Search found 62 matches

by ROOIWYN
Wed Mar 25, 2009 9:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R Efi Conversion using standard manifold
Replies: 42
Views: 3789

Re: 22R Efi Conversion using standard manifold

Bennie, Sal jy die opset op 'n ander voertuig aanbeveel en wat sou jy verander, hoe groot torque verskil is daar tussen die standaard carb en Riaan se EFi? Rooiwyn loop nog met oorspronklike carb en gee min probleme, die eerste keer die naweek by Chloorkop begin sluk teen 'n bult. Sou jy self deur d...
by ROOIWYN
Mon Mar 23, 2009 12:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Baie geluk Rooiwyn!
Replies: 11
Views: 1888

Re: Baie geluk Rooiwyn!

:oops: Dankie ouens, ek dink tog mens kan net goed doen as jy leer deur te kyk hoe soortgelyke voertuie dit doen (dankie Cassie), en mens leer baie uit mekaar se ondervinding en raad omtrent jou voertuig (JohanM). "Swartbaard" veels geluk met daardie eerste plek, dis lekker om geskool te w...
by ROOIWYN
Sun Mar 15, 2009 9:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Fuel starvation - 22R?
Replies: 3
Views: 1179

Fuel starvation - 22R?

Can anyone shed some light on a recurring problem with my lux. Rooiwyn has never given me any problems offroad with relation to fueling problems at angles and slopes, but when it comes to normal driving outside of town the lux start to loose power / jerk at normal accelaration around +/- 3500RPM to ...
by ROOIWYN
Fri Mar 13, 2009 10:25 am
Forum: Recovery Stories
Topic: Isjoesjoe Duikboot!
Replies: 31
Views: 12897

Re: Isjoesjoe Duikboot!

Jinne maar die man kry slae, sy vrou is al lankal moeg vir uitdeel en hier hou dit nog aan :clap: ! Dit is 'n KB260 LWB 4x4 S/Cab en ek verneem na die tyd ook nie die eerste swem sessie wat skeef geloop het nie! Hy sê ook dat die Isjoesjoe amper reg is, na so 5l se water onder in die sump was, wil h...
by ROOIWYN
Wed Mar 11, 2009 6:20 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Isjoesjoe Duikboot!
Replies: 31
Views: 12897

Re: Isjoesjoe Duikboot!

:wth: Cassie,
Dit was my tweede vraag aan hom en sy antwoord: 'Ek't gekyk of hy wil start na hy gevrek het, maar daar was net een ligte klop geluid'!!!!!!!!
Eerste vraag was of die pad die enigste een is? Dis een van twee dinge wat ek vermy as ek kan, water en modder!
by ROOIWYN
Wed Mar 11, 2009 1:41 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Isjoesjoe Duikboot!
Replies: 31
Views: 12897

Isjoesjoe Duikboot!

Die man ry elke nou en dan die kortpad van die werk af terug huis toe. Laas Vrydag het hy hom so bietjie misgis met die ekstra reënwater in die poeletjie! Bel my 17:50 want "hy sit bietjie vas" :wth: , nie gedink sy vrou is ernstig toe sy sê hy't die bakkie verdrink nie! :crazy: http://i41...
by ROOIWYN
Wed Mar 11, 2009 12:41 pm
Forum: Places to go
Topic: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009
Replies: 27
Views: 2902

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Ja, ons noem maar daai draaie op die maag "gesonde verstand" :crazy: !
Kan nie wag vir daai naweek nie, ek bring maar die nuwe skoonpa as co-pilot :twisted: !
Ooooeeeee dit gaan lekker wees! :lol: :D :clap: :thumbup:
by ROOIWYN
Wed Mar 11, 2009 12:35 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 9877

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Volgende keer Bennie ou boesman is nog in ICU na hekpoort en ek het nou net eers met Johan se lux klaar gemaak ek los julle maar om oordentlike seat tyd te kry, nes julle lekke op jullese gemak is dan kom byt die landie die areme hiluxies :mrgreen: Jou Jeep sal dit ook kan doen... ek dink amper Boe...
by ROOIWYN
Wed Mar 11, 2009 12:23 pm
Forum: Places to go
Topic: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009
Replies: 27
Views: 2902

