Search found 81 matches

by Skilpad4X4
Mon Jun 15, 2020 4:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2003 D/Cab Rear Diff Lock Problems (KZTE 4x4)
Replies: 41
Views: 12010

Re: 2003 D/Cab Rear Diff Lock Problems (KZTE 4x4)

Pieter which diff lock is fitted . If it is the vacuum operated one try to clean the breather on the diff if it is blocked pressure is build up from the heat and it is not release the lock. Hope this will help
by Skilpad4X4
Tue Oct 22, 2019 5:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Oom Thys
Replies: 8
Views: 4108

Re: Oom Thys

Baie geluk met die verjaarsdag Oom Thys mag daar nog vele wees. :clap: :applaud: :bday2:
by Skilpad4X4
Thu Mar 21, 2019 6:59 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Help needed
Replies: 5
Views: 1119

Re: KZTE Help needed

Splitpin wrote:Anyone else?
Good morning
First the pump is driven with gears . What type of oil did Use . No need to bleed the system as you just turn the steering a few times to the limits . If air is in the system you will hear and feel abnormal pumping

Sent from my K00Z using Tapatalk

by Skilpad4X4
Sat Mar 16, 2019 10:57 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Tent akkomodasie by Letaba
Replies: 0
Views: 2491

Tent akkomodasie by Letaba

Goeie more almal Ek wil net hoor of daar iemand is wat dalk belang stel om die tent akkomodasie te gebruik vir die tydperk van 21 Maart tot 26 Maart in n 4 slaapplek tent. CTT4 By letaba kamp ruskamp Dit is alreeds betaal vir 2 persone . Die toegangs gelde moet betaal word indien belangstel kontak m...
by Skilpad4X4
Sun Feb 03, 2019 6:41 am
Forum: The Workshop
Topic: Pressure in bottle kz-te when cold
Replies: 26
Views: 4313

Re: Pressure in bottle kz-te when cold

Fill up the expansion tank with water to the neck of the tank start the engine with revs on 1000 rpm keep eye on water in tank, level will increase and overflow for a while no problem but if there is bubbles coming out let it tested with gas analyser .

Sent from my K00Z using Tapatalk

by Skilpad4X4
Tue Jan 17, 2017 1:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota kzte diff or brake-unit problem
Replies: 8
Views: 2051

Re: Toyota kzte diff or brake-unit problem

Hi Herman
Kyk of jy n timken rear brg kit 176 kan kry dit is n volledige kit met alles in ,maak net seker die brg no op jou ou stel is dieselfde Hoop jy kom reg
Dawie
by Skilpad4X4
Fri Aug 19, 2016 4:41 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Kz te single cab 2x4 original ride hight
Replies: 6
Views: 4993

Re: Kz te single cab 2x4 original ride hight

HI Andries Ek het myne gemeet van bo die rim tot die onderkant van die fender voor regs en links 370mm. Agter links ook 370mm. maar agter regs 380mm met 'n halwe tenk diesel . Ek hoop dit gee jou 'n idee van die hoogte
Groete Dawie
by Skilpad4X4
Thu Jun 23, 2016 7:27 am
Forum: Alternative Energy
Topic: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace
Replies: 27
Views: 7874

Re: Gas components in Cape Town?

More Pieter
Die length van die brander deel is 350mm en totale
lengte 400mm wydte en dan nog een
IMG_20160623_071715.jpg
IMG_20160623_071759.jpg
75mm
IMG_20160623_071458.jpg
IMG_20160623_071530.jpg


Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk
by Skilpad4X4
Wed Jun 22, 2016 4:23 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace
Replies: 27
Views: 7874

Re: Gas components in Cape Town?

Middag Pieter
Ek het vir jou een gratis reel net dat dit by jou kom

Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk
by Skilpad4X4
Mon May 04, 2015 9:08 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Engine nr change reg
Replies: 18
Views: 6651

Re: Engine nr change reg

Hi Chris You not need a invoice for the purchase of the engine. Firstly go to the licence office and get a engine no. change form, take the original registration certificate and the ID of the owner with. Then you must do a datadot on the vehicle and also there you must have all the papers. After tha...
by Skilpad4X4
Fri Sep 19, 2014 10:01 am
Forum: Build your own:
Topic: Soek n bul switch
Replies: 16
Views: 3168

Re: Soek n bul switch

Masekind wrote:Ek is opsoek na n 12V / +-110A switch wat nie te groot is nie, kan iemand help
http://www.catalog.hella.com/electrics/ ... tches.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Jy kan ook na die kyk
by Skilpad4X4
Wed Sep 17, 2014 7:24 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: After market Suspension Opinion needed.
Replies: 9
Views: 3121

Re: After market Suspension Opinion needed.

