Search found 318 matches

by Fred79
Tue Aug 12, 2014 8:54 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Old Man Emu - rear setup
Replies: 3
Views: 1631

Re: Old Man Emu - rear setup

Dankie, ek dink ek gaan maar vi die 400kg
by Fred79
Thu Aug 07, 2014 9:22 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Old Man Emu - rear setup
Replies: 3
Views: 1631

Old Man Emu - rear setup

Goeie dag almal Hoop julle kan my dalk help met die volgende. Ek is besig om die suspension op my bakkie te verander en ek gaan upgrade na heavy duty. Volgens die ouens hier in die UK kry jy `n 400KG constant load en 600KG constant load en ek sal moet kies. Die volgende items sal agter in/op die bak...
by Fred79
Fri Jun 21, 2013 8:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cooper ST Maxx
Replies: 6
Views: 1336

Re: Cooper ST Maxx

Johan Daai is sommer 'n baie goeie band, ek het 'n stel op my bakkie en ek is baie gelukkig met hulle. Hier by ons reen dit baie so as jy teer pad ry is dit nat en as jy off road ry is dit modder en hulle doen goed op beide. Ek het BFG AT's op gehad en ek moet sê hulle is gevaarlik op 'n nat teerpad...
by Fred79
Mon Jun 10, 2013 9:43 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Leveling kit for my lux
Replies: 3
Views: 1578

Leveling kit for my lux

Hello julle almal Ek weet dit is seker 'n vraag wat al baie gevra is maar ek moet net seker maak. Ek het Ironman Suspension op my bakkie wat voor 'n 40mm lift gee. Die bakkie is nogsteeds nie level nie en ek will dit graag level hê veral nou dat ek 'n winch bumper op gesit het. Dit is so asof die ba...
by Fred79
Sun May 12, 2013 3:04 pm
Forum: Hobbies
Topic: Die cast and toy Hilux models
Replies: 11
Views: 9349

Re: Die cast and toy Hilux models

What's the possibility of a White Vigo, would like one in my office, got a nice spot there on my desk. I've been looking for one for the past 3 years without any luck. http://www.ebay.co.uk/itm/TOYOTA-HILUX-VIGO-CHAMP-WHITE-COLOR-MODEL-SCALE-1-43-COLLECTIBLES-TOYS-CAR-/300875976180?pt=Diecast_Vehic...
by Fred79
Mon Mar 11, 2013 12:11 am
Forum: Build your own:
Topic: Camping Trailer
Replies: 13
Views: 2769

Re: Camping Trailer

Update: Ek het die groot 33" wheels vervang met iets kleiner. 235/85/16 of steel wheels Die ou wie se trailer dit was het vir my 'n raam gebou om die tent op te sit. Het sommer 'n spaarwiel op gesite Is nou tans besig met die bedrading ens. Ek wil nou die ding klaar maak maar die nog so vrek ko...
by Fred79
Mon Mar 11, 2013 12:03 am
Forum: Build your own:
Topic: Camping Trailer
Replies: 13
Views: 2769

Re: Camping Trailer

ecomax wrote:Nice bit of work. I'd be curious to know how much you think you saved over buying something like a BushBaby?

I am still under this at the moment - Bush Baby unbraked R 29414.64 and mine has brakes
by Fred79
Sun Feb 03, 2013 10:41 pm
Forum: Build your own:
Topic: Camping Trailer
Replies: 13
Views: 2769

Re: Camping Trailer

Dit lyk goed, Frikkie! :thumbup: Is die bloue dieslfde trailer as die in die eerste pic? Een ding kan ek jou sê, .... met daai swaar chassis sal jy nie maklik probleme optel nie! :D: Eenigste ding wat my bietjie sou pla is die tekort aan 'n ordentlikke spasie tussen die wiel en die 'mud-guard'. :th...
by Fred79
Sun Feb 03, 2013 10:10 pm
Forum: Build your own:
Topic: Camping Trailer
Replies: 13
Views: 2769

Camping Trailer

Wat begin het as 'n Ex-Army trailer (sankey) is nou my nuwe Kamp Trailer. Ek het nou wel nie die ombouing gedoen nie maar ek gaan nou verder speel met hom. Ek dink ek het 'n heel goeie deel hier opgetel. 1.Ek wil begin deur onstlae te raak van daai groot 33inch tyres en dit vervang met dieselfde as ...
by Fred79
Tue Jan 22, 2013 2:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Winch
Replies: 2
Views: 1197

Re: Winch

Traveler wrote:Frikkie, hang af hoe vas jy graag wil sit, of hoe vas sit jou maters?

