Search found 343 matches

by truckin
Thu Nov 04, 2010 11:13 am
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Replies: 180
Views: 19964

Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast

Johannes van die See wrote::laugh2: :laugh2: :laugh2:

Gaan almal nou hulle name aanhou post by my kreefbak foto?
Ja ek dink so, ons moet dit daar post, die foto lyk so mooi, en dit help met afwagting bou vir die wonderlike naweek, sien sooooo uit da na :yahoo:
by truckin
Wed Nov 03, 2010 10:15 pm
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Replies: 180
Views: 19964

Re: Crayfish weekend: Westcoast

Here it is pls add your name if you want to join. Trekoskraal is situated between the towns of Vredenburg and Parternoster 1) Niel 2) Johannes 3) Pieter 4) Stuart (aka - soutie) 5) Theunis (aka Polarbear) Kreef is lekker, maar kamp op Trekos is lekkerder! :yahoo: 6) Boetie Die Kreefbak is gereed, m...
by truckin
Wed Nov 03, 2010 8:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Pro Whites
Replies: 8
Views: 1547

Re: Pro Whites

Pro whites only come in a "0" offset, or no offset, you can have them modified by a engineer if you like, but thats expensive, i have a set of 8.5jj x 15 pro white (sprayed black) on my 06 lux, they just just didnt clear my brake callipers with 1.5 mm, so i just took the grinder to the bra...
by truckin
Wed Nov 03, 2010 1:32 pm
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Replies: 180
Views: 19964

Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast

if i get my permit in Hermanus is it valid for use up the west coast, and what must I select East coast or west coast lobster thats on the form or must I select both, (sorry I'm a "soutie"....am trying..... :beg: ) Hay stuart, the west coast permit is valid from hermanus right up to alexa...
by truckin
Wed Nov 03, 2010 11:23 am
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Replies: 180
Views: 19964

Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast

Niel wrote:O ja en ons moet ook genoeg hout saambring en die plekkie moet n mens ten volle selfversorgend wees
Soos julle braai sal ek seker n trailer moet laai, sal sien wat ek kan organise,
by truckin
Tue Nov 02, 2010 5:52 pm
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Replies: 180
Views: 19964

Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast

1) Niel 2) Johannes 3) Pieter 4) Boetie Johannes ek wonder net wie gaan daai "bakkie" see toe dra, onthou ek supervise net heavy lifts, doen dit nie self nie :beach:, ek sal seker die keer my tent moet bring, :blushing: , ek eet ook nie daai goed, maar ek kom vir die kuier, en sal my vleis...
by truckin
Mon Nov 01, 2010 6:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux RECORD
Replies: 103
Views: 9148

Re: Hilux RECORD

Jislaaik ouens, wat kan ek nou se wat nie kla gese is nie, DIT WAS N BAIE LEKKER NAWEEK, en BAIE DANKIE AAN ALMAL WAT DEEL WAS DAARVAN, Dit is een van daai naweke wat by my sal bly vir ewig! reg onder daai naweek in 1994 toe ek my eerste :shh: gehad het, Vir almal wat ek by ou skip ontmoet het, dit ...
by truckin
Thu Oct 21, 2010 3:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Replies: 16
Views: 2050

Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom

Ons het jare terug n LR gehad :blushing: om ons boot by die see te "launch", wou nie die lux laat roes nie, Elk geval, ons het die ding se sleutels verloor, toe "hotwire" my pa dit, en sit toe n "killswitsh" soos op die boot onder die dash in, so as jy die lr wil start ...
by truckin
Wed Oct 13, 2010 12:20 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Replies: 179
Views: 17489

Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October

Wel ek is in vir n lekker dop en chop saam met julle, se net wa, as julle besluit het, ciske Kan jy net vir my n extra slaap sakkie inpak :beg: , ek los my campnanopy(soos my laaitie dit noem) by die huis,
by truckin
Wed Oct 13, 2010 12:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Etiquette for gravel road driving
Replies: 23
Views: 3192

