Search found 229 matches

by Bees
Wed Dec 18, 2013 1:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: ATF Olie vervang op 'n 4.0L
Replies: 5
Views: 1384

Re: ATF Olie vervang op 'n 4.0L

Dankie hendrik

Ten minste beteken dit die ou op Stellenbosch praat darem nie nonsense nie, ek het natuurlik nog nie by die ratkas uitgekom om eers te kyk wat daar aangaan nie.

As daar soveel dingetjies aan is sal ek maar eerder my bakkie vir Toyota vat om die olie te doen.

Nou net neuk ek iets op.
by Bees
Thu Dec 05, 2013 4:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: ATF Olie vervang op 'n 4.0L
Replies: 5
Views: 1384

Re: ATF Olie vervang op 'n 4.0L

Jis Francisco Dit is ook hoe ek dit het, maar toe ek nou die dag met die (nogal) werkswinkel bestuurder van toyota Stellenbosch praat, het hy daai temperatuur ding vir my gesê, so toe dink ek by myself, dat as die w/w bestuurder dan nou so sê dan moet dit seker waar wees, maar toe twyfel ek nogsteed...
by Bees
Wed Dec 04, 2013 10:56 am
Forum: The Workshop
Topic: ATF Olie vervang op 'n 4.0L
Replies: 5
Views: 1384

ATF Olie vervang op 'n 4.0L

Hallo Ek wou die ATF olie vervang in my 4.0L se ratkas, MAAR, ek het toe by ons plaaslike Toyota werktuigkundige gehoor, dat as die ratkas nie 'n dipstick het nie moet die olie slegs op die regte temperatuur afgetap word en vervang word. NOU, is dit eerstens, waar of nie en indien dit wel waar is, w...
by Bees
Mon Jun 03, 2013 9:28 am
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 15 June 2013
Replies: 236
Views: 29321

Re: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 1 June 2013

So ver lyk dit of die Saterdag ( 8 Junie ) ook maar 'n natte gaan wees. Dalk verander dit nog na die naweek toe.
by Bees
Tue Nov 20, 2012 4:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!

Dankie tog, ek is nie laaste nie, ek het vir 'n oomblik gedink ek kan dalk wees. :think:
by Bees
Fri Nov 16, 2012 12:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: " LOON ONDERHANDELINGE "
Replies: 23
Views: 3311

Re: " LOON ONDERHANDELINGE "

Ek het nou net gesien dat "The 4x4 Co." in Stellenbosch afgebrand is, sulke goed maak my m@er ernstig suur.

As ek nie so 'n idioot was nie, sou ek 'n foto opgelaai het. :oops:
by Bees
Tue Nov 13, 2012 5:06 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) Sat 17 Nov 2012

Ciske

Klink goed, ek sal daar wees.
by Bees
Tue Nov 13, 2012 4:35 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) Sat 17 Nov 2012

So 'n bek moet jam kry... vir 'n klein fooitjie sal ek jou selfs 'n stage of 2 laat wen... :twisted: :twisted: :twisted: :lmao: :lmao: Lekker lag ek nou, ek lat my nie wen nie, ek is klaar 'n wenner....om die waarheid te praat, kan ons maar al die oggend vir my die wenner kroon en dan gaan speel al...
by Bees
Tue Nov 13, 2012 3:28 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) Sat 17 Nov 2012

When it comes to the dunes......Me and Thys, DO NOT have opposition. :cooldude:

Of hoe sê ek Thys?
by Bees
Tue Nov 13, 2012 9:02 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) Sat 17 Nov 2012

So ver lyk dit of Saterdag 'n great dag gaan wees: 23 grade Cel, 4-6 m/s, wind en lekker sonnig.

Lieflike dag vir 'n bier drink, net jammer ek sal nie mag nie :acute: , ek is mos die driver.

Sal maar iets moet kry wat soos bier proe.
by Bees
Fri Nov 09, 2012 12:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) Sat 17 Nov 2012

Team Top Gun Ford hoef nie te oefen nie.. We'll just wing it.. :twisted: :twisted: :twisted: Thys, ek het ook daai probleem, ek gaan vir die volgende 2 weke net met die vrou se platkar ry, sodat ek minder goed kan raak. Ek wil mos darem nou immers nie al die 'stages' wen nie. :shock: :twisted:
by Bees
Fri Nov 09, 2012 12:44 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) Sat 17 Nov 2012

