Search found 22 matches

by Kwagga-01
Mon Aug 19, 2013 11:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.5 D-4D 4x4 Raider D/C 106KW?
Replies: 2
Views: 2326

Hilux 2.5 D-4D 4x4 Raider D/C 106KW?

I got a Quotation form Toyota and this is what they have to say: “Here is the quote for the Toyota Hilux 2.5 D-4D 4x4 Raider Double Cab. This is the model that comes with 106 KW, as opposed to 75 KW.” As far as I know this is not available, any comment? Does anybody know is this is correct... :beg:
by Kwagga-01
Wed Sep 22, 2010 7:12 am
Forum: The Workshop
Topic: Torsion bar adjustments
Replies: 2
Views: 1223

Re: Torsion bar adjustments

Willem, Dankie fir the informasie, ek voel nou sommer beter. Ja ek he na die Onca gekyk. Die Onca se algehele konstruksie is wel beter, maar wat ek van die Nudge-M hou is dat hy voorsiening maak vir genoegsame lug toevoer na die intercooler. Ek dink die Onca sny dit vein. Nudge-M kom ook nou boonop ...
by Kwagga-01
Wed Sep 22, 2010 6:03 am
Forum: The Workshop
Topic: Torsion bar adjustments
Replies: 2
Views: 1223

Torsion bar adjustments

I have a IFS 2005 KZ-TE Legend 35 fitted with Grammel shocks from “camilsuspensions” I now want to fit a Nudge-M replacement bumper, winch and an skid plate. All of this will add weight to the front of the KZ-TE. Piet from “Camilsuspensios” assures me that the shocks will cope however I will need to...
by Kwagga-01
Thu Jul 29, 2010 3:51 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Post your best action photo's here
Replies: 216
Views: 113762

Re: Post your best action photo's here

Sommer net n foto of 3.
by Kwagga-01
Mon May 24, 2010 3:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek soek 4x4 Versekering advies
Replies: 6
Views: 1526

Re: Ek soek 4x4 Versekering advies

Dankie vir almal se insette. Ek het by die manne van “Tuffstuff” in geteken, op papier hulle lyk nie te sleg nie.
by Kwagga-01
Fri May 21, 2010 7:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ek soek 4x4 Versekering advies
Replies: 6
Views: 1526

Ek soek 4x4 Versekering advies

More manne, ek is op soek na versekering vir my tokkie wat my gaan dek as ek hande vier voet in die “modder” sit ver ander kant die grens of sommer hier êrens op n 4x4 “track” Die gewone alle daagse versekering dek n ou nie vir die goed nie. Is daar enige versekerings maatskappye wat julle kan aanbe...
by Kwagga-01
Thu Jan 07, 2010 2:06 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 'Bavians Kloof' and 'Die Hell'
Replies: 22
Views: 3262

Re: 'Bavians Kloof' and 'Die Hell'

Ek self is deur die Baviaans, die plek het my stom geslaan. Vir die eerstekeer kan ek nie vir iemand die prag beskruif nie. Asemrowend. Klim in jou jou hande-vier-voet en gaan kyk self. Maak net seker hy is hande-vier-voet.

Groetnis.
by Kwagga-01
Wed Dec 02, 2009 10:35 am
Forum: The Workshop
Topic: What viscosity oil for 3.0KZ-TE motor?
Replies: 4
Views: 3228

Re: What viscosity oil for 3.0KZ-TE motor?

Danie,

Like you I also have the 2005 Hilux 3.0KZ-TE d/c 4x4. SAC is my preferred service dealer and they use “Delo Gold - 15W40”

Etienne
by Kwagga-01
Tue Nov 24, 2009 5:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Chassis Boude
Replies: 7
Views: 1303

Re: Chassis Boude

Ek het die boude by Turbo Fastners in die hande kon kry. Dankie vir die hulp. Volgende keer probeer ek julle manne se kennis eers voor ek ure se tyd en km's se brandstof mors. :clap:
by Kwagga-01
Tue Nov 24, 2009 8:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Chassis Boude
Replies: 7
Views: 1303

Re: Chassis Boude

Dankie manne - Dan sal ek maar my soektog voortsit.
by Kwagga-01
Mon Nov 23, 2009 4:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Chassis Boude
Replies: 7
Views: 1303

