Hi Almal
Ek is opsoek na n Bellhousing vir n 5 MGE motor na n 3L 2.8 D ratkas kan enige iemand my help met so een of n nr wat ek kan bel
Dankie
Search found 498 matches
- Tue Aug 28, 2012 3:43 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 5 MGE Bellhousing na 3L 2.8 Diesel ratkas gesoek !!!!
- Replies: 1
- Views: 844
- Wed May 16, 2012 8:43 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Skillie soek meer spoed en beter verbruik
- Replies: 5
- Views: 1487
Skillie soek meer spoed en beter verbruik
Hi Ouens ek sit met n probleem ek ry elke dag so 500km met ou skillie en dit raak ver en lank en tyd raak n probleem watse motor kan ek insit om meer krag en net n lekker cruise speed te handhaaf die 2.8D sukkel
- Tue May 08, 2012 4:32 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: levubu Fees en 4x4 dag
- Replies: 12
- Views: 5752
Re: levubu Fees en 4x4 dag
Ek sal vir ou Skillie ook bring
- Tue Apr 24, 2012 8:19 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 5VZ-FE (Prado V6) Engine Conversion for SFA!
- Replies: 38
- Views: 9105
Re: 5VZ-FE (Prado V6) Engine Conversion for SFA!
Hi Steve please load some more pics I am despritly looking for a conversion for Skillie my 2.8d
- Sun Apr 08, 2012 5:19 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Soos die jagseisoen nader staan.......
- Replies: 3
- Views: 2015
- Sun Apr 08, 2012 4:54 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Soos die jagseisoen nader staan.......
- Replies: 3
- Views: 2015
- Mon Mar 19, 2012 1:02 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
Re: Rivier Trip 17/03/2012
Dont have more Tau
Sorry for letting you guys down will take more next time
Sorry for letting you guys down will take more next time
- Sun Mar 18, 2012 9:08 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
Re: Rivier Trip 17/03/2012
Jy weet mos Mark
Een van pelle se dogter en maatjie bietjie baie jonk vir Polla
Een van pelle se dogter en maatjie bietjie baie jonk vir Polla
- Sun Mar 18, 2012 8:32 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
Re: Rivier Trip 17/03/2012
HAHAHA
You and Mark dont stop do you
You and Mark dont stop do you
- Sun Mar 18, 2012 7:53 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
Re: Rivier Trip 17/03/2012
Hi Tumelo
Yes one of the batter ones and runs like hell with the 4Y EFI conversion
Yes one of the batter ones and runs like hell with the 4Y EFI conversion
- Sun Mar 18, 2012 7:31 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
- Sun Mar 18, 2012 7:22 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
Re: Rivier Trip 17/03/2012
Ok Mark die net is stadig man
- Sun Mar 18, 2012 9:22 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
- Sun Mar 18, 2012 9:12 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
Re: Rivier Trip 17/03/2012
Was weer n helse sukses
- Fri Mar 16, 2012 9:56 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
Re: Rivier Trip 17/03/2012
Ons is nou so 8 bakkies wat gaan
- Fri Mar 16, 2012 6:10 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
Re: Rivier Trip 17/03/2012
Sal vir jou baie fotos neem Mark
- Fri Mar 16, 2012 6:06 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Rivier Trip 17/03/2012
- Replies: 28
- Views: 7243
Rivier Trip 17/03/2012
More oggend 6 uur is dit ons en die Molototsi rivier vir n dag trip kan nie meer wag nie
COOLER GEPAK wag net vir die tyd om om te gaan
COOLER GEPAK wag net vir die tyd om om te gaan
- Wed Mar 14, 2012 7:36 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
- Replies: 150
- Views: 3480
Re: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
Dis die unwanted
- Wed Mar 14, 2012 7:22 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
- Replies: 150
- Views: 3480
- Wed Mar 14, 2012 7:20 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
- Replies: 150
- Views: 3480
Re: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
Hi Mark
Dankie vir my cover dit pas soos n spreekwoordelike op n pot en die kwatiteit en afwerking is stunning
Kom ouens die covers is nie duur nie en dit gaan vir n goeie doel julle sal nie spuit wees nie
Dankie vir my cover dit pas soos n spreekwoordelike op n pot en die kwatiteit en afwerking is stunning
Kom ouens die covers is nie duur nie en dit gaan vir n goeie doel julle sal nie spuit wees nie
- Mon Mar 12, 2012 6:47 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Dankie oom Andy
- Sun Mar 11, 2012 9:02 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vuurvaste stene
- Replies: 17
- Views: 1845
Re: Vuurvaste stene
Hi Louis
Kry vir jou so een by Checkers dan braai jy sommer op die tafel
Kry vir jou so een by Checkers dan braai jy sommer op die tafel
- Sun Mar 11, 2012 8:54 pm
- Forum: Humor
- Topic: Meals on wheels?
