Search found 314 matches

by Doom
Mon Apr 28, 2014 4:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: What has been the effect of ULP on your 22R/4Y ?
Replies: 6
Views: 1483

Re: What has been the effect of ULP on your 22R/4Y ?

JohanM wrote:Ek ry my 89 4Y al vanaf 200000 km op ULP sonder enige additives en het al amper 300000 op en het geen probleme met valve seat recession of guide wear nie.

So my gevolg is dat jy kan ULP ry op daai enjins. :thumbup:

+1
by Doom
Wed Feb 26, 2014 12:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Breathtaking view of the Milky Way from Mars
Replies: 22
Views: 2021

Re: Breathtaking view of the Milky Way from Mars

Net vir ingeval jy gewonder het...
by Doom
Thu Apr 25, 2013 4:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Mikem - watch this space
Replies: 62
Views: 5559

Re: Mikem - watch this space

Cassie, terwyl ons nou sit en wag om te sien/hoor, het jy nie dalk nog 'n spaar velling van daai wat jou trokkie nou op het nie? Ek het op Boetman van hulle en is opsoek na 'n spaar. :wth:
by Doom
Wed Aug 22, 2012 7:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe wrak by Myl 68
Replies: 8
Views: 2271

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Lollie wrote:Doom,
Dink maar aan ons hierbo wat nie so gereeld daar kan uitkom,wanneer jy daai stokke in die sand druk.

STYWE LYNE :thumbup: :thumbup:
Aai, ek sal daai dinge so maak...!! :drool: :drool:
by Doom
Wed Aug 22, 2012 7:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe wrak by Myl 68
Replies: 8
Views: 2271

Re: Nuwe wrak by Myl 68

.... Gaan jy Visvees toe? Ek skip dit die jaar, gaan bietjie plaas toe. Blykbaar is hierdie visvees een van die grootstes. Ja-ja. Ek sien bietjie uit na die wegbreek kansie. Sjoe, neem eerder jou surfbord saam....meer pret - glo my :mrgreen: Mark, gooi so 'n bietjie vir ons 'n aksie foto'tjie van j...
by Doom
Wed Aug 22, 2012 7:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe wrak by Myl 68
Replies: 8
Views: 2271

Nuwe wrak by Myl 68

Dalk weet julle al van die een by Myl 68. Die bootjie was besig met daai kabel wat hierteen Wes-Afrika oploop.
Kyk net hoe onge-ellie is onse see! En dit nou al vir die laaste paar weke.

Ek is hoeka Vrydag oppad om weer 'n paar stokke in die sand te loop druk! :celebrate:
by Doom
Fri Aug 17, 2012 6:58 am
Forum: Humor
Topic: Why I live in Africa...
Replies: 13
Views: 1684

Re: Why I live in Africa...

JJ, wat weet jy?

Dat bokke motors steel?
of dat mense in bokke verander?
of dat daar werk gevalle is waar polisie so optree?

:mocking:
by Doom
Fri Aug 17, 2012 6:46 am
Forum: Open Discussion
Topic: G-Sports GT-86......Toyota
Replies: 43
Views: 5446

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Toemaar Mark, ek trek maar net jou been. Ek hou nog van jou,al is nou nie so mooi soos daai blond nie! :acute:

Daardie plat Toy lyk darem nie te sleg nie, maar ek weet nie of ek self regtig een van hulle wil he nie.
by Doom
Thu Aug 16, 2012 11:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: G-Sports GT-86......Toyota
Replies: 43
Views: 5446

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Jammer, ek sal probeer eerlik wees. :angel: Die kar lyk baie mooi! Die kar is darem nie te duur nie! Jy sal seker die kar se onderhoud kan bekostig! Jy gaan die kar baie geniet! Danelle sal baie verras wees as sy die kar in jou besit vind! Dink net wat gaan die bure se as hulle jou met die kar sien ...
by Doom
Thu Aug 16, 2012 10:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: G-Sports GT-86......Toyota
Replies: 43
Views: 5446

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Mark, gaan le op die bed tot daai gevoel oorgaan!

