Search found 213 matches

by hansman
Sat Oct 07, 2017 7:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek lewe nog
Replies: 4
Views: 1792

Ek lewe nog

Ek het lanklaas iets gese My werkwinkel was BAAAAIE lank toe was in hospitaal(voel of ek aandele het in Eugene Marais) uiteindelik my skildklier verwyder en nou weer pure bulperd My V12 is mrt outomtieseratkas in my FJ45 ingebou bak dele is klaar geverf net moteer en "adapter vir transfer laat ...
by hansman
Fri Jul 15, 2016 6:42 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Avatar op forum
Replies: 4
Views: 3573

Re: Avatar op forum

Thys
Jy is n YSTER baie baie dankie Ons is mos een groot familie !!!!
by hansman
Fri Jul 15, 2016 6:38 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Avatar op forum
Replies: 4
Views: 3573

Re: Avatar op forum

Ja ek wil graag die foto wat ek gestuur het gebruik
by hansman
Fri Jul 15, 2016 4:20 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Avatar op forum
Replies: 4
Views: 3573

Avatar op forum

Middag
SUKKEL is my tweede naam Rekenaar gerem Ek wil ook graag n avatar op forum he n Mooi foto van my Lux V8 het die foto maar kan hom nie op forum kry nie HELP HELP Eksal foto probeer op forum plaas as iemnd kan help Baie dankie
Hansman&Vaaltyn
avatar.JPG
by hansman
Fri Jul 15, 2016 2:24 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: sfa to ifs steering box
Replies: 3
Views: 1949

Re: sfa to ifs steering box

DAG SE
EK MAAK SO EN WAARDEER DIE VINNIGE TERGVOER
HANSMAN&VAALTYN
by hansman
Thu Jul 14, 2016 6:26 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: sfa to ifs steering box
Replies: 3
Views: 1949

sfa to ifs steering box

Dag Hilux manne n Saak wat baie bespreek is en tog sit ek met n broek vol planne en baie vra My "power steering box sfa" het gees gegee ek wil "ifs box" gebruik Weet nie hoe :1 ek die box moet vasbout nie 2 waar moet ek die box moet sit nie (kan ek selfde plek as die ou box gegbr...
by hansman
Sat Apr 23, 2016 12:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gesondheid
Replies: 7
Views: 1743

Gesondheid

Middag manne Ek het so mooi herstel van die hartaanval en beroerte dat Lelik al weer met my veg want ek koop alweer gereedskap by die Snap-on bussie My Cruiser se elektroniese harnas is na die slim uoens om die onnodige drade uit te knip en te kom instaleer Ek stuur so gou moontlik fotos Regterhand ...
by hansman
Mon Apr 18, 2016 3:52 pm
Forum: General House Keeping
Topic: Steering box
Replies: 1
Views: 2636

Re: Steering box

Hello to all Luxers
Still looking for power-steering box Cressida (box not r/pinion). I am also looking for old Toyota stout(60's) diff. Condition not important only housing and side shafts.
Thanks a lot
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Thu Apr 14, 2016 9:53 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi! My Diff blew up - Please help!
Replies: 12
Views: 3543

Re: Hi! My Diff blew up - Please help!

Crown wheel and pinion were sold as matching pair. I have replaced my rear diff 1989 with Gearmax m84 strong diff with locker. Bought it in Pretoria for R8000-oo. The Lexus is a bit too strong for standard diff.
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Tue Apr 12, 2016 3:06 pm
Forum: General House Keeping
Topic: Steering box
Replies: 1
Views: 2636

Steering box

Hello to all
I am looking for a Cressida power steering box (not rack and pinion) If any body can help I will be grate full
Living in Pretoria cel nr 0822677733 Thanks a lot
Hansman&Vaaltyn :beg: :beg: :beg:
hansprinsloo@yahoo.co.uk
by hansman
Tue Apr 12, 2016 2:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux with "Mog" portal axles
Replies: 8
Views: 2618

Re: Hilux with "Mog" portal axles

Wat behawe nRPG7 gaan hom stop?????
by hansman
Fri Mar 25, 2016 12:29 pm
Forum: Build your own:
Topic: VHF Radio Roof Console
Replies: 20
Views: 8882