- Replies: 3
- Views: 869
Re: Meals on wheels?
n Blonde forgeiner Mark
- Sun Mar 11, 2012 10:12 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Ag Mark dis lekker as mens die regte tools tot jou beskiking het en vele hande maak ligter werk
:razz:
:razz:
- Sun Mar 11, 2012 9:20 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Dankie Hannes
Hy het mooi gekom nou is dit vir die Bullbar sal maar kyk hoe loop die week se aande dan kan ek begin
Hy het mooi gekom nou is dit vir die Bullbar sal maar kyk hoe loop die week se aande dan kan ek begin
- Sat Mar 10, 2012 5:30 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
En daar is hy
- Sat Mar 10, 2012 2:50 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Amper klaar die ouens in die workshop het gevlieg vandag sal hom nog vanmidag kan spray
- Sat Mar 10, 2012 1:16 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
nog een
- Sat Mar 10, 2012 1:15 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
nog een
- Sat Mar 10, 2012 1:11 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Ok Mark hier kom hulle netvir jou
- Sat Mar 10, 2012 6:26 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Mark gee vir hansie net n kansie sal vandag pics opsit
- Fri Mar 09, 2012 7:05 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Het vanaand my raam begin bou maar hel dis nou te donker in die workshop kan nie meer sien nie
- Wed Mar 07, 2012 7:24 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Verseker my ou maat eks daar !!!!!
- Mon Mar 05, 2012 7:31 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Hi Nardus verseker ry ek die jaar saam sal jou laat weet van die Hub 4x4
- Sun Mar 04, 2012 9:09 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New toy.......
- Replies: 31
- Views: 4563
Re: New toy.......
Wayne ek ken die gevoel maar gee so 3 maande en 2 breuke dan gaan daardie gevoel oor en dan weet jy nie wat jou besiel het nie
- Sun Mar 04, 2012 7:33 pm
- Forum: Humor
- Topic: LOFTUS PINK BULL STADIUM CHANGES (GLOBAL TRANSMISSION)]
- Replies: 16
- Views: 2137
Re: LOFTUS PINK BULL STADIUM CHANGES (GLOBAL TRANSMISSION)]
Pienk BUL Blou Bul ek bly n BUL en as ons die ander so verneder klop die Blou hart eers
- Sun Mar 04, 2012 6:19 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Hannes ek weet met die nuwe verbruikers wet kan mens iets doen maar dis n lang dradige storie weet een ding verseker daar is n paar Piete wat nie meer daar sal besigheid doen nie
- Sun Mar 04, 2012 9:32 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Maak so sal later bietjie datums vasmaak
- Sun Mar 04, 2012 9:30 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Westlake CR857
- Replies: 12
- Views: 1739
Re: Westlake CR857
Ek weet een van my pelle jag in mosambiek met hulle op sy Cruiser maar dis die 16 en die klippe maak die sidewalls seer maar die Cruiser is te swaar en dan laai hulle ook swaar
Sleg
Man en vrou is in die mall
Skielik steek die vrou vas en se : Jy is die slegste luiste man wat ek in my lewe tee gekom het
Die man se hy was so verbaas hy het amper uit die trollie geval
Skielik steek die vrou vas en se : Jy is die slegste luiste man wat ek in my lewe tee gekom het
Die man se hy was so verbaas hy het amper uit die trollie geval
- Sun Mar 04, 2012 9:18 am
- Forum: Humor
- Topic: Short 'n sweet
- Replies: 7
- Views: 1334
- Sun Mar 04, 2012 9:01 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Sal so maak Quintin dink ons moet hier in Junie Of Julie plan maak en weer n paar ouens kry dan doen ons so 3-5 dag trip hier om ons en maskien die Ivory roete
- Sun Mar 04, 2012 8:57 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Westlake CR857
- Replies: 12
- Views: 1739
Re: Westlake CR857
Ek praat onder korreksie maar ek dink Steven by Limpopo Tyres in Tzaneen het gese daar is ook n 31 in n 15
- Sun Mar 04, 2012 7:42 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Ja ons het 3 Duikers en n Bosvark geskiet
- Sun Mar 04, 2012 7:07 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Het bietjie gaan jag gistraand in die berg en hel n Hilux is darm maar net in n ander klas die pel van my wie se plaas dit is se hy ry nie eers met sy trekker waar ons gistraand in was nie maar dit kom daarvan as jy n Nissan ry
