Search found 690 matches

by Andre du preez
Tue Nov 29, 2011 3:45 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Trevor (Hi-Hilux)
Replies: 468
Views: 61654

Re: Trevor (Hi-Hilux)

Lyk goed :thumbup:
by Andre du preez
Tue Nov 29, 2011 3:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Jet man
Replies: 12
Views: 1872

Re: Jet man

Mal...........!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Kyk uit vir daai ou by die Wings and Wheels.
by Andre du preez
Tue Nov 29, 2011 3:07 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Atlantis 11/12/2011
Replies: 53
Views: 4273

Atlantis 11/12/2011

Ons gaan Sondag 11/12/2011 Atlantis toe.......... :yahoo: :yahoo:

Die wat wil saam gaan laat weet maar voor af sodat ons permitte kan reel. Ek het nog nie die dag voor uit beplan nie, maar ons kyk om iets anders vir die dag te beplan.Dalk 'n lekker gps roete of iets. :thumbup:
by Andre du preez
Fri Nov 25, 2011 7:51 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Some extra exterior lighting
Replies: 57
Views: 17234

Re: Some extra exterior lighting

En daar was lig........!!!!!!!!!!
by Andre du preez
Thu Nov 24, 2011 11:14 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How it was done in 1981
Replies: 22
Views: 2560

Re: How it was done in 1981

BAIE DANKIE ......vir die mooi foto's.
by Andre du preez
Thu Nov 24, 2011 11:03 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 4y or Ford 3.0l v6
Replies: 40
Views: 14775

Re: 4y or Ford 3.0l v6

4y.......... :thumbup:
by Andre du preez
Thu Nov 24, 2011 7:44 am
Forum: Amarok
Topic: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)
Replies: 21
Views: 8909

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Manne ooor 20jaar praat ons weer.......!!!!!!
by Andre du preez
Wed Nov 23, 2011 3:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Range Rover Evoque
Replies: 29
Views: 2830

Re: Nuwe Range Rover Evoque

lekker.....car .......maar........4x4........nee.....wat.
by Andre du preez
Wed Nov 23, 2011 2:20 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namibia for first timers_Sep/Oct 2011
Replies: 72
Views: 10899

Re: Namibia for first timers_Sep/Oct 2011

So, mooi :thumbup:
by Andre du preez
Wed Nov 23, 2011 1:25 pm
Forum: Meet the People
Topic: not so new Newbie
Replies: 19
Views: 2407

Re: not so new Newbie

Welkom.....!!!!
by Andre du preez
Tue Nov 22, 2011 10:25 am
Forum: Meet the People
Topic: Stephan van Eeden
Replies: 23
Views: 2543

Re: Stephan van Eeden

:thumbup: welkom :lol: :lol:
by Andre du preez
Tue Nov 22, 2011 7:46 am
Forum: The Workshop
Topic: Is this a common Vigo problem?
Replies: 10
Views: 1788

Re: Is this a common Vigo problem?

Op ons Isuzu D/C is daar 'n sensor onder die seats wat die loom se plug maak dat die lig aangaan.
by Andre du preez
Fri Nov 18, 2011 12:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Johan ons moes jou in die span gehaaaat het dan sou ons dalk beter gedoen het. Dalk tweede laaste.
by Andre du preez
Fri Nov 18, 2011 8:49 am
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Matin jy is reg........maar ook daar was nie punte gegee of afgetrek vir met lockers of sonder. en met 33"m/t ens. En sorry manne maar die Hilux hek. Nee, wat manne.......die wat daar was kan seker beter antwoord gee.
by Andre du preez
Fri Nov 18, 2011 7:33 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Sound System
Replies: 7
Views: 1803

Re: Sound System

More, ek het gister probeer iets post maar sien nie die post nie ..... jy moet vir Andre Vrey bel. Andre sal vir jou plan maak.....hulle is ook naby. Sy plek se naam is Somerset-Auto Clinic. Bel hom by (021)852-9072.
by Andre du preez
Fri Nov 18, 2011 7:28 am
Forum: Trip Reports
Topic: Namibia for first timers_Sep/Oct 2011
Replies: 72
Views: 10899

Re: Namibia for first timers_Sep/Oct 2011

Regtig baie mooi, dink self om so trip te beplan. Is net my ou lux raak nou te oud!! Sal eers maar 'n vars een moet koop vir so trip.
by Andre du preez
Thu Nov 17, 2011 4:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers....
Replies: 10
Views: 1391

Re: Lockers....