Ek probeer nog die hele tyd uitwerk waar gaan daai toekar met al die gruis wat hy so voor opskraap met daai gat in sy neus? :problem:
Die eerste gat in die pad, dan is daai kar ook... :slap:
by Doom
Thu Aug 16, 2012 10:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Snow in the Namib
Replies: 14
Views: 1988

Re: Snow in the Namib

Kyk, die somer mag nou maar kom, want hitte is reg! :surrender:
by Doom
Thu Aug 16, 2012 10:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rooikrans hout gesoek
Replies: 24
Views: 2424

Re: Rooikrans hout gesoek

Voorwaar interessante foto's waar julle manne hout kry!
Ek moet dalk net vir julle se ek ken nie so 'n plek waar jy hout kan kry nie, ons kry dit maar sommer hier: :mocking:
by Doom
Wed Aug 15, 2012 9:55 pm
Forum: Humor
Topic: Understanding women...........
Replies: 5
Views: 1292

Re: Understanding women...........

Ek dink daai is net die eerste van 'n reeks van 10 boeke oor die onderwerp! :think:
by Doom
Wed Aug 15, 2012 9:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rancho RS9000XL Front shocks....FOR FREE---TAKEN
Replies: 3
Views: 859

Re: Rancho RS9000XL Front shocks....FOR FREE---TAKEN

Dankie Trevor, het vir jou pm gestuur.

@ Mark, dankie waardeer dit.
by Doom
Wed Aug 15, 2012 8:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rancho RS9000XL Front shocks....FOR FREE---TAKEN
Replies: 3
Views: 859

Re: Rancho RS9000XL Front shocks....FOR FREE

First option please Trevor :beg: :beg: :beg:
by Doom
Mon Aug 06, 2012 10:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kry mens mooier?
Replies: 29
Views: 3283

Re: Kry mens mooier?

Koes!!!! Sy's besig om daai visstok oor te haal... !!!! :shock:
by Doom
Fri Aug 03, 2012 4:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waarheen??
Replies: 20
Views: 2278

Re: Waarheen??

ROOFER wrote:
Royco wrote:
Doom wrote:Ry met Jan Tuisbly se Kar - kinders is besig met eksamens :thumbdown: .
Willem, ons ry die selfde pad. :slap:
o ja ek ry ook me daai kar :shh:
Ek sal op die uitkyk wees vir julle... ;-)
by Doom
Thu Aug 02, 2012 6:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waarheen??
Replies: 20
Views: 2278

Re: Waarheen??

Ry met Jan Tuisbly se Kar - kinders is besig met eksamens :thumbdown: .
by Doom
Fri Jul 13, 2012 4:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Questions about SFA Headlight Lenses
Replies: 19
Views: 2988

Re: Questions about SFA Headlight Lenses

Standard lenses + osram + relay upgrade = perfect! x 1000! -F_D Just make sure you get a decent relay. Bosch or Hella. I have had relays failing after only a few weeks :shock: I also prefer to fit the relay under the dash rather than in the engine bay. There is less heat and grime and water and the...
by Doom
Fri Jul 13, 2012 4:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux Club Membership
Replies: 60
Views: 3411

Re: Hilux Club Membership

Beteken dit nou die klub is nou so-iets soos 'n 3-poot K..ast Iron pot...?
by Doom
Fri Jul 13, 2012 4:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Alu fold-up table
Replies: 61
Views: 9362

Re: DIY Alu fold-up table

I agree, support those legs and it will be much better. Either pop rivet a alu flatbar on it or put another sqr tubing inside with two braces. Ek het..flat bar tussen die pote 150mm van die voete af en een bo reg teen die skarniere waneer pote uit is om gewig te help dra...sal later pics opsit. @ D...
by Doom
Fri Jul 13, 2012 9:19 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Alu fold-up table
Replies: 61
Views: 9362

Re: DIY Alu fold-up table

Stefan, ek het daardie tafel van jou bekyk, want ek soek ook so 'n platte. Ek het net gewonder of hy (soos hy op jou eerste foto staan) jou nie op 'n kol gaan verneuk nie, wanneer hy dalk 'n stoot of stamp van die kopkant af kry en eenkant se pote dan gaan invou nie. Of het jy daar 'n meganisme wat ...
by Doom
Fri Jul 06, 2012 9:20 am
Forum: The Workshop
Topic: What are the reasons an engine would miss fire
Replies: 21
Views: 2416

Re: What are the reasons an engine would miss fire

Het sy teleskoop nie dalk gestamp nie? Agter gekom dis die mees waarskynlike rede vir 'n miss fire? :angel: :angel: :D:
by Doom
Tue Jul 03, 2012 10:34 pm
Forum: Humor
Topic: Who needs a tree!!
Replies: 8
Views: 1517

Re: Who needs a tree!!

pietpetoors wrote:Was that one of the old Blue Bull jerseys he was wearing?
Hmm....
Neem hom nie kwalik nie.

