Search found 69 matches

by Dorslandtrekker
Tue Nov 27, 2012 10:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HELP/Advice needed (Accomodation in Kang, Botswana)
Replies: 4
Views: 1145

Re: HELP/Advice needed (Accomodation in Kang, Botswana)

Kalahari Rest 25 km wes van Kang op pad na Namibia.
Frik.
by Dorslandtrekker
Mon Oct 22, 2012 2:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ORRA - Urgent Notice
Replies: 25
Views: 3821

Re: ORRA - Urgent Notice

Dankie Cassie,
Eindelik is daar lig in die tonnel en dalk kry ek nou my radio lisensie aansoek vorms.
Groetnis.
Frik
by Dorslandtrekker
Tue Feb 21, 2012 4:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: were is the best place to 15" tyres
Replies: 4
Views: 1418

Re: were is the best place to 15" tyres

Midnight Spares! :lmao: :lmao:
by Dorslandtrekker
Mon Feb 13, 2012 10:35 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: OVERLANDING!
Replies: 19
Views: 2722

Re: OVERLANDING!

Pietpetoors, Pasop vr daai low range wanneer jy in 4x2 ry. Jy wen jou propshaft op soos in nou, dat hy lyk soos 'n koeksuster. Daar word 'n geweldige hoeveelheid krag op die dryfas geplaas en hy kan nie die straf verduur nie. Skakel liewers oor na 4x4 waar albei die dryfaste die krag verdeel. Weet v...
by Dorslandtrekker
Mon Feb 13, 2012 8:02 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Soek Kamp plek/verblyf b/b op A2 Harare na Nyamapanda
Replies: 2
Views: 987

Re: Soek Kamp plek/verblyf b/b op A2 Harare na Nyamapanda

Dankie Mark,
Ja by daai krot oorkant die rivier het ek al gebly, sal dit nie vir my grootste vyand aanbeveel nie. Suid van die rivier is daar wel goeie blyplek. My probleem is nog steeds aan die Zim kant. Sal kyk of ek iets op die internet kan kry oor die plek waarvan jy melding maak.
Groetnis.
Frik
by Dorslandtrekker
Sun Feb 12, 2012 9:17 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Soek Kamp plek/verblyf b/b op A2 Harare na Nyamapanda
Replies: 2
Views: 987

Soek Kamp plek/verblyf b/b op A2 Harare na Nyamapanda

Ons reis vanaf Mana Poele, via Harare na Nyamapanda, Moz na Malawi. Ek twyfel of ons die grenspos in een dag sal haal en dan nog ry tot op Tete waar ons wil oornag. Is daar iemand wat weet van verblyf, kamp of b/b, op die A2 roete tussen Harare en Nyamapanda?

:beg: :beg:

Groetnis

Frik
by Dorslandtrekker
Tue Feb 07, 2012 10:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ants - Ants - Ants!!!!!!
Replies: 32
Views: 2869

Re: Ants - Ants - Ants!!!!!!

Vir die klein swart miertjies in die huis, strooi gewone Elizibeth Anns Baba poeier waar hy bedrywig is. Dit is goedkoop en nie giftig vir mens en dier nie. Strooi om jou tent pale en toue wanneer jy kamp. Die groen houers wat jy ten duurste koop is niks anders as Borax en 'n suiker stropie nie. Mr ...
by Dorslandtrekker
Tue Feb 07, 2012 9:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What is the general age group of forum/club members?
Replies: 43
Views: 4330

Re: What is the general age group of forum/club members?

:mrgreen: Dit is ons ou manne wat die jongetjies die feite van 4x4 ry geleer het. Was dit nie vir ons nie hoe sou hulle weet om 'n wiel om te ruil. :lol:
by Dorslandtrekker
Tue Feb 07, 2012 9:34 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Puff Adder Bite - NOTE: PG Rated
Replies: 17
Views: 4667

Re: Puff Adder Bite - NOTE: PG Rated

Thanks Eric,

I thought it is to good to be true. Never saw 'n Puffy that big, not even a Gaboon viper in the St Lucia forrest.

I dont know whose arm got bitten, but the fotos is no Hoax.

Keep a sharp lookout whenever your out in the bush.

