Search found 315 matches
- Mon Dec 17, 2012 5:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R EFI Misfires
- Replies: 10
- Views: 1771
Re: 22R EFI Misfires
Great man ek is bly hy is weer reg.
- Mon Dec 17, 2012 9:38 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ranger sells more than Hilux!
- Replies: 27
- Views: 3175
Re: Ranger sells more than Hilux!
Ja Wian in your area you see the ROP's everyday. My personal opinion regarding the ROP's is just a money making scheme. I have heard so many rumours about the outside ROP's and how it is actually unsafe but ja it is just my opinion.
- Sun Dec 16, 2012 9:51 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R EFI Misfires
- Replies: 10
- Views: 1771
Re: 22R EFI Misfires
Nou het jy hom breek ge-service. Kyk maar rond dalk het jy per ongeluk n pyp of draad iewers uitgetrek. Dit kan nie iets groots wees nie.
- Sun Dec 16, 2012 8:20 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R EFI Misfires
- Replies: 10
- Views: 1771
Re: 22R EFI Misfires
It sound like some of the new spark plugs is faulty. What plugs did you use.
- Sun Dec 16, 2012 8:09 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: 4X2 OLD DAYS
- Replies: 10
- Views: 4959
Re: 4X2 OLD DAYS
I drove a 2.2 Venture on the beach at Sudwana in 1999/2000 milunium. Standard 195/14 tyres at 0.8 bar and drove all over the place and even challenged some dunes.
- Sun Dec 16, 2012 8:00 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Snorkel+reen=??????
- Replies: 11
- Views: 1862
Re: Snorkel+reen=??????
Dit moes n groot reenstorm gewees het. Eerste wat ek hoor die filter word nat. Die bietjie water wat hy wel kan insuig moet by die water trap uitloop. Ek stel ook voor draai maar die kop agtertoe as jy weer so storm kry.
- Sun Dec 16, 2012 6:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ranger sells more than Hilux!
- Replies: 27
- Views: 3175
Re: Ranger sells more than Hilux!
Roll over protection is a frame that gets bolt onto the bin of the bakkie that stand out over the roof to protect the occupants inside the vehicle. Some guy who had an idea of safety and now scoops a lot of money. In some mines a (ROP) roll over protection gets installed inside the cab. This is a fr...
- Sun Dec 16, 2012 5:31 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ranger sells more than Hilux!
- Replies: 27
- Views: 3175
Re: Ranger sells more than Hilux!
We can admit that the ford does look great. From what I have heard regarding sales is that mining company BHP billaton now only buys ford bakkies due to the safety rating of 5 stars on fords. On Fords they do not have to put on those big roll over protections anymore as well.
- Mon Dec 10, 2012 9:48 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: N12 vanaf PTA na George Padwerke?
- Replies: 1
- Views: 1013
Re: N12 vanaf PTA na George Padwerke?
Ek het gery vanaf Kathu en by Kimberley op N12 geklim tot in Drie susters oppad na Stil baai. Pad nie te sleg nie net so 6 stop n goes gekry na Britztown. Op N1 was daar ook 2 as ek reg onthou. Ek moet se hulle het nie lank tyd toegebly nie en ek kan darem verbetering sien vanf Maart toe ek laaste d...
- Mon Dec 10, 2012 9:05 am
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Running hot
- Replies: 40
- Views: 6294
Re: SFA Running hot
Chris for sure it is not nice to struggle with overheating as a Hi lux is not suppose to overheat. One thing is for sure there is a problem. What caused the first gasget to blow seems not to be fixed. My wild guess will be that you will have to replace the top. It seems that there is coolant leaking...
- Sun May 29, 2011 3:13 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux 3.0D4-D automatic
- Replies: 8
- Views: 1829
Re: Hilux 3.0D4-D automatic
Bossie ek ry die 3D D4D auto as 'n werksbakkie en is baie tevrede met die auto box. Ek ondervind nie die shift probleem wat jy van praat nie. Al wanneer die box shift is teen opdraendes met die cruise control aan en as jy hom vastrap. Ek het nooit gedink ek sal die auto box so geniet nie. Ek sal twe...
