Search found 51 matches

by troskie3
Sun Jul 24, 2011 12:15 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

neil,

soos wat ek hoor is die ferry nie duur nie, ongeveer R200,00.

weereens, dis wat ek hoor.
by troskie3
Fri Jul 22, 2011 1:57 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

dankie markus, nee nog nie vir geel koors nie, ek't maandag 'n doktors afspraak dat ek my malaria pille kan kry, dan sal ek by hom hoor.

everdt, dankie vir daai inligting my maat, dit help baie! ons moet ongelukkig groblersbrug deur gaan, sal maar mooi ry op die vaalwater pad...
by troskie3
Thu Jul 21, 2011 3:53 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

hoe lyk dit dan nou dat daar nog nie een forum lid is wat al oor die grens was nie? :naah: en vandag uitgevind dat die branch se gat nie gesweis kan word nie want hy's al gaar! nuwe een van brospeed af, R1500,00 :blink: nie baie geld op sy eie nie, maar met die hoeveelheid wat ekke nou die afgelope ...
by troskie3
Tue Jul 19, 2011 10:37 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

oright kerels... die olie lekke op my voor en agter diffs is reg gemaak. carburator is ge overhaul (loop nou BAIE beter!) splinter nuwe heavy duty vere voor en agter (east rand spring works, goeie werk teen uitstekende pryse - THANKS TRAVELER heinrich!) nuwe universals gister gekoop en vol service k...
by troskie3
Fri Jun 17, 2011 9:26 am
Forum: Humor
Topic: Sharks vs Bulls - This is the prediction
Replies: 7
Views: 1425

Re: Sharks vs Bulls - This is the prediction

maar dis mos vir my mooi!!! :dance1: :thumbup: :dance1: :thumbup: :dance1:
by troskie3
Wed Jun 15, 2011 1:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: carb tuning
Replies: 3
Views: 997

Re: carb tuning

thanks kerels!

ekke sien hulle vrydag... :dance1:
by troskie3
Wed Jun 15, 2011 10:00 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

hans,

ekke hoop jy's reg oor die seekoeie en plat honde, want toevalig is altwee spesies op my klient se wish lists!

dankie daarvoor my maat! :thumbup:
by troskie3
Tue Jun 14, 2011 10:47 am
Forum: Hobbies
Topic: Went bass fishing today - caught a big one
Replies: 9
Views: 5807

Re: Went bass fishing today - caught a big one

haha!

werner my maat, net omdat ekke nou hier is beteken dit nie ek't nie smaak nie... :acute:

all fun and games tot 'n paar bulle my in die straat raak loop! :blackeye:

net 'n grappie boys... (maar loftus gaan nog steeds die trane van die bulle kry die naweek!)
by troskie3
Tue Jun 14, 2011 10:06 am
Forum: Hobbies
Topic: Went bass fishing today - caught a big one
Replies: 9
Views: 5807

Re: Went bass fishing today - caught a big one

as julle dink dis rof om so ding in die water raak te swem, wil julle nie weet hoe dit voel om hom op 'n veld te kry nie!!! :shock2:

NATAL BO!!! :dance1:
by troskie3
Tue Jun 14, 2011 10:03 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

bump (tyd raak al hoe minder, dalk nog iets?) :thumbup:
by troskie3
Tue Jun 14, 2011 10:03 am
Forum: The Workshop
Topic: carb tuning
Replies: 3
Views: 997

carb tuning

dagse kerels... ek't eventually my tipper by ultimate 4x4 gekry om die voorste en agterste diffs te laat reg maak (great diens by the way!) hulle het ook my carb gediens, my vraag nou is: waar gaan ekke heen om hom te laat tune, die air/fuel mengsel reg te kry ens. watse plekke is daar in pretoria? ...
by troskie3
Fri May 27, 2011 5:08 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

heinrich, ekke jag nie self nie, ek gids vir twee buitelandse groepe, tussen die twee groepe is daar 4 van die groot 5 al bespreek en klomp vlaktes wild, nie renoster nie.

ek's seker ek gaan dit geniet, glo nie ek't veel ander keuse nie!

weereens, thanks vir al die raad! :thumbup:
by troskie3
Thu May 26, 2011 11:36 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

UITSA!

finale reelings is nou getref! ekke spring die 30ste julie weg, en dan is dit 3 weke se jag en visvang! KERELS!!! :yahoo: :dance1: :yahoo: :dance1: :yahoo:

is daar dalk nog iets waaraan iemand kan dink wat vir my belangrik gaan wees?
by troskie3
Mon May 23, 2011 12:28 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

kerels!

