Search found 26 matches

by Debs
Sun May 04, 2014 7:45 am
Forum: The Workshop
Topic: D4D sluk wind
Replies: 5
Views: 1029

Re: D4D sluk wind

Ek dink dit kan nogal so wees. Ek sal daarna kyk en laat weet. Praat maar as daar nog miskien iets is waaraan julle kan dink.
by Debs
Sat May 03, 2014 8:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D sluk wind
Replies: 5
Views: 1029

Re: D4D sluk wind

Geen long range tenk nie. Is ook nie ge-chip nie.

Is daar dalk 'n filter in die tenk?
by Debs
Sat May 03, 2014 5:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D sluk wind
Replies: 5
Views: 1029

D4D sluk wind

Hi, soek hulp asseblief. My 2007 D4D 3L verloor somtyds krag teen 'n bult op. Sal so vir 'n sekonde of twee sluk sluk as ek gas gee om bo uit te kom terwy ek my spoed probeer hou op so 120 Km/h. Gister ry ek van Louvain af oor die ou Voortrekkerpas rigting karatara. Die afdraande gedeelte aan die se...
by Debs
Mon Sep 10, 2012 7:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Shock about dash board member.
Replies: 8
Views: 1700

Re: Shock about dash board member.

I think it is common practice by all manufacturers not to paint the dashboard members. My lux's (2006 D4D) dashboard member is also not painted and is showing a little bit of surface rust. I've been thorough GM's Corsa assembly plant and the dashboard's were assembled in the vehicles without a singl...
by Debs
Sat Aug 04, 2012 4:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dashboard noise!
Replies: 4
Views: 1083

Re: Dashboard noise!

vir die van julle wat taalkundig sukkel. Die nuwe benaming vir gestop is gasstop.
by Debs
Sat Aug 04, 2012 4:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dashboard noise!
Replies: 4
Views: 1083

Re: Dashboard noise!

Hi Nicolaas. Het soortgelyke probleem gehad. Die radio is met vier skroewe vas. Die onderste twee draai in metaal in vas, MAAR DIE BOOONSTE TWEE DRAAI IN 'N SOORT VAN PLASTIEK PROPPIE VAS. Baie swak ontwerp van Toyota. die skroefies was nie heeltemal vas nie. Ek het die gate gasstop met vuurhouthies...
by Debs
Fri Jun 08, 2012 7:59 pm
Forum: Build your own:
Topic: Thinking out the box
Replies: 19
Views: 3785

Re: Thinking out the box

Yep, the small thingie that is supposed to be kettle? is'nt doing it for us either. My trusty aluminium Hart never leaves the bakkie.
Die idee was om die kombuis te kan afhaal en weg te pak of te skuif as dit moet. Alles bly net so in hom.
by Debs
Fri Jun 08, 2012 3:23 pm
Forum: Build your own:
Topic: Thinking out the box
Replies: 19
Views: 3785

Re: Thinking out the box

Found the darn pics. :D: Getting ready for Kgalagadi, Mabua. :yahoo: http://i1262.photobucket.com/albums/ii610/hannes111/IMG_5722.jpg http://i1262.photobucket.com/albums/ii610/hannes111/IMG_5723.jpg http://i1262.photobucket.com/albums/ii610/hannes111/IMG_5725.jpg http://i1262.photobucket.com/albums/...
by Debs
Fri Jun 08, 2012 6:54 am
Forum: Build your own:
Topic: Thinking out the box
Replies: 19
Views: 3785

Re: Thinking out the box

It is Friday. It seems to me that the pics went awol. Will upload them sometime over the weekend.
by Debs
Fri Jun 08, 2012 6:51 am
Forum: Build your own:
Topic: Thinking out the box
Replies: 19
Views: 3785

Re: Thinking out the box

This is my latest addition to my self build drawer system. It might be of assistance to you in designing yours. I am still busy working on the cosmetics side of it. Otherwise it is working fine.
by Debs
Wed Jun 06, 2012 4:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Simple AntiTheft Device
Replies: 120
Views: 17191

Re: Simple AntiTheft Device

Posted: Wed Jun 06, 2012 3:45 pm Re: Simple AntiTheft Device Quote: For those of you who read the thread http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=8&t=24894" onclick="window.open(this.href);return false; and asked me to source the simple device for you. If you want more informati...
by Debs
Sun May 20, 2012 9:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alternator Dying ?
Replies: 15
Views: 2758

Re: Alternator Dying ?

I had problems with the denso altenater on my 2006 D4D( bearing and diodes) and nobody in PE could assist with spares and for that matter repairs. The dealer referred me to the auto electrician they are using and I end up paying R2850.00 for a new Bosch, fitting not included. I have no idea if this ...
by Debs
Wed Feb 22, 2012 7:02 pm
Forum: Anything Else for sale
Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
Replies: 150
Views: 3480

Re: Dash - storage cover / protectors - From R395.00

Hi Mark. Het vandag my dash cover gekry. Baie tevrede daarmee en dankie vir jou moeite. :yahoo:
by Debs
Mon Feb 20, 2012 9:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kaap tot TweeRiviere roete
Replies: 11
Views: 1631

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

My innige dank aan al die geleerdes. Ek het albei bekyk en het besluit op die R27. Gaan kyk of ek Brandvlei kan maak. Dis omtrent halfpad. Oom Bennas camping is so 15 Km noord van Brandvlei. Het enige een van julle al daar oorgebly. Aan die ander kant dink ek dit sal in elk geval beter wees om te B+...
by Debs
Sat Feb 18, 2012 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Kaap tot TweeRiviere roete
Replies: 11
Views: 1631