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Herman, dankie dat jy Cassie so bietjie gewerk het, dit het amper gelyk of hy gaan uitdraai. Ek moet sê dat na Johan se opmerking het ek bietjie gewonder oor die obstacles, ek moet nog terug Pietersburg toe en wil nie die lux sommer net beskadig nie (dis ook die enigste ryding op die oomblik). Glo d...
by ROOIWYN
Mon Mar 09, 2009 11:23 am
Forum: Places to go
Topic: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009
Replies: 27
Views: 2902

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Cassie, Johan,
lyk my ek kan toe tog in die "Datsun Cup" 'n plekkie kry, Herman het laat weet dat dit reg is so en ek sien daar is nog so 2 plekke oop op die lys, dalk moet julle ook in klim, daar is reeds Hiluxe in oorvloed :thumbup: !

Kom skop saam!
by ROOIWYN
Fri Mar 06, 2009 2:26 pm
Forum: Places to go
Topic: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009
Replies: 27
Views: 2902

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Johan, Cassie & Wynand, wat dink julle van die idee om dalk te deel in die :twisted: "Asblik-beker" :shh: op Chloorkop en kan ouens met amper standaard voertuie sonder om skade op te tel dit geniet? Sal graag wil hoor van iemand wat alreeds deelgeneem het, dalk kan Riaan se lus om die ...
by ROOIWYN
Fri Mar 06, 2009 2:08 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Bullbar so na my Hart!!
Replies: 18
Views: 2761

Re: Bullbar so na my Hart!!

CJ, reeds gedink dat as ek nou weer vir die familie op Koedoeskop gaan kuier sal ek moet wakker slaap as ek deur jou dorp ry, mag dalk net dink ek sien 'n spieëlbeeld van my Rooiwyn!!!!!!! Gelukkig vir daai nuwe stamper van jou sal ek die fout nie nou maklik begaan nie. Goeie werk, wens ek het daai ...
by ROOIWYN
Fri Mar 06, 2009 2:03 pm
Forum: Places to go
Topic: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009
Replies: 27
Views: 2902

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Riaan, wat behels die "blikbeker" sessie by Chloorkop waarvan jy nou praat? Gaan dit ons speelplanne beïnvloed? Dink julle ons moet 'n thread met 'n amptelike uitnodiging begin, om te sien wie wil saam kom? Die datum kom nou alweer vinnig nader. Wil graag weet wie en wat om te verwag. Mari...
by ROOIWYN
Sat Feb 28, 2009 6:27 pm
Forum: Places to go
Topic: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009
Replies: 27
Views: 2902

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

:thumbup: OK!, OK! Johan & Cassie, ek dink Chloorkop lyk na die beste opsie tans. Die skoonouers bly in Germiston, so ek sal beslis so in 'n uur radius wil kyk wat is daar. Ek het nie spesifieke voorkeure nie, maar moet erken moddergate en dik sand is nie groot liefdes van my nie, gee my eerder ...
by ROOIWYN
Tue Feb 24, 2009 10:01 pm
Forum: Places to go
Topic: Schamach and other trails around - Polokwane
Replies: 7
Views: 1671

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Riaan,
Ek het 'n aparte thread vir daai naweek begin, ek dink jou en Johan se idee van Chloorkop klink goed, het al baie daarvan gehoor! Wil graag daai EFi op jou trok wil sien en so ook Bennie se handewerk van nader aanskou!
by ROOIWYN
Tue Feb 24, 2009 9:56 pm
Forum: Places to go
Topic: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009
Replies: 27
Views: 2902

Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Nou goed, Ek weet dis die naweek voor die RDW sessie, maar ek kry nie baie kans om in Gauteng te gaan speel nie, in werklikheid was ek nog nie by een van julle speelplekke / roetes nie! Is daar dalk enige manne wat sal belangstel om die dag 'n goeie roete aan te beveel en mee te maak? Ek wil graag d...
by ROOIWYN
Tue Feb 24, 2009 5:31 pm
Forum: Places to go
Topic: Schamach and other trails around - Polokwane
Replies: 7
Views: 1671

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Dankie, ek het gesien en sou graag wou maar, SWAMBO doen mos die troufoto ding op Saterdae en dis hoeka een van die dae wat sy nog 'n man se stroptrek moet gaan vaslê!!!! Ek gaan wel die naweek voor dit ook vir 'n troue Pta/Jhb toe, die troue is die Vrydag 20/03/2009 en dan kan ek dalk saam met 'n p...
by ROOIWYN
Tue Feb 24, 2009 4:26 pm
Forum: Places to go
Topic: Schamach and other trails around - Polokwane
Replies: 7
Views: 1671

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Riaan,
dis Pietersburg en ek weet dis wat dit sou lees as ek in Afrikaans getik het! :lol: :lol:

Ek begin my maar jammer kry soos ek hoor en lees van al die manne wat so lekker gaan speel daar ver11 :(
by ROOIWYN
Tue Feb 24, 2009 3:55 pm
Forum: Places to go
Topic: Schamach and other trails around - Polokwane
Replies: 7
Views: 1671

Schamach and other trails around - Polokwane

Hi Guys, a bit of info needed :?: (and I typed this in Inglish so everybody could understand :crazy: ) 1.) Does any one know if the Schamach Trail has re-opened and if so who can I contact for more info? 2.) Please give some details of trails experienced in the near surroundings of Polokwane, I woul...
by ROOIWYN
Sat Feb 14, 2009 7:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lexus V8
Replies: 26
Views: 3427

Re: Lexus V8

Behalwe die "drivetrains" wat gespaar kan word deur behoorlike "foot control"l en kennis van jou voertuig kan aanvaarbare brandstof verbrik gelykstaande aan van ons se huidige 22R's sekerlik bereik word. Maar dan het jy die opsie om te gebruik wat huidglik min is, ekstra krag! Bl...
by ROOIWYN
Sun Jan 11, 2009 7:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rim grootte
Replies: 5
Views: 925

Re: Rim grote

CJ, my Rooiwyn hardloop juis nou op 'n stel 7JJ rims met 33x12.5x15 Maxxis, as jy kyk na rims vir daai grote bande sou ek se 8J of 8JJ rims met 'n bietjie deep dish offset is die beste en veiligste as dit kom by lae druk, hantering en algemene verweer. Ek het self met 10J rims en 31x10.5x15 bande ge...
by ROOIWYN
Tue Jan 06, 2009 4:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cassie se 22R EFI
Replies: 117
Views: 13525

Re: Cassie se 22R EFI

Cassie, sien nou net die "vehicle description" lyk nou banja meer korrek :thumbup: ! En toe vang die oog jou "joining date", :crazy: magtig maar julle manne het tyd om al daai posts te maak, siende dat ek omtrent twee maande voor jou gejoin het en nie eers 'n stukkie van joune ko...
by ROOIWYN
Tue Jan 06, 2009 12:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cassie se 22R EFI
Replies: 117
Views: 13525

Re: Cassie se 22R EFI

Cassie,
wil jy nie nou maar jou "vehicle description" ook met 'n "BEFi" aanpas nie, dan is jy deel van die groeiende groep!