Frik
by Dorslandtrekker
Wed Dec 28, 2011 4:54 pm
Forum: Botswana
Topic: No meat = Botswana
Replies: 24
Views: 8772

Re: No meat = Botswana

Dagsê Almal,

Wat is die nuutste omtrent vleis en groente deur Botswana?

Gaan einde April Mana Poelle toe en oorweeg dit om via Beit Brug te ry.

Ek Luister! :!: :!:
by Dorslandtrekker
Thu Dec 15, 2011 10:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Seasons Greetings
Replies: 27
Views: 2052

Re: Seasons Greetings

It's a romantic full moon, when Pedro said, "Hey, mamacita, let's do Weeweechu." Oh no, not now, let's look at the moon!" said Rosita. Oh, c'mon baby, let's you and I do Weeweechu. I love you and it's the perfect time," Pedro begged. "But I wanna just hold your hand and watc...
by Dorslandtrekker
Thu Dec 15, 2011 9:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ORRA - New Frequencies - 10 Dec 2011
Replies: 43
Views: 4040

Re: ORRA - New Frequencies - 10 Dec 2011

Dagsê Eric,

Ek het gebruik gemaak van die ORRA aanbod en my radio is deur ORRA op die nuwe kanale ingestel.

Ek het egter vergeet om te vra wat die kanaal is waarop die Hilux Klub ingestel is.

Die ORRA personeel is tans met verlof.

Kan jy dalk help? :beg: :beg:

Groetnis.

Frik
by Dorslandtrekker
Sat Dec 10, 2011 12:35 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event
Replies: 144
Views: 67309

Re: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event

Tydens vorige besoeke aan die park het ons gevind dat die twee kampe drastiese aandag nodig het. Die grootste probleem egter, was dat die pompe wat die watergate van water moet voorsien, of nie diesel het nie, of dat dit weens swak diens glad nie bruikbaar is nie. Olifante het kniediep in die modder...
by Dorslandtrekker
Sat Nov 05, 2011 7:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Replies: 388
Views: 103835

Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!

Nommer 45 asb. Gaan vanoggend inbetaal. :beg: :beg:
Frik
by Dorslandtrekker
Sun Sep 25, 2011 3:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Help!
Replies: 78
Views: 6819

Re: Help!

Click :yahoo:
by Dorslandtrekker
Thu May 12, 2011 8:35 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: ORRA Lisensies
Replies: 8
Views: 2034

Re: ORRA Lisensies

Ek het Maandag my fooie betaal en dit persoonlik by Rina gaan inhandig. Vind toe uit dat my e-pos adres verkeerd op haar stelsel is. Haar rekenaar het egter ook nou 'n klomp inligting verloor wat sake verder bemoeilik. Rina het belowe om my te kontak sodra die lisensies gereed is. Tot nou toe het ek...
by Dorslandtrekker
Sat May 07, 2011 5:20 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: ORRA Lisensies
Replies: 8
Views: 2034

Re: ORRA Lisensies

Dankie Chris, ek sal sommer by haar kantoor omgaan, nie vêr van my af nie.
by Dorslandtrekker
Sat May 07, 2011 3:49 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: ORRA Lisensies
Replies: 8
Views: 2034

Re: ORRA Lisensies

Dankie Eric, sal dit Maandag gou afhandel.
Frik
by Dorslandtrekker
Sat May 07, 2011 1:11 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: ORRA Lisensies
Replies: 8
Views: 2034

ORRA Lisensies

Dagsê Almal, Ek was nou vir 'n maand weg na Zambië (Kuomboka Seremonie bygewoon) en die Wildekus 4x4 roetes gedoen. Ek het nog geen korespondensie of lisensies vanaf ORRA ontvang nie en wonder net wat sou die vertraging wees? Ek wil nie vir Rina kontak nie want ek glo sy is al redelik G@#vol om al d...
by Dorslandtrekker
Tue Apr 19, 2011 10:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Chalet akkommodasie in of naby Francistown Botswana
Replies: 4
Views: 1123

Chalet akkommodasie in of naby Francistown Botswana

Waar kan 'n groep van ± 10-15 persone verblyf kry in 'n chalet naby Francistown in Botswana? Hulle is nie toegerus om te kamp nie en moet in 'n B&B of chalet oornag. :?: :?:
by Dorslandtrekker
Wed Mar 30, 2011 8:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vervoer van vleis in Botswana
Replies: 3
Views: 1028

