Search found 314 matches

by Doom
Wed May 30, 2012 6:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: Yoda's new Hi-Lift shackles.........
Replies: 24
Views: 3275

Re: Yoda's new Hi-Lift shackles.........

Just do it on your drill press at home .... if you don't have cutting fluid, oil will do. Might take a bit longer than on a mill or lathe but it's do-able. ;-) Options, options......now he's gonna take even looooooooooooooooooonger..... :shh: [/highlight] Mens kan sien wie't Tafel gedrink.... :twis...
by Doom
Wed May 30, 2012 5:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: US$ Wanted
Replies: 14
Views: 1865

Re: US$ Wanted

Het jou bank nie van die goed nie? In die groter malls is daar sulke stalletjies waar jy US$ kan koop (dis nou hier in WHK).
by Doom
Tue May 29, 2012 9:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where to find Malamoo Xtra tents
Replies: 16
Views: 3046

Re: Where to find Malamoo Xtra tents

Andre, jy het nie dalk so 'n paar foto's van die tent nie? Ek ken dit glad nie en sal graag meer wil weet.
by Doom
Mon May 28, 2012 6:28 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Hand Winch
Replies: 71
Views: 24537

Re: Hand Winch

OOOOMS wrote:Ag ek bedoel koeldrank...... :oops: :oops: :oops:
Jip... glo jou.
Sien jou nie as 'n tafelwyn tipe nie, maar wel 'n tafel-bier outjie :think:
by Doom
Mon May 28, 2012 6:09 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Hand Winch
Replies: 71
Views: 24537

Re: Hand Winch

Ons het een hier getoets: http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=51&t=24733&hilit=nissan" onclick="window.open(this.href);return false; Seker so 35kg met kabel ek skat, die ding is nie net swaat nie maar jy kan nie bier drink en winch nie, so nee....nie vir my nie :thumbu...
by Doom
Mon May 28, 2012 6:06 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Hand Winch
Replies: 71
Views: 24537

Re: Hand Winch

Ish! Dit sluit nou die kabel in?
by Doom
Mon May 28, 2012 6:01 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Hand Winch
Replies: 71
Views: 24537

Re: Hand Winch

OOOOMS wrote:So ding is swaar :o: :o:
Wat sal so 'n ding omtrent weeg?
by Doom
Mon May 28, 2012 4:12 pm
Forum: National
Topic: Namibia - Etosha 15 December - 31st December 2012
Replies: 30
Views: 9462

Re: Namibia - Etosha 15 December - 31st December 2012

O, en amper vergeet ek. Jy het net die ZAR plakker agter op jou voertuig nodig. 8/10 keer sal jy sonder hom deurkom by die grens, maar in die feestyd is ons land vol padblokkades en kan dit gebeur dat hulle jou net vang sonder dit en dan is jou hele vakansie opgevoeter. Die goed is in elkgeval nie d...
by Doom
Mon May 28, 2012 4:01 pm
Forum: National
Topic: Namibia - Etosha 15 December - 31st December 2012
Replies: 30
Views: 9462

Re: Namibia - Etosha 15 December - 31st December 2012

Ahaa hitte! Hitte oor Desember! Hitte oor Desember in Outjo en die Panne!! Warm gaan jy kry, dit kan ek jou waarborg, veral so tussen daai kalkklippe, maar is dit dan nie Afrika nie? Belangrikste is dat die bier koud bly. Dit kan daai tyd so af en toe reen, maar dit is nog nie ons entlike reentyd ni...
by Doom
Thu May 24, 2012 3:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: RTT Alu ladder, question?
Replies: 19
Views: 1396

Re: RTT Alu ladder, question?

OOOOMS wrote:Net gou met FR gesels maar hulle verkoop nie die alu. leer apart nie..... :thumbdown: How's that for after sales service......... :o:

Easi-Awn het stock en vekoop die Alu ladder apart vir R1095.00 + vet...? Dalk 'n opsie?
Jong, probeer jy nie juis ligter gaan nie....? :lol:
by Doom
Tue May 15, 2012 11:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What do you pay for diesel in the North?
Replies: 20
Views: 1913

Re: What do you pay for diesel in the North?

Net so 'n update . Van vanag 24h00 is die pryse as volg: :disgust: ------------------------ 93 ----- 95 ---- Diesel Epukiro ------------- 10.91 -- 11.03 -- 11.10 Gobabis ------------ 10.61 -- 10.73 -- 10.79 Katima Mulilo ------ 10.60 -- 10.72 -- 10.78 Keetmanshoop ---- 10.70 -- 10.82 -- 10.88 Khorix...
by Doom
Sun May 13, 2012 10:39 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!
Replies: 47
Views: 6140

Re: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!

