Search found 4 matches

by Sanaco
Mon Nov 01, 2010 12:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux RECORD
Replies: 103
Views: 8789

Re: Hilux RECORD

Wat 'n naweek! :yahoo: 3,618km gery om deel te wees van Saterdag, is trots om te sê ek was no 306 van 495 Hiluxe op die duine! Dankie aan almal wat 'n vinger in die 'pie' gehad het met die reëlings van die dag, julle het goed gedoen. Weet nie of ek reg is nie, maar was ek die enigste van Mpumalanga...
by Sanaco
Mon Nov 01, 2010 10:10 am
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147691

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

Wat 'n naweek! :yahoo: Na 3,618km is ons terug by die huis. Sover ek kon sien was ek die enigste van Mpumalanga wat daar was, maar dit was die moeite werd. Het lekker op die duine gespeel die middag, kon ongelukkig nie die pret-dag mee maak nie, die huis was so bietjie ver. Dankie aan elk een wat 'n...
by Sanaco
Mon Oct 18, 2010 5:24 am
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147691

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

My twee seuns sien meer uit na die naweek as ek self! Ma en kleinsus gaan nie saam nie, dus maak ons dit 'n manne naweek :wave: Ek het die week vooraf BAIE rywerk, maar sal hierdie een beslis nie mis nie, gelukkig is dit in 'n Hilux, so ek worry nie te veel nie :yahoo:
by Sanaco
Tue Sep 21, 2010 3:16 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147691

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

:yahoo: EK GAAN SAAM! Ek mis die een nie maklik nie :dance1:

Go to advanced search