Search found 367 matches
- Thu Aug 03, 2017 3:31 pm
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: Lets talk Dashcams
- Replies: 6
- Views: 6028
Re: Lets talk Dashcams
Hi this is an interesting subject And here is my opinion It all comes down to what the application is for . If you just want to use it as n nice to have a cheap one will be okay but if you want to use it say for defense in case you get into a accident You should consider having something with good d...
- Tue Sep 22, 2015 7:18 am
- Forum: Know your fellow members
- Topic: What's your business?
- Replies: 192
- Views: 49978
Re: What's your business?
Owner of MARANATA 4x4
a out door 4X4 camping shop Middelburg Mpumalanga
a out door 4X4 camping shop Middelburg Mpumalanga
- Fri Jul 31, 2015 7:10 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2000 4x4 ifs difflock liggie bly rooi
- Replies: 3
- Views: 935
Re: 2000 4x4 ifs difflock liggie bly rooi
More more
so ver my kennis strek het daai model het net n rooi liggie selfde as my 1998 mod
wanneer die liggie flikker is die locker nie in nie
en wanneer dit aanhoudend brand is die locker aktief en ingeskakel
hoop dit help jou
so ver my kennis strek het daai model het net n rooi liggie selfde as my 1998 mod
wanneer die liggie flikker is die locker nie in nie
en wanneer dit aanhoudend brand is die locker aktief en ingeskakel
hoop dit help jou
- Tue Dec 16, 2014 7:28 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Upcoming Dec trips (Sien jou dalk oppad)
- Replies: 16
- Views: 3368
Re: Upcoming Dec trips (Sien jou dalk oppad)
Hi Okkie, Who are you travelling with? Do you know the route you are doing? Do you travel with trailers or RTT? Looks very interesting. These places are unknown to me:- vrydag 19 des - jungle light saterdag 20 des - monteiro woensdag 24 des - Mavinga donderdag 25 des - Mavinga vrydag 26 des - enyan...
- Mon Dec 08, 2014 11:47 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Upcoming Dec trips (Sien jou dalk oppad)
- Replies: 16
- Views: 3368
Upcoming Dec trips (Sien jou dalk oppad)
Thought it may be helpful to know who may be close to you on your journey through Africa this December So here is my planed trip to Namibia vrydag 19 des - jungle light saterdag 20 des - monteiro sondag 21 des - omaruru maandag 22 des - kamanjab dinsdag 23 des - khowarib woensdag 24 des - Mavinga do...
- Wed Dec 03, 2014 11:56 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Balancing shaft bushes on 2.7 IFS 1999
- Replies: 6
- Views: 1518
Re: Balancing shaft bushes on 2.7 IFS 1999
I see this is an old post
same thing happened to me ...
lost one of the balancer shaft bushes
had them removed and the cranck and fly wheel balanced
hope that it will run just as well as before
same thing happened to me ...
lost one of the balancer shaft bushes
had them removed and the cranck and fly wheel balanced
hope that it will run just as well as before
- Thu Aug 07, 2014 11:25 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Old Man Emu - rear setup
- Replies: 3
- Views: 1656
Re: Old Man Emu - rear setup
Ek sou die 400 kg vat , een blade uithaal en dan air helpers in sit vir wanneer ek vrag dra
- Thu Jun 26, 2014 3:26 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DYI York met Starter vir on board air
- Replies: 24
- Views: 3843
Re: DYI York met Starter vir on board air
Net n dom vraag om die soos ek in te lig
Hoekom n york ? Wat mak dit so anders
daar is mos draagbare goedkoop compressors op die mark
oor n toonbank tekoop ?
Hoekom n york ? Wat mak dit so anders
daar is mos draagbare goedkoop compressors op die mark
oor n toonbank tekoop ?