- Wed Dec 22, 2010 1:49 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Donaldson filter
- Replies: 16
- Views: 2715
Re: Donaldson filter
Wat praat julle amper n jaar gelede op die forum gewees. Wel dis n skande maar ek is eerlik as ek se ek kry nie die geleentheid meer soos wat ek gehad het nie, die werk meng in met my privaat lewe...... Nou ja ek het die boks toegemaak met 'n plaat wat ek rond gebuig het en was gesit het en geseel m...
- Wed Feb 10, 2010 5:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Re: Hilux Manne - Superbru Pools - New Tournament
- Replies: 89
- Views: 10761
Re: Hilux Manne - Superbru Pools - New Tournament
Dankie ou Thys voel sommer weer welkom man.
Wel ja ek hoop maar my span het hulle dinge in plek die jaar. Jy weet om tweede te kom elke keer is nie meer snaaks nie...
Wel ja ek hoop maar my span het hulle dinge in plek die jaar. Jy weet om tweede te kom elke keer is nie meer snaaks nie...
- Wed Feb 10, 2010 5:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Re: Hilux Manne - Superbru Pools - New Tournament
- Replies: 89
- Views: 10761
Re: Hilux Manne - Superbru Pools - New Tournament
Dagse ouens ek is darem weer terug op die forum. Was lank af gewees maar sal die superbru challenge saam met julle.
Hi lux groete
Hi lux groete
- Wed Apr 29, 2009 11:25 am
- Forum: Useful Articles
- Topic: Garmin - Suction Cup fix
- Replies: 17
- Views: 3230
Re: Garmin - Suction Cup fix
Thys jou idee is puik en dit sal werk as die rubber al stukkend is. Wat ek doen voordat ek die rubber laat plak is om so bietjie lip ice of sonroom aan die rubber te smeer, dit gee daardie lube wat nodig is asook dit laat nie die rubber vasklou aan die ruit nie. Na gebruik is daar so klien vetkol wa...
- Tue Apr 28, 2009 2:43 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar was jy in die weermag?
- Replies: 176
- Views: 16809
Re: Waar was jy in die weermag?
AANTREE !!! Ja ek het ook die grens gemis maar was 4 jaar in die Army. Vandag steeds 'n burgermag lit by Regement Oranje Rivier wat 'n rooikat pantser burgermag regiment is. Was maar 'n seiner in 5 Sein regiment Wonderboom en Olifantshoek. Army dae was great maar vandag ongelukkig nie meer dieselfde...
- Tue Apr 28, 2009 2:19 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: MMC 2009
- Replies: 15
- Views: 2501
Re: MMC 2009
Ek was daar dit was my eerste keer en ek julle se dit was regtig 'n belewenis. As 200 000 + mans AMEN sê dan hoor die berge dit. Ek het klaar besluit om volgende jaar weer dit by te woon maar ek neem meer pelle saam. :thumbup: Elke man moet dit ten minste een maal probeer bywoon om net weer sy grond...
- Tue Apr 21, 2009 2:33 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vir wie moet mens more stem?
- Replies: 68
- Views: 4910
Re: Vir wie moet mens more stem?
Gaan stem net teen die ANC dit is al wat ons moet doen al is dit Cope; ID; DA of VV+. Ek dink regtig dat ons die verskil sal maak.
- Thu Apr 02, 2009 12:43 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Unbefreakinglievable!!
- Replies: 36
- Views: 3331
Re: Unbefreakinglievable!!
Ja mens al sekerlik nie kan helicopter blades op 'n vliegtuig sit nie . As die prop die vliegtuig vertikaal in die lug kan optrek hoekom sal hy nie die vliegtuig dan in die lug hou nie.
- Thu Apr 02, 2009 11:46 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Unbefreakinglievable!!
- Replies: 36
- Views: 3331
Re: Unbefreakinglievable!!
