Search found 690 matches

by Andre du preez
Wed Jun 12, 2013 1:22 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14
Replies: 10
Views: 2312

Re: ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14

Wat van Card only no Cash!! :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender:
by Andre du preez
Wed Jun 12, 2013 1:21 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14
Replies: 10
Views: 2312

Re: ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14

Ek hoor jou Tertius..!!
by Andre du preez
Wed Jun 12, 2013 1:06 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Lekker dag paar pic.............!!
Replies: 12
Views: 3167

Re: Lekker dag paar pic.............!!

Mazda....het gaan masssss :lol: :lol: :lol: :lol:
by Andre du preez
Wed Jun 12, 2013 1:01 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Lekker dag paar pic.............!!
Replies: 12
Views: 3167

Re: Lekker dag paar pic.............!!

Baie , ons was 6mense,3bakkies. Ek en Anel was alleen in ons voertuig.......maar ons moes omtrent alles aanry..? Hoekom die ander twee voertuie
Mazda en Colt....!!
by Andre du preez
Wed Jun 12, 2013 12:33 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Lekker dag paar pic.............!!
Replies: 12
Views: 3167

Re: Lekker dag paar pic.............!!

hahahahahhaha........Neil dit was laas jaar toe ons die Melkbos 4x4 dag by gewoon het. GreenMamba het my geborg vir die dag.
by Andre du preez
Wed Jun 12, 2013 12:20 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Lekker dag paar pic.............!!
Replies: 12
Views: 3167

Re: Lekker dag paar pic.............!!

Julle is welkom paar fotos by te sit.
by Andre du preez
Wed Jun 12, 2013 11:57 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: New to the forum
Replies: 15
Views: 3278

Re: New to the forum

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Welkom!!
by Andre du preez
Tue Jun 11, 2013 12:50 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Hennops Day out
Replies: 8
Views: 2430

Re: Hennops Day out

:surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender:
by Andre du preez
Tue Jun 11, 2013 12:48 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Legend 40
Replies: 21
Views: 4501

Re: Legend 40

Baie mooi!!
by Andre du preez
Tue Jun 11, 2013 10:48 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14
Replies: 10
Views: 2312

Re: ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14

Dit gaan nooit regkom nie!!

Hoekom n mens nie net by die hek kan betaal nie sal ek nooit :oops: :oops: :oops: :oops: :oops: :oops: kan verstaan nie.
by Andre du preez
Thu Jun 06, 2013 4:20 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2013
Replies: 38
Views: 5494

Re: angola 2013

:thumbup:
by Andre du preez
Wed Jun 05, 2013 3:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SA TRUCKS NEED THESE BRAKES!
Replies: 10
Views: 1941

Re: SA TRUCKS NEED THESE BRAKES!

Jy moet ook onthou die sleepwa het ook ASB en dics brakes...dit help baie maar kos $$$.
by Andre du preez
Wed Jun 05, 2013 2:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SA TRUCKS NEED THESE BRAKES!
Replies: 10
Views: 1941

Re: SA TRUCKS NEED THESE BRAKES!

Meeste van die nuwe trokke het almal ABS en ASR (Anti - spin- regulator).Waar die verskuuuuuuuuuul kom is. In SA laai die trokke baie grooter en swaarder as in van die ander lande en hulle beweeg tussen kleiner voertuie. Ook seker die grootste probleem is die K53.....wat moet vervang word.....die vo...
by Andre du preez
Wed Jun 05, 2013 10:17 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Klasmaat
Replies: 27
Views: 3688

Re: Nuwe Klasmaat

:surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: welkom
by Andre du preez
Mon Jun 03, 2013 4:28 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Luxter takes a tumble
Replies: 43
Views: 6955

Re: Luxter takes a tumble

Sterkte ek glo....dit is nie die einde nie.
by Andre du preez
Wed May 22, 2013 1:24 pm
Forum: Build your own:
Topic: My minie me ali canopy
Replies: 23
Views: 3705

Re: My minie me ali canopy

:surrender: :surrender: :surrender: dit lyk baie goed, dit bly darm lekker om self aan jou extras te werk!! :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Wed May 22, 2013 1:19 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Rock-sliders for my Hilux
Replies: 24
Views: 4838

Re: DIY Rock-sliders for my Hilux

Regte RockSL :punch: :punch: :punch: :punch: :punch: :punch: :punch: ders

Hulle sal die pak kan vat!!
by Andre du preez
Wed May 22, 2013 1:17 pm
Forum: Eastern Cape
Topic: Playtime
Replies: 53
Views: 10160