Who are all entered? 1 ) Allan 2 ) Gysie 3 ) Francois 4 ) JP Turbo-kop 5 ) Thys / Stubs ...... 6 ) Oom Leon 7 ) Ian Bees / Fires 8 ) Tiaan Swartvark 9 ) Biebie ?? Who else is in? We meet up at the big tent and then drive together in a group. I think that's going to be a lot of fun. If I remember cor...
by Bees
Fri Nov 02, 2012 11:20 am
Forum: Humor
Topic: Your caption
Replies: 15
Views: 2601

Re: Your caption

( Maybe I will get in trouble for this )

What can I say.........His hung like a horse. :oops:
by Bees
Thu Nov 01, 2012 4:53 pm
Forum: Humor
Topic: Your caption
Replies: 15
Views: 2601

Re: Your caption

Hey, What is a girl to do?........You had your head in the sand.
by Bees
Thu Nov 01, 2012 4:04 pm
Forum: Western Cape
Topic: Plaasrally - 3 November
Replies: 2
Views: 1108

Re: Plaasrally - 3 November

Pieter
Ek wou ook gaan maar die info is maar moeilik bekombaar.
Moet seker maar daai manne bel as ons meer wou weet.
by Bees
Thu Nov 01, 2012 4:01 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) Sat 17 Nov 2012

Confirmation received. Team Top Gun is ready for action.. Stu, pack the shotgun we're going to kick some ass... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: Conformation also recieved, Team BAAS BEES, to take down all the rest, sorry Thys that includes you too. :o: :mrgreen: Dit gaan 'n grootte wees. :y...
by Bees
Mon Oct 29, 2012 11:56 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) Sat 17 Nov 2012

Sê my......watter vereistes is nodig om op die' dag te mag deelneem, want ek het geregistreer en ek het wel die email gekry om te sê ek het geregistreer, maar verder weet ek nog nie of ek die dag mag deelneem nie. Bleikbaar as jy goedgekeur word stuur hulle vir jou 'n mail met hulle bank besonderhed...
by Bees
Wed Oct 24, 2012 12:14 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14710

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) Sat 17 Nov 2012

As julle 'n wenner en duine kenner soek om saam met julle te baljaar.....DAN IS EK IN.

Sal dan net ook gou registreer.

Dit klink nogal pret.
by Bees
Wed Sep 26, 2012 1:09 pm
Forum: General Mods
Topic: Spot Light - bedrading
Replies: 4
Views: 1530

Re: Spot Light - bedrading

Dankie Thys en Pieter

Julle verdien elkeen 'n glasie wyn. :D:
by Bees
Wed Sep 26, 2012 8:53 am
Forum: General Mods
Topic: Spot Light - bedrading
Replies: 4
Views: 1530

Spot Light - bedrading

Hoezit Ek wil net graag weet of enige van julle slim manne my kan help. Ek het my staal bumper van my vorige bakkie weer op my nuwe bakkie gesit, natuurlik is al die drade nou af wat aan die 'spot lights' was en ek sal graag die ogies weer wil laat skyn. Ek het nog die ou "relay" en die sk...
by Bees
Mon Sep 17, 2012 7:37 am
Forum: Western Cape
Topic: Gansbaai 4x4 Fundraiser 15 Sept 2012
Replies: 38
Views: 5501

Re: Gansbaai 4x4 Fundraiser 15 Sept 2012

Jis Woens Dankie vir al julle reelings, die dag was baie lekker. Net jammer ek moes my dag daar so bietjie kort knip, ek het so ligte noodgeval gehad hier op die plaas. Ek het nie 'n kamera daar gehad nie, maar ek hoop die ander mense het al vir julle so paar fotos gestuur. Jy moet vir ons so paar o...
by Bees
Mon Sep 10, 2012 9:30 am
Forum: Western Cape
Topic: Gansbaai 4x4 Fundraiser 15 Sept 2012
Replies: 38
Views: 5501

Re: Gansbaai 4x4 Fundraiser 15 Sept 2012

Ek sal julle die naweek in Gansbaai sien.

Kan nie wag nie :yahoo:
by Bees
Thu Aug 30, 2012 11:53 am
Forum: Western Cape
Topic: Cape AAWDC Interclub Funday
Replies: 47
Views: 5856

Re: Cape AAWDC Interclub Funday

Yip.... :thumbup: Lets see which of the Hilux manna are men enough to wear a skirt ... :shock2: :shock2: So by the way....Dit is ek daai met die oulike bokkie rokkie, en Christian Kuun met die doek, ek het saam met hom en die Cruiser club gery. ( Jammer manne, nie eers geweet die Hilux club sou daa...
by Bees
Wed Aug 15, 2012 12:06 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Diff lock engaged, 8kmph????
Replies: 11
Views: 7595

Re: Diff lock engaged, 8kmph????