- Thu Jun 19, 2014 3:41 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Please list your VHF Radios here
- Replies: 81
- Views: 35055
Re: Please list your VHF Radios here
(Okkie Van Wyk)
1 x Vertex VX-2200 Mobile Radio
1 x Vertex VX-2200 Mobile Radio
- Tue Nov 08, 2011 8:36 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
- Replies: 26
- Views: 11935
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Just to let you know the training weekend is still on and there is still some spots open
- Wed Oct 26, 2011 10:32 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
- Replies: 26
- Views: 11935
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Back to topic
Daar is steeds nog plek vir die wat belang stel
Daar is steeds nog plek vir die wat belang stel
- Tue Oct 18, 2011 8:30 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
- Replies: 26
- Views: 11935
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Vir die wat nog belang stel die training naweek by mogatle is aan en die datum is vasgemaak
- Fri Oct 14, 2011 6:42 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
- Replies: 26
- Views: 11935
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Hi Mark En ook al die ander Ja ons sal beslis volgende jaar nog kursuse aanbied .....hierdie een was nie beplen nie maar danksy Barry (Rollercoaster639) Is die die laaste een vir die jaar Ons het plek nog vir so paar voertuie en gloo my die gaan DIE een wees.... En vir die van julle wat mamma wil sa...
- Fri Oct 14, 2011 10:29 am
- Forum: Off-road Training
- Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
- Replies: 26
- Views: 11935
Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Fully Accredited: For the 4x4 enthusiast who wishes to be accredited according to the unit standards. This will provide the learner with a formal qualification in terms of Unit-Standard 254135 - Apply the techniques for operating four wheel drive (4WD) vehicles, in on-road and off-road conditions, T...
- Fri Sep 09, 2011 9:42 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 17 Sept'11 Buffalo Gorge
- Replies: 39
- Views: 5038
Re: 17 Sept'11 Buffalo Gorge
Hi Jaco Ons het verlede naweek opleiding aangebied by Ribbokkloof dit is so 35km buite middelburg op die stofberg pad uit S25 35.363 E29 49.037 op T4A Die plek het netjiese Chalets en daar is ook plek vir die wat eerder graag sal wil kamp Die 4X4 baan is nie van so 'n aard dat mens voertuie sal besk...
- Mon Aug 29, 2011 1:54 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4X4 Training ribbokkloof 2 tot 4 September
- Replies: 0
- Views: 4695
4X4 Training ribbokkloof 2 tot 4 September
hi all I know that it is short notice but I have 4 spots open on this accredited 4x4 level 1 unit standard 254135 cource that wil be presented at Ribbokkloof price R2500 if you want to stay in a chalet R2000 if you camp price includes training accomadation and food per person if you want to be inclu...
- Sun Aug 28, 2011 9:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Foto versoek / Pic request
- Replies: 27
- Views: 2615
Re: Foto versoek
Hoop ons gaan darm n foto van daai "Wall of LUX" kry as die projek voltooi is
- Tue Aug 23, 2011 2:22 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 17 Sept'11 Buffalo Gorge
- Replies: 39
- Views: 5038
Re: 17 Sept'11 Buffalo Gorge
hi julle Ons het die 2de 3de en 4de Sept n training naweek aan op Ribbokkloof wat nie baie ver is nie. Ek sal paar fotos neem en kom wys. Dalk kan julle daarheen gaan dink hulle het n web blad ook as julle wil loer anders kan ek met die eienaar praat en hoor as julle sou belang stel laat my maar wee...
