Search found 138 matches

by Hannes Meyer
Mon Dec 18, 2023 6:56 am
Forum: The Workshop
Topic: Hilux replacement radio / Steering controls and onboard. DESPERATE!
Replies: 8
Views: 3858

Re: Hilux replacement radio / Steering controls and onboard. DESPERATE!

More, Jammer my drade wat ek na gekyk het is verkeerde plug. dit is 'n plug met net daardie 4 drade, waarvoor dit is weet ek nog nie. Die plug met die steering control drade is in 'n plug met 28 pin plug. Met 'n klomp drade ek neem aan die telefoon en ander kontrole ook. maar ek gebruik nie die plug...
by Hannes Meyer
Sun Dec 17, 2023 6:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux replacement radio / Steering controls and onboard. DESPERATE!
Replies: 8
Views: 3858

Re: Hilux replacement radio / Steering controls and onboard. DESPERATE!

Dagse, het enige iemand al meer inligting oor die stuurwiel drade.
Ek het 2014 Hilux v6. Drade se kleur verskil en ek kry geen inligting op internet wat help.
My bakkie het Grys, Swart, Rooi en laaste draad is ek nie seker of dit lig geel of wit is nie.

Enige inligting sal help. Dankie.
by Hannes Meyer
Sat Oct 07, 2017 10:25 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Toyota Hilux 3.0 Auto (wobble) Solved
Replies: 14
Views: 6916

Re: Toyota Hilux 3.0 Auto (wobble) HELP

Morning. I had a D4D Automatic 130 000km. My vibration was on 90- 100km/h. I had do tyres, chocks, propchaft.
When I change my rear brakes and skim the drums the vibration was gone. Hope that this can help you to.
by Hannes Meyer
Sat Oct 07, 2017 10:15 am
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 V6 SAC stage 1
Replies: 12
Views: 5917

Re: 4.0 V6 SAC stage 1

:thumbup:
by Hannes Meyer
Sun Feb 26, 2017 11:44 am
Forum: Alternative Energy
Topic: Advice needed with power cutting out.
Replies: 19
Views: 7315

Re: Advice needed with power cutting out.

If your battery volts drop under 50% use of battery the regulator cut out.
100 AH battery -the amp hours is to little for two fridges.
by Hannes Meyer
Sun Feb 14, 2016 7:57 am
Forum: Alternative Energy
Topic: DC Geyser Element
Replies: 136
Views: 37667

Re: DC Geyser Element

Thanks for feed back :thumbup:
by Hannes Meyer
Mon Aug 24, 2015 5:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Altenator wiring
Replies: 1
Views: 494

Altenator wiring

Dagse, ek het hulp nodig asb. Ek het 'n nippondenso altanetor met los regtifire. regtifire het 6 x drade in 'n plug, die altenator het 3x bymekaar en een vir battery. op altanetor is E,F,N. dit kom vanaf 'n Suzuki bakkie en dis Japan maak. Regtifire lyk soos ou Toyotas sin. Ek het drade gebrand en w...
by Hannes Meyer
Sat Jul 25, 2015 11:24 am
Forum: Meet the People
Topic: Chirping noise on hilux D4D
Replies: 9
Views: 3101

Re: Chirping noise on hilux D4D

wanneer laas het jy wheel alighnment gedoen, onder by jou wischbone is 'n offcentre bout wat jy die alighnment stel, daardie bout kraak of breek. wanneer jy vining deur 'n pothole of gat gaan draai dit los/ gee skiet en dan ook so 'n snaakse tjiert wanneer jy ry of draai. Jy kan vandag jou wheel ali...
by Hannes Meyer
Sat Jul 25, 2015 11:05 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Auto Ratkas oorverhit
Replies: 14
Views: 2478

Re: Auto Ratkas oorverhit

Dagse, Manne Ek het ook 'n 3L D4D 2009. Ek gebruik dit op die plaas om te sleep en oppad en grondpad. Ongelikkig , wanneer jy swaar sleep, berg passe ry waar jy stadig beweeg of sand ry, moet jy ratkas uit drive haal. Die ratkas wil elke keer oorskakel om die laagste revolusies te gebruik, dit maak ...
by Hannes Meyer
Thu Jul 23, 2015 7:11 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: DC Geyser Element
Replies: 136
Views: 37667

Re: DC Geyser Element

Dagse, almal.