Chassis Boude

Ek was nou al by 7 spesialis “nuts & bolts” plekke asook Toyota self in die oos-rand area opsoek na n langer boud met presies dieselfde “ tred as waar die nudge bar aan die chassis vas boud. Ek nodig om my n vermiste “recovery point” saam met die nudge bar te installeer. Die boude wat die nudge ...
by Kwagga-01
Fri Nov 20, 2009 8:25 am
Forum: Recovery Stories
Topic: Vermiste Recovery Point
Replies: 5
Views: 6322

Re: Vermiste Recovery Point

Ja-Nee, n paar gevleuelde woorde – dit was wel oor die manne uitgespreek. Veral toe ek met my modder gaai moes terug klim in die bakkie.
by Kwagga-01
Fri Nov 20, 2009 8:15 am
Forum: Places to go
Topic: Banddruk - Baviaanskloof
Replies: 12
Views: 2341

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Dankie julle manne, julle het my sopas oortuig om nog n dag te laat bly. Ek kan nie meer wag nie. :thumbup:

Groetnis.
by Kwagga-01
Thu Nov 19, 2009 4:47 pm
Forum: Places to go
Topic: Banddruk - Baviaanskloof
Replies: 12
Views: 2341

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Thys,

Baie dankie. Kan ek die Trip op my eie aanpak, met een voertuig? Ek slaap by Bergplaas oor vir wat dit werd is.

Groetnis.
by Kwagga-01
Thu Nov 19, 2009 3:13 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Vermiste Recovery Point
Replies: 5
Views: 6322

Vermiste Recovery Point

Ek was redelik negatief toe ek agterkom dat my voertuig se recovery point was afgehaal tydens die insit van n intercooler en nooit weer teruggesit nie. Dit vind ek uit toe my voertuig knie diep in modder vasgeval het en daar was natuurlik geen plek vir die “snatch strap” nie. Ek hoef seker nie te ve...
by Kwagga-01
Thu Nov 19, 2009 2:50 pm
Forum: Places to go
Topic: Banddruk - Baviaanskloof
Replies: 12
Views: 2341

Banddruk - Baviaanskloof

Ek gaan Desember Baviaanskloof toer en het gewonder watse banddruk julle manne sal voorstel op my standaard grote BF’s vir die roete. Die hande vier voet sal gelaai was, maar nie ge-oorlaai word nie.

Hande-vier-voet groete

Etienne
by Kwagga-01
Mon Nov 09, 2009 4:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: “Tie-Down” Advies
Replies: 9
Views: 1622

Re: “Tie-Down” Advies

OOOMS,

Kan n ou die goed van Oom op enige plek vasmaak op die bakwerk? Dit lyk na die antwoord vir my. Dankie.
by Kwagga-01
Mon Nov 09, 2009 3:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: “Tie-Down” Advies
Replies: 9
Views: 1622

“Tie-Down” Advies

Ek is opsoek na advies hoe om “tie-down” areas agter in die bak van my Legend the “create”. Dit is nou vir goed soos yskaste, tente, stoele, kamp toerusting, ens. Die normale dinge wat die wêreld rond skuif terwyl jy rond ry êrens heen.

Handeviervoet Groetnis.
by Kwagga-01
Mon Oct 26, 2009 8:51 am
Forum: The Workshop
Topic: Suspension Noises
Replies: 11
Views: 2525

Re: Suspension Noises

Raad is gevolg en probleem is opgelos. Dankie ouens.

Hande-vier-voet groetnis.
by Kwagga-01
Tue Oct 20, 2009 2:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Makers of Tonneau Covers?
Replies: 12
Views: 2937

Re: Makers of Tonneau Covers?

Toyota quoted me R1200 Incl. VAT for the whole package(cover, rod, slider, rope and clips)

Etienne
by Kwagga-01
Tue Oct 20, 2009 10:53 am
Forum: The Workshop
Topic: Suspension Noises
Replies: 11
Views: 2525

Re: Suspension Noises

Baie dankie vir al die raad. Ek sal dit verseker die nagwaak uitprobeer en die resultate weergee.

Hande-vier-voet groetnis.

Etienne.
by Kwagga-01
Tue Oct 20, 2009 9:02 am
Forum: The Workshop
Topic: Suspension Noises
Replies: 11
Views: 2525

Suspension Noises

Good day gents – 1st timer on forum– please ignore my ignorance. Recently bought my 2nd 4x4, this time around I hope I made the better choice. 2005 Hilux KZ-TE Legend 35 D/C 4x4 with SAC Stage 1&2 (92 000km). I am still in the process of sorting out the little “gremlins” that seems to appear fro...

Go to advanced search