Re: Vervoer van vleis in Botswana

Mark,
Ma sal maar die meeste van die vleis, maalvleis en wors, vooraf gaar maak en maar ander gaar disse maak om hulle gelukkig te hou tot by Katima.
by Dorslandtrekker
Wed Mar 30, 2011 8:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vervoer van vleis in Botswana
Replies: 3
Views: 1028

Vervoer van vleis in Botswana

Wie kan vir my sê wat is die nuutste verwikkeling ivm die vervoer van vleis in Botswana? Met die uitbreek van Bek en Klouseer in KZN, hoe affekteer dit die man op pad. Ons ry Maandag na Zambië en wil darem 'n stukkie bees saam neem. :?: :?:
by Dorslandtrekker
Thu Mar 10, 2011 3:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Side doors on canopy
Replies: 25
Views: 3556

Re: Side doors on canopy

Game het 'n special op die oomblik vir daai trappies. teen R69,00. Kom net in blou en 300mm hoog, kan 150 kg. dra. Ek het 3 en hulle werk goed. Prys tot Sondag. Kyk die Game advertensies in die gemeenskap koerante of by die deur by Game.
by Dorslandtrekker
Thu Mar 10, 2011 3:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Botswana grenspos
Replies: 14
Views: 1984

Re: Botswana grenspos

Kontak die eienaar van Xain Quaz Wild kamp wat 9 kilometer op die Windhoek pad is. Hy besit een van die slaghuise op Gobabis. Baie lekker plek om te kamp. Miskien kan hy vir jou 'n bestelling op maak en kan jy dit by die kamp plek gaan afhaal. Ek het nie die slaghuis se nommer nie maar volgens die n...
by Dorslandtrekker
Thu Mar 10, 2011 3:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Botswana grenspos
Replies: 14
Views: 1984

Re: Botswana grenspos

Gobabis is die vleis mekka van Namibië. Ek weet van 2 goeie slaghuise in die hoofstraat wat jou vleis vir jou vakuum verpak soos jy dit wil hê en die pryse is baie billik. Ek het op 'n stadium aansoek gedoen om vleis na Namibië te vervoer toe vra die man vir my hoekom? 'n Groot persentasie van ons v...
by Dorslandtrekker
Tue Mar 08, 2011 4:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Tipper Truck
Replies: 20
Views: 1993

Re: Toyota Tipper Truck

:laugh2: :laugh2: :laugh2:
Nou wat sê ons nou :!: Was ek reg of is ek reg :?: Skuus Frikkie........
by Dorslandtrekker
Mon Mar 07, 2011 8:36 pm
Forum: Land Cruiser
Topic: Land Cruiser Bakkie
Replies: 6
Views: 5299

Re: Land Cruiser Bakkie

Dankie manne, ek sal die info verder voer.
Goetnis.
by Dorslandtrekker
Mon Mar 07, 2011 5:29 pm
Forum: Land Cruiser
Topic: Land Cruiser Bakkie
Replies: 6
Views: 5299

Land Cruiser Bakkie

Wie kan vir sê waar kan ek parte vir 'n 2005 Cruiser bakkie se ratkas kry. My vriend het sy ratkas en transfer box se olie afgetap. Die "tegnikus" in wie se hande hy dit gelaat het, het net olie in die ratkas gegooi en NIE in die transfer box nie met baie duur gevolge. Is daar iemand in di...
by Dorslandtrekker
Mon Mar 07, 2011 5:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diesel Filter
Replies: 17
Views: 2546

Re: Diesel Filter

Mark, aflewering is eers Dinsdag/Woensdag. Sal more middag gaan kyk of dit gearriveer het. Sal dan foto`s neem en aanstuur.
by Dorslandtrekker
Sun Mar 06, 2011 2:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Tipper Truck
Replies: 20
Views: 1993