8,000lbs winch met 'n snatch block sal jou goed uitsorteer om ander ouens uit te sleep.
Thanks man.
by Fred79
Mon Jan 21, 2013 6:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Winch
Replies: 2
Views: 1197

Winch

Goeie Middag uit 'n koue Engeland Ek wil vanjaar vir my 'n winch bumper en winch laat opsit. Wat sal die regte groote winch wees vir my type Hilux. Ek beplan nie om vragmotors uit te trek nie net Land Rovers en Jeeps so dit ek will dit nie overkill nie. :lol: :lol: Ek will ook die steel cable vervan...
by Fred79
Thu Jan 03, 2013 12:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ironman bullbar vir Hilux?
Replies: 4
Views: 1227

Re: Ironman bullbar vir Hilux?

Hi Bester Ek het so bietjie huis werk gedoen en met so paar Aussies gepraat. Die eerste Ironman bulbars was baie swak vervaardig (geen wonder hulle is so goedkoop nie) die goed rattle op die grondpad en trek glo skeef as jy begin winch. Die nuwe bumpers van Ironman (deluxe commercial bar) is glo die...
by Fred79
Sat Dec 15, 2012 11:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ranger sells more than Hilux!
Replies: 27
Views: 3107

Re: Ranger sells more than Hilux!

Toyota Hilux (vigo shape) is nou al 3 of 4 keer ge-recall since 2005 en die Ford Ranger is nog net een keer ge-recall in 2003. (dis nou hier in die UK) Hilux word in SA gebou nie seker waar die Ford vandaan kom nie. Hieronder is die laaste recall van die Hilux. Search results (1–1 of 1) Recall Ref: ...
by Fred79
Tue Nov 27, 2012 9:05 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 343840

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

:thumbup:
by Fred79
Tue Nov 27, 2012 9:00 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Removing catalytic converter
Replies: 23
Views: 8398

Re: Removing catalytic converter

Ek persoonlik dink julle moet nie oor die goed praat op 'n "open forum" nie. Die hele wêreld lees nou die dinge en dan volgende jaar besluit die goverment nou weer dat dit teen die wet is as jy die "CAT" uit haal. :lol: :lol: Ek het gehoor hulle wil hier by ons nou begin toets vi...
by Fred79
Fri Sep 28, 2012 7:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D 3.0 Clutch "STINKS"
Replies: 12
Views: 5623

Re: D4D 3.0 Clutch "STINKS"

Hi daar, Toyota het my bakkie se clutch nou die week vervang. Hy het van nuuts af so half 'n "shutter" gehad as ek wegtrek maar dit het my nie veel gepla nie tot hy ook nou die naweek so bietjie begin stink het. Gelukkig vir my het my buurman vir Toyota gewerk en na een oproep is die cutch...
by Fred79
Sun Sep 16, 2012 10:01 am
Forum: Trip Reports
Topic: camping setup pics
Replies: 34
Views: 11798

Re: camping setup pics

Hier is my camp setup
by Fred79
Tue Jul 24, 2012 9:52 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Fender flares - Arctic Truck Style
Replies: 22
Views: 8266

Re: Fender flares - Arctic Truck Style

Jis like, daai fender flares was baie mooi tot ek die prys raak gelees het. :cry: :cry:

Dit sou nogal cool gelyk het op my Lux het ook al 8j rims op wat so bietjie uitstaan en gewoontlik die hele bakkie vol modder gooi.
by Fred79
Fri Jul 20, 2012 7:02 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3263

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Groot verskil! Lyk goed, maar wat se groote bande het jy op? Dit lyk of jy meer rubber kort nou :thumbup:
by Fred79
Sun Jul 15, 2012 5:17 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Front Runner - replacement rear bumper
Replies: 12
Views: 2601

Re: Front Runner - replacement rear bumper

OOOOMS wrote:Frikkie, dit lyk baie mooi hoor, het nog nie so een gesien hier in ZA nie.....