Ja Bennie toe is hy 'n "Faktor" toe hy die grond tref. Wel ek glo nie die enjin kan die vliegtuig met net een vlerk laat tol nie. Veral as jy hom op sy sy draai. Ek dink eerder die kans is baie goed om sonder vlerke of dalk met twee vlerke te tol. Ek dink ek glo wat ek gesien het en dit ka...
- Thu Apr 02, 2009 8:41 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Unbefreakinglievable!!
- Replies: 36
- Views: 3331
Re: Unbefreakinglievable!!
Wel ek dink dis wel moontlik en indien dit wel kamera bluf is is dit baie goed gedoen. Die vliegtuie kan hulself vertikaal optel en dis al rede hoekom ek dink dis wel gedoen. Hoekom sal jy twee vlerke nodig he om dit te kan doen..... :think: Moet se die pilot ken sy storie. Ek dink dis waar en dit w...
- Tue Mar 31, 2009 8:49 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Toyota refuses to honour Warranty
- Replies: 12
- Views: 1559
Re: Toyota refuses to honour Warranty
Well to be honest Toyota is not doing so good these days I have to buy a vehicle for my job and at this stage Toyota is on the bottom part of my list.....
- Tue Mar 24, 2009 8:58 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Orange river allmost kills Hilux
- Replies: 31
- Views: 5744
Re: Orange river allmost kills Hilux
Ai daar is darem min dinge wat so mooi lyk soos 'n ou Hop Hoppie wat 'n ander voertuig recover
Kon julle die bakkie toe darem aan die gang kry na die tyd..
Kon julle die bakkie toe darem aan die gang kry na die tyd..
- Fri Mar 20, 2009 9:05 am
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: 2-Way Radios
- Replies: 125
- Views: 86102
Re: 2Way Radios
Well the way I see it is that ORRA should have about 3 different frequency's to use. Same as in 29MHZ and this will able us to use VHF radio's and not having a problem that any other convoy or person might be blocking your communication on one channel. On the other hand the use of HF on long distanc...
- Thu Mar 12, 2009 4:11 pm
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: 2-Way Radios
- Replies: 125
- Views: 86102
Re: 2Way Radios
Wel Cassie daar sê jy dit nou self. Dis regtig nie so 'n groot probleem om wettig te wees nie. Die probleem is net eenvoudig dat Icasa maar sloer soms met hulle dinge.... :wth:
- Thu Mar 12, 2009 9:02 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: Isjoesjoe Duikboot!
- Replies: 31
- Views: 13601
Re: Isjoesjoe Duikboot!
Ek hoor die gesels in daai bakkie..."Ek het jou mos gese jy kan nie hier F#$&@##n deur ry nie. Kyk nou wat het jy van jou slim gat geit...Jy wil mos dink jy kan ooral deur F$%#@........Wel ek neem nie die ou kwalik nie, hy het maar net 'n oordeels fout begaan :oops: Ek hoop maar hy het sy l...
- Thu Mar 12, 2009 8:52 am
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: 2-Way Radios
- Replies: 125
- Views: 86102
Re: 2Way Radios
As ek wil praat wil ek praat nie sukkel nie, VHF is maar net die beste as dit kom by kommunikasie. Ek skiet nie 29 mhz heeltemal af nie want die voordeel is natuurlik dat jy die kanale het wat almal gebruik. Daar is egter wel ORRA (Off road radio association)wat 'n VHF kanaal het vir 4x4 offroad en ...
- Tue Mar 10, 2009 12:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Super 14: in 2009
- Replies: 390
- Views: 25080
Re: Super 14: in 2009
Wel kom ons kyk na ons SA spanne vir 'n oomblik :shock: Dit lyk nie goed nie....Die SHARKS kan dit vir ons doen want hulle wen sover die oorsee games maar ek is bekommerd oor die Bulls. Hulle laaste goeie game was 3 saterdae terug en van daaraf is hulle afdraand.....Ek dink hulle gaan sukkel oorsee ...