moerse baie dankie!!! :dance1:

daar's nou klomp goed by waaraan ek nie gedink het nie, JULLE'S YSTERS!

as daar nog is, laat weet asseblief...
by troskie3
Sat May 21, 2011 9:38 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

ja nee kyk! dis omtrent 'n lys... :blink: markus, watse goed op my tipper moet ek dalk vervang? of check en seker mak dat dit reg is? ek't al goed soos die water pomp vervang, remme en clutch se master en slaves vervang, gaan nou 'n carb kit koop en die carb ook sommer doen, maar wat nog? dankie vir...
by troskie3
Thu May 19, 2011 2:23 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

nee, gelukkig nie...
by troskie3
Thu May 19, 2011 1:48 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

THANKS MARKUS! :thumbup:
ekke wag in spanning...
by troskie3
Thu May 19, 2011 12:54 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: raad asseblief... ZAMBIA TOE!
Replies: 30
Views: 3080

raad asseblief... ZAMBIA TOE!

dagse kerels, ek's einde julie maand oppad zambia toe vir 'n paar weke :yahoo: die konsessie is op die kafue rivier en ek ken glad nie die area nie... wat ekke asseblief van julle af nodig het is raad, in enige form :beg: maar mees belangrik is: wat maak ek seker is reg op my tipper? ek vra vir al d...
by troskie3
Mon May 09, 2011 8:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Johannes from the sea in our thoughts
Replies: 32
Views: 3023

Re: Johannes from the sea in out thoughts

sterkte my maat, dit sal sommer nou-nou beter gaan!

en daai ander bl*ksem se dag sal kom! :evil:
by troskie3
Fri May 06, 2011 5:26 pm
Forum: Humor
Topic: feite feite feite...
Replies: 4
Views: 1267

feite feite feite...

If you yelled for 8 years, 7 months and 6 days you would have produced enough sound energy to heat one cup of coffee (Hardly seems worth it.) :problem: If you farted consistently for 6 years and 9 months, enough gas is produced to create the energy of an atomic bomb. (Now that's more like it!) :danc...
by troskie3
Tue Apr 19, 2011 2:26 pm
Forum: Humor
Topic: Wie ry Landrover
Replies: 6
Views: 1625

Re: Wie ry Landrover

uitsa, lyk my dis 'n email wat sy rondtes maak... ek't die selfde een sopas gepost!
by troskie3
Tue Apr 19, 2011 2:21 pm
Forum: Humor
Topic: more about landys'...
Replies: 2
Views: 823

more about landys'...

daar's 'n paar oues hier, maar ook 'n paar wat ekke nog nie gehoor het nie... geniet dit! All Land Rovers are like women - They moan on long journey's, embarrass you in front of friends and you spend more money than you ever expected once you've commit yourself to one. If you drive a Land Rover, pol...
by troskie3
Tue Feb 01, 2011 1:45 pm
Forum: Medical forum
Topic: Blood needed URGENTLY!! O+ (O positive)
Replies: 52
Views: 11436

Re: Blood needed URGENTLY!! O+ (O positive)

ek's O- en as ekke kan help moet julle my net laat weet.

nil72374779vyf
troskie3@gmaildotcom
by troskie3
Fri Dec 17, 2010 3:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux Leaf Springs Help
Replies: 6
Views: 1632

Re: Hilux Leaf Springs Help

hey david, welcome to the forum! :thumbup: you will soon discover that with the people that visit this forum, you will NEVER encounter a problem with your vehicle where there won't be someone who can help! straight down to business, the two best places to call would be either General Springs (011 82...
by troskie3
Wed Dec 01, 2010 8:07 am
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2750

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

uitsa!

en so help ons mekaar uit, ek't vir jou 'n stuk conveyor belt wat omtrent 5mm dik is?
by troskie3
Tue Nov 30, 2010 10:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2750

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

johan my maat,

jy's nie naastenby so sleg soos wat jou vrou se jy is nie... :taunt:

dankie daarvoor, ekke soek nou nog net die tyd om daai job vinnig aan te pak!
by troskie3
Tue Nov 30, 2010 5:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2750

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

skielik maak jou punt vir my sin...

wat's die kaanse dat jy vir my en vir gompie ook 'n stel kan laat sny? wat sal die kostes wees? ek sal dit by jou kom haal in kempton... :beg:
by troskie3
Tue Nov 30, 2010 1:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2750

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

claude,

dit was johannes (van die see) wat mild steel gebruik het, en sal daai poly ethelene nie nie uit wear na 'n ruk nie?
by troskie3
Tue Nov 30, 2010 11:44 am
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2750

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

HAHA! :lmao:

nee maar geniet dit!

laat weet maar hoe dit gegaan het as jy joune doen voordat ekke myne doen...
by troskie3
Mon Nov 29, 2010 10:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My new baby!!!!!!!!!
Replies: 18
Views: 2472

Re: My new baby!!!!!!!!!

daai tipper van jou is glad nie swaar op die oog nie...
mooi man!
geluk!