Well my 5 cents worth, with my exparience with 2 wheel driving in sand ( did a lot of atlantis dune trips with my 2.7 vvti, 2 wheel drive) I never used the diff lock in the sand especially when I had to make turns very quickly, I felt that the inner wheel had to spin ( slip ) too much and made me ge...
by Bees
Thu Jun 28, 2012 4:04 pm
Forum: General Mods
Topic: Voor wiel spacers ?
Replies: 20
Views: 4179

Re: Voor wiel spacers ?

en hoeveel het dit toe gekos? Sonder insit? Was dit daai solide spacers at hulle langer boute insit of daai wat hulle eie studs het? Jis Pieter Dit het toe so R1400, gekos om te installeer en wheel alignment en al daai goed, ek weet nie wat die spacers op hul eie gekos het nie, kan seker nie te duu...
by Bees
Tue Jun 26, 2012 11:55 am
Forum: General Mods
Topic: Voor wiel spacers ?
Replies: 20
Views: 4179

Re: Voor wiel spacers ?

Ek het toe laas Vrydag vir my 20mm spacers voor laat insit. Ek het dit sommer by Supa Quick in Stellenbosch laat doen, ek moet sê die manne het hulle goed van hulle taak gekwyt. Die bakkie staan nou mooi level, en die bakkie ry ook nog dieselfde. Die 20mm spacers het ook vir my 'n 30mm lift gegee. S...
by Bees
Mon Jun 04, 2012 8:31 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012
Replies: 74
Views: 8482

Re: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012

Hi everyone. Ja it was great fun as always. My bakkie was a bit heavy on juice, I first thought it was because of all the wheel spinning but later found that there was a tear in the pipe going from my long range tank to the standard tank. So it was a bit of an expensive day, but worth it. Thanks eve...
by Bees
Fri Jun 01, 2012 12:42 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012
Replies: 74
Views: 8482

Re: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012

OK, Dit wil my voorkom ek gaan julle daar sien.

So hou vas julle matrassies, HKGK. :mrgreen:
by Bees
Wed May 30, 2012 3:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012
Replies: 74
Views: 8482

Re: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012

Hallo

Ek smaak van duine !!!!! :yahoo:
Ek sal julle graag wil join, maar kan kan nog nie bevestig nie.

Ek moet Vrydag vir 'n ou in Darling wyn vat, so as ek kom sal ek sommer daar by Atlantis se kantoor inval en vir my 'n permit kry.

So,ek sal julle Vrydag laat weet of julle my daar sal sien.
by Bees
Mon May 28, 2012 10:18 am
Forum: Humor
Topic: Pietertjie
Replies: 10
Views: 1716

Re: Pietertjie

Ek het nou die dag daar in PnP 'n pak "Muffin Mix" gesien.. :think:
by Bees
Fri May 18, 2012 10:12 am
Forum: General Mods
Topic: Voor wiel spacers ?
Replies: 20
Views: 4179

Re: Voor wiel spacers ?

Jis Ja

Dankie vir al die info, ek het al so bietjie rond gebel en dit klink my as ek dit laat doen gaan dit my so R1500 kos. :problem:

Ek sal seker maar die belegging moet maak een of ander tyd. :think:
by Bees
Thu May 17, 2012 9:40 am
Forum: General Mods
Topic: Voor wiel spacers ?
Replies: 20
Views: 4179

Voor wiel spacers ?

Hallo Manne Ek het so paar maande terug my "nuwe" Lux gekry, maar ek het baie gou besef sy neus is ver te laag, veral nadat ons die Babylonstoren 4x4 roete gaan ry het. My bakkie het gedurig teen die klippe gestamp, gelukkig het ek die bakkie gekoop met 'n ekstra dik sump en belly plate, s...
by Bees
Fri May 04, 2012 9:37 am
Forum: Western Cape
Topic: 'CT Hilux Breakkie R50.00pp Meet & Greet' 13 May, Som Mall
Replies: 114
Views: 11091

Re: 'CT Hilux Breakkie R50.00pp Meet & Greet' 13 May, Som Ma

The list so far.... Okay so Sunday 13th at 10:30, a Hilux special breakfast at Tameret coffee shop in the Somerset Mall... All hiluxers welcome... Think we are going to need some numbers so that it will help with the catering arrangements...... 1. Val x1 2. Rudi 3. Wynand (x1 or x3?) 4. Stubs (Herma...
by Bees
Thu Apr 26, 2012 7:48 am
Forum: Western Cape
Topic: Gansbaai 4x4 Fundraiser 15 Sept 2012
Replies: 38
Views: 5501

Re: Gansbaai 4x4 Fundraiser 15 Sept 2012

Klink vir my ook na 'n lekker besigheid.