Hoe is die recovery punt versterk? (die een in die middel)
Ek hoop die foto's beantwoord jou vraag.
by Fred79
Sun Jul 08, 2012 6:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dreadnought has gone
Replies: 44
Views: 2935

Re: Dreadnought has gone

Baie mooi Heinrich! Ek het self 'n Nissan Patrol gehad en dis baie lekker voertuie daai en voor ek 'n 80, 100 series of Prado koop sal ek eerder gaan vur die Patrol. Dis jammer hulle het hom hier by ons van die mark af gehaal en jy het net die 3.0lt gekry wat maar lui was.
by Fred79
Sun Jul 08, 2012 6:49 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Front Runner - replacement rear bumper
Replies: 12
Views: 2601

Re: Front Runner - replacement rear bumper

lyk nice maar sjoe, is hy nie baie laag nie ??? Ja laer as van die ander bumpers maar hy beskerm die spaar wiel beter en ek hou van die pyp gedeelte want dit pas baie nou baie mooi by my rock sliders. As hy kan hou in die Outback dan sal hy sekerlik werk vir my. Ons sal maar sien met die volgende 4...
by Fred79
Sun Jul 08, 2012 6:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Front Runner - replacement rear bumper
Replies: 12
Views: 2601

Re: Front Runner - replacement rear bumper

fred op die oog af lyk dit beter as die african outback wat n moewiese klomp geld kos. ek het een by greensport gekoop en opgesit, die swingarms stabiliseer met gas shocks, wel die goed breek af , dis die bracket en ook die shock wat te swak is en dan nog ander probleme ook met as wat te duk is vir...
by Fred79
Tue Jun 19, 2012 9:55 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Front Runner - replacement rear bumper
Replies: 12
Views: 2601

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Hi daar, Vertrou dit gaan goed met almal daar in die sonnige Suid Afrika. Ek is besig om vir my 'n wheel carrier bumper te soek en sover die best prys wat ek kon kry afgelwer by my huis is die Front Runner vir £1200. Is daar enige van julle wat die bumper al gekoop het? Is hulle sterk gebou en sal ...
by Fred79
Mon Jun 18, 2012 8:16 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Front Runner - replacement rear bumper
Replies: 12
Views: 2601

Front Runner - replacement rear bumper

Hi daar, Vertrou dit gaan goed met almal daar in die sonnige Suid Afrika. Ek is besig om vir my 'n wheel carrier bumper te soek en sover die best prys wat ek kon kry afgelwer by my huis is die Front Runner vir £1200. Is daar enige van julle wat die bumper al gekoop het? Is hulle sterk gebou en sal h...
by Fred79
Tue May 29, 2012 7:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ironman suspension on Vigo
Replies: 18
Views: 2709

Re: Ironman suspension on Vigo

Het Ironman op my bakkie, daar is seker maar 'n rede hoekom hulle goedkoper is. :thumbdown: September maand sal hulle twee jaar op die bakkie wees en die goed lyk asof dit 30 jaar oud is. Ek het medium duty leaf springs agter wat squeek en raas die heeltyd en met die tent, spaar battery, drawer syst...
by Fred79
Sun Apr 22, 2012 4:24 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Suspension
Replies: 15
Views: 3847

Re: Suspension

http://www.youtube.com/watch?v=HCqq_VbUyBc" onclick="window.open(this.href);return false;

nice video oor OME
by Fred79
Sat Mar 24, 2012 5:53 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Pro Comp Xtreme A/T
Replies: 14
Views: 3392