Re: Etiquette for gravel road driving

I agree with all you oke's, gravel driving is dangerous at the best of times, As a farmer myself i have the pleasure of driving gravel everyday all day, and i'll admit i too have the odd day that i speed :oops: , but if i see on comming traffic i slow down, if i incounter a donkey (AKA Ass) comming ...
by truckin
Mon Aug 09, 2010 2:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tax to hit double cabs
Replies: 45
Views: 4004

Re: Tax to hit double cabs

swartvark wrote:MY TAXI MOET SO LYK!!!!
Met 'n LEXUS mouter. :twisted: :twisted:
dyn009_original_800_573_jpeg_2585886_286f8c96ed42493dd8a24f1a4010b890.jpg
:goodjob:
Wil nettie saam ry as die "aircon" aan is en jy ry deur n swerm bye nie, :laugh2:
by truckin
Fri Aug 06, 2010 9:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tax to hit double cabs
Replies: 45
Views: 4004

Re: Tax to hit double cabs

Traveler wrote:Wonder hoe lyk sy bumper replacement.

Iemand al suspension lift beplan vir 35" bande??
:lmao: ek het nounet die selfde gedink, maar ek dink 35 gaan effens krap :lmao:
by truckin
Thu Aug 05, 2010 5:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tax to hit double cabs
Replies: 45
Views: 4004

Re: Tax to hit double cabs

Wel as die taxi's die wet vryspring dan gaan ek vir my n syncro kombi koop hy vat mos 8 mense so dn's dit mos n taxi :laugh2:

Of seats agter op die bakkie sit met n hoer canopy, dan's dit mos ook n taxi :scratch:

dan kyk ons wat se hulle dan
by truckin
Thu Aug 05, 2010 11:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tax to hit double cabs
Replies: 45
Views: 4004

Re: Tax to hit double cabs

Ek wil nie bang maak stories spry nie, maar soos ek die slim mense verstaan het is hierdie "tax" net die eerste stap, soos ek dit verstaan, my pa het mense by hom gehad, omdat hy n groot vloot van 18 bakkies en trokke het, hulle se dat die volgende stap is n jaarlikse emisions toets op all...
by truckin
Fri Jul 30, 2010 12:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Watse Cruiser is dit die ?
Replies: 13
Views: 2245

Re: Watse Cruiser is dit die ?

Spartan wrote:HEY HEY ons praat van die Cruiser waarop sy sit nie oor haar nie :lol: :lol:
Ek gaan more een toets bestuur :dance: (DIE CRUISER) :lol:
by truckin
Fri Jul 30, 2010 12:52 pm
Forum: Out in Nature
Topic: What kind of tree
Replies: 11
Views: 1920

Re: What kind of tree

Cant argue, to me a tree is a tree, but to me it looks like a wooden one :taunt:
by truckin
Fri Jul 30, 2010 11:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Watse Cruiser is dit die ?
Replies: 13
Views: 2245

Re: Watse Cruiser is dit die ?

Haar naam is Allison Dunn, girl van SA4x4 se Patrick Cruywagen - dis nou as dit sy is.... :yahoo:[/quote]

Lucky Guy :derisive:
by truckin
Thu Jul 29, 2010 6:43 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes - Saturday 31 July 2010
Replies: 2
Views: 1007

Re: Atlantis Dunes - Saturday 31 July 2010

Ek :sleep: nog daai tyd van die oggend, bring hy die dop en chop darem saam :drinks:
by truckin
Thu Jul 29, 2010 12:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Watse Cruiser is dit die ?
Replies: 13
Views: 2245

Re: Watse Cruiser is dit die ?

Ek kan nie uitmaak nie, die kamera steek haar gesig weg :mocking:
by truckin
Mon Jul 26, 2010 10:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Club - Why ?
Replies: 14
Views: 2020

Re: Club - Why ?