Ek sal sterk probeer om daar te wees. :D:
by Bees
Mon Mar 19, 2012 12:14 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3616

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Die V6 Toyota en die V8 Jeep was maar altwee deur Cpt Awesome uitgetow :lmao: Ook maar net omdat Captain nie verder as die uittrek punt teen die duin kon op kom nie, :shock: :D: , ek moes die pad gelyk skraap en toe kon die Jiep nogsteeds nie oor die knoppie kom nie. Maar ja, dankie vir die uitsleep.
by Bees
Mon Mar 19, 2012 8:52 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3616

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Don't worry be happy.

There are one or 2 photos.

I am sure " Captain Awesome " will post them soon. :beg:
by Bees
Mon Mar 19, 2012 6:32 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3616

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Hallo Ek wil net vir almal dankie se. Die dag het, volgens my, goed uitgedraai. Was lekker om so bietjie stront en darem ook so bietjie sense met almal te praat. :tease: Ek moet se, ek geniet my nuwe wa vreeslik baie in die duine, al het ek een keer so effens vas gesit. :oops: Maar my V6 is darem no...
by Bees
Wed Mar 14, 2012 12:18 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3616

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Ek staan nou eers so op 65%.... :think:
by Bees
Wed Mar 14, 2012 12:03 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3616

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Ons maak vordering :yahoo: 2. Charles & Aneen + kind (D4D 2x4) Uit ondervinding kan ek wel se, dat Charles dalk na 12 die middag kan begin sukkel as die sand so bietjie losser begin raak. Ek het met my 2.7 wat se revs lekker hoog kan hardloop gewoonlik so bietjie begin sukkel na 12 wanneer die ...
by Bees
Wed Mar 14, 2012 11:57 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3616

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Daar is iewers n topic met die GPS co-ordinates van sekere ry plekke by Atlantis... Dis maklik om in sirkels rond te ry en nie by die beste plekke uit te kom as jy nie gereeld daar ry nie. Geniet dit.... As julle by die "Atlantis contact details" thread gaan kyk sal dit daar wees, Christi...
by Bees
Wed Mar 14, 2012 11:51 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3616

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Ja, ek drink gewoonlik ook net energade en sap as ek duine toe gaan...... :angel: :) ...
by Bees
Tue Mar 13, 2012 5:10 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3616

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Jis, miskien join ek julle, sal nog bevestig later.

Sal eers kyk hoe mamma se dinge lyk, haar pars is so bietjie besiger as myne.

Maar ja, ek is nogal lus vir so duine uitstappie. :)
by Bees
Fri Mar 09, 2012 8:47 am
Forum: Humor
Topic: RHINOS
Replies: 4
Views: 1055

Re: RHINOS

Het julle gehoor: Renoster stropers se bloed genees vigs en TB en hulle "horings" ook.

Dit werk regtig, versprei die woord. :mrgreen:
by Bees
Mon Feb 27, 2012 4:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Blou Bulle of Pienk Koeie?
Replies: 33
Views: 3978

Re: Blou Bulle of Pienk Koeie?

Dis vir my so snaaks om tehoor hoe slim die manne is na n game, die het so goed of so swak gespeel maar hoeveel van julle het al op daardie vlak rugby gespeel soos die manne wat julle nou so afkraak :?: :?: :?: Lykmy die spreekwoord is dan waar van die beste stuurman staan altyd aan wal, Hoeveel va...
by Bees
Mon Jan 30, 2012 3:21 pm
Forum: Humor
Topic: Anglisisme – Jou beste woorde
Replies: 60
Views: 5623

Re: Anglicisme – Jou beste woorde

Ek is 'n Wingerdkudige en iemand het my al 'n - Vitikultierist ( Viticulturist ) genoem.
by Bees
Mon Jan 30, 2012 2:49 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Trail Report - Babylonstoren 4x4 28/01/2012
Replies: 47
Views: 10239

Re: Trail Report - Babylonstoren 4x4 28/01/2012

Ek wil ook maar net vir die hele reelings kommitee baie dankie se. :thumbup: :thumbup:

Die dag was lekker, maar ja, ek weet nie of ek gou weer my wa so lelik gaan seermaak nie. :o:
Sal maar moet spaar vir daai suspensie lift.