Re: Pro Comp Xtreme A/T

Lyk goed

Mis ek iets of hoe kry jy 265/75/16 op 'n standaard suspension?
by Fred79
Mon Mar 19, 2012 9:14 pm
Forum: General Mods
Topic: Alu-kappie
Replies: 13
Views: 3961

Re: Alu-kappie

Ek het gou gister die roll cage in gesit, nou nog net die roof bars.
by Fred79
Sat Mar 17, 2012 3:53 pm
Forum: General Mods
Topic: Alu-kappie
Replies: 13
Views: 3961

Re: Alu-kappie

Kappie is gister afgelewer en ons het hom gou gister aand op gesit. Het op die oomblik gemengde gevoelens oor die kappie :oops: :oops: , baie geld vir al daai plastiek. Ek moet nog die roof bars en roll cage inbou maar dit reen al weer vandag so ek sit maar voor die rekenaar. Ek het ook 'n air vent ...
by Fred79
Tue Feb 28, 2012 9:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: My Hilux's canopy
Replies: 26
Views: 4357

Re: My Hilux's canopy

Baie netjies gedoen. Ek hou van die groot venster agter, dit lyk soveel beter as die ou klein venstertjie.
by Fred79
Tue Feb 28, 2012 8:49 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock Sliders
Replies: 26
Views: 5241

Re: Rock Sliders

Jansie wrote:Frikkie,

Kan jy dalk fotos post van hoe die rocksliders vas gesit is op die bakkie. Indien moontlik
Hoop dit help. Het vir die 3 bracket opsie gegaan.
by Fred79
Mon Feb 27, 2012 8:52 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock Sliders
Replies: 26
Views: 5241

Re: Rock Sliders

Jansie wrote:Frikkie,

Kan jy dalk fotos post van hoe die rocksliders vas gesit is op die bakkie. Indien moontlik
Ek sal so maak vi jou.
by Fred79
Sat Feb 25, 2012 8:05 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock Sliders
Replies: 26
Views: 5241

Re: Rock Sliders

Eerder laat as nooit nie, het omtrent lank gewag vir hulle.

Baie sterk en baie tevrede!
by Fred79
Mon Feb 20, 2012 7:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: If you had R10k to spend on your Hilux?
Replies: 34
Views: 3895

Re: If you had R10k to spend on your Hilux?

Ek sal die Ironman suspension vervang met Old Man Emu
by Fred79
Wed Feb 15, 2012 9:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe het julle bymekaar uitgekom?
Replies: 36
Views: 4857

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Ek het 'n twee deur Nissan Patrol gery wat so bietjie oud was en het iets gesoek met genoeg spasie en betroubaar. Ek het toe 'm test drive by Toyota geboek en het 'n week daarna met 'n 3.0D4D Auto gaan ry en die res is history!! Nog nie eendag spyt gewees nie, net baie af gep...s oor die diens wat e...
by Fred79
Wed Feb 15, 2012 8:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: VIGO - centre console - fitment / removal
Replies: 13
Views: 3547

Re: VIGO - centre console - fitment / removal

Dankie Chris, dit sal baie help ek beplan om die bakkie in die somer (UK somer) binne te strip sodat ek die vloer kan plak met sound proofing.
by Fred79
Wed Feb 15, 2012 8:42 pm
Forum: General Mods
Topic: Alu-kappie
Replies: 13
Views: 3961

Re: Alu-kappie

It has been a while!! Ek het toe die kappie se maak maar ge-cancel. Ek wou gehad het die kappie moes lyk soos die wat African Outback bou, maar die ou will dit nie so bou vir my nie. Ek wou ook nie 'n Alu box agter op die bakkie gehad nie want ek was bang dit gaan soos 'n Eskom bakkie lyk. So ek het...
by Fred79
Wed Feb 15, 2012 8:21 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Sound Proof
Replies: 17
Views: 3450

Re: Sound Proof

Ek sal begin met die vloer. Mens kry 'n kombinasie van heat and sound proofing, en dan die tipe wat slegs sound proofing is. Ja ek gaan defenitief die vloer doen in die somer, dis nou te vrek koud om buite werk aan die bakkie. Die goed maak 'n groot verskill net jammer dis so duur. Die een wat ek g...
by Fred79
Wed Feb 15, 2012 8:12 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Replies: 26
Views: 3966

Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?

