Search found 766 matches

by Frederick
Sun Jul 02, 2023 4:28 am
Forum: Accessories for Sale
Topic: Wanted: Replacement Bullbar 2011 Hilux
Replies: 5
Views: 1627

Re: Wanted: Replacement Bullbar 2011 Hilux

Sorted. Dankie Thabo
by Frederick
Mon Jun 20, 2022 8:56 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: Wanted: Replacement Bullbar 2011 Hilux
Replies: 5
Views: 1627

Re: Wanted: Replacement Bullbar 2011 Hilux

Man ek soek eintlik iets 2dehands. Dis vir n plaasbakkie..
by Frederick
Sun Jun 19, 2022 8:17 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: Wanted: Replacement Bullbar 2011 Hilux
Replies: 5
Views: 1627

Wanted: Replacement Bullbar 2011 Hilux

Looking for a replacement bullbar for 2.5 Hilux d4d 2011 model
Contact
0844228323
by Frederick
Fri Jan 27, 2017 9:38 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux V6 Revo or Cruiser V6 DC?
Replies: 33
Views: 6455

Re: Hilux V6 Revo or Cruiser V6 DC?

Dankie Petri vir die terugvoer. Ek dink die eerste stap is om albei te gaan toetsbestuur. Sal hoor wat Toyota vir my kan reel. Daar was nog nooit as ek by hulle was 'n V6 LC beskikbaar om te ry nie. Dink die V6 Revo's is dalk ook nie te volop nie. Jy kan my revo v6 vir n toetsrit neem as Toyota nie...
by Frederick
Fri Jan 27, 2017 9:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alarm sound when locking and unlocking my Hilux
Replies: 5
Views: 4477

Re: Alarm sound when locking and unlocking my Hilux

http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=8&t=41124 Bottom line is daai manne by Toyota kan dit vir jou doen. Die meeste Toyota handelaars ken al die trick, en dit is doodeenvoudig om die toeter wat op die sluitmeganisme werk af te haal en n o ring in te sit tussen sy plate dat hy nie raa...
by Frederick
Thu Jan 26, 2017 4:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alarm sound when locking and unlocking my Hilux
Replies: 5
Views: 4477

Re: Alarm sound when locking and unlocking my Hilux

viewtopic.php?f=8&t=41124" onclick="window.open(this.href);return false;
by Frederick
Sat Jan 14, 2017 2:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waarskuwing!!!!!!
Replies: 1
Views: 1174

Waarskuwing!!!!!!

Manne hulle hak die hiluxe vandag. Wees versigting. Ons weet al van hele paar vanmore: White hilux stolen in kameldrift DJ82HSGP d/c plz check tracking 11:35 Stolen White Toyota Hilux 3.0D, DY74FXGP, Silverton, Pretoria Lats -25 43 41 Long 28 17 58. White Toyota hilux Reg CG 79 XB GP single cab stol...
by Frederick
Thu Jan 12, 2017 8:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: YN 4x4 Hilux parte
Replies: 10
Views: 2264

Re: YN 4x4 Hilux parte

Ek het op 1/9/2010 n kompleet draglink vir R899.00 by Gemini gekoop (PART NR by hulle was T4544035070)Dit was n oorspronklike Toyota part in dieToyota boks verpakking.Daar was ander wat goedkoper was maar hulle was nie egte Toyota parte nie.Ek wou eenvoudig nie pirate parte op die steering gedeelte...
by Frederick
Thu Jan 12, 2017 10:23 am
Forum: The Workshop
Topic: YN 4x4 Hilux parte
Replies: 10
Views: 2264

Re: YN 4x4 Hilux parte

mcw wrote:More Fredrick

probeer Gemini in Johannesburg


Gemini Parts
Auto Parts Store
Address: 16 Kruis St, Johannesburg, 2092, South Africa
Phone: +27 11 334 1417

omtrent 18 maande terug was die draglink R450.00


Martin
.
Baie dankie meneer.
Ek het hul gemail
by Frederick
Thu Jan 12, 2017 6:12 am
Forum: The Workshop
Topic: YN 4x4 Hilux parte
Replies: 10
Views: 2264