Ek hou ook nie van CLUBS nie, die naaste aan n club waar ek kom is hier saam met julle op die forum :blushing: , Daars te veel reels en regilasies vir my, :boredom: ek verstaan hoekom dit daar is, maar dit werk nie vir my nie, ek en n groep vriende van verskuie ouderdom ry gereeld op ons jaarlikse o...
by truckin
Mon Jul 26, 2010 9:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Are you as tough as your Hilux?
Replies: 9
Views: 1638

Re: Are you as tough as your Hilux?

Ek kan ook my lux so ry, maar ek sal eers so 6 punte "braafsous" moet inkry :drinks:

Ek wil se ek kan hardloop as ek moet, maar as my lyf eers op spoed is dan kry ek hom nie gestop nie :dash: :blackeye:
by truckin
Sat Jul 24, 2010 9:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Are you as tough as your Hilux?
Replies: 9
Views: 1638

Re: Are you as tough as your Hilux?

Ek wil ook sun city toe gaan :beg:
Dink netie eks fiks genoeg om so rond te hardloop nie :blushing:
by truckin
Wed Jul 21, 2010 5:23 pm
Forum: Humor
Topic: Skoonma in ongeluk
Replies: 7
Views: 1088

Re: Skoonma in ongeluk

Nou dis hoe jy n vrou op die paal sit :mocking:

Gelukkig het sy nie oor die vuur gevlieg nie anders was sy nou aspoestierkie :lmao:
by truckin
Wed Jul 14, 2010 1:51 am
Forum: Other
Topic: ISRAEL
Replies: 2
Views: 4807

Re: ISRAEL

My mother went there a few months ago, i'll ask her what she thinks and let you know sometime tomorrow,
by truckin
Wed Jul 14, 2010 1:49 am
Forum: Out in Nature
Topic: Man killed by buffalo on hiking trail in MZNP
Replies: 9
Views: 1684

Re: Man killed by buffalo on hiking trail in MZNP

Ja ons vergeet partykeer dat dit nie net leeu's is wat gevaarlik is nie,
by truckin
Sun Jul 11, 2010 11:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie kan help?
Replies: 10
Views: 1931

Re: Wie kan help?

Om 'n huis van krag te voorsien gaan jy tenminste 11 KVA Generator nodig he. Enige iets onder dit gaan nie die paal haal as jy kosmaak, tv kyk, hare blaas, ligte aansit en warm water wil he asook op die forun klets nie. Ons het 'n 3 fase 55KVA generator by my pa se spreekkamer en dit loop die gebou...
by truckin
Sat Jul 10, 2010 2:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie kan help?
Replies: 10
Views: 1931

Re: Wie kan help?

Jis ouens Dankie vir daai, ek het myself weerspreek, maar die idee is om dit te gebruik as n "back-up" ek sukkel gereeld hier met krag onderbrekings, as die dorp te veel krys eis dan gooi hulle mos eers die plase af, en die laaste onderbreking was vir n volle 14 uur, ek het gas in die komb...
by truckin
Fri Jul 09, 2010 6:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie kan help?
Replies: 10
Views: 1931

Wie kan help?

Jis ouens Ek wil graag vir my n generator by my huis op die plaas aanskaf maar ek sukkel met "size" ek probeer nou uitwerk maar is nog dom met die klas goed, Huidiglik is ek op n 160 kva 3 phase transformar(eishkom), ek het uitgewerk dat ek benodig (as alles aan is op een slag) 952 amp so ...
by truckin
Wed Jul 07, 2010 10:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: WAT Sê DIE REG
Replies: 18
Views: 2725

Re: WAT Sê DIE REG

So ver ek weet is daar geen wet wat bepaal tot water tyd jy mag en nie mag geraas maak of werk by jou huis nie, die polisie kan jou ook net vra om sagter te wees omdat die bure kla, maar kan niks aan jou doen as jy nie luister nie, dit hang als van jou af, ek het op n stadium ook n buurman gehad wat...
by truckin
Fri Jul 02, 2010 12:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Need some help please!!
Replies: 9
Views: 1488

Re: Need some help please!!