Re: Toyota Tipper Truck

Mark, as ons nou van 'n Isuzu praat of dalk 'n Nissan, sou ek sê jy kan dit doen, maar ek persoonlik dink die Toyota chassis is glad nie opgewasse vir die taak nie. :D: :D: Jammer vir die Toyota aanhangers maar feite is feite. :!: :!: :!: Die ou spreekwoord wat sê; wie laaste lag, lag die lekkerste....
by Dorslandtrekker
Sun Mar 06, 2011 8:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Tipper Truck
Replies: 20
Views: 1993

Re: Toyota Tipper Truck

Mark, If you take a one ton long wheelbase Toyota, mount a lightweight load bin on it, with a fair size hydrolic ram it would easily carry a ½ ton load. The Toyota chassis should be capable to carry such a load? I have seen a Isuzu with such a conversion and it worked well. You get a 3 wheel motorbi...
by Dorslandtrekker
Sat Mar 05, 2011 11:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Tipper Truck
Replies: 20
Views: 1993

Re: Toyota Tipper Truck

Man, I like the suspense of this story. :tease: :tease: :tease:
by Dorslandtrekker
Fri Mar 04, 2011 4:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diesel Filter
Replies: 17
Views: 2546

Re: Diesel Filter

Ek maak so Mark.
by Dorslandtrekker
Fri Mar 04, 2011 1:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diesel Filter
Replies: 17
Views: 2546

Re: Diesel Filter

:thumbup: :thumbup: Ek het net die regte ding gekry by PTF Filters in Gezina. Inline diesel fiter met 'n siffie, ± 150 mm lank x 50/60 mm deursnee, deurskynend en pas op 3 verskillende grote pype waar jy net 'n klamp nodig het om vas te maak. Dit het geen invloed op die vloei van diesel nie. Hulle h...
by Dorslandtrekker
Thu Mar 03, 2011 5:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diesel Filter
Replies: 17
Views: 2546

Diesel Filter

Met al my travels deur Afrika vind ek dat die diesel geweldig vuil is. Botswana is die grootste probleem, veral by die kleiner dorpies. My Isuzu het 'n "watertrap" en direk daarna die gewone skroef diesel filter. Ek vind dat ek gereeld die watertrap moet skoon maak wat ± 20 mm sand en ande...
by Dorslandtrekker
Fri Feb 11, 2011 4:22 pm
Forum: Mozambique
Topic: Dona Ana Brug oor Zambezi
Replies: 10
Views: 5561

Re: Dona Ana Brug oor Zambezi

Dankie, ons gaan nou maar via Gorongoza tot by Cahorra Bassa en kyk vir 'n vissie of twee. :thumbup:
by Dorslandtrekker
Wed Feb 09, 2011 10:08 pm
Forum: Mozambique
Topic: Dona Ana Brug oor Zambezi
Replies: 10
Views: 5561

Re: Dona Ana Brug oor Zambezi

Thank you Mark for the interesting history lesson. Like to see it though. :thumbup: :thumbup:

Back to plan B.

Frik
by Dorslandtrekker
Wed Feb 09, 2011 8:29 pm
Forum: Mozambique
Topic: Dona Ana Brug oor Zambezi
Replies: 10
Views: 5561

Dona Ana Brug oor Zambezi

Dagsê Almal, Is daar iemand op die forum wat kennis dra van die "Dona Ana Brug" in Mozambiek. Dit is die beroemde/berugte trein brug van ± 3,7 km oor die Zambezi rivier. Ons beplan 'n toer deur Mozambiek na Malawi en kyk na die betrokke roete oor die brug. Volgens Tracks4Africa is die brug...
by Dorslandtrekker
Fri Dec 24, 2010 9:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Photo Software
Replies: 3
Views: 1131

Re: Photo Software

:thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:

Wat het julle teen die jakkalse en die kraaie?

Wie gaan die veld skoon hou as hulle almal uitgeroei is?
by Dorslandtrekker
Thu Dec 23, 2010 9:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The elephant snorkel - I think!
Replies: 20
Views: 2168

Re: The elephant snorkel - I think!