Net vir interessantheid, ek sien die later model 2.4 Luxe het so 'n throttel control wat jy rol soos op die diesels.
by ROOIWYN
Mon Jan 05, 2009 7:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cassie se 22R EFI
Replies: 117
Views: 13525

Re: Cassie se 22R EFI

Blom, juis wat ek wou probeer met daai einste manifold, wou by Ronald gaan aanklop om te hoor of hy weet van 'n goeie engineer wat kon help met die ontwikkeling hier in Polokwane. As jy dit egter wil beproef, weet ek na gelang van jul ondervinding dat ons ouens met die 22R's net voordeel daaruit sal...
by ROOIWYN
Mon Jan 05, 2009 4:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cassie se 22R EFI
Replies: 117
Views: 13525

Re: Cassie se 22R EFI

Cassie, ek's nou so bleddie jaloers jy kan my salk net aansien vir 'n "Granny Smith" :mrgreen:! Geluk met die goeie uitslag na die ombouing, klink my dit gaan net beter word vorentoe. Dink jy 'n mens kan die ou intake manifold verander om met brandstof inspuiting te werk. Ek vra nou vir jo...
by ROOIWYN
Tue Dec 30, 2008 9:57 am
Forum: Gauteng
Topic: Any planned wheeling trips for Gauteng members planned?
Replies: 11
Views: 2372

Re: Any planned wheeling trips for Gauteng members planned?

:( Aaaaaaggggggghhhhhhh!!!!!!! Then I'm alreay back in Polokwane! So wanted to wheel with some of the forum guys!
by ROOIWYN
Sun Dec 28, 2008 10:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cassie se 22R EFI
Replies: 117
Views: 13525

Re: Cassie se 22R EFI

Dankie,
Sal dit waardeer!
by ROOIWYN
Sun Dec 28, 2008 10:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cassie se 22R EFI
Replies: 117
Views: 13525

Re: Cassie se 22R EFI

Bennie,
Die vergasser en manifold sisteem wat jy afhaal, is dit nodig om te laat versien of het jy hom onlangs laat oordoen? Wat is bloudraad se km lesing nou met die standaard stelsel en hoeveel wil jy vir die stelsel vra?
Marius.
by ROOIWYN
Sat Dec 27, 2008 12:18 pm
Forum: Gauteng
Topic: Any planned wheeling trips for Gauteng members planned?
Replies: 11
Views: 2372

Re: Any planned wheeling trips for Gauteng members planned?

Darryl,
None that I know of, but also stuck in Germiston with the Inlaws. Would love to get out and wheeling! Will be here till the 2nd January, if you know of anything I'm ready to get out of here!
Marius.
by ROOIWYN
Tue Dec 23, 2008 11:09 am
Forum: Places to go
Topic: Where are you all going
Replies: 38
Views: 4375

Re: Where are you all going

Het gister in Gremiston aangekom by die skoonfamilie, swaertjie het sy Britse verloofde kom voorstel van Sandhurst af, dus het ek sommer vir ROOIWYN die beton oerwoud kom wys. Sal hier wees tot 2 Januarie 2009, dan is dit terug na onse Limpopo. ENIGE LEDE IN DIE OMGEWING WAT SPEELPLEK KAN GAAN WYS A...
by ROOIWYN
Wed Dec 17, 2008 9:13 am
Forum: The Workshop
Topic: Bodylift?
Replies: 5
Views: 865

Re: Bodylift?

Man ek is nie presies seker nie dit hang maar af van ander faktore ook soos jou blades voor in en rims etc. Ons het 50mm in Deon (Big D) sin gesit maar sy tyres is 285/75R16 wat gelykstaande is aan die dimensies van ' 33x11.5x15 so hy is effens smaller. Hy het nog nie laat weet of syne nou oraait i...
by ROOIWYN
Tue Dec 16, 2008 9:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Bodylift?
Replies: 5
Views: 865

Bodylift?

Wil net seker maak by die ou hande, met 33" bande en ten volle geflex is daar rdelike tyre skuur teen die bakwerk. Watter hoogte spacers sal die beste wees vir die "clearance" sonder om dit te oordoen of die voertuig uit perporsie te laat lyk en te "top heavy" te maak? Ek he...
by ROOIWYN
Fri Nov 28, 2008 12:02 pm
Forum: Gauteng
Topic: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08
Replies: 99
Views: 7047

Re: Berakah Trail 5-7 December

Skies vir die inval,
maar hoe ver is Berakah va Germiston af?

Moet die naweek skielik goed gaan oplaai en dink om met Rooiwin te ry.

