Search found 34 matches

by Kolie
Sun May 17, 2015 9:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: How to reset D4D t-belt light
Replies: 26
Views: 82063

Re: How to reset D4D t-belt light

I changed the belt on my Hilux at 150123km about a year ago,today on our way home at 160123km the T belt light come on again :crazy: ,can anyone tells me what is going on?
by Kolie
Tue Apr 08, 2014 1:08 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands
Replies: 4
Views: 2092

Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands

Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie. Op Vrydag 28/03/2014 vertrek ons van die huis tot in Upington waar ons,ek, vroulief en ons 14 jarige dogter,my swaer en my ousus ontmoet,ons maak 'n oornag by Sakkie se arkie en vertrek saterdag oggend van daar via Springbok en Garies oor Kotzesrus tot teen di...
by Kolie
Tue Apr 08, 2014 12:25 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Knock knock sound under the cab
Replies: 15
Views: 3195

Re: Knock knock sound under the cab

Hi all Ja na byna 2100 km is ek redelik oortuig die klap geluid was maar my aftermarket front bumper wat die voorste modderskerm geraak het,voordat ek hier weg is het ek 'n stukkie rubber tussen die bullbar en die modderskerm gefit en ons het nogal slegte paaie gery tussen Garies en Namakwa sands en...
by Kolie
Tue Mar 18, 2014 8:19 am
Forum: The Workshop
Topic: prop kom nie los
Replies: 8
Views: 1583

Re: prop kom nie los

Baie dankie aan elkeen vir raad,ek het die daad gepleeg en 'n ander groter bout aan daardie prop gaan vas sweis en siedaar,so maklik,jy kan nie glo,ek glo dis beslis met die hitte van die sweis te doen.
Groete
by Kolie
Mon Mar 17, 2014 4:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: prop kom nie los
Replies: 8
Views: 1583

Re: prop kom nie los

shoe,hierdie forum is regtig so baie werd,selfs mbt Olof Bergh :lmao:
,ek het hom al hard en baie geslaan ook met 'n Groot hammer en 'n pons maar nog niks,thank you Nic,i'm sure it will come loose with your plan that you have with it,will give it a go.
Regards
by Kolie
Mon Mar 17, 2014 1:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: prop kom nie los
Replies: 8
Views: 1583

Re: prop kom nie los

Dankie Allan,ek het daaraan gedink om war te maak maar is versigtig daarvoor,nee man,oor die vasdraai wil ek liewer niks sê,ek wens ek kan daai kragman ontmoet maar dit sal nie nou help nie ne?
by Kolie
Mon Mar 17, 2014 12:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: prop kom nie los
Replies: 8
Views: 1583

prop kom nie los

Help asb,ek het besluit dis tyd vir nuwe olie op my 4X4 en begin toe die olie aftap, nou dat ek die agter diff moet olie gee weier die inspeksie prop om los te kom,daar is nog truuks in die boek maar dis van die laaste planne(soos om die bout met hammer en pons los te slaan, enige "sagter"...
by Kolie
Fri Mar 07, 2014 9:54 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Knock knock sound under the cab
Replies: 15
Views: 3195

Re: Knock knock sound under the cab

Hey guys, again i was underneath my bakkie but with no success, cannot find anything that looks defect or out of order, still on the the look out fotr where is that bad sound is comming from.

Thanks for everyone's help, i'm sure i will find something sometime.
knock regards
by Kolie
Thu Mar 06, 2014 8:53 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Knock knock sound under the cab
Replies: 15
Views: 3195

Re: Knock knock sound under the cab

Hey Guys,thanx for all your inputs,the week end is about on us so i will take all this info to my garage and do the "creepy stuff" with the crawler :lol: ,hopefully it is something small that gives the non toyota sound to my hilux.
I will tell you what i got.
Groete
by Kolie
Mon Mar 03, 2014 6:24 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Knock knock sound under the cab
Replies: 15
Views: 3195

Knock knock sound under the cab

Hey Guys,please help,my 2007 Hilux have a loud knock knock knock sound on the kalahari's sinkplaat pad,it sounds like something is hitting the cab from underneath at the passenger sides floor or somewhere there but i cannot find the defect. At my Hilux's 140k service i reported it to the toyota guys...
by Kolie
Sun Feb 09, 2014 5:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rubber matte vir Hilux vigo
Replies: 19
Views: 2660

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Ek het eendag by die mense wat volvloer matte installeer ingedraf en 'n stuk "offcut" daar gekoop,by die huis gekom het ek vir die voorste areas die matte gesny en dit in my bakkie gesit en dit ook agter gedoen sodat die oorspronklike matte heel bedek is. Die agterste mat het ek een stuk g...
by Kolie
Mon Dec 23, 2013 11:43 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 d4d 150k km timing belt change
Replies: 5
Views: 6402