:dance1:
by troskie3
Mon Nov 29, 2010 3:17 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 48446

Re: What's your business?

beroepsjagter

en nee, nie een van daai "PHs" wat suip en vir oom jan 'n rooibok skiet nie...

seisoen is nou klaar, begin weer maart maand in zambia.
by troskie3
Mon Nov 29, 2010 10:35 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fuel range on SFA
Replies: 12
Views: 1956

Re: Fuel range on SFA

consumption with my vehicle is something i never complain about, because when i compare with others, it seems i have alot to be thankfull for!

never faster than 105km/3000rpm and i get an average of 8,3km/L with city driving...
best so far was 9,7km/L, dit was oop pad ry, en ek's heavy happy daarmee!
by troskie3
Mon Nov 29, 2010 10:13 am
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2750

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

dirk, ek post sommer daai pm direk hierso, vir enige ander members wat ook wil weet hoe/wat/waar... Bernard Ek help graag waar ek kan. Om mee te begin moet jy kyk op hoeveel plekke jou cab en bak vas geboud is aan die chessy. My 2002 IFS het 6 boude op die duoble cab, 6 boude op die bak, en 4 op die...
by troskie3
Sun Nov 28, 2010 4:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2750

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

dankie piet,

net gou 'n vraag, die grootste moontlike bogger-op wat ek kan sien is die feit dat die petrol cap gaan lig, waar as die tank aan die chassis vas is, gaan die lengte van daai pyp (tussen die oopening en die tank self) lank genoeg wees vir 40mm se lig?
by troskie3
Sun Nov 28, 2010 3:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2750

40mm body lift op 'n SFA?

dagse kerels, is daar iemand wat al SELF 'n bodylift gedoen het op hulle SFA? johannes (van die see) het vir my 'n pm gestuur om hoe dit te doen, en dit klink nogal eenvoudig, maar dit was op sy IFS en die paar probleme wat hy gekry het was maklik om reg te maak, ekke weet net nie of die SFA ander, ...
by troskie3
Sun Nov 28, 2010 12:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: VHF best buy
Replies: 18
Views: 1960

Re: VHF best buy

oom eric,

ek gaan ook nie kwaad wees as oom daai pryse vir my ook aan "gooi" nie, dankie!

troskie3 at gmail dot com
by troskie3
Fri Nov 26, 2010 2:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: sfa extended shackles dimensions?
Replies: 29
Views: 3226

Re: sfa extended shackles dimensions?

:taunt: :lmao: :taunt: :lmao: :taunt: :lmao: kerels!!! al doen julle niks anders nie maak julle dam vir 'n "interesting read"! dankie vir al die replies! en, weereens, dankie aan ooooms vir die reply waarvoor ekke eintlik gewag het! :taunt: trevor, die lift wat mens kry op die shackles han...
by troskie3
Thu Nov 25, 2010 6:30 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Decisions Decisions...Which Rims...
Replies: 35
Views: 5785

Re: Decisions Decisions...Which Rims...

clayton,
go have a look at thysdj vehicle in members rides, white SFA with black rims, in my opinion one of the best looking vehicles on the forum!!!
by troskie3
Thu Nov 25, 2010 6:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: sfa extended shackles dimensions?
Replies: 29
Views: 3226

Re: sfa extended shackles dimensions?

jong, dit verbaas my nog steeds hoe vinnig bereid julle mense is om te help, dankie daarvoor! :clap: nico, dit kan defnitief werk, maar klink vir my amper meer soos 'n last resort as 'n plan... nou nou nou groet een en ek sit in zambia met 'n buffel op die bak, en dan? :shock2: maar dankie daarvoor....
by troskie3
Wed Nov 24, 2010 6:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: sfa extended shackles dimensions?
Replies: 29
Views: 3226

sfa extended shackles dimensions?

good day to all... is daar nie dalk iemand wat 'n "blue print" het van extended shackles op 'n sfa nie? ek benodig die dimensions (ekke praat nou eintlik met julle engineers...) ekke wil vir my laat sny, maar weet nie hoe/wat/waar nie, laat weet asb as iemand kan help. dankie daarvoor. (ek...
by troskie3
Tue Nov 02, 2010 6:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vevanging van sfa se voorste vere
Replies: 6
Views: 1435