- Mon Feb 07, 2011 1:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tyre pressure monitors
- Replies: 54
- Views: 5773
Re: Tyre pressure monitors
Soos ek gese het verkies ek die wat intern geinstaleer word , nie net vir lang vingers nie maar ook vir lang takke en klippe groot en klein
- Mon Feb 07, 2011 10:02 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tyre pressure monitors
- Replies: 54
- Views: 5773
Re: Tyre pressure monitors
ek sal belang stel as dit die ''internal'' tipe is
- Wed Jan 19, 2011 2:16 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ken julle ini Kaap die Voertuig ....Of die "DRYWER"
- Replies: 36
- Views: 4988
Ken julle ini Kaap die Voertuig ....Of die "DRYWER"
Wonder toe of iemand weet wat gebeur het
- Tue Jan 11, 2011 11:49 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3rz oil usage
- Replies: 11
- Views: 2181
Re: 3rz oil usage
Hi julle Ek het ook daai probleem ...geen rook nie nat plugs nie maar my 2.7 gebruik ook olie, ek kry ook oli aan die bo kant van die plug en nou vermoed ek dat dit beslis die tappet cover gasket moet wees . Met n vorige diens het een plug selfs vas gesit in die olie wat al hard geword het bo om die...
- Mon Jan 10, 2011 12:49 pm
- Forum: National
- Topic: Botswana - Tuli Block - ***** Cancelled ****
- Replies: 39
- Views: 10066
Re: Botswana - Tuli Block - wie het genoeg geld?
Ek stel ook belang sal darm lekker wees, so kort wegbreek
Okkie
Okkie
- Mon Jan 10, 2011 12:48 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Alternator spares ???
- Replies: 1
- Views: 555
Alternator spares ???
Dag se almal Weet iemand dal wat die part nr is vir die alternator borsels en ander "replaceble" spares op n 1998-2004 2.7i hilux aangesien dit deel uit maak van die hart van n voertuig''(Mens kan seker ook net so ver gaan met die batt)'' sal dit raadsaam weer om dalk n extra stel borsels ...
- Sat Jan 08, 2011 10:01 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: help sit vas witbank. 0823015275
- Replies: 24
- Views: 9880
Re: help sit vas witbank. 0823015275
Hi dit was nou goeie werk
Almal uit en op pad huistoe JJ sal ons nog die storie kom vertel
EN TERLOOPS N HILUX SIT NIE VAS NIE DIT WORD NET TYDELIK VERTRAAG
Dit laat n man goed voel om te weet dat die kommunikasie werk
THANKS
Almal uit en op pad huistoe JJ sal ons nog die storie kom vertel
EN TERLOOPS N HILUX SIT NIE VAS NIE DIT WORD NET TYDELIK VERTRAAG
Dit laat n man goed voel om te weet dat die kommunikasie werk
THANKS
- Mon Jan 03, 2011 8:41 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.7i Hunting revs
- Replies: 7
- Views: 1560
Re: 2.7i Hunting revs
Dag se aan almal en voorspoed vir 2011 My "IDLE" probleem het weer opgeduik was nou vir baie lank stil maar het nou weer begin . My plan is om die idle air valve af te strip en oop te maak het iemand dalk n tekening van die throttle body dat ek eers net bietjie kan kyk hoe die besigheid ly...
- Thu Dec 23, 2010 6:54 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
- Replies: 12
- Views: 1992
Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
dit was baie pret . soo veel ons het besluit om weer te gaan volgende week iewers sal julle laat weet wanneer
- Wed Dec 22, 2010 5:28 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tyre pressure monitors
- Replies: 54
- Views: 5773
Re: Tyre pressure monitors
Ek stel self ook belang. Ek hou van die programeerbaarheid en soos al reeds genoem n vroegtydige waarskuwing kan jou n band en selfs jou voertuig en lewens spaar. Ek het ook eers gedink dat dit nog n "nice to have" is tot ek amper n band afgeskryf het op n grondpad, teen R2800 plus vir n b...
- Sat Dec 18, 2010 6:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
- Replies: 12
- Views: 1992
Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
ok ons plek is bespreek vir dinsdag die 21ste 9uur vir die wat ons dalk wil join
- Sat Dec 18, 2010 5:50 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
- Replies: 12
- Views: 1992
Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
hoe lyk dit wat gebeur ?
- Thu Dec 16, 2010 9:32 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The elephant snorkel - I think!
- Replies: 20
- Views: 2191
Re: The elephant snorkel - I think!