Re: 3.0 d4d 150k km timing belt change

Hi Guys Thanks for all inputs regarding this to be done. On saturday morning i took out my print out and did the kick off. I replaced the belt(continental) and the idler( parts) aswell as the tensioner(geniun part),al for just over R1200, very easy if you have all the info from this forum. Regards K...
by Kolie
Fri Dec 20, 2013 11:39 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2005 2.7VVTi Brandstofverbruik
Replies: 11
Views: 2642

Re: 2005 2.7VVTi Brandstofverbruik

Jitte ek is bly hulle kon fout vind en dat jy 'n baie groeie resultaat kon kry, ek het ook 'n 2.7 vvti gehad tot 2 jaar gelede en ek moet sê ek het wel nie gejaag met hom nie maar ook amper nooit onder die 7 gekry nie,woonwa ook gesleep @ 110km/h(gps spoed) en selfs dan ook nie onder 5.5 gegaan. As ...
by Kolie
Fri Dec 20, 2013 11:14 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 d4d 150k km timing belt change
Replies: 5
Views: 6402

Re: 3.0 d4d 150k km timing belt change

Hi Mars, Thanx for your reply, I appreciate, for sure is that the parts that is number 1 to let you not stuck somewhere swell as in a big financial crisis. As I mensioned, i don't like to pay more for the same quality I can get somewhere else. The idler, shows to me are not available otherwise as fr...
by Kolie
Thu Dec 19, 2013 10:33 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 d4d 150k km timing belt change
Replies: 5
Views: 6402

3.0 d4d 150k km timing belt change

Hi All you Luxers So what do you tell me about the question of go for the genuine toyota part box or Ram/Continental or Power grip box in the timing belt, if we are talking about tensioner i can get a pirate with a koyo bearing fitted. Price wise there's a differ of R1000,the idler is not included i...
by Kolie
Fri Jan 25, 2013 4:23 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: National luna
Replies: 1
Views: 3371

National luna

Goeie middag Vriende Ons het gekamp by 'n lekker visvang plek en die eerste aand van ons kamp kry ons 'n verrasing wat nie lekker was om te beleef.Die kampeer area se elektristeits toevoer het gevaal met vonke en abnormale goeters wat my 80 l National luna en my power supply in my kampwa se sekering...
by Kolie
Wed Nov 16, 2011 9:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2.6i volkwagen engine
Replies: 3
Views: 1034

Re: 2.6i volkwagen engine

Thanx guys for your reply,and Thabo i definately will do so.

Regards
by Kolie
Tue Nov 15, 2011 6:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2.6i volkwagen engine
Replies: 3
Views: 1034

2.6i volkwagen engine

Hi Guys

As i'm not from gauteng and don't know the guys there i have to ask the question,do any of you ever buys an sub assembly engine from vee motors in jo'burg and what do you think of their products?

Thanx
Kolie
by Kolie
Tue Mar 29, 2011 5:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Namibiese vloed....
Replies: 59
Views: 4010

Re: Namibiese vloed....

Ai Trevor,ja reën is so nodig in ons dorre land maar......mens hou daarvan as dit daar bly waar die veld dit kan benut.
Baie sterkte met die pad vorentoe.
by Kolie
Tue Mar 29, 2011 5:27 pm
Forum: Useful Articles
Topic: maintanance on mini air compressor
Replies: 10
Views: 2852

Re: maintanance on mini air compressor

Hi to all Thanx for all the reply and all the facts i have'nt ever think off.I will look around for some graphite powder to make sure the stuff is nicely moving. Another friend of mine recommend graphite grease(cv joint grease)aswell so hopefully my compressor will live with me for many years as it ...
by Kolie
Sun Mar 27, 2011 8:57 pm
Forum: Useful Articles
Topic: maintanance on mini air compressor
Replies: 10
Views: 2852

Re: maintanance on mini air compressor

Hi Mud dog

Yea,the black power definitely comes from the sleeve,the crank have a nice sealed bearing on it so i have not to worry about that but the piston and sleeve,what do you think will the sucess if i use two stroke oil in the intake of the compressor while its in use.

Regards
Kolie
by Kolie
Fri Mar 25, 2011 11:17 pm
Forum: Useful Articles
Topic: maintanance on mini air compressor
Replies: 10
Views: 2852

Re: maintanance on mini air compressor

My compressor have a type of plastic washer on the piston(same like you find into a dubble stroke handpump) and this washer is moving up and down creating a lot of high temperature in the sleeve ,so with not much time the compressor will not get any compression to pump any air because you burned out...
by Kolie
Fri Mar 25, 2011 12:57 am
Forum: Useful Articles
Topic: maintanance on mini air compressor
Replies: 10
Views: 2852

maintanance on mini air compressor

Hi Guys What is the maintanance to do on these small "4x4 air compressor"(150 psi type that you get from your local spares shop) The reason for asking this type of question is because of so many of us have to buy another one after a few times you used it.As far as i could search the intern...
by Kolie
Wed Nov 24, 2010 11:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Who is going where Dec 2010
Replies: 78
Views: 7631

Re: Who is going where Dec 2010

Liewer laat as nooit,ons ry 24 des Hentiesbaai toe so ek gaan waarskynlik van jul daar raakloop,ons draai dan die 8 ste januarie en gaan dan so vir 'n paar dae naby Aranos by skoonpa op die plaas wees en dan maar weer die pad huistoe. Van my af tot in Henties 1610 km,wat doen mens om die heelpad op ...
by Kolie
Wed Nov 24, 2010 10:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 3.0 D4-D enjin se uithouvermoë.....
Replies: 22
Views: 3171

Re: 3.0 D4-D enjin se uithouvermoë.....

