Search found 314 matches

by Doom
Thu Sep 15, 2011 12:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hoe om gate toe te maak?
Replies: 24
Views: 2711

Hoe om gate toe te maak?

Dagse. Ek het na 'n ewigheid (so het dit gevoel) my bakkie se snorkel gekry. Dankie Mark :thumbup: Ek vat dit toe alles na erkende 4x4 plek vir instellasie, want ek het self nie die gereedskap en tyd nie. Met die template en alles uitgemerk op die fender, net reg vir die boor, vat ek die pad, want e...
by Doom
Tue Sep 13, 2011 11:56 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

rum & raison chocolate sprinkled ice-cream on top. So now, it is not inside, but on top.
by Doom
Tue Sep 13, 2011 11:47 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

huff and puff and blow a flame like the dragon in Shrek's movie, but
by Doom
Tue Aug 30, 2011 9:11 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

discover that there was no engine, for it was also grounded with the last aeroplane in the 1800's.
by Doom
Wed Aug 24, 2011 11:36 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

old Peanutbutter(?), because after all, who cares about sequence in this time of depression?
by Doom
Tue Aug 23, 2011 11:20 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

to the members of
by Doom
Tue Aug 23, 2011 11:07 pm
Forum: Build your own:
Topic: Recovery gear storage
Replies: 70
Views: 10917

Re: Recovery gear storage

Jong, as 'n mens na al hierdie uitvindsels oor so 'n ver afstand staan en kyk - vanuit Windhoek - dan sien jy deur al hierdie planne... So by so sien ek julle manne maak reg vir die groot warmte wat kom en nou verwys ek hier ook na Johannes van die See se "waterboks". Daai kas op die stert...
by Doom
Tue Aug 23, 2011 10:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie was dit?
Replies: 32
Views: 2844

Re: Wie was dit?

Die gaatjie in die klip, man!!! :wink2: :wink2: :wink2: :wink2: :shifty:
by Doom
Tue Aug 23, 2011 10:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Windy
Replies: 19
Views: 1822

Re: Windy

Ja, ek is weer in Wind-hoek. Verstaan hoekom is die lughawe 40km uit die stad...
by Doom
Tue Aug 23, 2011 10:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie was dit?
Replies: 32
Views: 2844

Re: Wie was dit?

Thabogrobler wrote:Sorry, nie ek nie!
Maar gebeur dit nie eers as 'n mens 'n gat in 'n klip kan piepie nie? :problem: :o: :lol:
Party oupa's sien nie die klip nie en ander weer nie die gaatjie nie! :blushing:
by Doom
Tue Aug 23, 2011 10:34 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

could, execpt for the two-handle kruiwa full of
by Doom
Tue Aug 23, 2011 9:00 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

when night falls, he was hit by the moon. With a wolf's cry he
by Doom
Mon Aug 22, 2011 11:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie was dit?
Replies: 32
Views: 2844

Re: Wie was dit?

Mark, ek dink ek moet jou dalk maar net laat weet dit was ook nie ek nie. ;-) :taunt: :taunt:
by Doom
Mon Aug 22, 2011 11:13 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

and the more they sing, the more it sounds like a demand for
by Doom
Mon Aug 22, 2011 6:55 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

the beetle, with the kruiwa handles, up the slopes of the dune to the point of
by Doom
Mon Aug 22, 2011 5:48 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Rear Bumper + Spare Wheel Carrier + Something Extra
Replies: 81
Views: 14143

Re: DIY Rear Bumper + Spare Wheel Carrier + Something Extra

Ja Johannes van die See, almal dink omdat jou naam aan water gekoppel is, dat dit 'n watertenk is. Maar hier ken ons daai planne, en dis nie vir water nie....
:acute: ;-) :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Doom
Mon Aug 22, 2011 4:01 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

he went into the elevator and press the button for Dune 7
by Doom
Mon Aug 22, 2011 3:47 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

With swimming-goggles and a snorkel around his
by Doom
Mon Aug 22, 2011 3:22 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

In the meantime, a total stranger walks into the lobby of a
by Doom
Mon Aug 22, 2011 10:26 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

stuck in mud without a Hilux with 4x4.
by Doom
Mon Aug 22, 2011 9:34 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

fast burning action on the right track to ST Nowhere.
by Doom
Mon Aug 22, 2011 9:19 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

windbag, which they call "bokwagter" after
by Doom
Mon Aug 22, 2011 8:57 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

, but at a closer look, it was actually the exhaust-pipes of the the car, but one idiot
by Doom
Fri Aug 19, 2011 7:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: When a laitjie wants to dice.....????
Replies: 33
Views: 3459

Re: When a laitjie wants to dice.....????