YN 4x4 Hilux parte

Goeiemore.
Ek kort parte op die op fotos te vervang.
Is daar dalk n forum lid wat kan help of weet iemand dalk waar ek sal kan kry teen billike prys?
by Frederick
Sun Jan 08, 2017 9:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2017
Replies: 37
Views: 6620

Re: Dakar 2017

Ek dink Nazzar is te hard op n voertuig. Hoeveel keer het hy al voorgeloop en dan nie klaar gemaak nie. In verskillende voertuie. Geniel is mnr berekend. Balans tussen agressie en besparing van die voertuig. Jy moet eers klaarmaak voor jy kan wen
by Frederick
Sat Dec 31, 2016 1:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 1928

Re: Is ek van looitjie getik?????

Nee wat, dink die ergste jeuk is nou verby..Kyk uit na volgende seisoen en sal dan nog n groot groene moet koop of n nuwe planter so dan is daar nie sulke grappies nie...
by Frederick
Fri Dec 30, 2016 9:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 1928

Re: Is ek van looitjie getik?????

Thabogrobler wrote:Die Fordjies raak al oud en lae myl modelle is skaars.

Daai 4.2 enjin is maar lui en onbetaalbaar duur om reg te maak.

Ek sou eerder na 'n Dodge Ram of nuwer F150 kyk!

EN, waar parkeer jy by die mall?
Dink parte op ram of f150 sal ewe duur wees, tensy ford nuwe f150 gaan bring sa toe
by Frederick
Fri Dec 30, 2016 9:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 1928

Re: Is ek van looitjie getik?????

Rigger wrote:My pa het twee gehad, eers die DC en toe die S/C. Parte is ongelooflik duur. Voor wiel bearing bv R13 000. Op 330000km toe gaan die agter diff en ratkas. Kry toe kwotasies om reg te maak. R198 000 was die goedkoopste
Dit is verseker ietsie om in gedagte te hou
Parte...
by Frederick
Fri Dec 30, 2016 9:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 1928

Re: Is ek van looitjie getik?????

Dirka wrote:Because the F250's GVM exceeds 3500kg, its driver must have a Code 10 or C1 license with a Public Drivers Permit.
It makes it a very difficult vehicle to sell or trade to a very limited market.
Het darem kode 14
by Frederick
Wed Dec 28, 2016 10:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 1928

Is ek van looitjie getik?????

Die laaste tyd sien ek met die kinders saam is daar al groter vraag na spasie... en ek kry n belustiging... vir n F250.....

Is ek besig om seniel te raak of is daar method behind the madness???
by Frederick
Thu Nov 24, 2016 9:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lucern Trees
Replies: 21
Views: 3645

Re: Lucern Trees

Vriende van my so 100km Noord van Gobabis het bietjie geeksperimenteer met die russies gras. As hy eers gevat het gaan hy maar dos nogals n storie om genoeg ha vol te kry en soos ek sê ek soek baie water.
by Frederick
Wed Nov 23, 2016 10:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lucern Trees
Replies: 21
Views: 3645

Re: Lucern Trees

Daai Russiese gras het jy water nodig om hom te start.
by Frederick
Wed Nov 23, 2016 8:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Aircon vir die huis
Replies: 14
Views: 2853

Aircon vir die huis

Goeienaand.
Ek wil graag aircon in my huis sit. Waarna moet ek kyk? Watse maak?
Hoe kry ek een wat nie so vreeslik krag gebruik ni?
Wie sal betroubare bekostigbare installasie kan doen in pretoria?
by Frederick
Wed Nov 23, 2016 9:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lucern Trees
Replies: 21
Views: 3645