Die 2.7 vvti 4x4 is redelik swaar op die sous, i get between 5.5-5.9 km/l, but i must admit to having bigger wheels and raised suspention and steal bumpers, so my lux is expected to be slightly heavier on the juice than a stock 2.7 vvti, The 3.0 d4d gives very good km/l and has a bit more power than...
by truckin
Wed Jun 23, 2010 8:54 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Raised suspension
Replies: 22
Views: 3607

Re: Raised suspension

Hoeveel het jy gelig, lyk nogals hoog agter :thumbup:
by truckin
Wed Jun 23, 2010 2:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Some parents have stupid kids
Replies: 19
Views: 1869

Re: Some parents have stupid kids

Jy u muss come hie ini parow, en cjek onse rides we chop en drop als

:lol: :lol:
by truckin
Wed Jun 23, 2010 11:02 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2TR Engine Superchagrer or turbo charger
Replies: 9
Views: 3265

Re: 2TR Engine Superchagrer or turbo charger

Ja ok manne, i'm sorry that i miss tiped myself, :oops: i'm no machy, just a guy howm had it happen on my colt 2.8 tdi (i was told by mitsubishi the turbo sucked in some sand and shi taki and broke) so i base my opinion about turbos on the fact that i owned an turbo charged 4x4 :eh: ,and that mitsub...
by truckin
Tue Jun 22, 2010 11:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Help needed with dust into loading bin
Replies: 13
Views: 3882

Re: Help needed with dust into loading bin

Ja die venster oop hou is die beste manier,

:lol: ek het dit jare terug op die harde manier geleer, ek het destyds een van daai voldeur canopies op gehad, en toe met silicone geseel vir die stof :lol:
by truckin
Tue Jun 22, 2010 10:58 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2TR Engine Superchagrer or turbo charger
Replies: 9
Views: 3265

Re: 2TR Engine Superchagrer or turbo charger

I have to agree superchargers are much better than turbo's, and the price difference is not that much, if you look at the pro's and con's i believe that turbos are fine for on-road use, but off-road they suck, u have the constant problem with turbolagg, the chances of the turbo sucking up some sand ...
by truckin
Mon Jun 21, 2010 3:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Replies: 16
Views: 1974

Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai

Pype wrote:
:lol: :lol: :lol: :lol: Jy is reg daai vrag het maar twee aande gehou toe moes ek weer gaan haal :wink:
:clap: :clap: SO BEK MOET JAM KRY :lol:
by truckin
Mon Jun 21, 2010 2:59 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Trails within an hours drive of Cape Town
Replies: 40
Views: 4668

Re: Trails within an hours drive of Cape Town

Takbok

Ry op die N1 na paarl toe, vat die 3rde afdraai, (R301) Jan van Riebeek Laan, draai Regs, ry so ongeveer 5km Takbok se ingang sit aan die regterkant van die pad (kyk uit vir die wit vlae die ingang sit effens weggesteek)
by truckin
Mon Jun 21, 2010 11:50 am
Forum: Trail Reports
Topic: Trails within an hours drive of Cape Town
Replies: 40
Views: 4668

Re: Trails within an hours drive of Cape Town

Jy kan altyd takbok hier in die paarl ook ry, daar was twee "tracks" sand en berg (ek weet nie of die berg nog oop is nie, ek het dit so 5 jaar terug laas gery, en dit is nie vir sussies nie, ek het self bang geraak op van die desents),maar die sand "track" is eenvoudig en hy het...
by truckin
Mon Jun 21, 2010 11:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Replies: 16
Views: 1974

Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai

lekka vraggie braai hout daai, :thumbup:
by truckin
Sun Jun 20, 2010 9:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Firearm re applications
Replies: 8
Views: 1817

Re: Firearm re applications

i share in your frustration, i waited a year and a half, to get my 9mm lisence renewed, but there is good news for you okes, if you dont mind spending a few bucks on a laywer, i read in the landbou weekblad, that a guy won a court case against the lisencing authority for taking so long to register h...
by truckin
Sat Jun 19, 2010 11:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Webwheeler - Are you?
Replies: 28
Views: 3605

Re: Webwheeler - Are you?