Yes I do. It was fitted in D/C sfa very solid firm riding not nice, not the cost worth, rather go for Mikem better riding, price, and service
by Skilpad4X4
Sun Aug 31, 2014 5:32 pm
Forum: General Mods
Topic: Air helpers; do they help??
Replies: 33
Views: 9324

Re: Air helpers; do they help??

Hi Pieter Jy sal glad nie spyt wees as jy mikem vere insit nie.Ek het ook gedink om te gaan vir airhelper omdat die vere ook begin sak het.Nadat ek die twee opsies oorweeg het en pryse het ek besluit om te gaan vir mikem en ek is glad nie spyt nie .Die stabiliteit is ook baie beter. Thanks Darrell F...
by Skilpad4X4
Wed Jul 02, 2014 9:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Engine sitting at 172,000 Km's and with problems
Replies: 89
Views: 17913

Re: Engine sitting at 172,000 Km's and with problmens

Maybe it can be the piston protrusion that is to high
by Skilpad4X4
Sun Jan 26, 2014 5:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Elephant rolls car...
Replies: 29
Views: 3549

Re: Elephant rolls car...

Ons was die afgelope Desembermaand in Addo waar ons hierdie voertuig gesien het. Hy het vorentoe, agtertoe..... gery en toe baie naby aan die olifante verby!! :thumbdown: Verstaan nie hoe kan 'n mens die natuur so tart nie!! Sou die olifant omdraai en iets doen, wie se skuld is dit? Seker die olifan...
by Skilpad4X4
Tue Feb 19, 2013 9:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Virkoeling probleem.1KZ-TE
Replies: 6
Views: 1133

Re: Virkoeling probleem.1KZ-TE

Hi
Het jy die verkoeler vervang en met watter een .My ondervinding 'n elektriese fan werk nie. Jy kan 'n 2.4d of 2.8d viscous fan gebruik jy moet die senter gat groter maak of jy moet gaan vir solied. pm my jou sel no dan bel ek jou
by Skilpad4X4
Thu Jan 10, 2013 8:47 am
Forum: The Workshop
Topic: Help asb. met diesel pomp drade?
Replies: 6
Views: 1453

Re: Help asb. met diesel pomp drade?

More Die een draad kom vanaf die soleniod op die agter kant van die pomp wat op die krag gekoppel word om die diesel af te sny. Die ander twee drade kom vanaf die "pick up" op die kant voor van die pomp vir die rev counter. Die kleur van die drade op die pomp het nie dieselfde kleur nie .H...
by Skilpad4X4
Wed Aug 01, 2012 7:34 am
Forum: The Workshop
Topic: Clutch replacement
Replies: 54
Views: 7765

Re: Clutch replacement

Much better and safer and cheaper to pull the engine
by Skilpad4X4
Sun Mar 18, 2012 6:10 pm
Forum: Build your own:
Topic: Convert your Fluorescent camping lamp to a LED lamp
Replies: 6
Views: 2478

Re: Convert your Fluorescent camping lamp to a LED lamp

Hi, your conversion looks great! I did basicly the same, I used an old fitting which was not in use anymore, bought the led-strips from Pieter and converted it into brand new, handy lights for camping. I made mine to switch from 1 strip to all 3. I also made one by wrapping the strip around a conduc...
by Skilpad4X4
Mon Jan 09, 2012 8:45 am
Forum: The Workshop
Topic: Engine antifreeze
Replies: 16
Views: 2191

Re: Engin antifreeze

Stem saam met Cassie gebruik net die van Toyota moet dit nie verdun nie gebruik net so uit die bottel en vul op met dieselfde. Spoel eers die sisteem uit met skoon water
by Skilpad4X4
Mon Jan 09, 2012 8:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tapatalk - Upgrade
Replies: 15
Views: 2246

