Search found 3 matches

by Carmen Smit
Wed Feb 23, 2011 5:06 pm
Forum: Trip Reports
Topic: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011 (Complete!)
Replies: 171
Views: 20023

Re: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011

Selfs ons wat op hierdie trip was geniet elke stukkie van die trip report, om weer meegevoer te raak met die ervarings en natuur is so 'n voorreg. dit is 'n MOET vir elke 4x4 entoesias om so 'n trip aan te pak. jy kom terug 'n nuwe mens. :mexwave:
by Carmen Smit
Tue Feb 08, 2011 8:12 pm
Forum: Trip Reports
Topic: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011 (Complete!)
Replies: 171
Views: 20023

Re: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011

Engel, los nou eers die papierwerk en amptelik besigheid goed man, skryf vir ons nog so bietjie van ons trip!!! :D:
by Carmen Smit
Tue Feb 08, 2011 8:10 pm
Forum: Trip Reports
Topic: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011 (Complete!)
Replies: 171
Views: 20023

Re: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011

Ja Marius, skattie, waarom wag ons vir die trip report...??? :tongue:

Go to advanced search