Shoe maar dit lyk nice! Ek wil net gou weet, hoe lank dink jy gaan daai enjin hou met al daai krag. Ek is seker daai krag word gereeld getoets ek sal myself nie kan inhou nie :lol: :lol:
by Fred79
Sat Feb 11, 2012 7:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vigo - Which one??
Replies: 20
Views: 2623

Re: Vigo - Which one??

Ek is baie gelukkig met die 3.0D4D Manual. Brandstof verbruik is ook glad nie so sleg nie (Ek woon in Londen UK)

Sterkte met die belsuite!
by Fred79
Sat Feb 04, 2012 9:46 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: voertuig met of sonder sleepwa
Replies: 39
Views: 6376

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Ek het nie kinders nie so ons dc het nog genoeg plek, maar 'n sleepwa sal ek nie sommer sleep nie. Ons het 'n 1.4 rooftop tent met 'n Annex, die annex is groot genoeg vir nog twee mense om in te slaap.

PS: die land rover is nie myne nie!!
by Fred79
Fri Feb 03, 2012 5:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Accident - how strong is the Hilux?
Replies: 37
Views: 3087

Re: Accident - how strong is the Hilux?

Wil nou nie 'n negatiewe smaak in die mond los nie, maar dink julle nie die arme ou in die motor sou dalk nog geleef het as die bakkie dalk sy gewone bumper op gehad het nie?? Lyk of die bakkie een van daai aftermarket bumpers op het.

Dit moes darem een hengse inpak gewees het. Baie sad.
by Fred79
Tue Jan 31, 2012 8:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Fortuner is most popular"Two thieves tell how they do
Replies: 9
Views: 1849

Re: Toyota Fortuner is most popular"Two thieves tell how the

Ag nee, ek is dan vertel dat Toyota het so goeie 2nd hand value :lol: :lol:

Ja dis vir my altyd die ergste as die Polisie die voertuig wel terug kry en hy is goed deur die dinges getrek.
by Fred79
Sat Jan 28, 2012 9:33 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4
Replies: 110
Views: 11452

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

Hoop julle geniet die dag! Dit is baie mooi daar, ek het op die plaas next door geboer!
by Fred79
Fri Jan 27, 2012 10:17 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Sound Proof
Replies: 17
Views: 3450

Re: Sound Proof

Theodorus wrote:Sal dit werk vir my skoon ma


---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067597,27.876885" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux

:lmao: :lmao: :lmao:
by Fred79
Fri Jan 27, 2012 10:15 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Sound Proof
Replies: 17
Views: 3450

Re: Sound Proof

Frikkie, how does your doors feel now, cause I know those sound deaden material are not really that light. They are feeling more solid but not heavy. I have done the roof today and I had just enough left for the two back doors. I have to say the the radio sounds ten times better than before!! :thum...
by Fred79
Fri Jan 27, 2012 10:39 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Sound Proof
Replies: 17
Views: 3450

Re: Sound Proof

Weet nie watse produkte daar in SA beskikbaar is nie maar hier by ons is twee, DYNAMAT en FATMAT. Altwee produkte is van die US af en ek het laas Sondag nag baie US forums gelees en almal kla oor die FATMAT. Geen slegte kometaar gekry oor die DYNAMAT nie. Hier is nie baie ouens wat die verkoop nie e...
by Fred79
Thu Jan 26, 2012 10:07 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Sound Proof
Replies: 17
Views: 3450

Sound Proof

Ek het vanaand begin om die Hilux uit te plak. Het die twee voordeure eerste gedoen en more na werk gaan ek gou die dak plak, het sommer vanaand solank alles in die dak losgemaak. Dit lyk my nie ek gaan die hele bakkie kan plak op een slag nie want die goed is blerrie duur! Hier is so paar foto's (v...
by Fred79
Tue Jan 24, 2012 6:49 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Front Runner roof rack met tafel?
Replies: 23
Views: 3969

Re: Front Runner roof rack met tafel?