Re: Tapatalk - Upgrade

Alles lyk goed geen probleem
by Skilpad4X4
Sun Jan 01, 2012 5:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Voorspoed vanuit Taiwan
Replies: 6
Views: 541

Voorspoed vanuit Taiwan

Voorspoedige Nuwejaar aan almal vanuit Taiwan. Ons kuier by ons kinders en het die voorreg gehad om die begin van 2012 hier te beleef met wonderlike vuurwerke uit die hoogste gebou in Taiwan (net 101 verdiepings!!) :yahoo:
by Skilpad4X4
Wed Nov 30, 2011 7:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SANParke en Grense
Replies: 5
Views: 1389

Re: SANParke en Grense

Dis die beste ding wat kon gebeur!! Ons kamp graag in die Noordelike deel van die Kruger Wildtuin en het al baie met verslaenheid die oorlaaide, jagende, onpadwaardige voertuie beleef!! Kan ook nie glo hoe rommel gestrooi word sonder om 'n oog te knip nie!! Jammer vir die ouens wat by die reels hou ...
by Skilpad4X4
Thu Oct 27, 2011 7:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: problem with alternator and instrument cluster -sorted
Replies: 16
Views: 3002

Re: problem with alternator and instrument cluster

The pickup for the rev counter is on the diesel pump. Check there are two 80 amp fuses in the fuse box above the alternator check them, also make sure the ground cable making good contact on the battery and the chassis.
by Skilpad4X4
Fri Aug 26, 2011 9:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: Garmin
Replies: 4
Views: 1118

Re: Garmin

OOOOMS wrote:
Skilpad4X4 wrote:Just use a longer lighter lead you get it in different lenghts and also more female lighter plugs on it
The simple things in life are not always obvious :bye:
Thanks for the advice :bye: :bye:
by Skilpad4X4
Sun Aug 21, 2011 7:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Garmin
Replies: 4
Views: 1118

Re: Garmin

Just use a longer lighter lead you get it in different lenghts and also more female lighter plugs on it
by Skilpad4X4
Sun Jul 03, 2011 3:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rev Counter not working
Replies: 13
Views: 11917

Re: Rev Counter not working

Hi Breet Look at the back side of the dieselpump there is a 3pin connector 2 wires comes from the side of the pump where your pick up is and the other wire comes from the solenoid if the check the resistance of the pickup it must be +_28 ohm also check revcounter it self hope you can do so
by Skilpad4X4
Tue Apr 26, 2011 9:55 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuut op forum
Replies: 12
Views: 1870

Re: Nuut op forum

Hi. Baie welkom op die forum jy sal dit geniet en baie van jou tyd gaan jy hier spandeer onthou net om kiekies op te sit want baie van ons kan nie lees ons kyk net foties groete Dawie
by Skilpad4X4
Mon Apr 25, 2011 8:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vervanging van voorste handrem kabel SFA
Replies: 3
Views: 930

Re: Vervanging van voorste handrem kabel SFA

Hallo Dawie
Maak die roller wiel los en haal die wiel uit maak die skakelaar vir die liggie op die lever los en stoot die lever al die pad vorentoe dat jy die bal opdie punt van die kabel kan uithak hoop dit help groete Dawie
by Skilpad4X4
Sun Apr 24, 2011 8:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2C OR NOT 2C
Replies: 9
Views: 1626

Re: 2C OR NOT 2C

Hallo Jannie.Eerstens welkom op die forum. As jy wil diesel gaan moet jy 'n hele paar goed in gedagte hou wat jy sal moet verander maar dit kan gedoen word. Jy kan ook gaan na die kz engine Jy kan my PM dan kan ons gesels Groete Dawie
by Skilpad4X4
Sun Apr 24, 2011 8:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: Engine stopping after removing jumpstart cables?
Replies: 8
Views: 1483

Re: Engine stopping after removing jumpstart cables?

Hi Jaco Die probleem wat jy het is dat die battery te min krag het vir die engine om te bly loop met die wat jy die battery jump gebruik jy die ander battery se krag om te start en aan die gang te hou sodra jy die kabels afhaal vat jy die krag weg en die engine staan. Daar is ook 'n probleem met die...
by Skilpad4X4
Sat Mar 12, 2011 3:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Almost k***K myslef
Replies: 11
Views: 2298

Re: Almost k***K myslef

Hi john To reset the timing light there is a grommet in the middle of the speedo just below the 0 take it out using long thin object push in the little switch on the inside sometimes it come on after afew kilos again do the same to reset
by Skilpad4X4
Tue Mar 01, 2011 8:22 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Cell upgrade time again ... choices...
Replies: 44
Views: 4933

Re: Cell upgrade time again ... choices...