Mark, baie interessant en mooi en lekker en en en.....! (nou's ek jaloers!) Se my bietjie, daar toe jy so bietjie in die sand vasgesit het - was die sand nie bietjie warm en toe dun nie? Op die oog af het jou bande ook bietjie styf gelyk vir so 'n affere. Of was dit nou maar net die moermetertjie w...
by Doom
Sun May 13, 2012 9:43 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!
Replies: 47
Views: 6140

Re: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!

Mark, baie interessant en mooi en lekker en en en.....! (nou's ek jaloers!) Se my bietjie, daar toe jy so bietjie in die sand vasgesit het - was die sand nie bietjie warm en toe dun nie? Op die oog af het jou bande ook bietjie styf gelyk vir so 'n affere. Of was dit nou maar net die moermetertjie wa...
by Doom
Thu May 10, 2012 6:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What do you pay for diesel in the North?
Replies: 20
Views: 1913

Re: What do you pay for diesel in the North?

Het Maandag in Henties ingegooi N$10.48/l, Okahandja N$ 10.53/l, Windhoek N$ 10.58/l. Na die noorde/suide toe raak dit prorata bietjie duurder, want hoe verder van Walvisbaai (N$10.38/l), hoe duurder.

Hoop dit help.
by Doom
Thu May 10, 2012 5:39 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Cape to Cunene 2012
Replies: 97
Views: 14667

Re: Cape to Cunene 2012

As ek so na daai tak bokant die daktent kyk, lyk dit vir my suspisieus doelbewus so gestop. Seker die dat jy so met een oog oop geslaap het - om nie die tak met die afkom slag te mis nie... :think: :D:
by Doom
Thu Apr 19, 2012 11:25 pm
Forum: Members in publications
Topic: Piet Petoors a winner in wegry
Replies: 18
Views: 11682

Re: Piet Petoors a winner in wegry

Ek moet my plig doen en julle vermaan dat geen kras taalgebruik op hierdie forum toelaatbaar is nie :tickedoff:. Dit sluit jou ook in, Pieter :tongue:
by Doom
Wed Apr 18, 2012 6:57 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: NAM trip in June - border questions
Replies: 28
Views: 3249

Re: NAM trip in June - border questions

... en praat grens taal - antwoord net wat gevra word! - met 'n glimlag op jou gesig. :thumbup:
by Doom
Mon Apr 16, 2012 10:13 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: NAM trip in June - border questions
Replies: 28
Views: 3249

Re: NAM trip in June - border questions

Die spoedbeperking is maar net soos by julle. Ek ry baie op baie van die grondpaaie en nog nooit 'n spiettkop op dit gekry nie. Wat die teerpaaie betref, gaan jy verseker lokvalle kry en die boetes is dramaties verhoog. Vir spoed van 135km/h in 120 zone gaan die boete wees tussen N$1500- 2000! Die s...
by Doom
Mon Apr 16, 2012 10:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: Paperwork for bordercrossing into Namibia
Replies: 6
Views: 1072

Re: Paperwork for bordercrossing into Namibia

ZA sticker and the receipt of road tax, if they still give you grieve take his name and report him. Ja, kry maar jou ZA plakkertjie op, en betaal maar daai padbelasting. Jy kry maar net daai beampte wat wil wys hy is baas en hy verongeluk jou hele vakansie. Dit is na alles tog die wet. Die padbelas...
by Doom
Wed Apr 11, 2012 9:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Forum lede in Namibia
Replies: 10
Views: 1768

Re: Forum lede in Namibia

Nou toe, maak so. :thumbup: :thumbup:
by Doom
Tue Apr 10, 2012 9:30 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My HIlux
Replies: 14
Views: 2934

Re: My HIlux

Welkom Rudie by die mal Familie oppie Forum. Welkom Rudie, Ek dink die foto's van jou bakkie het erens verloor. Naahh... it's there, just hasn't reached Senekal yet! ;D :mrgreen: -F_D Sorry, Als kom eers later hier by my in die Oos Vrystaat :D: :D: Hier is sekere plekke in Nam waar jy moet Time trav...
by Doom
Tue Apr 10, 2012 9:23 pm
Forum: Competitions
Topic: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!
Replies: 74
Views: 19322

