Search found 27 matches

by Vis
Wed Aug 17, 2016 8:52 pm
Forum: Build your own:
Topic: 220 Flex can it be used for 12v
Replies: 7
Views: 1644

Re: 220 Flex can it be used for 12v

Thanx for the info.
Will do.
by Vis
Wed Aug 17, 2016 1:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: 220 Flex can it be used for 12v
Replies: 7
Views: 1644

Re: 220 Flex can it be used for 12v

Hi Chris,
It is the 27 watt work light from 4x4 direct. I do have the red and blue automotive wires,but because the wires wil be running on my cattlerails I wanted to go to black flex .
Thanx.
Elvy
by Vis
Tue Aug 16, 2016 2:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: 220 Flex can it be used for 12v
Replies: 7
Views: 1644

220 Flex can it be used for 12v

Hi Guys, can I use 220v Flex to wire up a 12v Led worklight, or must I use automotive wire?
Thanx.
Elvy
by Vis
Wed Jul 08, 2015 2:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Krap op "dashboard"
Replies: 7
Views: 539

Re: Krap op "dashboard"

Oplaai van fotos is makliker gese as gedaan.Het vandag met `n paneelklopper gepraat,en hy het ook gese die enigste manier is `n heatgun,maar n` mens moet baie versigtig wees anders is die hele ding daarmee heen. Die krap is ongelukkig reg bo my spoedmeter/rev counter so ek sien dit gedurig.Sal kyk o...
by Vis
Tue Jul 07, 2015 3:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Krap op "dashboard"
Replies: 7
Views: 539

Krap op "dashboard"

Hallo aan almal,
Ek het my 2014 Hilux `n wit streep op die "dash" gegee met my horlosie band.Weet iemand hoe haal jy dit uit,of van iemand wat dit kan doen.
Ek het al wat `n politoer al probeer , dit gaan so bietjie weg,maar is dan weer terug.
By voorbaat dank.
Elvy
by Vis
Sun Mar 30, 2014 2:57 am
Forum: Trail Reports
Topic: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend
Replies: 11
Views: 3068

Re: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend

Pragtig,dit maak ons hierbo in die bos jaloers.
by Vis
Thu Sep 05, 2013 3:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: New car sales - I rest my face
Replies: 23
Views: 877

Re: New car sales - I rest my face

Hierdie is nie goeie nuus vir ons wat wag vir die nuwe Hilux nie,hoekom sal hulle torring aan `n wen resep.
by Vis
Wed Aug 28, 2013 12:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Aluminium potjies?
Replies: 9
Views: 490

Re: Aluminium potjies?

Got mine from Richardsbaai Foundary.They even put your name on the lid.
Bought them for gifts for my customers.Nice to camp with-light.
Elvy
by Vis
Wed May 15, 2013 6:33 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 4Y-EFI SFA by Dr Louis
Replies: 2
Views: 559

4Y-EFI SFA by Dr Louis

Na baie oorweging en navrae(dankie JohanM,jy het my oortuig) is my SFA by Louis om ge-EFI te word,kan nie wag vir die DR. om klaar te maak nie.Hoop Louis sal ons hier op hoogte hou,anders moet ek hom maar pla. :evil:
Groete,
Elvy
by Vis
Wed Sep 26, 2012 11:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: 4Y 2.2 D/c lanklaas een gehad
Replies: 2
Views: 245

4Y 2.2 D/c lanklaas een gehad

Hallo almal, Ek het lanklaas `n SFA Hilux gehad(al is die een my vyfde)en het al vergeet hoe "kragtig" die 2.2 is! Is 110-120km/h voet in die hoek normaal?Ek kan nie meer onthou nie,as iemand my kan laat weet sal ek dit waardeer.Het hom op die forum by `n lid gekoop en het nou net al sy meganiese pr...
by Vis
Thu Nov 10, 2011 10:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Swartvark's American Relatives - For Tiaan
Replies: 4
Views: 376

Re: Swartvark's American Relatives - For Tiaan

On the first photo,is that a double cab or ext.cab.
Nice!!
by Vis
Tue Oct 25, 2011 8:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die Cruiser MAG maar!
Replies: 6
Views: 541

Re: Die Cruiser MAG maar!

Pieter,
Op die een stuk doen hy so 155 km/h,glo my nogal `n ondervinding op `n twee spoor paadjie,ja hy rattel nogal,seker omdat alles uitgehaal is en ek dink van die panele is glasvesel.As dit is hoe hy in low range loop wil ek nie saam ry in high range.
Groetnis
by Vis
Thu Oct 20, 2011 2:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Die Cruiser MAG maar!
Replies: 6
Views: 541

Re: Die Cruiser MAG maar!