Sit nou net en dink watse kompressie daai brak moet he so met die opdraande saam. Wonder wat sal hy kan doen as hy agterlangs loop? :wth:
by Doom
Mon Jul 02, 2012 1:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Ja-ja, dis waarvan ek praat. Dankie oom Andy, dit klink na 'n plan. Ek sal kyk of ek daai goed kry. :thumbup: :thumbup:

Piet, my probleem is dat ek wel baie by die kus uitkom en dan roes daai goed asof dit betaal word. Ek gebruik die copperslip, en dit werk.
Dankie :thumbup: :thumbup:
by Doom
Sat Jun 30, 2012 9:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Dankie, ek sal al jul raad ingedagte hou. :thumbup: 2. Die probleem verg meer aandag. Die spulletjie gaan roes! Enige raad wat julle menere kan gee? Nikkelplating of verf, of ......? Ek skram net so 'n bietjie weg van dit wat blink af, want hiet is baie voertuie wat uit die suide (Rheoboth) uit kom ...
by Doom
Fri Jun 29, 2012 6:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

OOOOMS wrote::thumbup: :thumbup: :thumbup: Bly jy het reggekom :thumbup:
Dankie. :thumbup:
by Doom
Fri Jun 29, 2012 6:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Some pics of my two Toy's
Replies: 17
Views: 2087

Re: Some pics of my two Toy's

Aai, wat 'n mens nie ook als sal doen vir 'n ou vry'tjie nie...? Vroeer het jy met die perde na jou buurman se dogter gaan vry en net voor die opstal het jy die witbroek aangetrek dat hy nog skoon kan wees as jy by die nooi opdaag. Deesdae was hulle karre... :acute: Het ook slim geraak, as hulle in ...
by Doom
Fri Jun 29, 2012 6:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: namibie julie 2012
Replies: 17
Views: 2286

Re: namibie julie 2012

@Mark, duisende dankies :thumbup: :thumbup: (let op: dankies, nie drankies!) Andre, byvoorbaat dankie. Jy kan my 'n lui gee die dag voordat julle in WHK is, of net 'n sms stuur dan bel ek jou vir verdere reelings. Ek ry Vrydag die 13de( :shock: ) deur Henties toe vir my Sondag arbeid en dan verskui...
by Doom
Fri Jun 29, 2012 5:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Net so 'n bietjie terugvoer. Ek het netnou gou gery en die wielmoere gaan haal. :thumbup: Ek het dit op die einde van die dag by 'n ingenieurswerk laat maak uit daai ses-kantige bar, want die Corolla wielmoere sou nie gewerk het nie. Sodra dit op die draaibank ge taper is, het daai lippie heeltemal ...
by Doom
Fri Jun 29, 2012 4:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: namibie julie 2012
Replies: 17
Views: 2286

Re: namibie julie 2012

markie so die 12 13 de se kant Chap, ek laai dit by Coal plek af soos bespreek :thumbup: @Mark, duisende dankies :thumbup: :thumbup: (let op: dankies, nie drankies!) Andre, byvoorbaat dankie. Jy kan my 'n lui gee die dag voordat julle in WHK is, of net 'n sms stuur dan bel ek jou vir verdere reelin...
by Doom
Thu Jun 28, 2012 9:53 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Replies: 20
Views: 3108

Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang

Welkom baie.

Lexus V8 se jy.
Ja, ek vermoed dis 'n bier wat opgedrink kan word, want die trokkies wat hier in die bos rondloop het nie so-iets in nie, veral nie op 'n warm dag nie. :lol:
by Doom
Wed Jun 27, 2012 9:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Member Sighting
Replies: 10
Views: 1175

Re: Member Sighting

Om verwarring te voorkom, moet ek vir jou se dit was ook nie ek nie. :roll:
by Doom
Wed Jun 27, 2012 12:17 am
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Sien, nou is daar dubbele vreugde......