Marius.
by ROOIWYN
Sun Nov 23, 2008 5:38 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Draglink and rubber boots
Replies: 20
Views: 22476

Re: Draglink rubber boots

Andrew, the work wasn't done by myself, work restraints, i had to ask a local engineering firm to replace them. I do know that the original ball joints are pressed in and the pitman arm as well as the arm on the hub had to be removed, they struggled almost a full day to remove the pitman arm. DONT B...
by ROOIWYN
Sun Nov 23, 2008 5:24 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Draglink and rubber boots
Replies: 20
Views: 22476

Re: Draglink rubber boots

Andrew,
just replaced mine with the halfmoon kits as well as 2x ball joints, total cost: R 380-00.

One problem they are outside Pta, N1 4x4, tel. 012 - 545 0200. I know they will courier it.

Marius.
by ROOIWYN
Sat Nov 22, 2008 8:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146217

Re: Wat is die naam van jou HILUX

:wave: Marius - '98 2.4 SFA D/C 8 ) - ROOIWYN :D:
by ROOIWYN
Tue Nov 18, 2008 12:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux EFI (electronic fuel injection)-Problem or No Problems
Replies: 56
Views: 4007

Re: EFI problems and how to fix

Trevor, if the EFi's reliability is your only major concern, is'nt it possible for you to go back to normal aspirated (carburettor), does anybody know if this could be done cost effectively? If so I would be keen on maybe taking the EFi system of your hands and supply my existing carb and parts in e...
by ROOIWYN
Sun Nov 09, 2008 7:21 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Piet Retief Reenboogfees challenge
Replies: 13
Views: 1434

Re: Piet Retief Reenboogfees challenge

Netjies,
moet se daai buffer van jou lyk wragtigwaar goed en dien regtig 'n praktiese doel.

Interessante "obsticles" wat hulle daar het, maak mens lus om iets nuuts te probeer!

Marius.
by ROOIWYN
Sun Nov 09, 2008 6:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2009 Easter Hilux Get together - Cancelled
Replies: 62
Views: 5361

Re: 2009 Easter Hilux Get together

Nie seker watter lys moet aangelas word nie, maar ons is ook daar. Sal 'n eerste in die Kaap provinsie wees vir die gesin, dalk 'n lekkr toer inwerk. Sit dus maar by (die manne wat weet waar): ROOIWYN - Marius, Yolané en 2 kids. Laat weet maar van die deposito, moet nou net die petrolprys net verde...
by ROOIWYN
Fri Oct 31, 2008 6:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Steering Box Probleme
Replies: 0
Views: 485

Steering Box Probleme

My ROOIWYN se krag stuur box gee moeilikheid, hy het begin bloei teen 'n spoed en dit lyk na die kant waar die verstel skroef is. Is daar enige iemand wat my kan raad gee, of weet van 'n 2de handse een wat ek kan aanskaf? Is daar enige betroubare plekke wat 'n recon kan doen op die box en na watse k...
by ROOIWYN
Thu Oct 30, 2008 5:21 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Changing back to normal diff ratios?
Replies: 14
Views: 2460

Re: Changing back to normal diff ratios?

Correct,
its a Gearmax. No ratio changes available for these axles at all?
by ROOIWYN
Thu Oct 30, 2008 4:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: Sand/Dirt and Tyre Beads
Replies: 27
Views: 2718

Re: Sand/Dirt and Tyre Beads

Nee, ek verstaan, Rooiwyn hardloop ook met 10J en '33 bande op die oomblik, maar ek het die eerste keer so 3 weke terug ook 'n band gehad waarvan die bead afgekom het, gekry. Nou toets ek maar die feit dat die 10J reeds die bande vetter laat uitstaan en ek hulle nie so pap hoef te ry vir "tract...
by ROOIWYN
Thu Oct 30, 2008 4:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Sand/Dirt and Tyre Beads
Replies: 27
Views: 2718

Re: Sand/Dirt and Tyre Beads

Thys,
net vir interesantheid, wat is die breedte van daardie rims van jou? 10J?
Marius.
by ROOIWYN
Thu Oct 30, 2008 4:16 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Changing back to normal diff ratios?
Replies: 14
Views: 2460

Re: Changing back to normal diff ratios?