Julle verstaan verkeerd........... dit is heel moontlik n "Diff Breather" :evil:
- Mon Dec 13, 2010 7:12 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
- Replies: 12
- Views: 1992
Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
Hoe klink die 21e Des? Dalk 'n paar idees van die ouens in die omgewing van waar ons mekaar kan kry
- Tue Dec 07, 2010 1:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
- Replies: 12
- Views: 1992
Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
nog besig met beplanning maar sal julle laat weet wat di plan is voor Vrydag
- Mon Dec 06, 2010 8:06 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
- Replies: 12
- Views: 1992
Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
Hello julle almal
Ek beplan om bietjie Mosselbaai toe te gaan 20 tot 24 Des en wil so bietjie Vleesbaai se duine gaan ry en ook n paar ander 4X4 plekke in die omgewing besoek , Enige voorstelle of dalk iemand wat in die omgewing gaan wees wat die pret wil mee maak?
Okkie
Ek beplan om bietjie Mosselbaai toe te gaan 20 tot 24 Des en wil so bietjie Vleesbaai se duine gaan ry en ook n paar ander 4X4 plekke in die omgewing besoek , Enige voorstelle of dalk iemand wat in die omgewing gaan wees wat die pret wil mee maak?
Okkie
- Mon Dec 06, 2010 7:55 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: How do you fit 33" tyres to an IFS
- Replies: 11
- Views: 8687
Re: How do you fit 33" tyres to an IFS
So tell us about your planBugatti wrote:Thank you Gents, you have confirmed what i thought i might need to do.
Will chat again. Have a great weekend.
- Fri Dec 03, 2010 11:39 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: How do you fit 33" tyres to an IFS
- Replies: 11
- Views: 8687
Re: How do you fit 33" tyres to an IFS
Can someone tell us what the standard height is on a IFS measured from the bottom of the rim to the bottom of the wheel arch , front and rear please
- Fri Dec 03, 2010 11:35 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: How do you fit 33" tyres to an IFS
- Replies: 11
- Views: 8687
Re: How do you fit 33" tyres to an IFS
Hi Neil Welcome here with us. About your question regarding the 33’s. Yes it can be done, I have a set of 33X12.5X15 BFG all terrains s on my 2.7 First you have to ask why you want 33’ on there? Performance wise I would not recommend it as it would influence the performance and fuel consumption as w...
- Thu Dec 02, 2010 1:01 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: traksie in modder
- Replies: 17
- Views: 2928
Re: traksie in modder
Daai lyk nou na n nice plan , Waar kry n mens daai rubber vandaan ?
- Sun Nov 28, 2010 8:57 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: What recovery equipment ?
- Replies: 46
- Views: 17232
Re: What recovery equipment ?
For peace of mind I'd go for the front runner or the takla , the cheap makes are not to be shot down, but its like choosing between “Vehicle A: D or a Hilux “ I’d rather take the proven reliability. Someone else have already done the testing, why reinvent the wheel? In one of the not so far back iss...
- Sun Nov 28, 2010 7:52 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: What recovery equipment ?
- Replies: 46
- Views: 17232
Re: What recovery equipment ?
I’d much rather take the balloon jack and a winch
Just my choice
Just my choice
- Thu Nov 25, 2010 7:53 am
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
- Replies: 9
- Views: 6908
Re: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
waneer jy die sms gestuur het is jy nie onder verpligting om enige iets te koop nie. dit stel ons net in kennis dat jy belang stel. die kantoor dame sal jou dan skakel en vir jou al die inligting gee wat jy verlang . jy hoef nie eens te skakel nie ons bel jou om jou vra te beandwoord .......cool ne
- Tue Nov 23, 2010 7:57 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
- Replies: 9
- Views: 6908
Re: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
Have you sent your SMS yet ? Remember Christmas is coming soon and this offer will not be for ever
- Mon Nov 22, 2010 6:43 am
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
- Replies: 9
- Views: 6908
Re: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
SMS net 4X4 na37995 . n dame sal jou dan skakel en al die inligting sal dan aan jou verduidelik word.