Ek moet herken ek het eers nou die dag hier aangesluit om n bietjie inligting te kry, maar is nou verslaaf en ja ek is bietjie van n webwheeler, en ek hou daarvan om te lees wat julle als te se het, en so elke nou en dan my 2c te gee waar ek kan, Ek wil ook net se dis moeilik om daar buite met mense...
by truckin
Thu Jun 17, 2010 10:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: What do you want?
Replies: 30
Views: 2214

Re: What do you want?

My oupa is gisteraand oorlede, so wat ek soek vir vadersdag is liefde, wees lief vir mekaar, het gisteraand net weer besef hoe gou ons weg gevat kan word. Sorry ek is seker off topic.... ek soek n byl Jammer om te hoor, my gebede is met jou en jou famielie, Al wat ek soek vir vadersdag is "n l...
by truckin
Sat Jun 12, 2010 10:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Most irratating thing with your Lux
Replies: 97
Views: 10562

Re: Most irratating thing with your Lux

Ek dink dis ge "invent" deur n ou wat nie van sy bure gehou het nie, :angel: want .... daai goed raas, :thumbdown: ek sal dit nie in my trok sit nie, ek's bang ek kry n kopseer as ek moet toot vir iemand "Te laat nout ek klaar een net om daaraan te dink" :roll:
by truckin
Sat Jun 12, 2010 11:43 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Most irratating thing with your Lux
Replies: 97
Views: 10562

Re: Most irratating thing with your Lux

I have no real complaints i love my truck :P
but will agree that it has a pissy hooter, :problem: even a "chevy spark" has a better hooter :confused:
want to upgrade that to a train horn :think: "BOOYAA"
by truckin
Tue Jun 08, 2010 10:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Survival Backpack
Replies: 27
Views: 3615

Re: Survival Backpack

'n Mes, DVD speler met reeks DVD's van Bear Grills :shifty: :shifty: Eerder 'n byl, en 'n DVD reeks van Ray Mears. :clap: :clap: n dvd speler en die dvd reeks vab Les Stout (survivor man) My vrou is baie handig in sulke situasies haar tong is so skerp soos n mes haar "staar" sal n boom la...
by truckin
Fri Jun 04, 2010 10:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Maximum Towing capacity
Replies: 14
Views: 1753

Re: Maximum Towing capacity

The tare weight of the towcar can be exceeded only if the trailer or caravan is fitted with an additional braking system over and above the normal overrun system (found on caravans and trailers that have a GVM greater than 750 kg). So met ander woorde ek KAN n 3ton boot sleep met die land cruiser a...
by truckin
Fri Jun 04, 2010 11:44 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Maximum Towing capacity
Replies: 14
Views: 1753

Re: Maximum Towing capacity

Jis Johan

Dis n baie interresante punt wat jy nou opbring, ek het dit nie geweet nie, Ek het n "EB" op my "drivers" en soos ek dit verstaan mag ek n groot karevaan sleep tot en met 3500kg, ek het nie geweet dit beteken n gekombineerde gewig nie, :think:

Baie Dankie :thumbup:
by truckin
Fri Jun 04, 2010 8:48 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Maximum Towing capacity
Replies: 14
Views: 1753

Re: Maximum Towing capacity

Dankie Thabo, Ek sal die inligting vir my broer deur gee Maar ek en my broer is groot Toyota manne, :thumbup: so ek dink hy sal eerder die boetes betaal as om n LR te kry om sy boot te sleep, :think: daars niks fout met LR nie, Maar die departement vissery is baie streng oor besoedeling deesdae, so ...
by truckin
Thu Jun 03, 2010 2:55 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Maximum Towing capacity
Replies: 14
Views: 1753

Re: Maximum Towing capacity

Dankie vir die advies ouens,
:thumbup:
by truckin
Thu Jun 03, 2010 2:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Maximum Towing capacity
Replies: 14
Views: 1753

Maximum Towing capacity

Hay daar ouens hoe gaan dit, Ek kort so bietjie hulp met towing advies, die wette is so K!@# deurmekaar opgestel ek verstaan nie wat dit se nie, ek glo n mens kort n doktors graad om dit te lees, so terug op my storie Ek en my broer is besig met n argument oor maksiemum towing van voertuie, Hy het n...
by truckin
Wed Jun 02, 2010 10:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Minimum winch size / make ???
Replies: 14
Views: 2251

Re: Minimum winch size / make ???