Ek het iets oor dc/ solar elemente gevind wat moontlik kan help, kyk gerus na dit. https://www.youtube.com/watch?v=iGCMwsD ... video_user
by Hannes Meyer
Sat Jan 24, 2015 9:37 am
Forum: Alternative Energy
Topic: DC Geyser Element
Replies: 136
Views: 37667

Re: DC Geyser Element

:subscribed:
by Hannes Meyer
Mon Jul 21, 2014 7:42 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Boetamac wanna go Lexus
Replies: 12
Views: 6888

Re: Boetamac wanna go Lexus

Thanks, Nick
by Hannes Meyer
Sun Jul 20, 2014 9:13 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Boetamac wanna go Lexus
Replies: 12
Views: 6888

Re: Boetamac wanna go Lexus

Dagse, julle. Ek het 2.7 D/C 4x4 2001 Model, engine het gegaan. Nou oorweeg ek die Lexus.
Wat sal jul aanbeveel, ek het aan die vvti gedink, sommige ouens se nee, maar kan my nie regtig se waarom nie.

Inligting sal waardeer word.
by Hannes Meyer
Sun Jul 20, 2014 9:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 356410

Re: The fuel consumption of my Hilux

Vehicle: Toyota D/C 4x4 Automatic km: 188970 Motor: D4D 3L Model: 2009 Suspension: LA Sport Tyres: Michellin 265/70 Airfilter: K&N Snorkel: Ja Cam cut. NEE Exhaust: Std Tyre pressure: 1.8 bar Aircon: Gereeld aan Canopy: Aliminium Roof rack: Ja Voor en agter offroad bumpers Feul consumption.8.4 g...
by Hannes Meyer
Thu Jun 26, 2014 4:40 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 356410

Re: The fuel consumption of my Hilux

Dankie, Hangover. Ek was nie seker of dit 'n Lexus is nie. As jy na die brandstof verbruik kyk is dit dieselfde as die V6 engin.
by Hannes Meyer
Wed Jun 25, 2014 10:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 356410

Re: The fuel consumption of my Hilux

Daar nog geen Lexus v8 consumption nie
by Hannes Meyer
Fri Apr 11, 2014 9:52 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Solar Panel!
Replies: 23
Views: 5255

Re: Solar Panel!

Jou 30 Volt en 60 Volt son panele, kan jy dit op 'n 12volt regulator gebruik na 12 V battery of sal jy spesiale regulator moet kry wat krag na 12Volt omskakel. Ek weet die Outback regulator kan jy vir dit bebruik maar dis 'n duur regulator.
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 10:51 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

Re: electric timers

Dirk, het dit gou gaan insit. 1 en 4 brug uit, 2 is neutral en 3 gaan uit na geazer, 5 bly dood. Dankie vir die help van elkeen wat iets gese het.

'n Vreugdevolle naweek vir elkeen by die forum.
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 10:24 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

Re: electric timers

Dankie Dirk, ek sal more wanneer dit lig is insit en kyk.
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 5:53 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

Re: electric timers

Dankie Mud Dog, ek sukkel, miskien stel ek die timer verkeerd maar ek kry nie krag op tyd deur na uitgaan punt. Ek sal wanneer ek dorp toe gaan timer saam vat en daar vra vir elektriek mannetjie.
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 2:19 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

Re: electric timers

as jy 5 en 3 toets is dit gesluit, die krag gaan deur van 5 na 3 as dit sal help
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 2:17 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