Re: VHF Radio Roof Console

Mooi BLY mooi geluk met netjiese werk Het jy dalk n plan vir ou Vaaltyn my 1989 dc? Sal waardeer!
by hansman
Sat Mar 12, 2016 11:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146271

Re: Wat is die naam van jou HILUX

My Hilux heet Vaaltyn Dit is donker gryys Geduldig soos n donkie en hou nooit op nie Dit is 1989 D/C met Lexus Groete Hansman&Vaaltyn
by hansman
Thu Dec 03, 2015 2:10 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 9739

Re: my hilux project almost done

Hello
ek het n 1989 sfa d/c met 4l lexus Jou bakkie is mooier as mooi Ek hou van jou sitplekke van watter vortuig is dit? Ek hoor graag van jou baie dankie!
Hansman&Vaaltyn (Pretoria)
by hansman
Tue Oct 20, 2015 1:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lanklaas op Forum
Replies: 7
Views: 1336

Lanklaas op Forum

Dagse vriende Ek was lank van die Forum af agv mediese probleme, eers n hartaanval daarna n op aan my nekare met n beroerte op die operasietafelEk het ten vlle herstel behwe mmy regterhand nog bietjie dom My een stemband se senuwee is af en ek het nuo net n hawe stem(klin soos n te klein onderbroek)...
by hansman
Tue Sep 22, 2015 5:31 pm
Forum: General Mods
Topic: LandCruiser 82' revamp project
Replies: 17
Views: 4191

Re: LandCruiser 82' revamp project

h Hello Geluk een van die miioste cruisers Ek het n 1978 met n crssida p/s box en cross over steerig was n maklike nonversion en goedkoop Ek het V8 6.2l Chev diesel ingehad nou n lexus V12 Century in en die stuur werk bakgat Groete hansman&vaaltyn Kom loer in as jy in Pretoria kom hhj h
by hansman
Thu Jul 02, 2015 3:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stock Standard SFA 2.8 D/C Before en After SOLD
Replies: 15
Views: 2628

Re: Stock Standard SFA 2.8 D/C Before en After

Hello
Baie netjies gedoen en dit bly een van die mooiste modelle. Ou Vaaltyn het al baie veranderinge ondergaan Lexus ens en omtrent die sefde kleur maar die sitplekke en matte moet nog gedoen word
Ek hoop jy gaan jou bakkie net so baie geniet soos ek myne geniet
Groete
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Mon Jun 15, 2015 10:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Looking for contact
Replies: 1
Views: 629

Looking for contact

Hello Ek hoop iemand kan my help Ek en Lelik gaan wweer in Mosselbaai kuier vir so lank moontlik Terwyl ons dar is wil ons bietjie na eiendom kyk Sal dar wil uittree Iemand ek vermoed Allen is n klublid wat eiendomsagent in Mossel is wil grag met hom wil kontak n e-mail address of sel nr My kontak n...
by hansman
Mon Jun 01, 2015 10:06 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 220 Volt AC generator for vehicle
Replies: 17
Views: 7243

Re: 220 Volt AC generator for vehicle

Hello
Ja ek sien die site maak nie oop nie.Ek het gaan kyk deur die volgende in die google address bar te tik AuraGen Viper g5000 toe het hy oop gemaak en so in die middle was die genie
Groete Hansman&Vaaltyn
by hansman
Sun May 31, 2015 8:24 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 220 Volt AC generator for vehicle
Replies: 17
Views: 7243

Re: 220 Volt AC generator for vehicle

Hello Ek het n paar jaar gelede op hierdie on board gen af gekomOns het +/- 13000 Humvees in Irak gehad toegerus met hierdie gensets.AurraGen model G5000. Dit is net vrek duur hier is die site http://www.dtic.mil/ndia/golf.pdt" onclick="window.open(this.href);return false; Die goed werk ma...
by hansman
Mon May 25, 2015 8:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux statestiek
Replies: 8
Views: 1810

Re: Hilux statestiek

Hi
Ek het gedink sal later die sms kyk nie besef wat gaan aan nie.Toe ek bakkie prober start gemsrk daar is fout toe sien ek passasier deur is oop
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Sat May 23, 2015 9:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux statestiek
Replies: 8
Views: 1810

