Search found 19 matches

by franco
Mon Jun 21, 2010 4:39 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 4Y EFI STEP BY STEP
Replies: 33
Views: 5366

Re: 4Y EFI STEP BY STEP

Thanks again phoned around got one for r450 picking it up next week.
by franco
Mon Jun 21, 2010 4:15 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 4Y EFI STEP BY STEP
Replies: 33
Views: 5366

Re: 4Y EFI STEP BY STEP

Thanks,the guys want the maping for efi i have one for efi system the complete cd,other than yhat you can down load it from the net.
by franco
Mon Jun 21, 2010 12:28 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 4Y EFI STEP BY STEP
Replies: 33
Views: 5366

Re: 4Y EFI STEP BY STEP

Where can i get a intake manifold?
by franco
Mon Jun 21, 2010 12:23 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 11122

Re: 4X4 Breakfast run

Ons is so paar bakkies hier van Middelburg en Witbank wat gaan en behoort in totaal so 10-15 VOERTUIE TE WEES,Dankie vir die name het relings getref vir hoeveelhede,sien saterdag veilig ry.
by franco
Sat Jun 19, 2010 8:41 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 11122

Re: 4X4 Breakfast run

Dankie vir name ek sal solank nodige relings tref vir bespreking gaan more soontoe.
by franco
Sat Jun 19, 2010 8:38 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 11122

Re: 4X4 Breakfast run

Ons gaan so 7-10 voertuie wees as almal kom wat bevestig het.
by franco
Thu Jun 17, 2010 8:19 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 11122

Re: 4X4 Breakfast run

Ons gaan so 9:00 hier vertrek,dan hoef jul ouens darem nie te vroeg te ry in die koue nie,was die naweek by die lodge het vir ons n lekker ontbyt gereel vir R29 n kop die mense is baie gasvry en kan nie wag vir ons besoek nie.Ek sal jul by Wimpy kry in Middelburg dan kan ons van daar verder ry Wimpy...
by franco
Sun Jun 13, 2010 7:27 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 3l ford V6 sump
Replies: 5
Views: 1467

Re: 3l ford V6 sump

Hi het toe by Ford n sump gekry hy is so R400-00 en die regte oil pick up vir die sump het my R285 gekos ook by ford hoop dit help jou.
by franco
Thu Jun 10, 2010 7:12 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 11122

Re: 4X4 Breakfast run

Ingang by die plekke is gratis elk is verantwoordelik vir sy eet en drink goed,ons het nog n plaas tussen Middelburg en Ruby lodge gekry waar ons bietjie kan speel. Hier is my tel nommer as jul my asb voor die tyd kan laat weet dat ek die nodige reling kan tref vir die hoeveelheid mense wat ons gaan...
by franco
Wed Jun 02, 2010 2:26 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 11122

Re: 4X4 Breakfast run

Ons vertrek vanaf middelburg met al die grondpaaie tot by die lodge daar gaan ons n lekker ontbyt eet op die dek wat op die rivier uit kyk.Hul het n kort trail wat die ouens kan ry,vandaar stop ons by n ander lodge waar ons na die leeus gaan kyk en n iets kan drink die mense is baie gasvry,dan weer ...
by franco
Tue Jun 01, 2010 10:00 pm
Forum: Off-road Training
Topic: Off road training
Replies: 0
Views: 1078

Off road training

Ons venue is baie naby aan reg ek sal jul op hoogte hou maar dit sal in die maand nog wees vandaar kan die ouens hul kursus boek soos dit hul gaan pas. Ons het n nice venue opgestel in Marble hall op n wildsplaas jul kan dan jul kursus as n manne naweek of as gesin doen.Die kursus is geakrediteer by...
by franco
Tue Jun 01, 2010 9:48 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 11122

4X4 Breakfast run

Hi Ouens ons beplan n breakfast run na ruby lodge,daar gaan ons n bietjie ontbyt eet hul trail bietjie ry en vandaar die ou groblersdal pad na Middelburg terug ry deur die klowe n lekker grond pad die beplaning is vir die 26ste junie,ons gaan somer ook by nog n lodge of twee stop waar daar iets inte...
by franco
Mon Apr 19, 2010 7:23 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Familie 4x4 fun day
Replies: 3
Views: 4609

Re: Familie 4x4 fun day

Dit is R150 per persoon en sluit in n braai pakkie.
En begin om 8:00
by franco
Sun Apr 18, 2010 1:19 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Familie 4x4 fun day
Replies: 3
Views: 4609

Familie 4x4 fun day

Hi almal

Hendrina bied elke jaar n pret dag aan vir die hele gesin,hierdie jaar is dit op 1Mei begin 8:00 en is 1km uit hendrina op ermelo pad.
Kom geniet dit saam met ons dit is regtig groot pret en al die opsticals is natuurlik.
by franco
Sun Apr 18, 2010 12:41 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 4Y EFI STEP BY STEP
Replies: 33
Views: 5366

fuel injection for 4y

Hi ons het probleem gehad met nog n hilux friend se bakkie wat altyd gesukkel het met inclines. het by spitronics n kit gekry waar 38weber gebruik vir trottle body met twee injectors,dit werk soos n bom. het nog nie regtig brandstof verbruik getoets nie maar dit blyk dieselfde as voorheen. Skakel ge...
by franco
Sun Apr 18, 2010 12:28 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 3l ford V6 sump
Replies: 5
Views: 1467

Re: 3l ford V6 sump

Hi

Jy kan die sump by ford self koop vra vir 4x4 courier 3.0 se sump
hul is in omgewing van R400-00 hul het egter nie die oil pic up nie jy sal homself moet maak
by franco
Sun Apr 18, 2010 12:09 pm
Forum: Off-road Training
Topic: OFF-ROAD DRIVER CERTIFICATE TRAINING COURSE
Replies: 47
Views: 5589

Re: OFF-ROAD DRIVER CERTIFICATE TRAINING COURSE

Hi Almal

Gaan na african offroad academy se web werf ons het instukteurs reg oor die land
by franco
Tue Apr 13, 2010 10:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 294395

Re: Welcome to all the new members

HI almal
Ek is John,Ry n 1988 hilux d/c,33 bande,5 duim skyjacker suspensie,v6 ford met brandstof inspuiting,rooi van kleur.
Die van jul wat rust de winter toe gaan sal jul daar sien.
Ek woon in Middelburg mp
by franco
Mon Apr 12, 2010 9:36 pm
Forum: Off-road Training
Topic: Offroad driver Training 23 - 25 April
Replies: 5
Views: 1895

Re: Offroad driver Training 23 - 25 April

Hi daar

Ek is nuut by jul forum
Ek het ook my instrukteurs kursus deur africanoff road voltooi en ek glo saam met Okkie kan ons vir jul n baie interresante kursus aan bied.

Go to advanced search