Also look at the HTC with android
by Skilpad4X4
Wed Feb 09, 2011 11:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: What to do in deep water?
Replies: 63
Views: 3458

Re: What to do in deep water?

Solank jou engine nog loop skakel jy nie af nie, as jy af skakel het jy geen drukking in jou sisteem nie en die water gaan met die uitlaat terug in die engine
by Skilpad4X4
Wed Feb 09, 2011 11:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: GARMIN GPS 76 - FUND RAISING AUCTION FOR TYMME (CLOSED)
Replies: 15
Views: 2135

Re: GARMIN GPS 76 - FUND RAISING AUCTION FOR TYMME (CLOSED)

More Johan
Baie dankie vir die gps het dit gister gekry
Groete Dawie
by Skilpad4X4
Thu Feb 03, 2011 6:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: GARMIN GPS 76 - FUND RAISING AUCTION FOR TYMME (CLOSED)
Replies: 15
Views: 2135

Re: GARMIN GPS 76 - FUND RAISING AUCTION FOR TYMME (CLOSED)

Hi Johan
Kan jy my asb se met watter courier jy die garmin gestuur het en wat die tracking no. is.
Dawie
by Skilpad4X4
Mon Jan 31, 2011 8:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Cylinder Head Removal
Replies: 61
Views: 11240

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Hallo Louis Voor jy iets koop moet jy net seker maak ivm die head en valves jy kry 2tipes heads en die valves is verskillende lengtes wat die gasket aanbetref is jou beste om by toyota te koop nie groot verskil in prys kyk ook na die dikte van die gasket, as jy iets verder wil weet kan jy my kontak ...
by Skilpad4X4
Thu Jan 27, 2011 12:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: VIVA LEDE VAN DIE FORUM , VAN TYMME & ZAYLEIGH !!!!!!!!!!!
Replies: 12
Views: 1881

Re: VIVA LEDE VAN DIE FORUM , VAN TYMME & ZAYLEIGH !!!!!!!!!

Baie dankie aan almal en ook trots om aan die forum deel te kan he
by Skilpad4X4
Thu Jan 27, 2011 12:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux speedo kalibrasie
Replies: 10
Views: 1601

Re: Hilux speedo kalibrasie

Hi Gerrit Baie welkom op die forum glo jy gaan dit nog geniet en baie inlingting kry en vir die ander gee ook . Die speedo kan jy vir jou 'n ander aandryf rat kry om jou lesing te korrigeer Wat Sodwana betref dit is nog so dat jy met permit noord en suid kan ry met laagwater die tarief is nou verhoog
by Skilpad4X4
Wed Jan 26, 2011 11:44 am
Forum: Build your own:
Topic: Serial (9pin) to USB
Replies: 30
Views: 3764

Re: Serial (9pin) to USB

Trevor
Het nog so bietjie gesoek het die een gekry

http://www.bidorbuy.co.za/item/32005916 ... Cable.html" onclick="window.open(this.href);return false;
by Skilpad4X4
Wed Jan 26, 2011 8:02 am
Forum: Build your own:
Topic: Serial (9pin) to USB
Replies: 30
Views: 3764

Re: Serial (9pin) to USB

Hi Trevor
Kyk na die link

http://www.bidorbuy.co.za/item/23426423 ... ector.html" onclick="window.open(this.href);return false;
by Skilpad4X4
Thu Jan 20, 2011 7:14 pm
Forum: Meet the People
Topic: Mopani Toyota
Replies: 9
Views: 1769

Re: Mopani Toyota

Welkom hier Albert jy sal dit baie geniet ons hou van fotos kyk, jy moet vir ons jou fotos wys
by Skilpad4X4
Thu Jan 20, 2011 7:10 pm
Forum: Meet the People
Topic: Morning and hello, another newbie
Replies: 15
Views: 2361

Re: Morning and hello, another newbie

Welcom Jessi you will enjoy it here
by Skilpad4X4
Wed Jan 19, 2011 8:19 pm
Forum: Meet the People
Topic: Haai!!
Replies: 18
Views: 2397

Re: Haai!!