Re: Playtime

:thumbup: Lyk baie cool baie mooi foto's!!
by Andre du preez
Wed May 22, 2013 1:14 pm
Forum: Build your own:
Topic: New Kit Installed
Replies: 12
Views: 2891

Re: New Kit Installed

:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:
by Andre du preez
Tue May 14, 2013 3:12 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Hilux Rebuild
Replies: 102
Views: 14644

Re: Hilux Rebuild

:yahoo: :yahoo: Baie cool!!
by Andre du preez
Tue May 14, 2013 3:10 pm
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba rivier naweek. Cancelled
Replies: 32
Views: 8659

Re: klein letaba rivier naweek.

:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:
by Andre du preez
Mon May 13, 2013 4:25 pm
Forum: Western Cape
Topic: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Replies: 22
Views: 3526

Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013

Rof >>>>>>
by Andre du preez
Wed May 08, 2013 5:14 pm
Forum: Meet the People
Topic: Another newbie ;)
Replies: 19
Views: 2571

Re: Another newbie ;)

Baie welkom :surrender: :surrender:
by Andre du preez
Wed May 08, 2013 5:12 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: toyota om op trots te wees
Replies: 17
Views: 3958

Re: toyota om op trots te wees

te mooi :cooldude:
by Andre du preez
Wed May 08, 2013 7:56 am
Forum: Western Cape
Topic: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Replies: 22
Views: 3526

Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013

Dankie Kobus dit klink sommer baie lekker!!
by Andre du preez
Tue May 07, 2013 2:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Replies: 22
Views: 3526

Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013

Nee, okay dankie Gidoen...dan sien ek julle dalk by die Bergkraal naweek. Wil slag weer huistoe gaan..!!
by Andre du preez
Mon May 06, 2013 5:35 pm
Forum: Western Cape
Topic: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Replies: 22
Views: 3526

Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013

Kobus vir die wat net wil kom kyk , kan mense loop tussen die uitdagings. of is dit roete net vir die voertuie.

Ek sal dalk met die motor wil deur ry en Saterdag aand kamp en Sondag.......4x4..kyk?
by Andre du preez
Mon May 06, 2013 5:29 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Farm Trail 4 May 2013 - WOW!
Replies: 7
Views: 5648

Re: Farm Trail 4 May 2013 - WOW!

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Mon May 06, 2013 5:25 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Feedback - Welgelegen May 2013
Replies: 34
Views: 12120

Re: Feedback - Welgelegen May 2013

Dit lyk of julle baie lekker dag geniet het!!
by Andre du preez
Mon Apr 29, 2013 5:04 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 7913

Re: Rust De Winter!

lekka!!
by Andre du preez
Wed Apr 17, 2013 1:11 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My Truck
Replies: 16
Views: 3804

Re: My Truck

Baie mooi!!
by Andre du preez
Wed Apr 17, 2013 1:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Front wheel fell off...
Replies: 28
Views: 4148

Re: Front wheel fell off...

Nie cool nie Hello R...!!
by Andre du preez
Mon Apr 08, 2013 5:36 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Replies: 89
Views: 24044

Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....

Nie sleg nie...good job!!
by Andre du preez
Thu Apr 04, 2013 8:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: ETIOS, of wat ????
Replies: 76
Views: 5905

Re: ETIOS, of wat ????

Chris dis altyd goed om al die goed te hoor . Dalk nie altyd lekker nie as verkoopsman nie. Ek dink in jou geval is dit die persoon wat jou uit die voertuig gehaal het en nie die produk self nie. Daar is baie sulke stories. My Pa ry nou Ford Ranger? hoekom swak diens by Toyota Helderberg.Lang storie...
by Andre du preez
Wed Apr 03, 2013 5:07 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3314

Re: Weskus trippie

Nou maar toe. Jou het uit die pad getrek vir ons. Ek het agter in u Colt D/C gesit.

Jis maar julle manne was goed op spoed toe ons by julle kom.Lekker man lekker.lol
by Andre du preez
Wed Apr 03, 2013 1:41 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 1981 Toyota Trekker
Replies: 125
Views: 46788

Re: 1981 Toyota Trekker

Hello, Dylon Hoop alles is nog lekker daar my julle Town!!lol
by Andre du preez
Wed Apr 03, 2013 12:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ETIOS, of wat ????
Replies: 76
Views: 5905

Re: ETIOS, of wat ????