Hi there Im not an expert in winches, but i have a 9500 T max on my "bakkie", i havnt used it more than twice to recover myself, but more than 10 times to recover others, so my theory is that you dont need a winch, so y spend the money to have 1, If you really feel the need, get something ...
by truckin
Wed Jun 02, 2010 9:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: If you remember these...admit, you’re getting old
Replies: 28
Views: 2311

Re: If you remember these...admit, you’re getting old

Ek moet erken ek is nog n jong man van 30 en ek onthou nog alles wat julle hier wys van die 5 rand noot na die casio horlosie met die ingeboude celculater, die S A L airoplane, James Bond (Shawn Connery)(Roger Moore) en en en, Ek het nog selfs n 1 rand noot wat my Pa my gegee het,
by truckin
Mon May 31, 2010 8:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What brand helmet with your scooter
Replies: 9
Views: 854

Re: What brand helmet with your scooter

In die dae toe ek nog mag op 2wiele gery het ek n "laser" gedra
by truckin
Sat May 29, 2010 11:45 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Uni Chip of nie???
Replies: 51
Views: 8626

Re: Uni Chip of nie???

Ek kannie se wat die chip op n diesel maak nie, maar ek het n chip,branch en pyp op my 2.7 vvti, en ek is baie gelukkig met die "performance", ek het op gegaan na ongeveer 124 kw 260 nm, ek oorweeg nou om nog n supercharger ook bytesit, ons bespiegel dat ek selfs by die 200 kw kan draai, (...
by truckin
Sun May 23, 2010 10:48 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Klim bietjie uit die kas
Replies: 155
Views: 27170

Re: Klim bietjie uit die kas

Ek kan eiers bak en bakedbeans oop maak, en braai (as ek regtig moet), My klere kas het niks pienk in nie ek skiet nie baie nie maar het 1 haalgeweer 1 9mm 1 303 wat ek by my oupa ge erf het Ek speel graag monopolie en eks altyd die karriekie, en koop altyd die stasies eerste
by truckin
Mon May 17, 2010 11:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoekom jou Hilux?
Replies: 20
Views: 2452

Re: Hoekom jou Hilux?

Het maar net so groot geword, daar's net een bakkie wat vir n boer werk, en dis TOYOTA, 8 )
by truckin
Fri May 14, 2010 5:34 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Tattoo?
Replies: 50
Views: 11119

Re: Tattoo?

i have a tatoo its a tat 1 and a tat 2,
by truckin
Fri May 14, 2010 5:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: GTG at Kriges, Bellville 28 May 2010 @ 15:00
Replies: 33
Views: 3349

Re: GTG at Kriges, Bellville 28 May 2010 @ 15:00

so is dit weer n bymekaar kom sesie, gaan die selfde ouens da wees, dan's ek weer in, Mr B r u's gona also comes there? Ek soek n whiskey maat
by truckin
Tue May 11, 2010 6:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Should i go for the 2.7 vvti d/cab?
Replies: 7
Views: 2168

Re: Should i go for the 2.7 vvti d/cab?

ToyX4 wrote: That is one salesman talk which I think is true. Buy the 4.0 V6, much more power, more or less same consumption.
You won't regret it! I promise you that!


Ditto :thumbup: :thumbup:
by truckin
Tue May 11, 2010 6:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Is there a 2.7 vvti double cab 4x4 model
Replies: 9
Views: 3054

Re: Is there a 2.7 vvti double cab 4x4 model

Hi Darren

I have seen a 2.7 vvti 4x4 (vigo) in d/cab, but i cant recall if it had (nam) plates on, so i think you must just ask a dealer, i do remember that it was an srx range (the more budget range)

Go to advanced search