- Sun Nov 21, 2010 1:16 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
- Replies: 9
- Views: 6908
4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
Have you been looking all over for the one thing you would like to give that special person in your life this Christmas ? Then look no further We at African Off-Road Academy have just the gift you were looking for A GIFT VOUCHER for an ACCREDITED 4X4 AND OFF ROAD TRAINING EXPERIANCE VALLID FOR ONE Y...
- Mon Oct 11, 2010 5:20 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 150552
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
Ai my hart is seer
Wens so ek kon ook een wees van julle wat daar gaan wees maar ek kan net nie plan sien nie
Wens so ek kon ook een wees van julle wat daar gaan wees maar ek kan net nie plan sien nie
- Tue Sep 28, 2010 10:01 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Old Hunters route (Botswana)
- Replies: 5
- Views: 2078
Re: Old Hunting route (Botswana)
not sure about the dates yet but hoping to do it November next year
- Mon Sep 27, 2010 9:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Onnodig & Ongeskik
- Replies: 10
- Views: 1763
Re: Onnodig & Ongeskik
Ek dink n mens moet so n ou se registrasi Nr vat en dit iewers publiseer dat ander wat hom sien hom kan reg help. Good Behavior bad Behavior Dit is as gevolg van sulke mense dat die regering besig is met dinge soos die so genaamde "sensitive aria act" om ons almal onder die selfde kam te k...
- Mon Sep 27, 2010 8:58 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Old Hunters route (Botswana)
- Replies: 5
- Views: 2078
Old Hunters route (Botswana)
Hello you all Have some one done the old hunting route in the eastern part of Botswana up to Kasane ? I am planning a trip to Liuwa in Zambia. +- 4500Km round trip via the Hunting route in Bots and would like some more info on the route And if you are interested to join us we can make a plan the mor...
- Thu Sep 23, 2010 10:34 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mail problem
- Replies: 6
- Views: 1251
Re: Mail problem
Ek gebruik MTN fastlink 3G , Het hulle gebel maar hulle se als is reg aan hulle kant . Sodra ek send&Receive kom die outlook send/receive progress window net op en weer af maar daar word geen mail gedownload og gestuur nie. Ek kan wel my mail online oop maak en lees. Ek het al die account geremo...
- Thu Sep 23, 2010 5:30 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mail problem
- Replies: 6
- Views: 1251
Mail problem
Hi you all
Looks like i have a mail problem , I can not download my E-mail from the @hilux4x4.co.za server to Outlook . Is there a problem with the server or is it just me ?
Okkie
Looks like i have a mail problem , I can not download my E-mail from the @hilux4x4.co.za server to Outlook . Is there a problem with the server or is it just me ?
Okkie
- Thu Sep 16, 2010 6:29 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4X4 Training- Mpumalanga 29 - 31 October
- Replies: 3
- Views: 2810
Re: 4X4 Training- Mpumalanga 29 - 31 October
EISH
Sorry Mense
As gevolg van oorweldigende reaksie het 4X4MegaWorld reeds al die plekke op die kursus geboek en sal ons nie meer mense tydens die naweek kan akkommodeer nie. Ons is besig om die volgande datums vas te maak in November en sal julle op hoogte hou
Sorry Mense
As gevolg van oorweldigende reaksie het 4X4MegaWorld reeds al die plekke op die kursus geboek en sal ons nie meer mense tydens die naweek kan akkommodeer nie. Ons is besig om die volgande datums vas te maak in November en sal julle op hoogte hou
- Thu Sep 16, 2010 6:23 pm
- Forum: Mpumalanga
- Topic: Middelburg agricultural EXPO
- Replies: 6
- Views: 5482
Re: Middelburg agricultural EXPO
Hi mense sorry dat ek nou eers reply het n bug op die PC gekry en moes toe noodgedwonge herbou "Okkie, het LAS nie ontrek nie?" Ja en nee LA Sport het ontrek en gaan nie meer die 4X4 kompetiesie behartig nie as gevolg van reels en regulasies (SA Motor sport ) Bla Bla Bla baie red tape maar...