Dankie.
by Bees
Thu Jan 26, 2012 4:40 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4
Replies: 110
Views: 11913

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

Jis Ciske

Ek sal ook een radio vat.
Thanx
by Bees
Wed Jan 25, 2012 4:21 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: HELP, 2012 2.7vvti 4x2 heritage edition double cab
Replies: 21
Views: 5239

Re: HELP, 2012 2.7vvti 4x2 heritage edition double cab

ThysdJ wrote:Al wat ek kan se is ... I love the smell of diesel in the morning.... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
I prefer the sound of a V6 in the morning... :cooldude:
by Bees
Wed Jan 25, 2012 12:24 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4
Replies: 110
Views: 11913

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

Indien dit VHF is sal ek dalk my eie een he, no guarantees though
by Bees
Tue Jan 24, 2012 10:32 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4
Replies: 110
Views: 11913

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

Sounds as easy as buying a pie. :beach:
by Bees
Tue Jan 24, 2012 6:39 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4
Replies: 110
Views: 11913

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

Alright, I guess all we need now is to get a time and a meeting place and all and all.
by Bees
Mon Jan 23, 2012 5:12 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: HELP, 2012 2.7vvti 4x2 heritage edition double cab
Replies: 21
Views: 5239

Re: HELP, 2012 2.7vvti 4x2 heritage edition double cab

I drove a 2.7 vvti for almost 4 years now and can say that, that is one of the best engins ever build. I drove really hard especially in the dunes and never had a problem. After I swopped my normal air filter with a K&N filter my average consumption went from 6.8 km/L to 7.5 km/L, which is still...
by Bees
Mon Jan 23, 2012 11:38 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4
Replies: 110
Views: 11913

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

1. Gysie
2. Beebee
3. SideKick en Spikkels en dan Minion 1 en 2 vir backseat drivers
4. Corne
5. Thys, Blondie, Dirk en the Naked Chef (Steph)
6. Toybox (and a couple klingons)
7. Johangr
8. TheoT
9. Baas Bees ( +1 navigeerder :D: )
10. Carlo Voetsek en sy silwer 4.0 V6
by Bees
Mon Jan 23, 2012 11:30 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793305

Re: The Hilux Story

a muddy pothole in Limpopo, where....
by Bees
Mon Jan 23, 2012 8:36 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4
Replies: 110
Views: 11913

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

Is it club members only or will a forum member do as well? :angel:

Cause I see you are still a bit short to fill the 10.
by Bees
Thu Sep 01, 2011 1:29 pm
Forum: Humor
Topic: Hilux met make-up
Replies: 24
Views: 3471

Re: Hilux met make-up

hoekom beledig julle my bakkie so, ek het gedink die bree tekkies sal lekker op die duine loop. :o: :roll:
by Bees
Mon Aug 08, 2011 10:39 am
Forum: Western Cape
Topic: Beau Joubert wines - Winter Special - 6 Augustus 2011
Replies: 66
Views: 7657

Re: Beau Joubert wines - Winter Special - 6 Augustus 2011

Hallo Almal

Ja, Dankie vir julle, ek het 'n baie lekker dag gehad saam met al die manne.

Hoop julle het nou julle 2x4 skills ook so bietjie verbeter.

Dankie vir die wyn wat julle gekoop het. :thumbup:

Hoop om julle gou weer te sien.
by Bees
Fri Aug 05, 2011 11:53 am
Forum: Western Cape
Topic: Beau Joubert wines - Winter Special - 6 Augustus 2011
Replies: 66
Views: 7657

Re: Beau Joubert wines - Winter Special - 6 Augustus 2011

Hallo

Ons het nou net so bietjie gaan ry, ongelukkig was die grond redelik droog so baie van die water was maar net geabsorbeer.
Ek het gehoop die grond is baie natter, maar moenie worry nie, ons het darem so paar goedjies wat ons kan doen wat darem nie te sleg is nie.
by Bees
Fri Aug 05, 2011 8:30 am
Forum: Western Cape
Topic: Beau Joubert wines - Winter Special - 6 Augustus 2011
Replies: 66
Views: 7657

Re: Beau Joubert wines - Winter Special - 6 Augustus 2011

Ons het 30mm reen gehad so dinge lyk al beter.

Ek en Chrisjan ( ons wynmaker ) sal so bietjie later die grond oppervlak gaan toets. :dance1:
by Bees
Thu Aug 04, 2011 10:57 am
Forum: Western Cape
Topic: Beau Joubert wines - Winter Special - 6 Augustus 2011
Replies: 66
Views: 7657

Re: Beau Joubert wines - Winter Special - 6 Augustus 2011

Estiaan Hier is nou nie iets soos 'n speelparkie of so iets nie, maar ons het 'n lekker groot grasperk hier by die kelder, waar hulle kan sit en ontspan as dit nie te koud is nie, andersins is hier ongelukkig nie veel om te doen wat kinders aanbetref nie, jammer. As dit te koel is vir buite sit, is ...

Go to advanced search