Search found 8 matches

by Vellies
Mon Jan 30, 2012 3:37 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Venue change!!!
Replies: 52
Views: 6820

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Rust De Winter

Sit ons op die lys!!
by Vellies
Tue Jan 17, 2012 12:16 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33807

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Hi Almal

Ons gaan saam!!! Het POP aangestuur.
Hierdie jaar wil ons verseker meer saam met die club dinge doen.
Sien julle daar :yahoo:
by Vellies
Sat Jan 08, 2011 8:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Working Hilux's
Replies: 21
Views: 2046

Re: Working Hilux's

Ek het hierdie Hilux in Botswana gesien. Was besig om 'n land te ploeg. :thumbup: :thumbup
Die nuwe Hilux Ferguson Trekker
Die nuwe Hilux Ferguson Trekker
by Vellies
Sun Nov 14, 2010 7:58 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
Replies: 94
Views: 8619

Re: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)

Eendag as groot is gaan ek saam Moegatle toe!!!!
by Vellies
Sat Nov 13, 2010 9:44 am
Forum: Gauteng
Topic: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Replies: 290
Views: 29347

Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010

Ons gaan ook saam. Marius met die landie is my pel, hy sal seker gemaklikker voel om 'n pel te vra om hom huistoe te sleep (eintlik het landie eienaars nie pelle nie, hulle het mos net kennisse)

Cassie+3 en Patch+1 gaan ook saam. Ons sal almal kamp.

Sien julle daar.
by Vellies
Mon Jun 28, 2010 6:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7742

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Hi julle

Cassie en Magda het hulle Ford ingeruil op 'n Toyota, hulle wil graag saam met ons die dag gaan geniet. Lesotho was vir hulle 'n nagmerie met die Ford. Nou sal hulle inpas. Hulle sal ook saam met die konvooi ry.

Vellies
by Vellies
Tue Jun 22, 2010 3:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7742

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Hi julle,

Die Veldman gesin sal ook graag saam gaan, as daar nog plek is.

Dit sal lekker wees om die kinders te bederf.

Dankie
Derik Veldman
by Vellies
Tue Mar 23, 2010 9:37 pm
Forum: Lesotho
Topic: Lesotho GTG: 20 - 22 March 2010
Replies: 113
Views: 23100

Re: Lesotho GTG: 20 - 22 March 2010

Baie dankie aan almal (spesiaal vir Mark & Brakenjan) wat die wonderlike naweek gereel het, dit was puik. :thumbup: Ons en die kinders het dit baie geniet en sien uit na die volgende trip! Het so pas my foto's afgelaai, en sal die bestes probeer plaas op die forum. Derik, Belinda & kinders. ...

Go to advanced search