Search found 5 matches

by teerpaaltrapper
Mon Mar 22, 2010 2:47 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
Replies: 134
Views: 29392

Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?

My 1st ry ding was n 1972 Mazda B1600 wat my pa by n swarte op die plaas gekoop het om goed rond te ry op die plaas en toe later na my toe aan gestuur het as my bakkie. Ek moes hom heeltemal oor doen voor ek naby die pad kon gekom het. Die Mazda is vandag nog in my besit. :wink:
by teerpaaltrapper
Fri Mar 05, 2010 6:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Suspension Lift
Replies: 91
Views: 10014

Re: Suspension Lift

Die langer scakles werk baie goed ek het dit ook gedoen maar dan moet die propshalfts ook bietjie langer gemaak word veral die voorste een ander wear die splines vinnig uit want dit werk op minder.
by teerpaaltrapper
Thu Mar 04, 2010 2:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Ratkas probleme
Replies: 2
Views: 934

Re: Ratkas probleme

Hallo Wouter. Ek het die 2.2 sc het hom laas jaar gekoop en nie lank daar na nie het my ratkas dieselfde ding gedoen ook chips in die tande gekry maar ek het nog die oorspronklike engine so ek dink nie dis krag wat dit doen nie :eh: Ek het toe die bakkie na ouens hier in Hiedelberg toe gevat maar wa...
by teerpaaltrapper
Thu Mar 04, 2010 2:06 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Opsoek na 2L 2.4 Diesel engine (aluminium cover)
Replies: 3
Views: 1679

Re: Opsoek na 2L 2.4 Diesel engine (aluminium cover)

Thank you for that link you sent me. I got an engine now comes the work to fit it and get it running :thumbup:
by teerpaaltrapper
Wed Jan 20, 2010 1:42 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Opsoek na 2L 2.4 Diesel engine (aluminium cover)
Replies: 3
Views: 1679

Opsoek na 2L 2.4 Diesel engine (aluminium cover)

Ek het 'n 1987 Hilux 2200 4Y 4X4. Wil 'n 2L 2400D engine insit.

As enige iemand weet van een wat in 'n goeie toestand is, laat weet asseblief.

Engine moet kompleet wees met manifolds, dieselpomp, alternator, starter.


Baie dankie

Go to advanced search