Re: electric timers

Op die skakelaar se dit 1 is Live en 2 is Neutraal vir bo, maar onder se dit niks. Wat ek verstaan is dat onder is ook nie 'n Neutraal nie, die geazer kry sy neutral van die DB boks se commen af. Onder is net live en een wat uitgebrug moet word, maar daar trap ek klei
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 1:54 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

Re: electric timers

Muddog, die prent lyk soos jy dit daar het. Nou sit ek brug tussen L1 en no 5 en wie is dan uit na geazer
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 1:38 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

Re: electric timers

Roeland, dankie.
Hierdie diagram het ek, dis die nuwes, dit het net een punt onder uit na Geazer. Die wat ek het is ou stock. Hulle het 3 punte onder en iewers moet 'n brug inkom tussen twee punte
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 1:12 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

Re: electric timers

Hennie, nou vra jy my 'n moeilike een, ek sukkel nog bietjie met die tegnologie. Maar ek kan kyk wat kry ek reg.
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 12:00 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Solar Panel!
Replies: 23
Views: 5255

Re: Solar Panel!

:slap: :siffler:
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 11:57 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

electric timers

Dagse, alle krag manne en vroue. Ek het raad nodig asb. Ek het 'n Top Tronic TDDGT timer. Kan iemand my help met sy bedrading. Bo is 2x punte vir Live en Neutraal, dis no. 1 en twee. Onder is 3 punte. no. 3,4 en 5. ek wil graag weet watter een gaan na die krag bron onder. Ek het gehoor dat van bo na...
by Hannes Meyer
Thu Apr 10, 2014 10:32 am
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3334

Re: Skud op D4D

Dagse, elkeen wat die draad volg. Ek het baie gesukkel met die geskud, agteraste in draaibank gehad en met dial gauge gemeet niks fout. Nou hierdie week vervang ek agterste remskoene. Daar is die geskud weg. Al wat ek kan dink is dat een skoen ofaal getrek het of iets, omrede dit is 'n outomaties wa...
by Hannes Meyer
Wed Feb 19, 2014 5:38 am
Forum: Hunting
Topic: hunt 2014
Replies: 20
Views: 7421

Re: hunt 2014

Baas vark, het jy my PM ontvang?
by Hannes Meyer
Thu Feb 13, 2014 9:42 am
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3334

Re: Skud op D4D

dankie, manne vir al die terugvoering ek kyk alles deur soos die lyste deur kom, tik ek af.
by Hannes Meyer
Wed Feb 12, 2014 10:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3334

Re: Skud op D4D

Dankie, Modder Tekkies, ek toets en kyk maar alles. Sal na die naweek weet of dit iets anders is, ons gaan side shafts in draaibank sit.
by Hannes Meyer
Wed Feb 12, 2014 10:42 pm
Forum: Hunting
Topic: hunt 2014
Replies: 20
Views: 7421

Re: hunt 2014

Baasvark, mens moet kyk wat jy soek. Springbok en gemsbok redelik verkrygbaar. Kudu moet jy tyd gebruik en vlakvark ook. die kan jy by my kry, ander wild soek ons in omgewing rond. Hier is ook redelik jagplase as jy belangstel in onthaal en betaal.

en ja my engels is vir oorlewing.
by Hannes Meyer
Tue Feb 04, 2014 5:55 pm
Forum: Hunting
Topic: hunt 2014
Replies: 20
Views: 7421

Re: hunt 2014

Dagse, ek is van Namibia. Home La. Afrikaans. If there are families who want to go some where and the budged are tied, you can come here and stay with us on the farm for a few days and the kids will like the open spaces and sand. Not a big lodge for you here but I know you will enjoy it here. We are...
by Hannes Meyer
Tue Feb 04, 2014 5:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: D-4D ?
Replies: 5
Views: 1314

Re: D-4D ?