- Sun Mar 04, 2012 6:17 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Westlake CR857
- Replies: 12
- Views: 1739
Re: Westlake CR857
Ek is nou op my 2de stel met die Mazda en kan nie n woord sleg se oor die band nie het op my eerste stel 35000km gekry en die wat ek nou op het is al so 15000km oud . Die bande word in hul 100 in Tzaneen verkoop en die ouens is baie gelukkig
- Sat Mar 03, 2012 10:48 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Het met die ou gaan praat hy se hy het nie wins op die bakkie gemaak nie ek moet dit self koop :evil: :evil:
Het gelukkig een gekry kompleet vir R 500 en hy werk so ja wat maak mens
Het gelukkig een gekry kompleet vir R 500 en hy werk so ja wat maak mens
- Sat Mar 03, 2012 7:57 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Ek haat skelm mense veral n tweede handse motor verkoopsman :evil: :evil: :evil:
Hulle se vir my die 4x4 op die bakkie werk mooi en toe ek nou die hubs oop maak toe is die een hub se engadger met die spring nie eers daar nou eers dorp toe om te gaan soek
Hulle se vir my die 4x4 op die bakkie werk mooi en toe ek nou die hubs oop maak toe is die een hub se engadger met die spring nie eers daar nou eers dorp toe om te gaan soek
- Sat Mar 03, 2012 7:14 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Gaan Bietjie in die work shop speel vandag dink die voor diff het n diens nodig
- Sun Feb 26, 2012 7:20 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Maak so Jacques sien hulle gereeld laai elke dag vark kos daar
- Sun Feb 26, 2012 12:28 pm
- Forum: Humor
- Topic: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
- Replies: 32
- Views: 3774
Re: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
Dis nou een Jimny wat ek met graagte sal stoot
- Sun Feb 26, 2012 10:06 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Ja ek ken hulle baie goed Hennie is mos met Dorithy getroud
- Sun Feb 26, 2012 8:32 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Dankie Andy dis lekker om weer n Hilux te kan he
Jacques ek moet saam jou stem dis die lekkerste plek en dan ook die mooiste
Jacques ek moet saam jou stem dis die lekkerste plek en dan ook die mooiste
- Sat Feb 25, 2012 7:11 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Naand Hannes Bakkie koste R 50 000.00 Dis n 2.8 Diesel klaar in is n 100lt Long range tank, nuwe shocks, nuwe sitplek en deur panele en die eerste Hilux in n lang tyd wat se dash nie gekraak is nie wat ek na gaan kyk het Die raam se staal het my R 1028.00 en die seiltjie gaan seker so R 2500.00 kos ...
- Sat Feb 25, 2012 6:57 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: panels
- Replies: 2
- Views: 571
Re: panels
Hi Rodney I think the bonnet is the same but not the front fenders
- Sat Feb 25, 2012 6:44 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Daar is bietjie roes op maar sal dit uit sort met tyd en die linkerkantste fender is gebuig by die deur ek sal begin die bakkie reg maak in die week en fotos op sit
- Sat Feb 25, 2012 6:39 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6761
Uit eindelik weer n Hilux
Het gister my nuwe bakkie gaan haal nou kan ek weer begin speel
- Wed Aug 31, 2011 7:32 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: So you think the new Hilux is ugly.....
- Replies: 29
- Views: 2958
Re: So you think the new Hilux is ugly.....
Hi Chris stuur bietjie vir ons ook van daai goed wat jy rook want dit werk !!!!!!!!!!!!!!!
Daai ding lyk soos n gemaskerde sop been
Daai ding lyk soos n gemaskerde sop been
- Thu Aug 25, 2011 8:26 pm
- Forum: Humor
- Topic: Yoh thats a big snake!
- Replies: 12
- Views: 1911
Re: Yoh thats a big snake!
Sak Sarel daai is verseker nie n Mamba nie die kleur is nie reg nie en hy blink bietjie baie
- Thu Aug 25, 2011 8:22 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Building a dual battery set up.
- Replies: 19
- Views: 2935
Re: Building a dual battery set up.
Hi Jacques
Ek het die natoinal luna soleniod gebruik en dit werk soos n bom wat lekker is is dat jy die volt meter net op die solenoid inprop en dan kan jy jou voertuig se battery en jou 2de battery se volts sien en dis netjies