Ek en Swambo het die Cruiser gery by die buitelug expo by Mbizi,`n moe^e ondervinding.Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat van spoed hou :thumbup: :thumbup:
by Vis
Tue Sep 20, 2011 3:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: How to change a fuelfilter on a 3.0 d4d
Replies: 4
Views: 3189

Re: How to change a fuelfilter on a 3.0 d4d

Hi Shawn,
Thanx took me all of 10 minutes,and boy o boy was that filter dirty.
Cheers
Elvy
by Vis
Tue Sep 20, 2011 1:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: How to change a fuelfilter on a 3.0 d4d
Replies: 4
Views: 3189

How to change a fuelfilter on a 3.0 d4d

Hi Guys,
Is there any tricks to change a filter,stealers charges R250 labour to change it.
I am goiing to change the filters every 20000km,any comments?
Thanx
Elvy
by Vis
Tue Aug 16, 2011 1:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: angola 2011
Replies: 119
Views: 2859

Re: angola 2011

Skitterend,ook op my te doen lys.Dankie vir die moeite om op te sit :thumbup:
by Vis
Wed Jun 08, 2011 10:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rhino Patrol ?
Replies: 35
Views: 1342

Re: Rhino Patrol ?

Very good idea,friend of ours lost 1 rhino,and 4 was wounded 2 weeks ago.He was on Carte Blanche about a year ago when he lost 3 rhinos.
Elvy
by Vis
Mon Apr 11, 2011 8:31 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Which Fridge
Replies: 66
Views: 5511

Re: Which Fridge

Het `n NL 65 nou al vir 4 jaar geen probleme,asook `n 40l Campmaster vir 1jaar,was op 3 trips in die jaar- na die Caprivi,Weskus en Bosveld.Geen proleme met enige van die ykaste.Die NL word as vrieskas agter in die bakkie gebruik,terwyl die Campmaster in die sleepwa as yskas gebruik word.
by Vis
Fri Jan 07, 2011 9:07 am
Forum: Build your own:
Topic: Fibre glass coolbox--Help
Replies: 9
Views: 676

Re: Fibre glass coolbox--Help

Tanx Thabo,Dylan and Shane.
Evy
by Vis
Thu Jan 06, 2011 4:07 pm
Forum: Build your own:
Topic: Fibre glass coolbox--Help
Replies: 9
Views: 676

Re: Fibre glass coolbox--Help

Dankie Gert ,Thys sal so bietjie oefen tot ek die resep het.
Elvy
by Vis
Thu Jan 06, 2011 2:03 pm
Forum: Build your own:
Topic: Fibre glass coolbox--Help
Replies: 9
Views: 676

Re: Fibre glass coolbox--Help

Thys,
Omtrent die groote van die ou steelbelt Colemans.Kan ek egter met polystyrene werk met resin,gaan die hom nie vreet nie?Het fg ondervinding met bote(ook nie te veel nie.)
Thanx
Elvy
by Vis
Thu Jan 06, 2011 11:34 am
Forum: Build your own:
Topic: Fibre glass coolbox--Help
Replies: 9
Views: 676

Fibre glass coolbox--Help

Hi all,
Is there somebody out there that can help me,plans materials etc.
Of is ek besig om my tyd te mors en ek moet iets anders kry om my na ure besig te hou.
Thanx,
Elvy
by Vis
Thu Dec 02, 2010 12:45 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: In watter lande was jy al?
Replies: 92
Views: 9267

Re: In watter lande was jy al?

Namibia,Swaziland,Lesotho,Mosambiek,Zimbabwe,Botswana,Angola(SADF),Zambie,Malawi,Mauritius,Engeland,Skotland,Frankryk,Holland,Switserland,Italie,Griekeland en Duitsland
by Vis
Mon Nov 22, 2010 7:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where were you at school?
Replies: 80
Views: 3379

Re: Where were you at school?

Sub A- Matric: Grey Kollege Bloem(class of `76)
Kovsies
by Vis
Thu Nov 11, 2010 3:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Hilux "extended cab"
Replies: 9
Views: 547

Re: Nuwe Hilux "extended cab"

Ek is self al op die waglys vir die 4x4
by Vis
Thu Nov 11, 2010 10:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Hilux "extended cab"
Replies: 9
Views: 547

Nuwe Hilux "extended cab"

Hi,
Kan iemand my dalk inlig wanneer die bakkie beskikbaar gaan wees?Ek hoor stories van Desember en ander van Maart/April.
Wat is julle opinie van die tipe konfugerasie op `n bakkie.Ek het nog altyd of `n dubbelkajuit,stasiewa of enkelkajuit gehad.
Baie dankie,
Elvy
by Vis
Mon Jul 19, 2010 2:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 8540

Re: Waar was jy in die weermag?

1977 1 SAI Bloemfontein-4 months border duty in `77 and then plenty of border camps.

Go to advanced search