Re: Lucern Trees

Ek het 80 bome geplant en hulle het almal gevrek.
In my ma se tuin het ons 2 geplant en hulle is nou al oor die 3 meter hoog
by Frederick
Tue Nov 22, 2016 4:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lucern Trees
Replies: 21
Views: 3645

Re: Lucern Trees

Het hulle gehad.. hulle was n teleurstelling
by Frederick
Mon Oct 24, 2016 2:07 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Beach driving
Replies: 8
Views: 4242

Re: Beach driving

Stem saam.. Ek is al lankal oor sodwana. En dan moet jy nog heeltyd wapen ook dra. Het gehoop daar is nog iewers n ou geheime plekkie
by Frederick
Wed Oct 19, 2016 10:06 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Beach driving
Replies: 8
Views: 4242

Beach driving

Goeiedag.
Is daar nog enige plek in SA oor waar mens met jou voertuig op die strand mag ry, parkeer en rustig sit en met jou kinders speel met alles byderhand veral omdat hulle nog klein is?
by Frederick
Mon Oct 03, 2016 8:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hondeskool
Replies: 0
Views: 1027

Hondeskool

Weet iemand dalk van n goeie hondeskool in Pta Oos?
by Frederick
Wed Aug 24, 2016 12:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux4x4 Express Service: Iemand dalk oppad vanaf Bloem na Pta
Replies: 0
Views: 956

Hilux4x4 Express Service: Iemand dalk oppad vanaf Bloem na Pta

As daar dalk iemand is wat bereid is om n skietstoel op sy bakkie te laai en saam te bring sal ek dit baie waardeer.
Sal bydrae maak tot brandstof.
Kontak my asb.
0844228323
by Frederick
Tue Aug 23, 2016 11:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kan iemand asb vir my meet?
Replies: 4
Views: 1296

Re: Kan iemand asb vir my meet?

As my revo terugkom sal ek mates vergelyk. Wil kyk na jagraam. Het iewers gehoor iemand het sy vorige jagraam net so op nuwe hilux gebruik
by Frederick
Mon Aug 22, 2016 3:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kan iemand asb vir my meet?
Replies: 4
Views: 1296

Re: Kan iemand asb vir my meet?

Ja kyk ek moes op n stadium net my inbox delete om plek te maak vir al die boodskappe...

Baie dankie vir jou moeite. Ek waardeer dit regtig baie
\
Groete
by Frederick
Thu Aug 18, 2016 11:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kan iemand asb vir my meet?
Replies: 4
Views: 1296

Kan iemand asb vir my meet?

Goeienaand. Kan iemand asb vir my 'n dcab hilux se bak se binnemates meet? Die 2012 tot 2015 shape asb?
by Frederick
Wed Aug 17, 2016 11:18 am
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 5544

Re: Revo

Ek is geen fundi op die gebied nie. Ek gebruik nie my radio's primer vir Orra kanale nie maar wel vir my repeater en simplex kanale asook plaasveiligheid kanale. So ver ek weet is my antenna volgens daai kanale geknip. Tot op hede het ek nie probleme met opvangs nie en ek kan ek al die gebabbel van ...
by Frederick
Tue Aug 16, 2016 9:51 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 5544

Re: Revo

Family_Dog wrote:Frederick, Zara130 nie die beste keuse vir die ORRA kanale... kan nie die bendbreedte vat nie.