- Tue Mar 10, 2009 9:20 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Super 14: in 2009
- Replies: 390
- Views: 25080
Re: Super 14: in 2009
Wel ek laaik nou nie vir Braak Watson nie maar het julle gesien hoe het hy vir Pierre Spies ore aangesit :roll: . Die ander kant lyk dit my die groot held Schalk Burger is soos Simson....Sonder sy hare het hy nie krag nie. Wel ek het vir die Stormers geskree want dis maar net 'n beginsel saak om nie...
- Tue Mar 10, 2009 8:55 am
- Forum: Out in Nature
- Topic: Hengel
- Replies: 13
- Views: 2294
Re: Hengel
Wel visvang is deel van my net soos my hi lux ook is. Ek kom nou so twee weke teug van 'n vivang "tag en release" trip af in Meob baai Namibia. Wel ons was 35 man en het 2103 visse getag en release in 4 dae. Die grootste Kabeljou was 118 cm en Steenbra was 74cm. Visvang en hengel is great ...
- Mon Mar 09, 2009 1:34 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Hengel
- Replies: 13
- Views: 2294
Re: Hengel
Hey as jy nie jou kinder leer Hengel nie is dit so goed soos om hulle te leer om vir die blou bulle te skree :wth: ..............
- Thu Mar 05, 2009 3:49 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: OME suspension is it worth the money?
- Replies: 29
- Views: 13044
Re: OME suspension is it worth the money?
Put it on and you will see for yourself......OME is hard money to pay but it is worth the price You will anyway save money as your wife as she no more need Xross your heart bra's.:D
- Wed Mar 04, 2009 12:19 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Dual Battery system
- Replies: 104
- Views: 14885
Re: Dual Battery system
Wat maak dit saak op watter PC bord dit is solank dit net werk :D en ek dring aan op my kassie anders brand ek dalk net alles....... :roll:
- Wed Mar 04, 2009 10:19 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Dual Battery system
- Replies: 104
- Views: 14885
Re: Dual Battery system
Wel ek kan getuig dat die systeem baie goed werk. Ek het een van Gert se stelsels opgesit en ek moet se dit werk lekker. My order is in vir nog twee controllers want my pelle soek ook die systeem wat ek in het. :thumbup: Gert al wat die controller nog oet doen is net 'n bier aandra as ek rustig agte...
- Tue Mar 03, 2009 12:07 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux SFA se bladvere
- Replies: 56
- Views: 7310
Re: Hilux SFA se bladvere
Ja well I must admit that normally on my 2.4 the breath is long time gone when I reach the top of the dune....
- Mon Mar 02, 2009 4:16 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux SFA se bladvere
- Replies: 56
- Views: 7310
Re: Hilux SFA se bladvere
Well the clunk might be the short shocks and the only way to find out is to replace it with longer one's. Well I did the spring tempering or bending thing on my first S/C Hi lux and it worked well and surely it will be more cost effective. I even installed the greasable teflon packers and cut off th...
- Thu Feb 26, 2009 3:42 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux SFA se bladvere
- Replies: 56
- Views: 7310
Re: Hilux SFA se bladvere
Die vraag is eerstens hoekom verander mens die origional vere na 'n after market produk toe? Wel in my geval was dit vir rygerief en ek het dit gekry met my OME replacement en is baie happy. Die vere te laat temper en extra bladvere in die pak te plaas sal jou meer travel gee maar ek betwyfel of dit...
- Wed Feb 25, 2009 10:39 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Leeus vs bulls
- Replies: 10
- Views: 1820
Re: Leeus vs bulls
Ek skree vir die Leeus die naweek. Hoop hulle klop daardie bulle dat hulle oë traan.
SHARKS is natuurlik my span
SHARKS is natuurlik my span
- Thu Feb 05, 2009 9:56 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Dual Battery Question
- Replies: 3
- Views: 940
Re: Dual Battery Question
The manual switch will work fine and as long if you remember to disconnect the switch when you use the aux battery then you will have no problem to drain the main battery down. On the other hand the solinoid will get warm when it is activated. As dads toy said you should just see what kind of aux ba...
