Search found 131 matches

by hendrik.earle
Thu Jun 16, 2011 8:05 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ystervark Evolusie
Replies: 32
Views: 6038

Re: Ystervark Evolusie

Baie mooi! :D: Maak dat ek my wit s/c baie mis!!! :cry:
by hendrik.earle
Sun Jun 12, 2011 11:58 am
Forum: Build your own:
Topic: Home made bullbar
Replies: 29
Views: 4308

Re: Home made bullbar

Ek het lank gesoek op die internet voor ek besluit het wat ek gan bou. Vandat ek die Hilux hierbo gesien het, het ek besluit ek wil so iets bou want mens sien dit nie elke dag nie. Ek het die sterkste en dikste pyp gebruik wat ek kon buig. Dink dis pyp wat gebruik word in boorgate of iets want dit h...
by hendrik.earle
Sun Jun 12, 2011 10:07 am
Forum: Build your own:
Topic: Home made bullbar
Replies: 29
Views: 4308

Re: Home made bullbar

Hier is die ligte op.
DSCF3681.JPG
DSCF3682.JPG
by hendrik.earle
Sun Jun 12, 2011 9:45 am
Forum: Build your own:
Topic: Home made bullbar
Replies: 29
Views: 4308

Re: Home made bullbar

Ek is nog opsoek na 'n ou gestampte hilux bumper wat ek kan opsny om onder die ligte toe te maak. Jack points sal ek insit sodra ek 'n hi-lift jack het dat ek mooi kan sien hoe en wa hulle die beste gan werk en hoe groot hulle moet wees. Die einde van die twee pype pla my ook so ek sal dit nog veran...
by hendrik.earle
Sat Jun 11, 2011 10:48 pm
Forum: Build your own:
Topic: Home made bullbar
Replies: 29
Views: 4308

Home made bullbar

Het nou al so maand trug begin om 'n bullbar vir my Hilux te bou en ek is uiteindelik kla met hom. Hy kort nog so bietjie afronding werk. Die winch box gedeelte is gebou uit 8mm staal, en die pyp is 60mm met n 5mm wand dikte. Kon geen plek kry wat n kans wou waag om hulle te probeer buig nie, was ba...
by hendrik.earle
Tue Mar 29, 2011 6:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Internasionale Bestuurs lisensie
Replies: 11
Views: 1782

Re: Internasionale Bestuurs lisensie

Baie dankie vir al die trugvoering, een ding minder om oor te worry.
by hendrik.earle
Tue Mar 29, 2011 2:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Internasionale Bestuurs lisensie
Replies: 11
Views: 1782

Internasionale Bestuurs lisensie

Ons gan Namibie en Botswana toe en wil weet hoe belangrik is 'n Internasionale lisensie. Is dit nodig om een te he, sal dit help as mens afgetrek word of is dit glad nie nodig nie?

Hendrik
by hendrik.earle
Wed Feb 16, 2011 9:34 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: 4x4 beginner
Replies: 20
Views: 3140

Re: 4x4 beginner

Yo...Hendrik jy's nie bang vir ry nie...dis 4300km :!: Gaan die famielie saam?[/quote]

Ek hou baie van ry,maar hou net nie so baie davan om vir die petrol te betaal nie.
Ons is 4 gesinne(skoonfamilie) wat op die toer gaan. Ek en my vrou is einde maart 'n jaar getroud.
by hendrik.earle
Tue Feb 15, 2011 6:56 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 4x4 beginner
Replies: 20
Views: 3140

Re: 4x4 beginner

Van 27Jun tot 8Julie.
by hendrik.earle
Tue Feb 15, 2011 6:54 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 4x4 beginner
Replies: 20
Views: 3140

Re: 4x4 beginner

Ons gan deur Namibie toer.
Plekke wat ons gan besoek is Windhoek, Etosha, Okaukujo, Mangeti, Ngepi(Bagani), Katima Kalizo/Namwi island, Kasane(Chobe Safari Camp), Kasane en Palapaye.
by hendrik.earle
Tue Feb 15, 2011 5:49 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 4x4 beginner
Replies: 20
Views: 3140

4x4 beginner

Hierdie is my eerste 4x4 Hilux. Ek het twee Hilux'e gery voor hom maar was 4x2 s/c. Model: 2006 Km: 189900 4.0l V6 4x4 a/t Steeltop canopy Ons eerste groot uitstappie sal einde Junie maand wees na Namibie. Daar is nog n paar veranderings en verbeterings wat ek wil doen voor dan. Ek het al die standa...

Go to advanced search