Megaworld vra R18595-00 fitted Plus 2jaar/40000km Warranty.
by Andre du preez
Thu Nov 17, 2011 2:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers....
Replies: 10
Views: 1391

Re: Lockers....

Gearmax praat van R20000-00. Ek wag gou vir nog 'n paar pryse.
by Andre du preez
Thu Nov 17, 2011 1:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers....
Replies: 10
Views: 1391

Re: Lockers....

Sal gou daar begin, dankie.
by Andre du preez
Thu Nov 17, 2011 1:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers....
Replies: 10
Views: 1391

Re: Lockers....

Marius dit is vir 'n nuwe Isuzu 4x4 e.cab, die probleem wat ek het is om iemand te kry wat dit kan doen onder soort van waarborg.
by Andre du preez
Thu Nov 17, 2011 12:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers....
Replies: 10
Views: 1391

Lockers....

Wie kan my help met so iets in die kaap :?:
by Andre du preez
Wed Nov 16, 2011 4:04 pm
Forum: Fortuner
Topic: Nuwe stert vir Blackadder
Replies: 15
Views: 5700

Re: Nuwe stert vir Blackadder

So,jaaaAAAAAaaaaa........!!!!
by Andre du preez
Mon Nov 14, 2011 5:13 pm
Forum: Medical forum
Topic: BE SOOOOO VERY CAREFULL
Replies: 20
Views: 7650

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

hOOP sy voel gou beter........ :thumbup:
by Andre du preez
Sun Nov 13, 2011 2:36 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: Hilux x Hilux= Baie lekker dag :thumbup:
by Andre du preez
Sun Nov 13, 2011 2:31 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

So,jaaAAAaaaa...... weer eens baie dankie vir 'n lekker dag manne, dames :thumbup: Ons het die dag op 'n hoë noot af gesluit....... ek wil net baie dankie sê aan Green Mamba,Jonkheer Boere Wynmakers,Shancken Locks,African Offroad Centre wat dit vir ons moontlik gemaak het om so lekker dag te hê
by Andre du preez
Sun Nov 13, 2011 2:13 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

En so het die dag begin....... :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
by Andre du preez
Sun Nov 13, 2011 2:10 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Op pad Melkbos toe....... :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by Andre du preez
Sun Nov 13, 2011 2:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Die bus is Greenmamba sin een van ons sponsers vir die dag.
by Andre du preez
Sun Nov 13, 2011 2:03 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Moet sê baie manne het gevra maar hoekom die trailer........van hulle was so bang toe die lux daar aan kom op wa.. dat Ciske moes mooi praat dat ons kon in kom..... :lmao:
by Andre du preez
Sun Nov 13, 2011 2:01 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Die oggend net voor ons gery het uit G.bay :yahoo:
by Andre du preez
Sun Nov 13, 2011 1:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Wil graag begin om regtig baie dankie te se vir al die Hilux manne. Dit was so lekker om deel te wees van so lekker groep. Dit was vir my 'n eerste om aan so iets deel te neem. Ek moet sê na die dag was ek regtig by ek was daar, en ek sal volgende jaar weer daar wees. :thumbup: ASB. vir al die manne...
by Andre du preez
Fri Nov 11, 2011 4:23 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

So,JaaaaaaAAAAaaaa.......!!!!!!!!!!!!
by Andre du preez
Fri Nov 11, 2011 3:52 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Sien julle manne daar.........!!!
by Andre du preez
Thu Nov 10, 2011 9:20 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my trokkie
Replies: 2
Views: 1865

Re: my trokkie

So,ja :thumbup:
by Andre du preez
Thu Nov 10, 2011 6:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Ok, het so gedink.........nou ,ja kom ek spring aan die werk.......altyd ry alles reg ?Julle moet sien hoe my 'Wa" ge-sticker is...ook maar goed ek het nie vir meer spo... gevrae nie.
by Andre du preez
Thu Nov 10, 2011 5:33 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Ciske gou 'n vraag ek het nie agter recovery points op my bakkie nie. Ek het wel std tow bar. Sal dit werk. Ek weet ons kan nie die hak gebruik nie maar die raam van die towbar is mos sterk genoeg. Sorry ek vra nou eers. Ek kan paar foto's neem en vir julle wys wat ek bedoel.
by Andre du preez
Thu Nov 10, 2011 3:22 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Ciske ek het vir jou die foto's van die T-shirts aan gestuur. Kyk of jy dit kan op die forum sit asb. Ek het nie prg. baie die werk om dit te doen nie.
by Andre du preez
Tue Nov 08, 2011 11:18 am
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Goeie nuus Anel het my laat weet ons T-shirts word vandag gedoen so,ja kan nie wag om hulle te sien nie!!!
by Andre du preez
Tue Nov 08, 2011 10:28 am
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Nee, met 250 Isuzu dankie tog dit was nie 'n 300lx nie. Die beste is ek werk al 4jaar vir die werk en dit is my eerste speed fine. Ek het net te veel goed probeer aflewer gister. "Glo my ek het groot geskrik".
by Andre du preez
Mon Nov 07, 2011 6:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