Julle is almal verkeerd.
Dit is 'n teken van armmoede.
Hy wil 'n snorkel hê maar kon net die boonste gedeelte by die scrap yard kry.
Hy het darem heelwat aandag in die proses gekry.
by Dorslandtrekker
Wed Dec 15, 2010 9:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: paspoort
Replies: 27
Views: 2778

Re: paspoort

Die ZA plakker is nodig, maksimum boete is R300,00. Die Polisie klaring moet nie ouer as 30 dae wees nie anders stuur hulle jou huis toe. ALLES hang af van die betrokke amptenaar se siekte toestand van die dag. Kry maar die nodige dokumentasie en glimlag jouself deur die grens.

Frik
by Dorslandtrekker
Wed Dec 15, 2010 9:00 pm
Forum: Meet the People
Topic: Better Late than Never
Replies: 14
Views: 1980

Re: Better Late than Never

Welkom Robin, ek hoop nie jy het die Isuzu verkoop nie? Jy sal hom dalk nodig hê om die Toyota te sleep. :tease: :tease: :tease:

Groetnis
Frik
by Dorslandtrekker
Sun Dec 12, 2010 10:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Best wishes 2011!!!!
Replies: 15
Views: 1991

Re: Best wishes 2011!!!!

And so say all of us.

Groetnis.

Frik
by Dorslandtrekker
Fri Dec 03, 2010 9:33 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Water vir Beaufort-Wes
Replies: 0
Views: 1499

Water vir Beaufort-Wes

Re: Droë dorp vra: ‘Kom herwaarts, waterdraers’ :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: Dagsê Almal, Kan die lede van die Hilux klub nie 'n voorbeeld stel en iets organiseer nie? As elke lid, maak nie saak waar hy is nie, so 5 kanne water, (of meer) koop en koördineer met i...
by Dorslandtrekker
Fri Dec 03, 2010 9:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Droë dorp vra: ‘Kom herwaarts, waterdraers’
Replies: 1
Views: 751

Re: Droë dorp vra: ‘Kom herwaarts, waterdraers’

Dagsê Almal, Kan die lede van die Hilux klub nie 'n voorbeeld stel en iets organiseer nie? As elke lid, maak nie saak waar hy is nie, so 5 kanne water, (of meer) koop en koördineer met instansies in hul omgewing wat vervoer kan verskaf, sal dit darem 'n groot verligting bring vir die mense in Beaufo...
by Dorslandtrekker
Thu Dec 02, 2010 2:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bedrading vir 'n AMP meter
Replies: 13
Views: 1996

Re: Bedrading vir 'n AMP meter

Dankie Chris, dit is een lekker stelsel. Die circuit breakers, is dit gewone huishoudelike 230 volt breakers of 12 volt eenhede soos wat in sommige ou karavane gebruik word?
by Dorslandtrekker
Thu Dec 02, 2010 1:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bedrading vir 'n AMP meter
Replies: 13
Views: 1996

Re: Bedrading vir 'n AMP meter

Dankie Eric en Willem.

Chris, ek is nie mooi by jou nie. Waar kry ek die komponente soos die shunt goeters en hoe bedraad ek die storie? Jammer man, ek is vroeg uit die skool gesit weens honger pyne en het nie veel geleer nie. 'n Diagram sal welkom wees.
Groetnis.
Frik
by Dorslandtrekker
Wed Dec 01, 2010 8:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bedrading vir 'n AMP meter
Replies: 13
Views: 1996

Re: Bedrading vir 'n AMP meter

Dankie Theunis, ek sal dit probeer. :mrgreen:
by Dorslandtrekker
Wed Dec 01, 2010 6:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bedrading vir 'n AMP meter
Replies: 13
Views: 1996

Bedrading vir 'n AMP meter

Dagsê Maats, Ek het 'n 1995 Isuzu 280 wat met dubbel battery stelsel toegerus is. Die Isuzu het wel 'n VOLT meter maar nie 'n AMP meter nie. Nou is dit baie moeilik om te bepaal hoeveel die Alternator laai. Kan iemand vir my 'n diagram teken van hoe om 'n AMP meter op die Alternator te koppel? As ek...
by Dorslandtrekker
Sat Oct 16, 2010 5:25 pm
Forum: Amarok
Topic: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion
Replies: 57
Views: 16314

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Laai 800 kilogram se toerusting in sy gat en kyk of hy vir 3 weke saam met my Isuzu deur Angola kan ry sonder dat die "Platbak Lorrie" hom kom haal. Ek sien swaar dae vir die kopers van die speelding.