Cassie By Julle in JHB verstaan ek so, maar man met maar rond shop vir versekering.Die Vivo is verseker dit werk.

Op dienste en ander koste bande ens , is Volkswagen nie te sleg nie. Naverkoop diens en waarde is ook nie te sleg.
by Andre du preez
Wed Apr 03, 2013 12:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ETIOS, of wat ????
Replies: 76
Views: 5905

Re: ETIOS, of wat ????

Polo Vivo 1.4 Sedan 2012

Km9342

Extras , ABS,Radio Bluetooth/usb/sd/mp3,Airbags2,Aircon,Powersteering,Centrollocking and Alarm,Smash and Grab tint.
Balance of warranty 12ooookm/3Yr.

R119900.00 On the Road.
by Andre du preez
Wed Apr 03, 2013 12:19 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3314

Re: Weskus trippie

Ek was vrydag deer die dag onder by Worsie se huis gou gaan "swem"
by Andre du preez
Wed Apr 03, 2013 12:17 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3314

Re: Weskus trippie

Nou ja dan was julle by ons. Daai groot WIt tent is waar ons die onthaal gehou het. Lekker man. Was julle net een bakkie met twee man of in group?

Ons het in die dorp getrou Kotzerus so 18km van die Pan af. Anel se ouers boer daar.Jy moet paar foto's opsit man.
by Andre du preez
Wed Apr 03, 2013 7:43 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3314

Re: Weskus trippie

More , Husky soos ek kan afly was jou trip u lekker een. Ek moet se die weer was net so lekker. Ons troue het ook mooi afgeloop. Ek sal nog paar foto's opsit. (sorry ek het jou oproep gemis).Jy het dalk nog verby ons kamp gery. Op watter dag is julle verby Waterval? Ek moet se daar het paar 4x4 mann...
by Andre du preez
Fri Mar 15, 2013 2:47 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 1981 Toyota Trekker
Replies: 125
Views: 46788

Re: 1981 Toyota Trekker

SUPER LUX!!
by Andre du preez
Thu Mar 14, 2013 9:11 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3314

Re: Weskus trippie

Baie dankie Pora , ek en Anel trou op Kotzerus en dan hou ons klein onthaal by die see onder by waterval. n Old school troue!!

Ek sal vir julle foto's op sit..
by Andre du preez
Wed Mar 13, 2013 1:30 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My Lorrie
Replies: 37
Views: 5107

Re: My Lorrie

Weer mooi gemaak.
by Andre du preez
Wed Mar 13, 2013 1:26 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3314

Re: Weskus trippie

Ek trou daai naweek naby aan Waterval....ons kan mekaar nog dalk sien daar!!
by Andre du preez
Wed Mar 13, 2013 1:23 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3314

Re: Weskus trippie

Husky jy kan my bel as jy wil 0823194234
by Andre du preez
Fri Mar 01, 2013 4:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Die Groot Dag het aangebreek
Replies: 37
Views: 3086

Re: Die Groot Dag het aangebreek

Sterkte.....baie mooi.
by Andre du preez
Mon Jan 28, 2013 8:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Papa's got a brand new toy...
Replies: 109
Views: 10293

Re: Papa's got a brand new toy...

Daai Jeep sal nou lekker werk vir ons manne onder by see, Beach road drive op Sondag.....lekker geniet hom!
by Andre du preez
Mon Jan 28, 2013 8:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sticker on.
Replies: 27
Views: 2967

Re: Sticker on.

Baie mooi !!
by Andre du preez
Sat Jan 05, 2013 8:43 am
Forum: Members in publications
Topic: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!
Replies: 11
Views: 8320

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Baie dankie Chris en ja Armien knop in die keel ken ek. Ek en die vrou het so paar maande terug huis gekoop. Toe ons weer sien soek die bank nog deposit. Al wat oor was om te doen was om soetwatertjie te laat gaan. Na twee jaar se bou en mooi maak.

Wees maar verseker ek gaan weer een koop!!
by Andre du preez
Thu Jan 03, 2013 10:25 am
Forum: Members in publications
Topic: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!
Replies: 11
Views: 8320

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Baie dankie , moet se dit was baie mooi dag. Indien die jaar weer so dag gereel word sal ek graag wil help.

Toyota is nou maar net 100% bakkie... Maak nie saak van km of jaar model nie.

Go to advanced search