Kaap tot TweeRiviere roete

Die manne van die kaap moet help asseblief. Ek gaan Kgalagadi toe maar moet van die Baai af eers 'n draai in die kaap maak. Ek beplan om so teen 14 .00 uit die Kaap weg te kom na Twee Rivieren. Ek moet die volgende dag inboek by die park. Die vraag is nou, watter roete is die beste en waar is daar '...
by Debs
Fri Feb 10, 2012 9:32 pm
Forum: Anything Else for sale
Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
Replies: 150
Views: 3480

Re: Dash - storage cover / protectors - From R395.00

'n Gryse vi my Vigo asseblief.
by Debs
Fri Dec 09, 2011 6:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Darryl - Riceburner, RIP!
Replies: 31
Views: 3263

Re: Darryl - Riceburner, RIP!

Van ons as gesin ook ons innege megeevoel aan Darryl se se gesin en familie. Die Here vertroos die wat hartseer is. Is ook daardeur in Augustus en September en is voorwaar 'n groot emosionele stryd.
by Debs
Sun Dec 04, 2011 7:44 am
Forum: Trail Reports
Topic: Bedrogfontein 4x4 - Kirkwood
Replies: 11
Views: 5269

Re: Bedrogfontein 4x4 - Kirkwood

Ja, die uitsigte van die berg af is ongelooflik. Jy sien oormore aankom. Nog merkwaardiger is die broodbome teen die hange van die berg. Dis nie een of twee nie, dis 'n woud. Van hulle is tot 3 meter hoog + miskien nog n bietjie. As julle in die Oos Kaap kom, ry hom. Besprekings word gedoen by die A...
by Debs
Sun Dec 04, 2011 7:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: 'n Pot vol ROES !!!! Help
Replies: 14
Views: 2324

Re: 'n Pot vol ROES !!!! Help

As die binnekant so lyk neem ek aan die buitkant lyk nie veel beter beter nie, maar dis geen rede tot kommer nie. Skuur die pot, binne en buite, lekker met 'n potskuurder(sponsie) en groen seep. Vee die buitekant goed af met thinners en spuit hom mooi swart met blikkie heat resistant verf. Vir die b...
by Debs
Sat Dec 03, 2011 8:09 am
Forum: Trail Reports
Topic: Bedrogfontein 4x4 - Kirkwood
Replies: 11
Views: 5269

Re: Bedrogfontein 4x4 - Kirkwood

Vir die geskiedkundiges "Hills alive with history The Bedrogfontein 4x4 Trail is more than the regular assortment of steep slopes, rocky bits and diff lock talk. It also includes some fascinating, gory stories. General Jan Smuts and his Boer commando gave their British pursuers a thrashing here...
by Debs
Fri Dec 02, 2011 8:12 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Bedrogfontein 4x4 - Kirkwood
Replies: 11
Views: 5269

Bedrogfontein 4x4 - Kirkwood

Hi almal Die bedrogfontein roete is deel van die Addo olifantpark en loop vanaf Kirkwood tot by die Darlingdam naby waterford, Jansenville distrik. Jy kan die roete van beide kante af ry. Dit is nie 'n baie moelike roete nie. Daar is wel twee stukke wat baie klipperig en rotsagtig is en lekker steil...
by Debs
Sat Aug 27, 2011 8:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: National Luna draagbare battery pak
Replies: 13
Views: 2121

Re: National Luna draagbare battery pak

Theunis, ek kan net ditto sê op jou opmerking oor NL se diens. Ek was nog altyd 100% gelukkig met my boks wat een is van die oues en ek sal hom maar daarvolgens moet gebruik. All's well that ends well.
by Debs
Fri Aug 26, 2011 6:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: National Luna draagbare battery pak
Replies: 13
Views: 2121

Re: National Luna draagbare battery pak

Hi julle. Het vanmiddag my boks teruggekry. Solenoid is OK, maar die battery monitor paneel moes vervang word - en die fuse. Totale skade R150.00. :thumbup: Hoop dis al. Sal dit moet laat werk om te kyk of daar enigiets anders is wat nie reg werk nie. Ek is dalk gelukkig om lig daarvan af te kom. Di...
by Debs
Thu Aug 25, 2011 9:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: National Luna draagbare battery pak
Replies: 13
Views: 2121

Re: National Luna draagbare battery pak

Ek dink jy kan dalk nog wegkom met die waarborg. Myne is nou so amper drie jaar oud en nog nooit probleme gegee nie. Ek kon nie glo wat gebeur het nie. LA Sport in PE het Steven se bevinding bevestig. Algaande leert mens.
by Debs
Thu Aug 25, 2011 8:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: National Luna draagbare battery pak
Replies: 13
Views: 2121

Re: National Luna draagbare battery pak

Ek wens dit was dit die stort. Die elektronika en die "solonoid" op NL het gegaan.
Kostes? Weet nog nie.
by Debs
Thu Aug 25, 2011 8:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: National Luna draagbare battery pak
Replies: 13
Views: 2121

National Luna draagbare battery pak

Laas Saterdag prop ek my 12v stort in op die kragboks met swaarmoedige gevolge. Een groot klap en skielik werk die die ding nie meer soos hy veronderstel is om te werk nie. Ek weet nie of dit algemene kennis is nie, maar moenie jou kragboks gebruik vir jou stort nie. :( Steven van National Luna se a...

Go to advanced search