Hallo oom Eric,nogal 'n klokkie gelui toe ek vroeër sien oom is in die radio bedryf,veral met al die bekende fabrikate wat ek al hier by ons gesien het,ok nou wonner ek net of jul dit hiernatoe vervoer met 'n hilux? Ek sal op 'n stadium,na die kersvakansie(ek is dan in Hentiesbaai,1600km hiervandaan...
by Kolie
Wed Nov 24, 2010 7:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 3.0 D4-D enjin se uithouvermoë.....
Replies: 22
Views: 3171

Re: 3.0 D4-D enjin se uithouvermoë.....

Ek werk in 'n plek waar baie modder en stoftoestande aan die orde van die dag is,in 'n oopgroef myn.Hier word net Toyota gery en my bakkie,dis 'n 3.0 d/c 4x4 is 'n skofbakkie wat uit die een hand in die ander ou se hand beland.Hy is 'n laat 2006 model en het nou 150000 gedoen,soos ek sê in stof en m...
by Kolie
Sun Nov 14, 2010 5:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 148207

Re: Wat is die naam van jou HILUX

WITMUIS ,Hoe lyk die "looks" vir jou?
by Kolie
Sun Nov 14, 2010 5:37 pm
Forum: Meet the People
Topic: new member!
Replies: 29
Views: 3813

Re: new member!

Hi Nardus Ook die diesel filter,ek het destys 'n 2.4 gery en mens ken later die bakkie so goed dat jy weet as iets nie lekker is nie,op Calvinia diesel gegooi en vandaar Upington toe het dit later 'n gesukkel geword om padspoed te hou met 'n waentjie agter en bietjie vrag op,van Upington na Kathu wa...
by Kolie
Sun Nov 14, 2010 4:55 pm
Forum: Build your own:
Topic: Windows smash and grab tinting
Replies: 7
Views: 1842

Re: Windows smash and grab tinting

Hi Chris Een ding wat ek jou kan vertel is dat jy moet wegbly van die rolle "tinting" wat jy by die "spares" plekke kan koop,jy kry dit wel so dat jy dit netjies(sonder lug blassies en stofkorreltjies) aangesit is maar dit krap en skaaf ongelooflik maklik en wys dus baie maklik m...
by Kolie
Sun Nov 14, 2010 4:39 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat
Replies: 16
Views: 2142

Re: Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat

Hahaha, :thumbup: :beach: ja lyk my julle ouens is maar gereeld besig met mekaar :lol: :lol: :lol:
by Kolie
Sun Nov 14, 2010 2:04 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat
Replies: 16
Views: 2142

Re: Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat

Hi julle,skuus vir die lank wag :oops: maar hier is die foto's van my YSTER wat ek al lank skuld,om die waarheid te sê het ek gedink ek gaan nou wag tot my replacement bumper op is voordat ek dit oplaai maar hy gaan seker eers volgende week vir sy "facelift".
by Kolie
Thu Oct 21, 2010 2:34 pm
Forum: Amarok
Topic: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion
Replies: 57
Views: 16445

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Dagsê mense

Wie van julle het pelle wat aan die spirit of africa(aangebied deur oom Sarel vd Merwe) deelneem sodat ons kan seker maak my inligting wat ek gekry het rondom die Amarok se uithouvermoë met die "toets".Klink my daars nogal probleme.... :beg: :roll:
by Kolie
Sat Oct 16, 2010 5:05 am
Forum: Meet the People
Topic: Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat
Replies: 16
Views: 2142

Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat

:cool: Hello almal Ek het die laaste week of wat so lekker gelees hier op die forum nadat ek dit raak "gegoogle" het wat my laat besluit het om aantesluit.Nou dat ek lid is kort ek nog seker die 4x4 maar......steeds ry ek die duin by Kathula buite Upington met my 2x4 uit waar die ouer 4x4 ...
by Kolie
Fri Oct 15, 2010 11:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Cambelt
Replies: 0
Views: 837

3.0 D4D Cambelt

Hi Guys,i saw someone on the forum mentioned about his D4D cambelt that was changed on 120 000 km,its better to let it changed on that km reading as to let it run to its limits.In my circumstances our bakkies do a lot of idle and it happend in more than 2 bakkies that the cambelt goes at 100 000 km ...

Go to advanced search