-F_D
Ek neem aan jy verwys nou na my vhf radio se arial
So watter arial is beter as die wat ek ophet en hoe beinvloed dit dan die ander 30 kanale op my radio?
by Frederick
Tue Aug 16, 2016 2:07 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 5544

Re: Revo

..
by Frederick
Mon Aug 15, 2016 3:53 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 5544

Re: Revo

Ek het die midband radio met n boot mount kit laat insit. Radio is onder die sitplek en die gesiggie is in daai bakkie net bou die rathefboom. Die vhf kenwood het ek n bracket gemaak en hy is nou sonder om n gat te boor regs onder die paneelkissie. Ek het maar gate geboor vir die arials wat dan het ...
by Frederick
Wed Aug 10, 2016 10:30 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner 2.5 Auto assistance
Replies: 9
Views: 5499

Re: Fortuner 2.5 Auto assistance

I have a 2.5 auto 2012 fortuner. My wife drives it everyday. 80000km
Very nice car. No real problems. Light on fuel. Can tow 7 foot trailer easily.
Only shortcomings are no cruise control and bit on the ugly side brown interior. Fixed with escape seat covers.
by Frederick
Mon Aug 01, 2016 10:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Geleentheid vir n "spesiale" pakkie vanaf PE na PTA
Replies: 1
Views: 819

Geleentheid vir n "spesiale" pakkie vanaf PE na PTA

As iemand dalk kan help met n geleentheid vir n lewendige pakkie vanaf PE na Pta kontak my asb?
0844228323

Dankbaar
by Frederick
Fri Jul 29, 2016 12:40 am
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 5544

Revo

Het iemand al n 2 rigting radio in sy 2016 revo laat installeer?
Het iemand al n vhf eenheid en n midband eenheid in 1 bakkie gedoen?
by Frederick
Thu Jul 28, 2016 11:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sneeu
Replies: 1
Views: 1045

Sneeu

Het gewonder of as die weer berigte waar is dat hier nog sneeu kom van more af of daar nog mense is in Pretoria wat hul kinders sal wil gaan sneeu wys?
Die gat in die plan sal net wees om te hoor waar dit sneeu wanneer dit sneeu om soontoe te ry.
by Frederick
Sun Jun 26, 2016 8:02 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Midband/VHF
Replies: 4
Views: 3815

Midband/VHF

Ek probeer uitvind of daar mobile radio en of hand radio is wat vhf kanale en midband kanale kan optel.
Wie kan vir my sê wat midband in die britse taal is?
by Frederick
Sun Jun 19, 2016 8:03 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Nuwe Hilux
Replies: 2
Views: 5985

Nuwe Hilux

Weet iemand dalk of daar al n roof console beskikbaar is vir die nuwe hilux?
As daar nie is waar sit mens jou 2 rigting radio?
by Frederick
Thu May 05, 2016 1:32 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Dvd speler vir kinders in die kar.
Replies: 4
Views: 1428

Dvd speler vir kinders in die kar.

Goeienaand.
Kinders op die lang pad is nie n man se maat nie....
Kan iemand vir my n sisteem aanbeveel? Verkieslik moet dit dvd's en bv van n eksterne hardeskyf kan speel.
Neem asb n foto of so en sê waarmee jy ervaring het en of jy tevrede is of nie.
Baie dankie by voorbaat..
Frederick
by Frederick
Thu Apr 28, 2016 9:20 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux central locking geraas
Replies: 23
Views: 5541

Re: 2016 Hilux central locking geraas

Baie baie baie dankie Jan!! Ten minste is dit nou gewax. Wat n verligting!!
by Frederick
Mon Apr 25, 2016 1:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux central locking geraas
Replies: 23
Views: 5541

Re: 2016 Hilux central locking geraas

Dankbaar. Met JJ gepraat, Sien hom Donderdag
by Frederick
Sun Apr 24, 2016 11:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux central locking geraas
Replies: 23
Views: 5541

Re: 2016 Hilux central locking geraas

2016 hilux manne. My 2012 hilux makeer niks. Dis die nuwe een wat my mal maak met sy toeter wat aankondig as jy by jou kar aankom. Of as jy iewers gestop het dan kyk al die mense vir jou.
En nee, die handelaars het nie n antw nie. As jy sê vat hom na n handelaar toe, sê net watter een asb.
by Frederick
Tue Apr 19, 2016 3:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux central locking geraas
Replies: 23
Views: 5541

Re: 2016 Hilux

du Toit wrote:Gaan na jou handelaar toe hul sal dit gou vir jou afhaal.


Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Watter tak het dit vir jou afgehaal want nie Godrich of Pongola of Monument kan dit doen nie?
by Frederick
Tue Apr 19, 2016 8:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux central locking geraas
Replies: 23
Views: 5541

2016 Hilux central locking geraas

Goeiemore
Weet iemand dalk hoe mens die hilux se central locking toeter geskree kan bypass?

Dis die vreeslikste geraas
by Frederick
Mon Mar 07, 2016 10:49 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Arrogant Radio users
Replies: 10
Views: 2155

Re: Arrogant Radio users

:silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :si...
by Frederick
Thu Jan 28, 2016 8:24 am
Forum: The Workshop
Topic: Servicing a 2.4l Diesel Hilux bakkie?
Replies: 3
Views: 851

Re: Servicing a 2.4l Diesel Hilux bakkie?

Hi, I'm going to help out a friend with servicing his 2.4l Diesel Hilux (SFA shape). Can anyone help me with part numbers for :beg:: 1) oil filter Z195 2) diesel filter Z188 3) air filter ADG727 4) Oil (e.g. 15W40?) Rubia 5L He doesn't have the bakkie's owner's manual anymore, does anyone have a PD...
by Frederick
Mon Jan 04, 2016 10:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lift gesoek vanaf Amanzimtoti na Pta
Replies: 0
Views: 831

Lift gesoek vanaf Amanzimtoti na Pta

Goeiedag. Iemand wat dalk kan help om n motorfiets veilig te vervoer. Sal kan bydrae maak vir brandstof.
Pm my asb.
by Frederick
Sat Oct 10, 2015 1:01 pm
Forum: Hunting
Topic: Rooikat vanghok
Replies: 0
Views: 3283

Rooikat vanghok

Middag Manne.
Het iemand dalk vir my so n hok. Ek het n lastige rooikat maar nie ryd om hom voor te lê nie
by Frederick
Fri Oct 09, 2015 5:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Van Zyl's Springworks oop op saterdag?
Replies: 0
Views: 544

Van Zyl's Springworks oop op saterdag?

Weet iemand dalk ?
by Frederick
Thu Oct 01, 2015 11:03 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Tow bar
Replies: 19
Views: 2349

Re: SFA Tow bar

Ek het 1 van daai standaard towbars as iemand n aanbod wil maak
by Frederick
Wed Sep 02, 2015 8:56 am
Forum: Hunting
Topic: Norma komponente
Replies: 6
Views: 5420

Re: Norma komponente

PM gestuur
by Frederick
Mon Aug 03, 2015 3:08 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8630

Re: 2015

Nou is ek klaar vir die jaar
Alldays
by Frederick
Mon Jul 20, 2015 11:41 am
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8630

Re: 2015

Tolwe die naweek
Halfpad op teen toorberg. Recovery was interessant...
Kyk waar staan die cruiser tov waar die Koedoe le..
by Frederick
Thu Jul 09, 2015 2:15 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895135

Re: Joke of the day

Dieet
by Frederick
Thu Jul 09, 2015 9:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hans - Witmamba Serious accident
Replies: 42
Views: 4840

Re: Hans - Witmamba Serious accident

En onder geen omstandighede mag jy daar uit jou kar uitklim en die bestuurder van die audi in boere afrikaans vertel dat hy verkeerd is en dit asb nooit weer moet doen nie.... Het laasweek 'n taxi gehad wat deur drie bane in verkeer in my fortuner vas geduiwel het en met my vrou en 6 weke baba in. G...
by Frederick
Mon Jul 06, 2015 11:58 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8630

Re: 2015

.375 H&H
by Frederick
Mon Jul 06, 2015 4:41 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8630

Re: 2015

Warmbad die naweek

Go to advanced search