- Mon Sep 06, 2010 9:45 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Alarm Chirp
- Replies: 8
- Views: 1636
Re: Alarm Chirp
Hi Simon Ek dink nie die vensters sal jy kan programeer om toe te maak met die remote nie, maar ek sal darm die "Druk en net die drywer deur sluit oop en druk weer en die ander deure sluit oop" ding wil kan doen. As die vensters kan toe deur net die remote te gebruik sal dit n bonus wees ....
- Mon Sep 06, 2010 1:08 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Alarm Chirp
- Replies: 8
- Views: 1636
Re: Alarm Chirp
Jip, the vehicle can. Just needs to be programmed in, both the door lock chirp and the auto lock feature. Stop at your local dealer and ask for their assitance. They did mine. I would also like to know how to do the programming, problem is i do not have a owners manual ,(Would like to have one if s...
- Sat Sep 04, 2010 7:07 am
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4X4 Training- Mpumalanga 29 - 31 October
- Replies: 3
- Views: 2810
4X4 Training- Mpumalanga 29 - 31 October
Good morning to all you 4X4 enthusiasts Seems like lately most 4x4 owners are leaning over into getting some form of accredited off-road training. African Off-road Academy has come up with the best solution. “Train people all over SA on the same standard. By now most of you by now know that Thys has...
- Thu Sep 02, 2010 8:30 am
- Forum: Mpumalanga
- Topic: Middelburg agricultural EXPO
- Replies: 6
- Views: 5482
Middelburg agricultural EXPO
Hi all you Hilux enthusiasts Green fields in Middelburg are hosting an agricultural EXPO over the first weekend in October. Part of this event will be taken by LA Sport in the form of a family fun 4X4 event a track/obstacle course on the 2nd October. The owner of LA Sport Middelburg approached me an...
- Wed Sep 01, 2010 8:26 am
- Forum: The Workshop
- Topic: IFS Front Recovery Point??
- Replies: 20
- Views: 3255
Re: IFS Front Recovery Point??
At last and if I may say so a job well done All that’s left now is to test the "VLAKVARK" teeth and see how they perform VLAKVARK.jpg VLAKVARK-2.jpg VLAKVARK-3.jpg PS. Now I have to make a plan at the back as there are no recovery points at the back yet any suggestions from you people ?
- Wed Aug 25, 2010 10:39 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Okkie's Aluminium Canopy
- Replies: 35
- Views: 8765
Re: Okkie's Aluminium Canopy
Jip dit is a bummer
maar ek sal wel eendag iemand kry wat een wil maak. en ek het beslis die regte shape en size en plan om dit nie net reg te doen nie maar kosmeties mooi ook
maar ek sal wel eendag iemand kry wat een wil maak. en ek het beslis die regte shape en size en plan om dit nie net reg te doen nie maar kosmeties mooi ook
- Wed Aug 25, 2010 10:35 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat is die naam van jou HILUX
- Replies: 322
- Views: 152086
Re: Wat is die naam van jou HILUX
Had to change the name after the implants of the recovery hooks in the front
Obelix shall from today be called VLAKVARK
Obelix shall from today be called VLAKVARK
- Wed Aug 25, 2010 10:26 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Okkie's Aluminium Canopy
- Replies: 35
- Views: 8765
Re: Okkie's Aluminium Canopy
:( Sadly this project was abandoned because of a :aggresive: difference of opinion between myself and the alu-welder/person whom I had an agreement with for building the canopy. No losses to either of us , I kept my old frontrunner steel canopy and he now sports a aluminum canopy based on the shape ...