Darryl,
where do I find these 5.29 ratios and what costs are we looking at, as well as the 4.7:1 transfercase gears or would a underdrive work better (availability?).

Marius.
by ROOIWYN
Fri Oct 03, 2008 12:28 pm
Forum: Trail Reports
Topic: LAAS NAWEEK / LAST WEEKEND
Replies: 8
Views: 1633

Re: LAAS NAWEEK / PAST WEEKEND.

:? Glo my SWAMBO het NIE! :o:
by ROOIWYN
Fri Oct 03, 2008 12:22 pm
Forum: Trail Reports
Topic: LAAS NAWEEK / LAST WEEKEND
Replies: 8
Views: 1633

Re: LAAS NAWEEK / PAST WEEKEND.

Ja Nee :D: , as daar 'n kans is vat ons hom, as hy nie daar is nie maak ons hom! :twisted:
by ROOIWYN
Fri Oct 03, 2008 12:08 pm
Forum: Trail Reports
Topic: LAAS NAWEEK / LAST WEEKEND
Replies: 8
Views: 1633

LAAS NAWEEK / LAST WEEKEND

Meeste van ons kry slegs naweke om met ons Luxies te speel, kan ons nie 'n thread begin met fotos en bietjie inligting oor wat gedoen is nie, d.w.s. speel, roetes of byeenkomste. Ek begin sommer: 27/10/2008 - Ben Voster fonsinsameling: Eiland Vakansie oord. Kompetisie vir alle voertuie, 4 klasse en ...
by ROOIWYN
Wed Oct 01, 2008 3:58 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Replies: 9
Views: 2577

Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga

Henk,
ek gaan bietjie grou dan sal ek dit laai, ongelukkig sal dit eers die naweek gebeur.

Marius.
by ROOIWYN
Wed Oct 01, 2008 1:53 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Replies: 9
Views: 2577

Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga

Henk, as dit dieselfde plek is as wat ek aan dink dan het julle 'n lekker tyd wat voorle, veral die gasvryheid en akkomodasie. As oud inwoner van Middelburg het ons gereeld daar rond gaan kuier, dis net so voor die "dorpie" Kranspoort as ek dit reg het. Ons het gewoonlik waar die watervall...
by ROOIWYN
Wed Oct 01, 2008 9:26 am
Forum: The Workshop
Topic: Steering components worn
Replies: 12
Views: 1854

Re: Steering components worn

Cobus,
die nommer vir N1 4x4 = 012 54502nul0.
Amper vergeet! :oops:
by ROOIWYN
Wed Oct 01, 2008 8:48 am
Forum: The Workshop
Topic: Steering components worn
Replies: 12
Views: 1854

Re: Steering components worn

Cobus, ek sien jy het die volgende stukkie ervaring soortgelyk aan myne getref. Ek ondervind dieselfde probleem, ball joints en u-bolt gewys. Probleem 1: Kontak Riaan by N1 4x4 in Pretoria, reel dat hy die balljoints en halfmaan kit met springs vir jou courier. Koste: R60/balljoint exc. vat (jy kort...
by ROOIWYN
Thu Sep 25, 2008 9:11 am
Forum: The Workshop
Topic: 22R Carburettor Diagram?
Replies: 3
Views: 863

Re: 22R Carburettor Diagram?

Baie dankie,
Cassie en Johan. Cassie ek weet jy is nog besig met daai ombouing op die brandstof inspuiting, dis ook vir my toekomsplanne, maar ek wil darem in tussentyd weet dat ek die enjine optimaal gebruik en verstel het. Weereens dankie vir die hulp.
Marius.
by ROOIWYN
Wed Sep 24, 2008 11:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hoe hoog kan ek gaan voor ek probleme kry?
Replies: 41
Views: 3765

Re: Hoe hoog kan ek gaan voor ek probleme kry?