Onthou, toe ek 'n kind was het ek gedink en geredeneer soos 'n kind, maar nou dat ek groot is...
:acute: :naah: :naah:
by Doom
Fri Aug 19, 2011 6:59 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

In the meantime
by Doom
Fri Aug 19, 2011 4:27 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

the res of the team try to play the game.
by Doom
Fri Aug 19, 2011 2:34 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

without warning, he
by Doom
Fri Aug 19, 2011 2:27 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

Holfontein near Pofadder, so he
by Doom
Fri Aug 19, 2011 9:39 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

catch a ball in a lineout and
by Doom
Thu Aug 18, 2011 8:11 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

Roman calendar implemented in the Outback.
by Doom
Thu Aug 18, 2011 7:36 pm
Forum: Humor
Topic: No wonder they not getting what they want
Replies: 3
Views: 1010

Re: No wonder they not getting what they want

As ek die ding reg verstaan, wil hy nie met sy pen skryf nie.... :naah: :crazy: :angel:
by Doom
Thu Aug 18, 2011 6:42 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

a colt on steroids before the Durban July
by Doom
Thu Aug 18, 2011 4:06 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

starts whisteling "ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis en daar's niks waarvoor ek skrik nie",
by Doom
Thu Aug 18, 2011 3:54 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

tends to put him in a seriuos depro, because
by Doom
Thu Aug 18, 2011 9:12 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

,which is a bit like a ratrace, but anyway
by Doom
Wed Aug 17, 2011 10:38 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

humor, who bought a Land Rover instead of a kruiwa which
by Doom
Wed Aug 17, 2011 10:30 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

Then she realise that he was the one without the
by Doom
Wed Aug 17, 2011 8:43 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 793526

Re: The Hilux Story

scratch the paint of my Hilux, but hey, after all
by Doom
Tue Aug 16, 2011 11:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: Met 'n tong in die kies...
Replies: 1
Views: 571

Met 'n tong in die kies...

Ek het die een gekry en geniet! Geniet dit saam... Land Rover They say 90% of all Land Rovers manufactured is still on the road. The other 10% have reached their destination. All Land Rovers are like women - They moan on long journey's, embarrass you in front of friends and you spend more money than...
by Doom
Mon Aug 15, 2011 4:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: They say a picture says a thousand words . . . . .
Replies: 8
Views: 2069

Re: They say a picture says a thousand words . . . . .

Verbeel ek my of lig hy sy bo-lip op...? :eh: :angel:
by Doom
Fri Aug 12, 2011 6:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment
Replies: 66
Views: 5758

Re: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment

Baie geluk aan al die betrokke party wat so-iets moontlik gemaak het... Ek sit nou net en wonder of hierdie nie dalk weer een van daardie Afrika-dinge is wat homself hier afspeel nie - 'n bewindsoorname van die forum deur getalle nie... :think: :think: :think: :wink2:
by Doom
Wed Jul 20, 2011 5:58 pm
Forum: Build your own:
Topic: Kitchen for Alu Canopy
Replies: 61
Views: 6437

Re: Kitchen for Alu Canopy

Dankie Henk vir die terugvoer.Waardeer dit. :thumbup:
by Doom
Tue Jul 19, 2011 11:50 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY RTT
Replies: 24
Views: 3859

Re: DIY RTT

Aai - jaai - jaai !!
Weereens die stilte!! :D:
Gee bietjie terugvoering man!
by Doom
Tue Jul 19, 2011 11:35 am
Forum: Build your own:
Topic: Kitchen for Alu Canopy
Replies: 61
Views: 6437

Re: Kitchen for Alu Canopy

Nou wat nou !? Dis een leemte op ons forum. Ek lees nou lank na die tyd hierdie projek en vind dit baie leersaam en handig en dan ... geen finale / afsluiting van die projek nie. :eh: Ek sou graag die finale produk wou sien as alles in plek is, ek sou graag 'n terug voering wou lees of alles gewerk ...
by Doom
Fri Jul 15, 2011 10:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: Namibia in 7 Days
Replies: 2
Views: 802

Re: Namibie

Eina !!
Om daardie wydte te ry in so 'n kort tydjie moet jy eelte op jou jack he. Daar kon ook nie veel tyd gewees het vir foto's nie, so he maar geduld.
Ten minste was hy daar... (dink ek...) :wink2:
by Doom
Wed Jul 13, 2011 12:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Shocks probleempie
Replies: 17
Views: 2342

Re: Shocks probleempie

Trevor, ek weet nou nie hoe gereeld kom jy in WHK nie, maar bel gerus Diesel Electric (061 274200) of MotoVac (061 233 144). Baie billik met hulle pryse. :thumbup:
by Doom
Mon Jun 20, 2011 5:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Camera time....again....!
Replies: 87
Views: 5346

Re: Camera time....again....!

