Search found 6 matches

by 4x4 Hilux
Tue Mar 25, 2008 5:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux dryfas
Replies: 0
Views: 500

Hilux dryfas

Kan iemand asb. vir my inligting gee oor waar in PTA ek my Hilux se dryfas "carrier bearing" kan laat vervang, sonder dat dit my 'n arm en 'n been gaan kos. Om dit self te wil doen is nie moontlik nie, omrede ek so bietjie meganies gestrem is. :oops: Die dryf as voel uit balans waneer die ...
by 4x4 Hilux
Sun Feb 17, 2008 5:44 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ek's nuut...maar nie splinternuut nie
Replies: 16
Views: 2009

Re: Ek's nuut...maar nie splinternuut nie

Kom maak 'n draai, die adres is op een van die drade.
by 4x4 Hilux
Thu Feb 14, 2008 6:43 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ek's nuut...maar nie splinternuut nie
Replies: 16
Views: 2009

Re: Ek's nuut...maar nie splinternuut nie

Groei daar dan iets op daai herwinde seesand wat julle grond noem in die kaap? :? :? :?
by 4x4 Hilux
Sun Feb 10, 2008 9:00 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ek's nuut...maar nie splinternuut nie
Replies: 16
Views: 2009

Re: Ek's nuut...maar nie splinternuut nie

Ek probeer om foto's te laai, maar die site haak vas terwyl ek besig is om te upload. Ek stoor die foto's op photobucket en werk dan met daai kodes...maar ek sukkel. Sal weer maandag middag/aand probeer. :oops:
by 4x4 Hilux
Sun Feb 10, 2008 8:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
Replies: 157
Views: 83997

Re: Tell Us How Did You Get to Know About This Great Hilux Forum

Ek het 4x4 sites gegoogle en die een gevind.
by 4x4 Hilux
Wed Feb 06, 2008 9:22 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ek's nuut...maar nie splinternuut nie
Replies: 16
Views: 2009

Ek's nuut...maar nie splinternuut nie

Hallo almal. Ek is André Fourie en bly in Pta Tuine. Ek het al in Nov '07 aan gesluit en deur al die "posts" gelees. Ek ry 'n '89 2.2 4x4 DC SFA met so 256+ op die klok. Standaard behalwe vir die 30 BFG's. Die forum is propvol inligting vir meganiese leke soos ek. :oops: Ek ry so af en to...

Go to advanced search