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Dis onregverdig! Hoe moet ek daai dashcover kry as my skottel nie Cartoon Network het nie? Hoe moet ek nou weet wie is almal wie? Baie eenvoudig...... :?: Soos Britte se 'walk-more-see-more' En hier oppi Forum, is dit 'read-more-know-more' :lol: :lol: :lol: Aai, jaai, jaai, maar dit maak seer... :c...
by Doom
Tue Apr 10, 2012 9:09 pm
Forum: Competitions
Topic: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!
Replies: 74
Views: 19322

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Dis onregverdig! Hoe moet ek daai dashcover kry as my skottel nie Cartoon Network het nie? Hoe moet ek nou weet wie is almal wie?
by Doom
Tue Apr 10, 2012 6:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Forum lede in Namibia
Replies: 10
Views: 1768

Re: Forum lede in Namibia

Sal so maak :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Doom
Tue Apr 10, 2012 9:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: Forum lede in Namibia
Replies: 10
Views: 1768

Re: Forum lede in Namibia

Ekskuus Stephan, ek was bietjie uit in die distrikte in en as ek terug is gooi ek net so vinnig ogie om te sien dat van ons meer gesiene lede (OOOO... julle sal verstaan) hulle self gedra hier op die forum. Dan is dit weer fort vir 'n ruk en so mis ek baie van die posts . Maar ja, soos wat Trevor ge...
by Doom
Mon Mar 19, 2012 8:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: My New Style Alu Canopy from GOMAD
Replies: 174
Views: 15486

Re: My New Style Alu Canopy from GOMAD

Magtag julle manne kan sukkel!! :naah: Dis geen wonder julle is nog aan die suid punt van Afrika nie!
by Doom
Tue Feb 28, 2012 4:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Awning
Replies: 32
Views: 2951

Re: Awning

Het gou by ons plaaslike Game gaan inloer, en wragties . . . daar is dit, maar teen N$ 969,00 (R969.00). :? Maak brandstof so 'n groot verskil per item oor 'n hele vragmotor vol ware? Toegegee, invoer belasting is 16% en dit bring sy prys op N$ 696.00. Tel julle seeninge...
by Doom
Mon Feb 27, 2012 11:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Awning
Replies: 32
Views: 2951

Re: Awning

Baie oulik :thumbup: . Het iemand dalk so-een al en dit gebruik?
by Doom
Sat Feb 25, 2012 3:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Awning
Replies: 32
Views: 2951

Re: Awning

Ek wil weet watter tiepe 'awning' gebruik julle, om bietjie in die skaduwee te sit langs jou motor.Maak, grootte en is jy tevrede met hoe joune werk en die prys vir kwaliteit. Is dit al dakkie wat julle manne gebruik? :wth: Waar's die ander tipes? Laat ons bietjie van julle hoor :thumbup: Wil ook v...
by Doom
Mon Feb 20, 2012 3:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: If you had R10k to spend on your Hilux?
Replies: 34
Views: 4166

Re: If you had R10k to spend on your Hilux?

Sal maar vir my N$ 2,50 by sit en bumper agter met plek vir 'n spaar wieletjie daar op sit. Die grond word nogals warm om spaarwiel onder uit te haal. En dan daai holte onder op te vul met 'n tank vir ekstra brandstof. :)
by Doom
Tue Feb 14, 2012 5:33 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area
Replies: 10
Views: 2135

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Jaco, jy kan nie fout maak met Arabbush nie. Op jou pad as jy van die suide inkom en oppad na die noorde sonder om deur die stad te ry en glad nie ver van my af nie... :shifty: Dankie Nou net wag en hoor of hulle plek het. Doom sal laat weet wanneer ons daar is jy moet dan sommer `n koue enejie by ...
by Doom
Sun Feb 12, 2012 5:58 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area
Replies: 10
Views: 2135

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Jaco, jy kan nie fout maak met Arabbush nie. Op jou pad as jy van die suide inkom en oppad na die noorde sonder om deur die stad te ry en glad nie ver van my af nie... :shifty:
by Doom
Tue Feb 07, 2012 4:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Camping Slops?
Replies: 29
Views: 2649

Re: Camping Slops?

Mark, ek het Rocky's soos op daai foto wat jy heel aan die begin geplaas het en hulle hou my nou al amper 6 jaar. Miskien sal jy hulle onthou van Des. Ek loop met hulle orals - in die water, oor klip, sand, doringbosse orals en oor my paar kan ek nie kla nie. Myne het al losgetrek na 4 jaar se gebr...
by Doom
Tue Feb 07, 2012 3:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Camping Slops?
Replies: 29
Views: 2649

Re: Camping Slops?