Jammer, het nie so rekord gehou nie, ek moet wel erken dat die kostes vir langer rempypies en dryfas voor nie so buitensporig was nie. Ek sal egter nie veel meer wil lig aan ROOIWYN nie, dit raak dan bietjie los daar bo, konsentreer eerder nou om die aste / wiele verder te laat uitsak deur skokbreke...
by ROOIWYN
Wed Sep 24, 2008 10:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R Carburettor Diagram?
Replies: 3
Views: 863

22R Carburettor Diagram?

Enige inligting oor waar ek 'n diagram of sketse kan kry, wat presies elkeen van daai pypies se plek en doel uiteensit, sal vreeslik waardeer word. Andersins kan iemand dalk laat weet watter ander vergasser ek kan opstel, in die plek van die oorspronklike een, wat ook nou al heeltemal versien moet w...
by ROOIWYN
Fri Sep 19, 2008 11:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hoe hoog kan ek gaan voor ek probleme kry?
Replies: 41
Views: 3765

Re: Hoe hoog kan ek gaan voor ek probleme kry?

Cobus, dalk bietjie laat maar, jou vraag het veroorsaak dat dinge wat bietjie lank uitgestel is toe sommer vanmiddag self uitgesorteer is, met hi-lift jack, ratchet straps, 'n paar moersleutels en so paar krag krake (sien ek moes dinge alleen doen). :evil: ROOIWYN het die heavy duty vol Ironman susp...
by ROOIWYN
Thu Aug 28, 2008 6:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R EFi Conversion?
Replies: 11
Views: 1601

Re: 22R EFi Conversion?

Dankie ouens,
Lyk my ek sal maar geduld moet insit tot die EFI van Cassie in is en van daar af leer, vir nou doen ek die enjine van onder af oor en glo dat dit al klaar die gejeuk bietjie sal krap. Kan ek vra dat Cassie ons op hoogte hou met al die stappe op die forum?
by ROOIWYN
Thu Aug 28, 2008 6:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R EFi Conversion?
Replies: 11
Views: 1601

Re: 22R EFi Conversion?

:oops: Sien, dink nie sover nie!
Hoe moeilik is dit om daai manifold te kry, enige sites waar ek kan soek of lokale ouens wat dit kan kry?
Anders maak ek die Condor s'n pas! Op die 4x4comm. forum is daar ñ kêrel wat als met ñ grinder probeer maak werk!
by ROOIWYN
Thu Aug 28, 2008 5:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R EFi Conversion?
Replies: 11
Views: 1601

Re: 22R EFi Conversion?

Dankie Cassie,
Dit gaan help veral as jy ñ partelys kan saamstel en vordering kan plaas met fotos?
Dom vraag, maar sal die Condor 2.4i se intake nie pas nie, of is daar te groot verskille?

Weereens dankie,
Marius.
by ROOIWYN
Thu Aug 28, 2008 5:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R EFi Conversion?
Replies: 11
Views: 1601

Re: 22R EFi Conversion?

Noddy, Wou se ek sien soiets in jou beskrywing, dalk kan jy tog bietjie lig werp. Enige manier dat jy dalk fotos kan opsit van hoe jou opset lyk? Dalk inligting oor: Bestuurs gemak, versnelling en krag oor die algemeen? (jy het seker al met ander 22R's gery! Boer en al.) Band grootte? Diff en gearbo...
by ROOIWYN
Thu Aug 28, 2008 3:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R EFi Conversion?
Replies: 11
Views: 1601

22R EFi Conversion?

Ek dink die man met moontlike antwoorde op die vraag is tien teen een Bennie, maar ek stel dit oop en vra omverskoning as dit al geantwoord is en as die kontak persone deurgegee is. Ek het nou al die 4Y EFi gedeelte deurgelees, maar wil met sekerheid weet of die ombouing op die 22R moontlik is, hoe ...

Go to advanced search