Hilux statestiek

Hello manne Amper word Vaaltyn deel van die Hilux diefstal statestiek.Ek het boutjies gaan koop wat ek net in Silverton kon kry. Ek was net so 10 min en sowat 40m van my bakkie af weg. toe ek terug kom wou my bakkie nie start nie en toe eers merk ek die oop deur links voor en die deurmekaar bedradin...
by hansman
Fri May 08, 2015 9:40 am
Forum: Humor
Topic: ANTI DEPRESSION KIT
Replies: 15
Views: 6976

Re: ANTI DEPRESSION KIT

Hello
As hulle ons probleme op n hoop gooi glo ek elke ou sal maar weer sy of haar pakkie kies vir die lewe vorentoe.
Ek leef self met Majore depressie en Diabetes en ek genirt die lewe met wat hy ook al bied
Hansman&&Vaaltyn :celebrate: :celebrate:
by hansman
Wed May 06, 2015 4:01 pm
Forum: Gauteng
Topic: DYNO day 30 MEI 2015
Replies: 8
Views: 4697

Re: DYNO day 30 MEI 2015

HHello
sal grag bywoon Hansman&Vaaltyn ..........hilux met 1uz-te
by hansman
Sun May 03, 2015 9:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 16392

Re: Waar was jy in die weermag?

H ello manne Was in 81 Pantser 32Veld Pretoria en Angola.Gebiedsgebonde eenheisdgebonde engeheim verklaar. het in 1985 reserwelys gegaan af en toe met take weg gewees.In 1984 in Kwandabele "necklisse" opgepas dit gehaat was gewoond aan die bos en tiffies ry waar hulle wil wees. Was n A-voe...
by hansman
Sun May 03, 2015 11:47 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Condensor fan SFA
Replies: 19
Views: 3621

Re: Condensor fan SFA

Hello Ek besef dat die condenser so koud moontlik bly om die gas na vloeistof te verkoel MAAR die ou treurige fantjie binne die bakkie spry nie die lug veel nie daarom die Cressida fan wat die lug baie sterker binne die bakkie vloei ensodoend die HELE cab verkoel.Dit is n klein mod met wonderlike ve...
by hansman
Fri May 01, 2015 3:16 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Condensor fan SFA
Replies: 19
Views: 3621

Re: Condensor fan SFA

Hello
Ek is bly dit werk in my geval 1989 dc sfa was die fan in die bakkie baie treurig het hom vervang met Cressida fan(klein mod n ring om die dieper fan te akkomideer) nou blaas hy my uit die bakkie uit.Probeer dit die Cres moter is baie meer effektief
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Thu Apr 30, 2015 2:31 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???
Replies: 15
Views: 4717

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Hi Graig Davies soos deur die manne aanbeveel . Pusher of as jy plek het n puller. Ek gebruik pusher en het aircon op Vaaltyn hy word nie warm nie en ek sleep 4-wiel karavaan Pretoria Mosselbaai. Die ouens in Hot and cold sal jou netjies help en hulle het alles oil coolers radiators pompe en n horde...
by hansman
Sun Apr 19, 2015 9:29 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: X-Dors se geskenk
Replies: 14
Views: 6350

Re: X-Dors se geskenk

Naand Baie mooi bakkie alles pas bymekaar die kappie die rims kleur sommer allis Geniet hom hulle (die Boewe) het verlede week my geliefde Vaaltyn prober steel nie geslaag nie net n hoop skade veroorsaak.My hart het amper gaan staan.Gister tussen 12h00 en 1h00 by my karavaan garage ingebreek my werk...
by hansman
Sat Apr 04, 2015 5:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 45 jaar gelede
Replies: 7
Views: 1425

45 jaar gelede

Hilux manne 45 Jaar gelede met die wonderlikste vroutjie gtrou.Die gemeente as getuie weet ons het daar trou aan mekaar belowe.Hy ons Skepper het ons oordadig geseen in ons huwelik,ons selfs 5kinders en 5 kleinkinders geskenk. Ek wil Lelik bedank vir die baie jare saam my(Ek glo nie die Prinsloo is ...
by hansman
Thu Apr 02, 2015 11:26 pm
Forum: Build your own:
Topic: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Replies: 15
Views: 3835

Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk

Dit lyk professioneel en die lekker dit is een van sort geluk baie mooi
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Tue Mar 31, 2015 4:41 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Stretched SFA
Replies: 24
Views: 4423

