Search found 16 matches

by LKgp
Wed Sep 15, 2010 4:27 pm
Forum: Gauteng
Topic: GPS Funday @ Bosvark 4x4 - 18 September
Replies: 10
Views: 1888

Re: GPS Funday @ Bosvark 4x4 - 18 September

Komaan ouens,sien ons julle Saterdag!!!!!Kom kuier gerus saam.
by LKgp
Mon Sep 13, 2010 9:17 am
Forum: Gauteng
Topic: GPS Funday @ Bosvark 4x4 - 18 September
Replies: 10
Views: 1888

Re: GPS Funday @ Bosvark 4x4 - 18 September

Nog net 5 slapies dan gaan ons weer speel(soek mekaar) :clap: Is die Toyotas reg? :thumbup: OOOMs,SKRIKNIKS,MONSTERKZT,en ander sien ons julle.Al die Toyotas kom speel gerus saam met ons.Gaan pret wees.! :clap:
by LKgp
Mon Sep 06, 2010 8:59 am
Forum: Gauteng
Topic: GPS Funday @ Bosvark 4x4 - 18 September
Replies: 10
Views: 1888

Re: GPS Funday @ Bosvark 4x4 - 18 September

My Landie lek nie olie nie :lol: hy merk net sy gebied.Gaan beslis ry, ons wil ook deel in die pret,so komaan ouens,dit gaan beslis lekker wees!!! :yahoo: Gaan die Jeeps :thumbdown: en die Nissans :thumbdown: Ons nou weer beat !!!
by LKgp
Thu Sep 02, 2010 8:58 am
Forum: Gauteng
Topic: GPS Funday @ Bosvark 4x4 - 18 September
Replies: 10
Views: 1888

Re: GPS Funday @ Bosvark 4x4 - 18 September

Klink goed,ons het ten minste 20 Toyotas nodig om stempel af te druk. :lmao: Kom ons wys hulle.Sal beslis daar wees om te ondersteun.
by LKgp
Fri Jul 23, 2010 9:23 am
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Replies: 15
Views: 2516

Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July

Mag dalk nie n hilux ry nie,maar sal julle beslis join.Klink goed!!!
by LKgp
Mon Jun 07, 2010 7:20 am
Forum: Gauteng
Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
Replies: 105
Views: 10469

Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PI

Hi Julle Team 3 Lady's and a Landy wil net baie dankie se vir 'n awesome dag. Jan, Solly en Mark - julle reelings was awesome - ons kan nie wag vir nog so 'n dag nie. Hierdie keer sal ons dalk fokus om nie net pret te he nie, maar actualy julle gatte te skop met die antwoorde :lol: Boring..... Danki...
by LKgp
Tue May 11, 2010 7:50 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
Replies: 105
Views: 10469

Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng etc

:clap: Danktie tog,uiteindelik n realiteit geword.Kan nie wag nie!Hoop om baie 4x4"s daar te sien.Mag Landy's :thumbup: ook deelneem. :?: Hulle het ten minste Low range!!!!!!!!!!!!!!!
by LKgp
Wed Mar 10, 2010 8:54 am
Forum: Gauteng
Topic: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)
Replies: 45
Views: 6386

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Aan almal van die Hilux club- :clap: WELL DONE :thumbup: Van Bosvark 4x4 wil ons julle graag bedank vir die mooi opkoms,Kon dit net sowel hilux dag genoem het.Weer eens het die ouens in hulle getalle opgetrek en seker gemaak dat die kinders dit geniet het.Hulle sal nog lank praat oor die dag.Dankie ...
by LKgp
Mon Jan 11, 2010 3:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6764

Re: Bosvark 4x4...

Dis 'n laaaaaaaaaaaaaaaaaaaaangstorie, maar moet nie jou kop op 'n Maandag daaroor breek nie..... :wink: :angel: Dis 'n bosvark grappie :angel:
by LKgp
Mon Jan 11, 2010 3:06 pm
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6764

Re: Bosvark 4x4...

OOOOMS vs Ooooms Seker confusing :? HOOFLETTERS vs Kleinletters. Maar dan ry jy 'n Hilux en wil uitstaan so HOOFLETTERS is in. Die D isco aan die anderkant is klaar in 'n las van sy eie :lol: Ek hoef nie uit te staan nie. :lol: :lol: :lol: :lol: Maar laat ek die properste ding doen en se: MENEER OO...
by LKgp
Mon Jan 11, 2010 2:12 pm
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6764

Re: Bosvark 4x4...

Bloues - watter strokies prente lees jy :?: Ooms - oops hy is biejtie od dit is Ooooms :mrgreen: Gelukkig like ek jou...wees maar vesigtig ....ek toets dak jou sin vir humor :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: Ek's nie bang nie :twisted:
by LKgp
Mon Jan 11, 2010 9:39 am
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6764

Re: Bosvark 4x4...

Is dit die mees pittigste antwoord? :angel: Ek gee jou dit....jy is 'n vriend 1000. :mrgreen: Bloues, :problem: jy skuld hom 'n bier of 3 :lol: BUT - I rest my case.
by LKgp
Mon Jan 11, 2010 8:31 am
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6764

Re: Bosvark 4x4...

Ja, weer eens 'n great naweek by Bosvark :mrgreen: Met 'n paar hoogte punte.... :clap: Skrik niks ...... :shh: net slangetjies en VISSIES :silent: en dan was daar 'n sekere Onbekende wat getou was....maar laat die foto eerder vertel :) Sorry Bloues - kon nie die versoeking weerstaan :D Sal maar die ...
by LKgp
Fri Jan 08, 2010 1:00 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nog n nuweling
Replies: 21
Views: 2633

Re: Nog n nuweling

:crazy: Jy wens...se jy. Ek kan jou 'n storie vertel, maar ek't beloof om stil te bly. :shh: my lips are seeled :silent: Geheimpie - daai Disco mag maar ry dis net sommige mense wat hard raas as hy vuil word...:lol: :shifty: daar is manne wat jou sal vertel dat die Disco mag ry - daar is net mense w...
by LKgp
Fri Jan 08, 2010 12:22 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nog n nuweling
Replies: 21
Views: 2633

Re: Nog n nuweling

Welkom! :thumbup: Verskoon tog die ouens is maar jaloers, want JSN se bakkie word nie gestop nie...skrik net vir slangetjies - nie modder. Hoop om jou by Bosvark 4x4 raak te loop. Ons hou van Hilux recovery :lol:
by LKgp
Tue Dec 15, 2009 9:19 am
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6764

Re: Bosvark 4x4...

:clap: Kom Pype,moenie so beskeie wees nie,kom wys ons hoe Claas die ding doen !!Woensdag is die dag :thumbup: Daar's BAIE water :thumbup: oop's - en MODDER.

Go to advanced search