Mark, ek het Rocky's soos op daai foto wat jy heel aan die begin geplaas het en hulle hou my nou al amper 6 jaar. Miskien sal jy hulle onthou van Des. Ek loop met hulle orals - in die water, oor klip, sand, doringbosse orals en oor my paar kan ek nie kla nie. Myne het al losgetrek na 4 jaar se gebru...
by Doom
Fri Feb 03, 2012 9:33 am
Forum: Open Discussion
Topic: Accident - how strong is the Hilux?
Replies: 37
Views: 3222

Re: Accident - how strong is the Hilux?

:wth: :shock: :shock2:
by Doom
Fri Feb 03, 2012 9:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Krokodil, krokodil...
Replies: 20
Views: 2630

Re: Krokodil, krokodil...

SWARTLUX wrote:Ek be*** myself 'n berg en kruip daarin weg as ek die outjie moet teekom :lol:
Ek het 'n vermoede hy is daaraan ook al gewoond... :mocking:
by Doom
Thu Feb 02, 2012 9:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Krokodil, krokodil...
Replies: 20
Views: 2630

Re: Krokodil, krokodil...

Racing snake wrote:Willem. Is daai photo for real? Lyk my daai ding is so 8M lank. Kannie wees nie, Of hoe?
Jip. Jong, daar's lelike goed daar buite. Nou begin die begrip "Afrika is nie vir sissies nie" amper betekenis kry. :blink:
by Doom
Tue Jan 31, 2012 10:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Krokodil, krokodil...
Replies: 20
Views: 2630

Re: Krokodil, krokodil...

En as ek sy pa gekry het, dan het ek nog kos vir hom... :wink2:
by Doom
Tue Jan 31, 2012 9:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Krokodil, krokodil...
Replies: 20
Views: 2630

Re: Krokodil, krokodil...

Jip en ek is op soek na sy pa... :twisted:
by Doom
Tue Jan 31, 2012 9:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Krokodil, krokodil...
Replies: 20
Views: 2630

Krokodil, krokodil...

Hoe lyk die een vir julle? :shock:

Is hier in die Noorde gevang teen die Angolese grens.
by Doom
Tue Jan 31, 2012 10:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Most usefull gadget?
Replies: 33
Views: 3250

Re: Most usefull gadget?

Het nie veel nie, maar die rekke (van verskillende kleure en lengtes) met ordentlike, sterk hake het al baie uitgehelp. Ek dink dis bungy cords-rekke of so-iets.
by Doom
Thu Jan 26, 2012 11:20 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Oudste dinosourus-neste in Vrystaat ontdek
Replies: 18
Views: 3465

Re: Oudste dinosourus-neste in Vrystaat ontdek

Ek sit nou en wonder: daai gat-in-die-grond-indaba wat so 'n ruk gelede in Bloemfontein gehou is deur (on-)bekende lede van die publiek, hou dit nie dalk verband met die ontdekking. Ek bedoel, daars baie ooreenkomste. . . Daai nes kan nie ouer wees as so 7000 jaar nie Ja Caster lok jy nou weer die m...
by Doom
Sun Jan 22, 2012 7:11 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Ongeag van wat die mense se, is Mark entlik nie so 'n slegte outjie nie (al is dit Danelle se invloed wat hom op die pad hou :mocking: ) en het ons julle besoek net soveel geniet! En ek het ook baie geleer, veral daai chips -makery, dit was lekker! Dankie vir die besoekie en ons sien alreeds uit na ...
by Doom
Sat Jan 21, 2012 2:47 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

000MSS wrote:Nice Work dad :beach: :beach: :beach:

Hopefully the end of this year we'll join you!!! :yahoo: :yahoo:
Dis die gees :!: :!: :wave: :thumbup:
by Doom
Tue Jan 17, 2012 6:07 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Gee jy die man krediet, laat le hy slap. :naah:

OOOOMS, wat is fout, jong :?: Jy's darem skaars vir 'n man van jou statuur. ;-)
by Doom
Mon Jan 16, 2012 12:13 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Report = :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Doom
Thu Jan 12, 2012 5:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The perfect braai
Replies: 9
Views: 1415

Re: The perfect braai

Ja-a-a-a dit kan werk! Nou kan skoonma haar eie vleis braai soos sy dit wil he. :lol:
by Doom
Thu Jan 12, 2012 2:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: forum member rolls his Fortuner while on tour
Replies: 36
Views: 3608

Re: forum member rolls his Fortuner while on tour

Ons gebede is ook vir spoedige herstel sonder ernstige nagevolge. Net weer 'n bewys dat ongeluk sy naam verdien - bitter vinnig.
by Doom
Thu Jan 12, 2012 1:56 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Die Canyon is iets besonders. Van binne en van buite. :thumbup:
by Doom
Wed Jan 11, 2012 3:51 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Mud Dog wrote:
What's the idea of the takkie tied to the rear bumper?