Mark, ek lees nou die string van kommentare hier en baie van dit is geld, maar ek glo nie jy gaan alles wat jy soek in een kamera kry nie. Jy sal moet besluit wat soek jy - 'n kleiner dingetjie wat jy in jou sak kan dra en heeltyd by jou kan he vir daardie onverwagse geleenthede wat dikwels opduik e...
by Doom
Fri Jun 17, 2011 10:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lunar eclipse
Replies: 12
Views: 1672

Re: Lunar eclipse

As ek so na Andy luister dan kom ek agter hoe min weet ek van die goed. Maar ek hou van eksperimente en dus is ek gedurig aan die uittoets van nuwe idees. En party keer is dit lekker pret om nuwe goed te probeer. Op die wyse het ek my een-oog verkyker ('n Russiese ding met vergroting van 20x60) aan ...
by Doom
Thu Jun 16, 2011 10:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lunar eclipse
Replies: 12
Views: 1672

Re: Lunar eclipse

Ook so 'n paar foto'tjies van die maan vanuit ons geweste gesien. Die beste wat ek maar kon doen met 'n mik en druk deur 'n verkyker. :crazy:
by Doom
Wed Jun 15, 2011 11:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: Malaria treatment ?
Replies: 46
Views: 4046

Re: Malaria treatment ?

Dit wat hier geskryf word is baie nuttig en van groot waarde, MITS dit wel gedoen word. Meeste van die medikasie bepaal dat dit 'n tydperk vooraf gebruik moet word, terwyl jy in die malaria gebied is en ook 'n tydperk daarna (as ek dit reg het 4 weke). Nou die probleem kom in dat wanneer jy terug is...
by Doom
Mon May 09, 2011 10:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Johannes from the sea in our thoughts
Replies: 32
Views: 3063

Re: Johannes from the sea in out thoughts

Johannes, sterkte aan julle hele gesin. Dit is sulke gebeurtenisse wat 'n mens net weer herinner aan hoe skielik die lewe 'n wending kan inneem wat jy nooit verwag het nie.
Wees elke dag gereed om jou Skepper te kan ontmoet...

Groete.
by Doom
Wed Mar 30, 2011 9:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Namibiese vloed....
Replies: 59
Views: 4079

Re: Namibiese vloed....

Trevor, ek was vir baie lank sonder internet toegang - deels agv die reen en verder omdat ek bietjie rondhardloop in die distrik. Ons kry BAIE reen hier en by ons in Academia is al 1200mm gemeet - meer as dubbel die normale reenval. Wat dit vererger aan die eenkant, is die baie berge en koppe in WHK...
by Doom
Thu Feb 10, 2011 10:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: n Nat Namibie
Replies: 23
Views: 2642

Re: n Nat Namibie

Ek gaan weer daai pad ry in Mei :yahoo:
Klink vir my so reg :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Doom
Wed Feb 09, 2011 10:18 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: I need your opinion on our planned trip, please?
Replies: 13
Views: 2436

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Net om jou nou nog verder te laat dink : Buitepos maak 23h59 toe en eers weer 06h00 oop. As jy Ottosdal toe gaan, gaan jy sekerlik deur Ramatlabana en hy maak 21h30 toe. Nou as ek van hier af ry (Windhoek) ry ek tot by Kang, slaap daar oor en dan die volgende dag weer tot in Viljoenskroon. Kang is p...
by Doom
Tue Feb 08, 2011 7:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: n Nat Namibie
Replies: 23
Views: 2642

Re: n Nat Namibie

NEE WILLEM !!

Hier sit en werk ek lang skofte .... en julle ry in daai mooi wereld rond ......
Jammer... :crazy: :tongue:
by Doom
Tue Feb 08, 2011 6:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Camping without a Hilux......
Replies: 25
Views: 2652

Re: Camping without a Hilux......

Gee hom 'n :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Doom
Tue Feb 08, 2011 6:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: n Nat Namibie
Replies: 23
Views: 2642

Re: n Nat Namibie

Julle manne wat Henties toe wil gaan, as julle met die Spitskoppe pad ry - dis nou van Usakos af direk Henties toe en nie Swakop om nie - gaan 'n pragtige gesig sien. Mense wat die pad gister gery het, het van Windhoek af tot by die paal (entlik 'n boomstomp) wat Omdeldam se afdraai wys, in die reen...
by Doom
Mon Feb 07, 2011 9:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Liewers te laat as nooit.
Replies: 4
Views: 506

Re: Liewers te laat as nooit.

Ja van Rekenaars tot Runners.... dit klink nogal soos die RSA!

Voorspoedige jaar aan jou ook toegewens met net genoeg opwinding om te keer dat jy oud raak... ;-) ;-) :lol:
by Doom
Mon Feb 07, 2011 9:30 am
Forum: Hobbies
Topic: Free State ( Platstaat) and some peeeeechazzzzzzzzz
Replies: 5
Views: 5094

Re: Free State ( Platstaat) and some peeeeechazzzzzzzzz

Ja, het lanklaas OuVolk gesien. :thumbup: :thumbup:
by Doom
Mon Feb 07, 2011 9:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Trade Centre
Replies: 1
Views: 667

Re: Trade Centre

Hier by ons het Metro vir Trade Centre oorgeneem nadat daar vir maande die minimum op die rakke was. Nou is dit 'n gans ander storie! :thumbup:

Go to advanced search