Baie welkom hier op die forum kan nie goed lees nie maar is geneig om na mooi fotos te kyk so kom met die fotos van jou lux
by Skilpad4X4
Wed Jan 19, 2011 7:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Can a alluminium radiator be repaired ?
Replies: 11
Views: 2246

Re: Can a alluminium radiator be repaired ?

Yes you can fix it with a special compound if the leak is not big. But it is not a permanent fix so you must take care for a possible leak again
by Skilpad4X4
Wed Jan 19, 2011 7:51 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Guys, another newbie
Replies: 11
Views: 1751

Re: Hi Guys, another newbie

Welcom to the forum Lee
by Skilpad4X4
Tue Jan 18, 2011 8:54 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: Alterative Fuels
Replies: 11
Views: 6899

Re: Alterative Fuels

Hi guys for me I will use parrafin it is thinner than diesel and have a higher ignition
by Skilpad4X4
Tue Jan 18, 2011 8:36 pm
Forum: Meet the People
Topic: New Member
Replies: 16
Views: 1948

Re: New Member

Welkom Clint jy gaan dit nog baie geniet en genoeg inligting kry
by Skilpad4X4
Tue Jan 18, 2011 8:32 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie!
Replies: 12
Views: 1790

Re: Newbie!

Welkom Percy jy gaan dit nog baie geniet ons wag net vir die kiekies
by Skilpad4X4
Tue Jan 11, 2011 8:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Engin broken, 3 months away from payed up
Replies: 31
Views: 3870

Re: Engin broken, 3 months away from payed up

Henry
Voor jy enige vinnige besluit neem vat dit punt vir punt begin eers by die injectors toets jy sit dalk net met 'n diesel" knock', gaan dan vir olie druk toets sterkte
by Skilpad4X4
Sat Jan 08, 2011 6:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital
Replies: 200
Views: 29235

Re: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital

Andre en familie en vriende
Jammer om te hoor van julle ongeluk, en baie bly dat julle almal nog met ons is en vertrou dat julle herstel spoedige en volkome sal wees ,dra julle almal op in gebed.Sterkte met alles
by Skilpad4X4
Sat Jan 08, 2011 6:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hier's n probleem - KZTE
Replies: 6
Views: 1279

Re: Hier's n probleem - KZTE

Hi Andre, wanneer laas het jy die diesel filter vervang, miskien moet jy net daarna ook kyk
by Skilpad4X4
Sat Jan 08, 2011 6:16 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello almal!
Replies: 8
Views: 1568

Re: Hello almal!

Hallo Herman, baie welkom op die forum hoop jy geniet dit hier, dit vat baie van jou tyd omdat dit so interesant is , onthou om fotos op te sit want die manne hier kan nie lees nie ons kan net kiekies kyk :yahoo:
by Skilpad4X4
Wed Dec 15, 2010 6:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: Better Late than Never
Replies: 14
Views: 1990

Re: Better Late than Never

Baie welkom jy sal dit geniet en genoeg "tips" kry en dit is verslawend :yahoo: :thumbup:
by Skilpad4X4
Wed Dec 15, 2010 6:07 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My Hilux
Replies: 11
Views: 2619

Re: My Hilux

Baie mooi Robin
by Skilpad4X4
Wed Dec 15, 2010 6:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Not so good vibrations
Replies: 13
Views: 1885

Re: Not so good vibrations

Hi Stefan
As dit die balansering insluit is dit 'n goeie prys en dit is net vir agter
by Skilpad4X4
Sun Nov 14, 2010 5:59 pm
Forum: Humor
Topic: Die advertensie sê...
Replies: 5
Views: 861

Re: Die advertensie sê...

Nou is ek met een plof terug aarde toe het nou net gedink daarsdit nou klaar my kussing in die bad gesit
by Skilpad4X4
Sun Nov 14, 2010 5:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146947

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Dawie - 94 lwb s/c sfa 4x4 - skilpad

Omdat dit 'n 2.4d ingehad het was hy baie stadig maar het altyd die eindbestemming gehaal

Go to advanced search