Search found 15 matches

by Johann Van Der Walt
Sun May 30, 2010 11:00 am
Forum: The Workshop
Topic: The spares box & Toolkit for my Hilux
Replies: 66
Views: 32901

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Hi Johan, Lanklaas wat iemand oor die onderwerp gepraat het, moelik om te besluit wat jy moet saamry en wat nie! Het jy dalk al 'n lys van onderdele wat noodsaaklik is? Alles is noodsaaklik vir 'n spesifieke probleem, behalwe as jy iets kan prakseer vir 'n tydelike oplossing. Any form of a list of e...
by Johann Van Der Walt
Sun May 30, 2010 10:16 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Re: Hilux Load-Bin Sizes
Replies: 23
Views: 43910

Re: Re: Hilux Load-Bin Sizes

Hillux 2005 model KZ-TE 3.0L Diesel D/C - Load-Bin: 1355mm L x 1465mm W (Inside top aperature dimensions, i.e. Canopy inside) x 400mm Deep
by Johann Van Der Walt
Fri May 28, 2010 5:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 354655

The fuel consumption of my 2005 KZ-TE 3.0L Diesel Hilux D/C

Vehicle: 2005 KZ-TE 3.0L Diesel Hilux D/C 4x2 Km's on the clock: 161 000 km Motor: 1KZ-TE 3.oL Diesel Vehicle lift/ suspension: Standard Tyres:Continental World Contact, 245/75/R15C 109/107 S Carb mod/ spacers?: Standard Air filter: Standard Snorkel?: None EFI?: Standard Cam cut?: Standard Exhaust m...
by Johann Van Der Walt
Sun Jan 10, 2010 12:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hiluxe's met "lourier blaar" motiewe op die sykante
Replies: 3
Views: 1225

Re: Hiluxe's met "lourier blaar" motiewe op die sykante

Dankie, Johann, Dit dek die Legend, maar, die waarna ek verwys was baie hoër, net onder venster lyn! En jy sien baie van hulle!
by Johann Van Der Walt
Sun Jan 10, 2010 12:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?
Replies: 4
Views: 1260

Re: 2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?

Dankie Louis, weet jy (of iemand anders) miskien hoeveel gewig die dakrak mag dra? Ek verbeel my ek het al gesien dat tente daar op dakrakke gemonteer is!
by Johann Van Der Walt
Fri Jan 08, 2010 6:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?
Replies: 4
Views: 1260

2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?

Die KZ-TE dubbelkajuit het 2x plastiek invul stroke van voor na agter oor die dak. Is daar plek daaronder waarop daar 'n dakrak gemonteer word? Ek wil nie die goed onnodig verwyder nie. Kan iemand my dalk asb. inlig?
by Johann Van Der Walt
Fri Jan 08, 2010 6:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hiluxe's met "lourier blaar" motiewe op die sykante
Replies: 3
Views: 1225

Hiluxe's met "lourier blaar" motiewe op die sykante

My KZ-TE het geen dekoratiewe "lourier blaar" motiewe (lyk ook soos takke) op die 2x sykante (van voordeure tot agter op die bak) nie, maar is net "metallic" geverf! Is dit dalk die Legend Reeks wat die "lourier blaar" motiewe op die sykante het, dis 'n grys kleur op wi...
by Johann Van Der Walt
Fri Jan 08, 2010 4:41 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Workshop Manual vir 2005 Hilux KZ-TE 3.0l 4x2
Replies: 21
Views: 3639

Re: Workshop Manual vir 2005 Hilux KZ-TE 3.0l 4x2

Kyk by Autobooks.co.za vir die 4x2 en 4x4!!!!!! R395.00 :D :D :D
by Johann Van Der Walt
Thu Jan 07, 2010 9:55 am
Forum: The Workshop
Topic: Toyota Parts versus generic parts re Fanbelts
Replies: 5
Views: 1256

Toyota Parts versus generic parts re Fanbelts

I read some articles (dating back to 2007) in this forum about different types of fanbelts. Is it wise to buy fanbelts, for instance, from your local spare parts shop insteda of buying genuine Toyota belts? Windscreen wipers, oil filters and filters and other items that cannot have serious consequen...
by Johann Van Der Walt
Mon Dec 14, 2009 7:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: securing the spare wheel.
Replies: 6
Views: 2195

Re: securing the spare wheel preventing theft.

I have drilled a vertical hole through the rectangular channel (that starts above the rear number plate of the KZ-TE) through which the crank is inserted to operate the "cable winch" that lowers or raises the spare wheel. A big lock through this hole prevents anyone inserting a crank to lo...
by Johann Van Der Walt
Thu Dec 10, 2009 4:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tire pressures
Replies: 7
Views: 1580

Re: Tire pressures

Die basiese beginsel is dat jy jou bandruk moet meet en verstel na die aanbevole bandruk wanneer die bande koud is, maw. in die oggend voordat jy begin ry. Wanneer jy jou bande afblaas vir die grondpad na 180 en begin teerpad ry klink dit vir my dat jou bandruk verhoog? Het jy nie baie slytasie op j...
by Johann Van Der Walt
Thu Dec 10, 2009 12:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hoe verwyder ek voor-parkeerlig om gloeilamp te vervang??
Replies: 7
Views: 1568

Re: Hoe verwyder ek voor-parkeerlig om gloeilamp te vervang??

Die enigste manier is om die enigste skroefie aan die bokant los te draai, die eenheid effens op te lig en dan net versigtig na voor te trek!
Aldus 'n Toyota werktuigkundige!
Maklik nê! (Ek het dit nog nie reggekry nie!)
:thumbup:
by Johann Van Der Walt
Thu Dec 10, 2009 11:57 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Workshop Manual vir 2005 Hilux KZ-TE 3.0l 4x2
Replies: 21
Views: 3639

Workshop Manual vir 2005 Hilux KZ-TE 3.0l 4x2

Waar kry mens 'n "Workshop Manual" vir 'n 2005 Hilux KZ-TE 3.0 liter (diesel) 4x2? Die voertuig het in 2002 verskyn en produksie is beïndig in 2005, so een boek behoort die reeks te dek. Wil ook weet of onderdele (filters, "driving belts" packings, gaskets, ens., ens.) vir dienst...
by Johann Van Der Walt
Wed Dec 09, 2009 2:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hoe verwyder ek voor-parkeerlig om gloeilamp te vervang??
Replies: 7
Views: 1568

Re: Hoe verwyder ek voorlig om parkeerlig gloeilamp vervang??

Dankie vir al die terugvoer. Sal weer probeer, miskien olie op die "knip" gooi en kyk of dit dan kan loswikkel. Dis so simpel en ek het nou die dag ge- chuckle oor die Renault Megane se een ligt wat omtrent 1½ uur neem om te vervang!
Sal laat weet hoe sodra ek weet!
by Johann Van Der Walt
Wed Dec 09, 2009 9:28 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe verwyder ek voor-parkeerlig om gloeilamp te vervang??
Replies: 7
Views: 1568

Hoe verwyder ek voor-parkeerlig om gloeilamp te vervang??

Toyota Hilux KZ-TE 2005 3.0l. Ek moet die linker-voor parkeergloeilamp vervang, maar kry nie die ligeenheid uit nie. Die handleiding sê verwyder skroef bo en wikkel die eenheid vorentoe om uit te haal, maar die eenheid sit vas in die onderste knip-haak wat aan bakwerk vas is. Ek kan die hele "k...

Go to advanced search