:siffler: :subscribed:
by Hannes Meyer
Tue Feb 04, 2014 10:56 am
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3334

Re: Skud op D4D

Dagse, forum gebruikers, ek wil nie se dagse manne, want die vroue vat my aan en se hul lees ook. Met die geskud op my luxie, ek het nou ander voetuig se bande opgesit, dieselfde. Wanneer dit in die lug is en ek net agter bande laat hardloop dan skud dit, so die problem blyk van agter. Nou lyk dit m...
by Hannes Meyer
Tue Jan 21, 2014 2:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3334

Re: Skud op D4D

Traveler, ek het nuwe lower control arms ingesit, 2 van hulle.
by Hannes Meyer
Mon Jan 20, 2014 6:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3334

Re: Skud op D4D

Mars, ek het al die skokbrekers vervang en wheel al.ment gestel. ek het nou die wiele opgetel en dif op bokkies gesit. Lyk tog of bande hop op 11o km/h. Sal later weer optel en bande afhaal en kyk wat gebeur. My tyd is net beperk op hierdie stadium. Dan sal ek later ander maat van my se bakkie bande...
by Hannes Meyer
Fri Jan 10, 2014 6:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3334

Re: Skud op D4D

Ek het rims al geskuif, die rims in draaibank gehad. Die spiels skud nie meer as net teerpad, so die vibrasie is nie op die voertuig self nie, dis meer op stuurwiel. Ek sal sodra ek kans kry die propshaft afhaal, dit het ek nog nie gedoen nie. Die centre bearing ook baie goed.
by Hannes Meyer
Fri Jan 10, 2014 4:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: NEW HILUX 2014
Replies: 28
Views: 3950

Re: NEW HILUX 2014

Is hierdie nou die nuwe Land Cruiser
by Hannes Meyer
Fri Jan 10, 2014 3:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3334

Skud op D4D

Dagse, almal wat lees. Ek het 3L D4D 4x4 Automatic 2009. Rondom 100km/h het ek 'n skud op stuurwiel soos wiel ballansering, dit voel nie soos skud op die voertuig soos prop shaft wat uit ballans is nie. Ek het al nuwe bande laat posit die bande 3x laat ballanseer. Al wat ek nog nie gedoen het nie is...
by Hannes Meyer
Fri Jan 10, 2014 11:00 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: NEW HILUX 2014
Replies: 28
Views: 3950

Re: NEW HILUX 2014

Dit lyk nie goed nie.
by Hannes Meyer
Fri Jan 10, 2014 10:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: DStv alternatives ??
Replies: 16
Views: 2016

Re: DStv alternatives ??

Is die slim manne nog met rus of werk hul te veel. ek sal ook graag wil weet van beter.
by Hannes Meyer
Fri Jan 10, 2014 10:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: My nuwe Ford
Replies: 53
Views: 3673

Re: My nuwe Ford

Geniet jou Ford so lank jy kan, ek sal nou vir my Toy Ford sitplekke insit, want my rug hou dit ook nie. Ek ry net 50km dan skuif ek rond.
Dis nou die 2009 model. My vorige 2002 2.7 Model kan ek heeldag rond ry en gaan slap die aand lekker sonder rug pyn.
by Hannes Meyer
Sat Jun 29, 2013 8:10 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Diesel Lexus
Replies: 12
Views: 3102

Re: Diesel Lexus

Dankie, vir die terug voer. Elke terugvoering laat mens weer dink.
Mooi naweek
by Hannes Meyer
Fri Jun 28, 2013 11:21 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Diesel Lexus
Replies: 12
Views: 3102

Re: Diesel Lexus

Thanks for the advice, I am looking around for the lexus V8 now. Engin Den in Pretoria, price looks good.
by Hannes Meyer
Fri Jun 14, 2013 6:08 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Diesel Lexus
Replies: 12
Views: 3102

Re: Diesel Lexus

Dankie, ek dink ek moet so maak.
by Hannes Meyer
Thu Jun 13, 2013 8:50 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Diesel Lexus
Replies: 12
Views: 3102