- Thu Feb 05, 2009 9:45 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Temperature Rising
- Replies: 41
- Views: 3895
Re: Temperature Rising
Bennie wat is die rede agter die Rooi coolant vir Toyota enjins :?: Ons het al die onderwerp iewers op die forum gehad oor watter anti freeze om te gebruik. Al wat ek weet 'n goeie toyota mach het vir my gese as dit nie die rooi een is nie, sal jy 'n goeie kans staan dat die HG gaan blaas. Tot dusve...
- Wed Feb 04, 2009 12:55 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Temperature Rising
- Replies: 41
- Views: 3895
Re: Temperature Rising
Hopefully the damage is also agreeable :D The reason why toyota's blow their HG is due to the wrong antifreeze that people put in. Apparently it must be red one only
- Tue Feb 03, 2009 9:23 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Fridge Idée
- Replies: 85
- Views: 13122
Re: Fridge Idée
Wel Gert as dit werk sit ek my bestelling nou al in vir een....
Al nadeel is dat jy nie moet van plan wees om jou bakkie te verkoop nie
Al nadeel is dat jy nie moet van plan wees om jou bakkie te verkoop nie
- Mon Feb 02, 2009 3:49 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Temperature Rising
- Replies: 41
- Views: 3895
Re: Temperature Rising
I am convinced that it is only a leak in the system. Let us know
- Mon Feb 02, 2009 1:59 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Temperature Rising
- Replies: 41
- Views: 3895
Re: Temperature Rising
Dit it push back water into the ressorvoir tank or is it on the level. If it is full of water then the possibility is the head gasket is busy to give in. I surely hope it is a leak somewhere that can be fixed.
- Mon Feb 02, 2009 1:48 pm
- Forum: Competitions
- Topic: Hilux Competition - Win a Hilux
- Replies: 223
- Views: 52111
Re: Hilux Competition - Win a Hilux
Blik*&^%$%m jy is darem gelukkig. Al wat ek nog ooit gewen het in my lewe was 'n inkleurboek toe ek graad 1 was. Geluk Cassie en ek hoop jy het net vreugde met daardie bakkie.
- Tue Jan 20, 2009 3:59 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: raad asb my hilux bly ping (popcorn skiet)
- Replies: 23
- Views: 3214
Re: raad asb my hilux bly ping (popcorn skiet)
Bly om te hoor dat die enjin se hart nou weer reg klop :D
- Thu Jan 15, 2009 1:05 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: What is your professional opinions?
- Replies: 25
- Views: 3479
Re: What is your professional opinions?
Bullet ek was so paar maande terug in dieselfde bootjie en as ek genoeg geld gehad het het ek die 3RZ opsie gekies maar die budget was nie soos ek dit wou gehad het nie. Ek het toe die 22R maar oorgedoen en sit maar vandag met dieselfde krag en swaar petrol verbruik. Ek glo die 7mge is sekerlik die ...
- Wed Jan 14, 2009 1:24 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: KZ timing light reset
- Replies: 5
- Views: 1675
Re: KZ timing light reset
Wel Dankie nou weet ons ook
- Wed Jan 14, 2009 1:19 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Dual Battery tests on 35mm cables
- Replies: 15
- Views: 2436
Re: Dual Battery tests on 35mm cables
Gert soos ek al vir jou gese het daar is baie teorie oor battery stelsels en elke ou sin verskil. Jou kabels is reg en konneksies is ook reg dan moet jy oorweeg om ook 'n dikker kabel tussen jou alternator en battery te plaas. Onthou Toyota se origional alterator kabels is maar dun en daar kan ook v...
- Tue Jan 13, 2009 4:06 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: its time to say goodbye...
- Replies: 21
- Views: 2791
Re: its time to say goodbye...