Image
by Doom
Tue Jun 26, 2012 7:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
Image
by Doom
Tue Jun 26, 2012 12:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Die IFS en Vigo se Toyota mag wheel nuts het n los washer wat opgeklink is, jy kan hom afhaal. maar dan het hy n vierkantige skouer, jy moet dan die skuins vlak op die draaibank sny en ook die voorste stukkie wat uitsteek op die regte grootte sny, as jy so n moer in jou hand het, sal jy sien wat ek...
by Doom
Tue Jun 26, 2012 5:51 am
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Daai nuts is net op die ou Raider rims gebruik, dis wel deur TWT vir TSA gemaak, maar hulle het nie die nuts verskaf nie, daai nuts is al vir meer as 7 jaar nie meer beskikbaar nie. Jy kan nuwes uit n stuk "hex bar" laat sny, of jy kan die nuwe Hilux mag wheel nuts (IFS en Vigo) vat, sy w...
by Doom
Mon Jun 25, 2012 11:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

O oom Andy, vergeet ek my maniere. :oops:

Geluk met die verjaarsdag, hoop dit was 'n lekker dag en dat daar nog vele gesonde jare sal voorle as dit die wil van ons Hemelse Vader is.

Ek verneem van 'n 100 jaar af begin ooghare saad skiet... :wave:
by Doom
Mon Jun 25, 2012 11:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Die verskaffer / agentskap wat daai mags verkoop behoort die moere aan te hou as spares omdat hulle spesifiek vir die mags is. As TWT nie het nie behoort hulle te kan bestel .... anderste probeer by Hi-Q of enige ander plek wat rims / bande verskaf. Indien jy nie daar regkom, dink ek sal jy iemand ...
by Doom
Mon Jun 25, 2012 11:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Die Venier meet die buitemaat op 17mm en die binne maat (maw die stud) op 11.7mm. Die draad is daar beskadig so die werklike mate sal seker bietjie verskil.
Lengte van die skag wat in die rim ingaan is 18.5mm (van die punt af tot waar die skuinste van die skouer begin.
by Doom
Mon Jun 25, 2012 10:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

OOOOMS wrote: Mags, mags, mags....... ;-) Sal bietjie more, wag, Jaco Spartan het sulke rims, dalk het hy 'n spaar nut vir jou, hang ten....... :!:
Dankie Mark, waardeer dit. :thumbup:
by Doom
Mon Jun 25, 2012 10:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Was vanmiddag by TWT gewees en hulle het glad nie van die goete nie. :thumbdown: . Pleit bewusteloos. Ek het ook gedink dat as ek nie reg kom nie, om maar die draaibank-manne te nader. So ek is nou maar vir eers uitgelewer aan ons forum... Of dalk moet ek die weg gaan... http://tussendewielen.nl/wp-...
by Doom
Mon Jun 25, 2012 6:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Soek dringend hulp met 'n moer!
Replies: 44
Views: 4271

Soek dringend hulp met 'n moer!

Ek het my bande laat ruil. In die proses kom ons toe agter dat een van die moere op die regter agterwiel se draad is met die tyd al so beskadig dat hy nou finaal in die rondte draai. Om alles te kroon, is daar nog een op dieselfde wiel wat ook 99.9999% beskadig is. Ek het hier in ons geweste nou al ...
by Doom
Fri Jun 22, 2012 3:01 pm
Forum: Build your own:
Topic: Ammo Box Camp Light
Replies: 45
Views: 5838

Re: Ammo Box Camp Light

Ek kan inisiatief waardeer. Wel gedaan. :applaud:
by Doom
Fri Jun 22, 2012 9:33 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: LED Light Bar Measurements - Please help
Replies: 49
Views: 6601

Re: LED Light Bar Measurements - Please help

Dankie. :thumbup:
Ja, die einde kan maklik dieselfde wees.
by Doom
Fri Jun 22, 2012 9:23 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: LED Light Bar Measurements - Please help
Replies: 49
Views: 6601

Re: LED Light Bar Measurements - Please help

Pieter, ek merk op daardie foto's dat die linker kant van die pad/bosse is meer verlig as regs (wat nie noodwendig 'n slegte ding is nie). Is dit so gestel of kom die verskil in by jou trokkie se eie hoofligte dalk? Ek het eers gedink dit is omdat jy meer na links op die pad staan, maar dit is nie d...
by Doom
Thu Jun 21, 2012 10:37 pm
Forum: Humor
Topic: Quickie in the Bushes
Replies: 8
Views: 1495

Re: Quickie in the Bushes

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
Thank heavens cows don't fly... :lol: :lol:
by Doom
Thu Jun 21, 2012 3:46 pm
Forum: Build your own:
Topic: Pipe replacement Bumper Front
Replies: 55
Views: 8197

Re: Pipe replacement Bumper Front

Foksie wrote:Ja het met Len by Onca gepraat hulle het al n paar gemaak,sal maar n order moet insit vir my tuner
En, as ek mag vra, wat is die prys min of meer?
by Doom
Thu Jun 21, 2012 3:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: Pipe replacement Bumper Front
Replies: 55
Views: 8197