Re: Stretched SFA

Baie baie baie mooi kort net n derde diff (6x6)
Geluk met die mooi werk
Hansman&Vaaltyn
NS die V12 le darm al in die FJ 45 se rails(SAL FOTOS STUUR) WEET ek gaan vasgevat word
groete
by hansman
Tue Mar 31, 2015 4:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Guard dog
Replies: 28
Views: 3528

Re: Guard dog

Hello Bull terrier (varkhond) eet min "peop" min het min spasie nodig so taai soos n ratel en het nie rubbertande nie.Vreeslik lief vir kinders en sal hulle met sy lewe verdedig.Hulle blaf en raas ook nie hulle is nie kleurblind nie Voor aftrede hulle geteel en kan nou nog oor hulle huil G...
by hansman
Wed Mar 11, 2015 10:28 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Interior fan
Replies: 11
Views: 2786

Re: Interior fan

Hello sal kyk wat ek vir jou kan doe
Hansnsman&Vaaltyn
by hansman
Tue Mar 10, 2015 8:59 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Interior fan
Replies: 11
Views: 2786

Re: Interior fan

Cressida fan is the same except a stronger motor and the fan is a little longer.The only mod is a ring to accommodate the fan. All dementions are the same
HansmanVaaltyn
by hansman
Tue Mar 10, 2015 1:56 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Interior fan
Replies: 11
Views: 2786

Re: Interior fan

Hi
Ek het die Cressida gbruik n spacer ring uit alu gedraai en in gebout al robleem mens moet ook Cressida switch gebruik anders loop fan net op volspoed Hierdie fan waai laat die hare reopstaan
HansmanVaaltyn
by hansman
Fri Mar 06, 2015 10:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Custom Snorkels
Replies: 7
Views: 1746

Re: Custom Snorkels

Hello
Ja.......sal maar nie self prober nie Spaar maar vir een van die wat die manne vir ons invoer
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Thu Mar 05, 2015 2:35 pm
Forum: Humor
Topic: Camping : Russian style
Replies: 16
Views: 7228

Re: Camping : Russian style

Dit lyk nou erg huislik kort net Eskom om hom die do....in te maak.Dit kan lekker wees die omgewing lyk sooooo rustig
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Mon Mar 02, 2015 8:54 am
Forum: Build your own:
Topic: My Hilux Rebuild - pic heavy
Replies: 58
Views: 16503

Re: My Hilux Rebuild - pic heavy

Hi
Hope it comes out as your biggest dream Know body cab be without a nice Lux.
All the best with your project
Hansman&&Vaaltyn
by hansman
Sun Mar 01, 2015 3:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: how does the new vehicle modification law affect 4x4 s
Replies: 30
Views: 4176

Re: how does the new vehicle modification law affect 4x4 s

Hi
Most of the metro cops sitting under trees and bridges don't have drivers licences. They don't know the diverence between their elbow and a......I don't think we must worry to much about well done mods
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Sun Mar 01, 2015 3:28 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My 2.8D DC some more pics
Replies: 7
Views: 5238

Re: My 2.8D DC some more pics

Hello Die compressor in die eerste foto lyk n "onboard air" werk dit goed baie netjies geinstaleer. Moet se as jy eenmaal n Lux gery het nie maklik n ander produk nie.Ek is lief vir my ou FJ45 maar geniet ou Vaaltyn darm regtig dit is soos om tee uit porselyn te drink Groete Hansman&Va...
by hansman
Sat Feb 28, 2015 3:28 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My 2.8D DC some more pics
Replies: 7
Views: 5238

Re: My 2.8D DC some more pics

Middag
Dit is mooi .............Vrek mooi. Ek hoop jy geniet die voertuig regtig baie.
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Wed Feb 25, 2015 3:57 pm
Forum: Build your own:
Topic: New base for RTT- help and advice please
Replies: 6
Views: 2298

Re: New base for RTT- help and advice please

Hi
Maak n "rooftent" n voertuig baie swaarder op brandstof of is dit die moeite werd. Ek wil Richytersveld toe met n daktent ipv met my 4 wiel karavaan. Wat se die mense met ondervinding is baie oningelig
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Wed Feb 25, 2015 3:48 pm
Forum: Build your own:
Topic: Diy awning.
Replies: 27
Views: 5303

Re: Diy awning.