Martin mens se nooit koebaai nie. Glo net en dinge sal regkom......Jy sal sien
- Fri Jan 09, 2009 3:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Super 14: in 2009
- Replies: 390
- Views: 25080
Re: Super 14: in 2009
As mens nie stof maak nie........ eet jy stof
- Fri Jan 09, 2009 2:35 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Super 14: in 2009
- Replies: 390
- Views: 25080
Re: Super 14: in 2009
Kaspaas ek is ook weer in vir die superbru ding. Ek dink regtig dat die ouens hulle self baie moeite moet spaar die jaar en van die begin af vir die regte span skree, want die SHARKS is nou op sy snypunt en hulle gaan sommer maar weer die vernedering vir die Blou Bul supporters gee :clap: :thumbup: ...
- Fri Jan 09, 2009 9:32 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 4H on gravel roads
- Replies: 63
- Views: 7450
Re: 4H on gravel roads
Ja dis nou bevestig die teer pad vanaf Molopo Lodge is nou klaar tot by die park. Die pad soos baie dit sal onthou was maar sleg en baie karre en bakkies het hulle tupperware daar verloor. Wel nou is dit darem 'n ander saak en ek dink as die grond paaie binne die park ook beter is gaan dit lekker we...
- Thu Jan 08, 2009 2:51 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: raad asb my hilux bly ping (popcorn skiet)
- Replies: 23
- Views: 3214
Re: raad asb my hilux bly ping (popcorn skiet)
Danie ek glo jou probleem sal ook opgelos word met 'n ander distubutor. In my geval was dit van so aard as ek gery het van Upington na Kimberley of Kuruman dan begin die perd ping sodra ek hoër bo seevlag begin beweeg het. Dit maak dan nie saak hoe ek die timing stel nie dit bly ping veral as jy hom...
- Thu Jan 08, 2009 2:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 4H on gravel roads
- Replies: 63
- Views: 7450
Re: 4H on gravel roads
Wel dit lyk my hier is 'n paar Hi lux manne wat nog nie hulle Hi lux se 4x4 vermoë ken nie.... :oops: Meer rede om bymekaar te kom op 'n lekker rowwe trip en dan sommer te leer hoe 'n Hi lux gery moet word :thumbup: Henk die padhou vermoë in 4x4H op 'n grondpad is great en jy kan laat waai so hard j...
- Thu Jan 08, 2009 8:38 am
- Forum: The Workshop
- Topic: raad asb my hilux bly ping (popcorn skiet)
- Replies: 23
- Views: 3214
Re: raad asb my hilux bly ping (popcorn skiet)
Ek het op 'n 2.2 dieselfde probleem gehad met ping en het ook alles probeer. Op die ou end van die dag wat dit die "Dizzy" self gewees. Net 'n ander een opgesit en die probleem was opgelos. Ek weet nie wat dit veroorsaak het nie maar dit het gewerk. Op 'n brospeed conversion is die timeing...
- Tue Jan 06, 2009 1:20 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Sand ry: Hilux vs Cruiser
- Replies: 20
- Views: 3039
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
As die 70 series cruiser dan nou die 5 gat rim het, het Toyota sekerlik Land Rover probeer volg en dit kan dalk slegte gevolge dra.....
- Tue Jan 06, 2009 1:15 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Solar Panels for charging
- Replies: 37
- Views: 6918
Re: Solar Panels for charging
I think the 2x 30 watt pannels is more than efficiant to keep everything going. 60 watt will deliver about 5 amp charge rate and that is more than enough to keep everything running and the battery level full. One 30 watt will also work but you might be running out of power after a few days of use. I...
- Tue Jan 06, 2009 1:02 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Sand ry: Hilux vs Cruiser
- Replies: 20
- Views: 3039
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Spook dis soos Kaspaas sê.....Met bietjie lawaaiwater in die gat gebeur baie dinge. :crazy: Wel gepraat van duin ry die beste voertuie wat ek al beleef het met duinry was die 4LV6 Toyota, die 4L V6 Ford en ook 'n 3L colt. Ek weet die manne wat die duin toere doen gebruik net die 4.5 Cruisers wat nat...
- Tue Jan 06, 2009 8:00 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Sand ry: Hilux vs Cruiser
- Replies: 20
- Views: 3039
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Spook daar is niks wat 'n 4Y teen 7000RPM's kan klop in Namib se duine nie