Sterkte manne.

Frik.
by Dorslandtrekker
Tue Oct 05, 2010 9:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Is it or isn't it?
Replies: 8
Views: 977

Re: Is it or isn't it?

Ek gaan die naweek kamp. Dit gaan dan verseker reën.

Ek sal my rekening stuur.

Groetnis.

Frik
by Dorslandtrekker
Fri Sep 03, 2010 10:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y vacuum hoses.......again.....
Replies: 4
Views: 2271

Re: 4Y vacuum hoses.......again.....

Hi Neal, My Toyota Stallion with the 1800 2Y motor have the same problem. Every now and again within minutes after stopping, even with the engine idling the petrol runs out the float chamber into the manifold and out the butterfly shaft ON to the hot exhaust manifold. Been to a Toyota garage in PE, ...
by Dorslandtrekker
Mon Aug 30, 2010 10:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Snorkel (?)
Replies: 13
Views: 2042

Re: Snorkel (?)

Dit klink soos die ou wat tydens 'n reën storm sy lorrie in die garage los en dan die bus vat werk toe...... bang sy lorrie word nat.
by Dorslandtrekker
Sun Aug 29, 2010 2:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: VHF Antenna Installasie
Replies: 3
Views: 979

Re: VHF Antenna Installasie

Middag Eric, Die bestaande antenna is 'n Zara60, 480mm wat jou mense op die bestaande bonnet bracket gepas het. Ek het nie 'n probleem met die antenna soos dit nou is nie behalwe dat dit interference veroorsaak met die RPM meter. Wil graag die beste ontvangs verseker deur dit bo-op die dak van my D/...
by Dorslandtrekker
Sat Aug 28, 2010 9:52 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: IMPORTANT NOTICE: Garmin nüvi Product Safety Recall Notice
Replies: 3
Views: 18138

Re: IMPORTANT NOTICE: Garmin nüvi Product Safety Recall Noti

Dankie Ouboet Eric,
Gelukkig verskyn die 205 nie op die lys nie.
Groetnis.
Frik
by Dorslandtrekker
Thu Aug 26, 2010 3:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: VHF Antenna Installasie
Replies: 3
Views: 979

VHF Antenna Installasie

Dagsê, Hierdie skrywe is eintlik gerig aan die Radio guru`s met Eric by name genoem. Help ‘n bietjie. Ek wil my VHF antenna verskuif vanaf die “bonnet mount” tot bo-op die dak. My probleem is dat my Isuzu D/C toegerus is met ‘n AHA Camper en bo-op dié se dak is ‘n Solar Paneel gemonteer. Die antenna...
by Dorslandtrekker
Mon Aug 23, 2010 9:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie bly almal in die Pretoria omgewing?
Replies: 27
Views: 2807

Re: Wie bly almal in die Pretoria omgewing?

Marius

Bly so 600 meter vanaf Mayville Mall.
Ons is lede van die 50 Plus 4x4 Klub en die manne reël so elke drie maande iewers Noord, Suid, Wes, Oos, 'n kamp waar daar 4x4 gery kan word. Laat weet as jy belang stel.

Groetnis
Frik
by Dorslandtrekker
Mon Aug 23, 2010 9:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: VHF Radio ontvangs
Replies: 15
Views: 2174

Re: VHF Radio ontvangs

Dankie Eric,
Ek weet dit is 'n tegniese probleem waaroor jy nie altyd beheer het nie maar die feit is soos 'n paal bo water....... die VHF is koning oor lang afstande en rowwe terrein.

Dankie vir die verduidelikking, dit maak sin.

Groetnis
Frik
by Dorslandtrekker
Mon Aug 23, 2010 4:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: VHF Radio ontvangs
Replies: 15
Views: 2174

VHF Radio ontvangs

Dagsê Almal, Ek het onlangs ‘n Kirisun PT8000 VHF radio met ‘n Zara 60 antenna aangeskaf en dit is deur Eric geprogrammeer op die ORRA frekwensies. ‘n Paar van my vriende het ook VHF radio`s aangeskaf en ons het dit onlangs gebruik in die Waterberge. Kon nie regtig afstand meet nie maar die ontvangs...

Go to advanced search