..... and your bone is slipping down!! :twisted: :laugh2: :laugh2:
Ek vermoed hy het 'n tekkie op hoe spoed gebars en nou is dit bene in die lig.... :twisted: :twisted: :lmao:
by Doom
Tue Jan 10, 2012 4:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bullbar ideas for an SFA
Replies: 38
Views: 3804

Re: Bullbar ideas for an SFA

CasKru wrote:
ThysdJ wrote:sweis?? :twisted: :twisted:
Onder andere... Ek dink hierdie gaat 'n to Bloudraad from me persentjie wees vir my verjaarsdag :D: :D:
Hoekom nie??? :thumbup: :thumbup:
by Doom
Mon Jan 09, 2012 9:34 pm
Forum: Hiking, Mountain Climbing and Abseiling
Topic: Fishriver Hike - May 2012
Replies: 82
Views: 18435

Re: fishriver Hike, who would be interested

Het hom nou Sept '11 gestap. Gaan kyk maar bietjie op my Faceboek is daar so 500 foto's van ons staptog. Ek en my 2 late wil dit weer gaan stap, maar die keer oor 7 dae - net te veel om jou besig te hou en waaraan ek meer aandag wil gee. Ek sal die vordering van hierdie beplanning fyn dophou... Piet...
by Doom
Mon Jan 09, 2012 9:22 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

OOOOMS, lyk my jou trip report vat nou langer as die trip self, jy's nog nie eers in Namibie nie en jy sit en klets oor alles behalwe ............. soos Tommie se: jou wegjaag is naby :twisted: Kom nou man, ons wag almal :beg: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Haai.....jou a.g.t ook... :laugh2: :laugh2...
by Doom
Mon Jan 09, 2012 9:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kameeldoring
Replies: 7
Views: 1241

Re: Kameeldoring

Indeed the east cape acacia is the sweet thorn or Acacia Karoo. the camel thorn grows quite easily from seed, just soak it in boiling water overnight then plant in a seed tray with a riversand compost mix. once the seeds have germinated and reached the 2 leaf stage,plant into bigger pots or into th...
by Doom
Mon Jan 09, 2012 4:53 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

OOOOMS, lyk my jou trip report vat nou langer as die trip self, jy's nog nie eers in Namibie nie en jy sit en klets oor alles behalwe ............. soos Tommie se: jou wegjaag is naby :twisted: Kom nou man, ons wag almal :beg: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Haai.....jou a.g.t ook... :laugh2: :laugh2...
by Doom
Mon Jan 09, 2012 2:05 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

OOOOMS wrote:
Doom wrote:Duidelik ken julle mense nie julle voels nie!! :banned:

Kan julle nie sien dis 'n PIKKEWYN nie !!?? :o:
Ai tog....... :o: :o: :o:

Stuur asb jou CV die kant toe :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Jy het mos jou eie Van...!
Hoekom sal ek nou my Cool Van vir jou wil stuur? :confused:
by Doom
Mon Jan 09, 2012 1:51 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Duidelik ken julle mense nie julle voels nie!! :banned:

Kan julle nie sien dis 'n PIKKEWYN nie !!?? :o:
by Doom
Sun Jan 08, 2012 10:07 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18908

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Jy gaan nie nou hier ophou nie, ne.....? :wth:
by Doom
Sun Jan 08, 2012 9:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Het iemand die bakkie al gesien?
Replies: 29
Views: 2675

Re: Het iemand die bakkie al gesien?

Jammer ons het julle gemis, maar daai Prado se tenk het net bly leegraak sonder 'n lek en ons moes maar die neus suid-oos druk om betyds te wees vir werk die 3e. Die klein boesman was soos Murphy op my skouer, as hy nog wou se:" klie klom klak" het ek "kla klak gehak"! Al die va...

Go to advanced search