Re: Diesel Lexus

Dis die raad wat ek soek, ek wil nie teveel spandeer op so 'n ou motor nie dan vervang ek eerder net sy top. Kan jul my se of die KZE op die 2.7 se ratkas pas, dis 'n opsie waaraan ek gedink het.
by Hannes Meyer
Thu Jun 13, 2013 7:08 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Diesel Lexus
Replies: 12
Views: 3102

Re: Diesel Lexus

Die diesel Lexus het klomp krag vir 'n klein engin en brandstof behoort beter te wees. Sy torque is ook op laer revs vir sleep soos wat ek op die web gelees het. 130 kw en 400 NM vir 'n 2.2 engin
by Hannes Meyer
Thu Jun 13, 2013 6:01 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Diesel Lexus
Replies: 12
Views: 3102

Re: Diesel Lexus

Is daar dan niemand op die forum wat kan woord rep of help nie. Ek sal maar vir die naweek wag, lyk my al die slim mense werk weg van die huis af in die week. :surrender:
by Hannes Meyer
Mon Jun 10, 2013 4:56 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Diesel Lexus
Replies: 12
Views: 3102

Diesel Lexus

Dagse, kan iemand my meer vertel oor die diesel lexus 2.2 IS 220d. Kan jy dit in 'n 2.7 2001 Model sit. Sal die ratkas pas op die engin. Die KZTE engin pas die op die 2.7 se ratkas. Ek moet engin vervang nou kyk ek na opsies, die ander opsie is moes nou maar die petrol Lexus. Dit gaan vir my hier oo...
by Hannes Meyer
Fri Jan 11, 2013 5:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2013
Replies: 258
Views: 23040

Re: Dakar 2013

Dankie, sal self met so iets kan beweeg, mens kan net nie glo alles het so duur geraak, ek sal ook na 'n paar borge begin soek.
by Hannes Meyer
Fri Jan 11, 2013 11:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2013
Replies: 258
Views: 23040

Re: Dakar 2013

Ek sal graag wil weet die engin wat hul gebruik is dit petrol of diesel en wat is die spesifikasies, dit sal goed wees om vanjaar en verlede jaar te kan vergelyk, maar ek kry nerens inligting op die web nie. :angel:
by Hannes Meyer
Wed Jan 09, 2013 8:09 am
Forum: Build your own:
Topic: Diy Front bumper
Replies: 23
Views: 4375

Re: Diy Front bumper

:thumbup: Dis netjies man
by Hannes Meyer
Wed Jan 09, 2013 8:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2013
Replies: 258
Views: 23040

Re: Dakar 2013

:thumbup: Voorspoed en geniet dit- dis net lekker warm
by Hannes Meyer
Fri Dec 07, 2012 2:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: porta potti
Replies: 10
Views: 1503

Re: porta potti

Ja, die manne wat so praat van graaf en lekker sit, hulle se dames lees nie hierdie forum nie. Wanneer sy by is is dit hulle wat die stilste is want hulle weet, word daar nou verder gepraat staan jy op vir elke kind en saans vir haar ook nog met jou flou flitsie. Aag, manne geniet dit sommer met jul...
by Hannes Meyer
Thu Dec 06, 2012 6:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: porta potti
Replies: 10
Views: 1503

Re: porta potti

Dankie Chris
by Hannes Meyer
Thu Dec 06, 2012 4:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: porta potti
Replies: 10
Views: 1503

porta potti

Die manne en vroue wat al lank kamp, wat sal jul aanbeveel is die beste porta potti om te koop wanneer jy kyk na skoon maak en weg pak. :slap:
by Hannes Meyer
Wed Oct 17, 2012 8:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Free flow snorkel
Replies: 22
Views: 4178

Re: Free flow snorkel

Dankie, ek sal jul laatweet wat ek regkry want hierdie is op die V6 land cruiser, my 2.7 Hilux het ek aircleaner en net free flow box gedoen en daar was 'n verskil op engin krag en die flatspot was baie min amper weg

Go to advanced search