Right, die tent is nou op die roof rack en nou moet die somer net vinning nader kom :beach:

Ek is nie seker of ek die tent reg op gesit het nie, het sommer net 4 boude deur die blad van die tent gesit. Is 4 genoeg?
by Fred79
Tue Jan 24, 2012 6:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watertank
Replies: 5
Views: 1237

Re: Watertank

Black Sam wrote:Frikkie dis 'n prop, jy moet die fitting se ring gedeelte terug trek en die prop uithaal dan sal die water uitkom :thumbup:
OK Cool, ek het dit gedoen toe dog ek, ek is weerr besig om die ding te breek. :lol:
by Fred79
Tue Jan 24, 2012 6:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watertank
Replies: 5
Views: 1237

Watertank

Hi daar julle almal! Ek was so gelukkig om 'n watertank by 'n vriend te kry wie se bakkie gesteel is. Het die tank so paar keer gespoel en ingesit. Het Saterdag die tank fol water gemaak en die water proe darem nie snaak of iets nie so ek neem aan hy is skoon. Wat sal die beste manier wees om te toe...
by Fred79
Mon Jan 23, 2012 4:59 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Front Runner roof rack met tafel?
Replies: 23
Views: 3969

Re: Front Runner roof rack met tafel?

Ok, my African Outback roof rack is op gesit en ek is baie verbaas met al die geraas wat daar nou in die kajuit is :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: Ek het nooit so baie geraas gehad in my Patrol met die Front Runner roof rack nie. Dit klink asof die bakkie se dak vibrate as jy by 70mp/h kom. Het...
by Fred79
Mon Jan 23, 2012 3:17 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Front Runner roof rack met tafel?
Replies: 23
Views: 3969

Re: Front Runner roof rack met tafel?

Ok, my African Outback roof rack is op gesit en ek is baie verbaas met al die geraas wat daar nou in die kajuit is :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: Ek het nooit so baie geraas gehad in my Patrol met die Front Runner roof rack nie. Dit klink asof die bakkie se dak vibrate as jy by 70mp/h kom. Het ...
by Fred79
Wed Jan 11, 2012 8:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Best Views from Hilux Windscreen
Replies: 54
Views: 4192

Re: Best Views from Hilux Windscreen

Dis nou nie Afrika nie, maar dis uit die Hilux geneem so tyd terug toe ek in die verkeer gesit het.
by Fred79
Thu Dec 15, 2011 11:25 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock Sliders
Replies: 26
Views: 5241

Re: Rock Sliders

Ek het toe maar 'n ingeneers besigheid gevra om vir my die brackets vir die rock sliders te bou, hulle het my nou gebel en gesê die die rock sliders sal dalk verhoed dat die side airbags kan af gaan en ek kan in groot moeilikhied beland sou ek in 'n ongeluk betrokke wees en eiemand in die voertuig k...
by Fred79
Wed Dec 14, 2011 10:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who want their van to be on the forum header?
Replies: 261
Views: 25976

Re: Who want their van to be on the forum header?

Jislike dit lyk sommer cool, baie dankie :yahoo:
by Fred79
Wed Dec 14, 2011 12:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who want their van to be on the forum header?
Replies: 261
Views: 25976

Re: Who want their van to be on the forum header?

Hier is twee al die pad van Engeland :wave:
by Fred79
Wed Nov 09, 2011 4:57 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock Sliders
Replies: 26
Views: 5241

Re: Rock Sliders

Mud Dog wrote:Fred, waar oorals in RSA sal jy wees?
Skuus oom Andy vir die stadige reply, nie altyd by die internet nie. Ek is maar meestal tussen Malmesbury, Wellington en Worcester.

Go to advanced search