158km in 100km zone hulle wou my opsluit. Was laat vir delivery. Wat kan ek se net nie my dag nie.
by Andre du preez
Mon Nov 07, 2011 5:51 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Dankie Chris......jis manne ek kom nou net terug van Caledon af Speed fine R1800-00 nie cool nie. Het julle manne nie vir my naweek werk nie kort $$$$$$$$$$$.
by Andre du preez
Sun Nov 06, 2011 11:13 pm
Forum: Amarok
Topic: Voetspore Amarok
Replies: 40
Views: 12313

Re: Voetspore Amarok

Jy is reg lOUIS..... ek spot sommer :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Sun Nov 06, 2011 9:32 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Cool....ek kan nie wag nie.
by Andre du preez
Sun Nov 06, 2011 9:30 pm
Forum: Amarok
Topic: Voetspore Amarok
Replies: 40
Views: 12313

Re: Voetspore Amarok

Manne, jaa...wat laat ons nou nie te persoonlik raak met die ou Amakrok nie. Ek wil net vir die Amakrok manne vra wat hulle teen Die :beach: :boss: Isuzu het...aangesien dit darm een was wat hulle uit gehelp het. Ek sou kon sê as dit nie vir 'n Isuzu was nie........ :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao...
by Andre du preez
Sun Nov 06, 2011 9:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New Toy
Replies: 8
Views: 1284

Re: New Toy

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: baie mooi :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Sun Nov 06, 2011 9:00 pm
Forum: Meet the People
Topic: Introducing Myself
Replies: 14
Views: 2004

Re: Introducing Myself

:cool: :cool: :cool: :cool: Welkom :cool: :cool: :cool: :cool: :cool: :cool:
by Andre du preez
Sun Nov 06, 2011 8:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Radio in the new Tuna's
Replies: 19
Views: 2121

Re: Radio in the new Tuna's

Ek weet nie wie Toyota se Radio's bou nie maak "Grid" bou die nuwe Isuzu Radio's ek het 'n rep. se kaartjie by die werk sal gou more vir jou hulle nr. post.
by Andre du preez
Sun Nov 06, 2011 8:54 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Manne dit klink alles baie lekker. Kan nie wag nie. Wil gou vra gaan daar baie water wees? Ek weet nie hoekom nie maar my lux is nie mal oor water nie.
by Andre du preez
Sat Nov 05, 2011 8:40 am
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

So, ja julle se "men" moet dit geniet. Ons kan nie wag om te sien. Hoop nie julle reen nat vandag nie. George ek het my pos gekry. Wil net so vra mag ek vir my 'n groot sticker laat maak en op my bakkie sit?
by Andre du preez
Fri Nov 04, 2011 8:18 am
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

Reg,so ek wil gou vra hoe lank het julle manne gewag vir Club stickers. Ek is net bang myne gaan laat wees vir volgende naweek. Wil darm graag hulle op hê as ons melkbos ry.
by Andre du preez
Fri Nov 04, 2011 8:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: No more Toyota - What?
Replies: 52
Views: 4348

Re: No more Toyota - What?

Manne,manne............Isuzu?Nissan?Amakrok?............nee,wat ek loop dan maar :banned: ........net :lmao: :lmao:
by Andre du preez
Fri Nov 04, 2011 8:08 am
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

More, manne wil net gou noem ons Club T-shirts is bestel.....ek hoop om dit vroeg volgende week te kry.
by Andre du preez
Thu Nov 03, 2011 1:48 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namibia trippie - Oktober 2011
Replies: 13
Views: 3137

Re: Namibia trippie - Oktober 2011

Baie baie mooi dankie vir al die foto's.
by Andre du preez
Wed Nov 02, 2011 3:43 pm
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

'n Hilux Club man!
by Andre du preez
Wed Nov 02, 2011 9:54 am
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45683

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

En nou manne almal is so stil....?

Go to advanced search