Re: Pipe replacement Bumper Front

CasKru wrote:Het hom
viewtopic.php?p=265433#p265433" onclick="window.open(this.href);return false;
Dankie baie, waardeer dit. :thumbup: Dalk, dalk, net miskien ...
by Doom
Wed Jun 20, 2012 7:36 pm
Forum: Build your own:
Topic: Pipe replacement Bumper Front
Replies: 55
Views: 8197

Re: Pipe replacement Bumper Front

Hier was so 'n hele rukkie terug so 'n soorgelyke onderwerp op die forum gewees. Ek skryf onder korreksie, maar ek dink dit was Cassie of Thys gewees wat ook so 'n pyp-bumper op SketchUp (dink ek) geteken het. Het dit self ook gesoek, maar was onsuksesvol.
Kan julle guru's dalk help? :beg:
by Doom
Tue Jun 19, 2012 1:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Might this be the first post on this forum?
Replies: 14
Views: 1998

Re: Might this be the first post on this forum?

Knap gedaan, met spook en al!! :thumbup: :thumbup:
by Doom
Wed Jun 06, 2012 5:29 pm
Forum: Hunting
Topic: Dog ek se maar net
Replies: 32
Views: 8064

Re: Dog ek se maar net

Dis n mooi Koedoe bul daai. Die plaas langs my swaer hulle het n Koedoe bul wat se horings 61" is, die eienaar het nou die dag n aanbod van $10 000 gekry om hom te skiet toe wou hy nie, 3 maande later toe het die Koedoe gevrek van ouderdom. Dis toe hulle hom gemeet het en sien hy is 61" W...
by Doom
Fri Jun 01, 2012 9:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where to find Malamoo Xtra tents
Replies: 16
Views: 3007

Re: Where to find Malamoo Xtra tents

:shock2: :acute:
by Doom
Fri Jun 01, 2012 9:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where to find Malamoo Xtra tents
Replies: 16
Views: 3007

Re: Where to find Malamoo Xtra tents

Jammer, Willem sien nou eers jy soek fotos. Gelukkig het Mark tot hulp gesnel. Van Zyl - You can also try http://www.ozzza.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;. They advertise the eXtra for R1234.00 (neat number!), free delivery. Bought my first one from them trouble free,...
by Doom
Thu May 31, 2012 3:59 pm
Forum: Medical forum
Topic: Winter Medication - Which?
Replies: 31
Views: 8257

Re: Winter Medication - Which?

Mark, ek dink jy moet maar die Salusa 45 ook saam gebruik... :think:
by Doom
Wed May 30, 2012 10:31 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: re-spray
Replies: 12
Views: 2712

Re: re-spray

Ja, baie dankie. :thumbup:

En dit is so, daai kleur pas mooi by 'n SFA. Mooi voertuig oom Eric!
by Doom
Wed May 30, 2012 10:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: US$ Wanted
Replies: 14
Views: 1847

Re: US$ Wanted

Francisco, jou vrou weet wat jy beplan om te doen, ne? Ek dink nou maar aan jou avatar... :wth :laugh2: sy is altyd in as dit kom by my skelm streke... :mrgreen Tx Francisco, ek gee jou R1 vir die 100 dollar, chap? Jy kan dit sommer oorplaas in my rekening :lol: :lol: :lol: One-Hundred-Dollar-Bill....
by Doom
Wed May 30, 2012 6:41 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: re-spray
Replies: 12
Views: 2712

Re: re-spray

Net 'n vragie, want ek sou graag wou weet. Wanneer 'n mens jou voertuig se kleur so verander, moet jy dan by die polisie en registrasie afdeling toestemming kry/oor registreer? Want die kleur van die voertuig het mos verander. @ Oom Eric, het jy foto's van jou trokkie, ek sou graag wou sien hoe dit ...
by Doom
Wed May 30, 2012 6:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: US$ Wanted
Replies: 14
Views: 1847

Re: US$ Wanted

Ali3n wrote:Het vi jo gemail :thumbup:
Francisco, jou vrou weet wat jy beplan om te doen, ne? Ek dink nou maar aan jou avatar... :wth:
by Doom
Wed May 30, 2012 6:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where to find Malamoo Xtra tents
Replies: 16
Views: 3007

Re: Where to find Malamoo Xtra tents

Dankie Mark! Ek dink so 'n tent het sy plek, veral as jy net nagplek soek en baie ry.

Go to advanced search