Re: Vevanging van sfa se voorste vere

dawie, die nommers waarna pieter verwys is General Springs (011 825 4550) en East Rand Springs (011 914 2399), heinrich het die nommers vir my gegee vir my tipper. om jou 'n idee te gee, nuwe heavy-duty vere (ekstra veer voor en agter) vir voor en agter op jou voertuig met extended shackles en insta...
by troskie3
Tue Oct 26, 2010 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: lost snake - found
Replies: 30
Views: 3344

Re: lost snake - found

rick, snake supporters to the rescue!!! i've got 37 snakes at home at the moment, not counting the lizards (water bassilisks, beardies etc.) i've also got a few corns (like your sons') but only for breeding and selling, corn snakes sell like crazy... one of the main reasons people hate snakes is bec...
by troskie3
Mon Oct 25, 2010 10:10 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: troskie se trokkie...
Replies: 4
Views: 1704

Re: troskie se trokkie...

console het ekke by toyota bakkie spares in van der hoff weg pretoria gekry, wragtig goeie mense, en heel billike pryse... side steps en die single seats ook.
by troskie3
Mon Oct 25, 2010 5:50 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: troskie se trokkie...
Replies: 4
Views: 1704

troskie se trokkie...

julle het daarvoor gevra, so hier is hy!

vandag sy sidesteps opgesit, en 'n d4d se centre console bietjie gemodify dat hy mooi tussen die nuwe enkel seats pas.

ooooms (mark) dankie vir jou help met die fotos resize.
by troskie3
Fri Oct 22, 2010 10:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: Which Winch?
Replies: 5
Views: 1160

Re: Which Winch?

hey shane,

what are you looking to do with the winch? hunting? (meaning mounted on the back behind the cab for loading animals) or recovery?
by troskie3
Thu Sep 30, 2010 8:55 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 356130

Re: The fuel consumption of my Hilux

Vehicle: '90 SFA 4x4 D/C Km's on the clock: about 160K Motor: 4Y 22R Petrol Vehicle lift/ suspension: none Tyres: Yokkietokkie SuperDigger 31/11.5/R15 Carb mod/ spacers?: none Air filter: Gud Snorkel?: no EFI?: no Cam cut?: no Exhaust mod?: none Tyre Type & Size?: as above (?) Tyre pressure Arou...
by troskie3
Thu Sep 30, 2010 12:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Fuel guage
Replies: 11
Views: 2063

Re: Fuel guage

myne doen die selfde (as ekke reg verstaan...) maar dis my heat guage. maar ek glo dis net 'n swak konneksie, want sy temp sal normaal wys , dan met bietjie grondpad se skud wys hy niks nie, ek kry hom weer reg met 'n "ligte stamp" bo die speedo dan wys hy weer die korrekte temp. hoe swaar...
by troskie3
Tue Sep 28, 2010 1:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Common problems with SFA HiLux?
Replies: 115
Views: 112833

Re: Common problems with SFA HiLux?

myne is 'n '90 4Y SFA 4x4 D/C, ek't hom gekry op 146 000 en het hom nou eers self 25 000 km's opgesit, dis nou nie naastenby so baie kilo's soos die "veterans" nie, maar ek't al bietjie reg gemaak... probleme so ver: waterpomp vervang (die was nie stukkend nie, net vir ingeval) clutch mast...
by troskie3
Wed Sep 22, 2010 10:25 am
Forum: Meet the People
Topic: dagse kerels (en dames)
Replies: 9
Views: 1107

Re: dagse kerels (en dames)

ek sal so gou as moontlik 'n paar fotos op sit, daai beauty van my is glad nie skaam vir 'n kamera nie!

julle moet net kans gee dat ek die se suspension uit sort, laat hy trots kan staan...
by troskie3
Wed Sep 22, 2010 10:16 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA leaf spring retension?
Replies: 6
Views: 2121

SFA leaf spring retension?

hey guys, i did a search on the forum to check if this question was already posted, but couldn't find anything... is a retension on leaf springs worth the money you pay? i've gotten mixed messages on the subject, as some people say it is, and others reckon the springs sag again after a short time? o...
by troskie3
Wed Sep 22, 2010 10:03 am
Forum: Meet the People
Topic: dagse kerels (en dames)
Replies: 9
Views: 1107

dagse kerels (en dames)

ek't so paar maande terug besluit ek sukkel nie genoeg in die lewe nie, toe koop ekke vir my 'n 1990 2.2 4Y SFA D/C 4x4, en toe begin dit... ek't tot dusver nog net 'n paar goed vervang: water pomp (hy was nie stukkend nie, net vir ingeval) clutch se master en slave cylinders nuut oorgedoen en nou s...

Go to advanced search