nog fodies van Hondeklip baai.
DSC_2882.JPG
DSC_2882.JPG (135.39 KiB) Viewed 2509 times
DSC_2895.JPG
DSC_2895.JPG (149.47 KiB) Viewed 2509 times
DSC_2904.JPG
DSC_2904.JPG (147.83 KiB) Viewed 2509 times
DSC_2907.JPG
DSC_2907.JPG (142.97 KiB) Viewed 2509 times
by Leeuplesier
Wed Apr 16, 2014 6:56 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Daardie middag het ons kamp opgeslaan in die Koingnaas karavaanpark. Ons het beplan om twee nagte daar oor te slaap maar die koue het ons gejaag. Dit was sweetpakke en baadjies wat uitgehaal moes word. Gelukkig het ons redelike warm baadjies gekoop in Luderitz wat nou baie handig was. Redelik vroeg ...
by Leeuplesier
Wed Apr 16, 2014 6:23 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Nog fodies.
DSC_2716.JPG
DSC_2716.JPG (151.62 KiB) Viewed 2512 times
DSC_2720.JPG
DSC_2720.JPG (137.95 KiB) Viewed 2512 times
DSC_2728.JPG
DSC_2728.JPG (157.51 KiB) Viewed 2512 times
DSC_2746.JPG
DSC_2746.JPG (179.66 KiB) Viewed 2512 times
DSC_2763.JPG
DSC_2763.JPG (141.54 KiB) Viewed 2512 times
DSC_2776.JPG
DSC_2776.JPG (131.46 KiB) Viewed 2512 times
by Leeuplesier
Wed Apr 16, 2014 6:18 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Met die Richtersveld agter die rug het ons een aand oorgebly in Mcdouglesbaai. Die volgende oggend is ons Kleinsee toe en het ons gids by Hek 4 ontmoet. Dudley Wessels hulle bestuur die konsessie tussen Kleinsee en Koingnaas waar hulle die skeepswrak roete en die duine roete aanbied. Ons het bespree...
by Leeuplesier
Wed Apr 16, 2014 5:52 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Vanaf De Hoop na Richtersberg kamp was daar gedeeltes van die pad wat sleg uitgery was deur die myntrokke. Sinkplaatpad ry was daar genoeg. By Richtersberg aangekom het ons eers gaan soek na al die kampplekke wat aabgedui word op die brosjures. Weet nie so mooi nie, lyk of daat n vloed was wat alles...
by Leeuplesier
Wed Apr 16, 2014 5:38 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Die oggend het ons maar traag aan die gang gekom. Met die maak van ontbyt was dit weereens die ape gewees.... :evil: :evil: maar ons kon darem klaar eet en oppak. Oppad na De Hoop het ons heelwat te siene gekry danksy Tracs4Africa se inligting en verwysings. Die Akkedispas was nou nie een van die te...
by Leeuplesier
Fri Apr 11, 2014 5:21 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Nadat ons brandstof volgemaak het by Sendelingsdrift en die nodigste aankope by die winkel gedoen het vat ons toe die pad na Pootjiespram kampeerterrein. Vir albei ons gesinne was dit die eerste keer in die Richtersveld. So daar was baie opgelees en met mense gepraat oor hoe die geriewe en die paaie...
by Leeuplesier
Fri Apr 11, 2014 4:45 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Nog fodies van die grenspos en Sendelingsdrift.
DSC_2236.JPG
DSC_2236.JPG (155.46 KiB) Viewed 2681 times
DSC_2263.JPG
DSC_2263.JPG (176.07 KiB) Viewed 2681 times
DSC_2266.JPG
DSC_2266.JPG (127.24 KiB) Viewed 2681 times
DSC_2251.JPG
DSC_2251.JPG (160.01 KiB) Viewed 2681 times
DSC_2300.JPG
DSC_2300.JPG (117.05 KiB) Viewed 2681 times
by Leeuplesier
Fri Apr 11, 2014 4:35 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Ons het redelik vroeg weer die oggend aan die gang gekom en rigting gevat Ai Ais toe. Al die inboek formaliteite afgehandel en vir ons n lekker kampplek onder n groot boom gekry. Op die stadium was ons die enigste kampeerders gewees. Die volgende dag het daar baie meer ingekom meeste wat net oornag ...
by Leeuplesier
Thu Apr 10, 2014 7:39 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Nog fodies van Hobas en die Canyon
DSC_1838.JPG
DSC_1838.JPG (134.79 KiB) Viewed 2734 times
DSC_1848.JPG
DSC_1848.JPG (175.48 KiB) Viewed 2734 times
DSC_0065.JPG
DSC_0065.JPG (142.96 KiB) Viewed 2734 times
DSC_0069.JPG
DSC_0069.JPG (147.05 KiB) Viewed 2734 times
DSC_0078.JPG
DSC_0078.JPG (145.03 KiB) Viewed 2734 times
by Leeuplesier
Thu Apr 10, 2014 7:28 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Te lank op een plek kan mens nie bly nie, kamp moes daar weer gekamp word. Vanaf Luderitz is ons terug op die Ketmanshoop pad an het tussen Aus en Keetmanshoop afgedraai op die Ai-Ais pad. Volgende bestemming was Canon Roadhouse. Oppad Canon Roadhouse toe het ons Gemsbokke, Springbokke, Volstruise e...
by Leeuplesier
Thu Apr 10, 2014 7:02 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 3232

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Kolmanskuppe, Diaskruis fodies.
DSC_1290.JPG
DSC_1290.JPG (130.51 KiB) Viewed 2741 times
DSC_1377.JPG
DSC_1377.JPG (151.76 KiB) Viewed 2741 times
DSC_1390.JPG
DSC_1390.JPG (158.67 KiB) Viewed 2741 times
DSC_1455.JPG
DSC_1455.JPG (111.87 KiB) Viewed 2740 times
DSC_1477.JPG
DSC_1477.JPG (155.54 KiB) Viewed 2740 times
DSC_1512.JPG
DSC_1512.JPG (123.59 KiB) Viewed 2740 times
DSC_1536.JPG
DSC_1536.JPG (164.69 KiB) Viewed 2740 times
DSC_6650.JPG
DSC_6650.JPG (181.78 KiB) Viewed 2740 times

Go to advanced search