Middag
Dit is nou oulik f........oulik. Waar kry mens die knip nir die gasbottel nodig een vir my vuurblusser op die "rollbar"
Jou werk is UIT DIE BOEKE baie mooi en netjies
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Wed Feb 25, 2015 3:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
Replies: 20
Views: 2547

Re: Crimping vorm van 16mm kabel help asb

Hi
Die boere gebruik sommer draat en tang en gewoonlik werk dit!!!!!Spot net is self n boer
Hansman&Vaaltyn
NB is besig om V12 uit "front clip" te haal vir my Cruiser
by hansman
Wed Feb 18, 2015 4:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toe vat hulle amper my loopring
Replies: 21
Views: 2887

Re: Toe vat hulle amper my loopring

Middag
n Bull terrier het nie rubber tande nie!!! n Mooi spierwitte wat geleer is om te byt wat nie in die erf hoort nie
Ek het Bullies geteel en was nog altyd baie gelukkig.Sal maar weer een kry!!
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Sat Jan 31, 2015 1:00 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: hande in die hare
Replies: 2
Views: 1267

Re: hande in die hare

Hello
Baie dankie dit lyk regtig baie mooi sal hulle kontak
Groete
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Sat Jan 31, 2015 12:55 pm
Forum: General Mods
Topic: Mods illegal?
Replies: 20
Views: 4402

Re: Mods illegal?

Hello
Die meeste ongelukke gebeur as gevolg van die moer wat die stuurwiel vashou
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Fri Jan 30, 2015 11:14 am
Forum: Build your own:
Topic: Hand in die hare
Replies: 9
Views: 2786

Re: Hand in die hare

Hello BAIE BAIE DANKIE dit is n wondrliike reaksie en al die fotos spreek van trotsEk moet se ek het nie gewwet daar is so baie self geboude bumpers nie Ek moet se die standard van die manne se werk is so hoog en onberispelik dat dit my bang maak om self te prober Ek is trots om aan die forum te beh...
by hansman
Wed Jan 28, 2015 12:55 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hand in die hare
Replies: 9
Views: 2786

Hand in die hare

Hello Waar is die manne met die goeie idees en planne? Ek moet n nuwe bumper vir my Hilux dc sfa 4x4 bou en wil graag iets mooi maak.Ek weet nog nie hoe en wat nie.Het al gepost maar niks idees terugvoering gekry nie.Wil julle manne nie maar n ou wat MOEDELOOS is help nie Planne en fotos sal BAIE BA...
by hansman
Wed Jan 28, 2015 12:41 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Sfa extra fuel tank
Replies: 11
Views: 2486

Re: Sfa extra fuel tank

Hello
Die voorste tenk het n kleinerige sump wat help om dit te voorkom so ek hoop nie die steilte gaan langer wees as die brandstof in die sumpie nie
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Tue Jan 27, 2015 4:00 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: hande in die hare
Replies: 2
Views: 1267

hande in die hare

Middag Ek WIL of MOET my agter bumper vervang die vraag:dit moet mooi en doeltreffend weesEk het n towbar op, die ou bumper bestaan uit twee pype met alu in die middle Stuur GROOT asb vir my idees vir n mooi en praktiese "ontwerpers" bumperEk sal dit hoog op prys stel Baie dankie (Vaaltyn ...
by hansman
Tue Jan 27, 2015 11:57 am
Forum: The Workshop
Topic: shocks
Replies: 3
Views: 659

shocks

Middag Ek wil nuwe skokbrekers vir my Hilux sfa dc 4x4 insit.Ek gebruik die voertuig hoofsaaklik vir karavaan sleep.Voor is daar n stel Gabriel Safarie's in agter is die OEM nog in Dink julle manne Safaries sal goed genoeg wees vir agter? Ek waardeer alle insette baie dankie! Groete Hansman&Vaal...
by hansman
Tue Jan 27, 2015 11:48 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Sfa extra fuel tank
Replies: 11
Views: 2486

Re: Sfa extra fuel tank

Hello
Ek gaan praat maar mooi by die bank voor ek waag om vol te maak.Ek is bang die brandstof in die bakkie is meer werd as ou Vaaltyn self
Groete Hansman&Vaaltyn
by hansman
Mon Jan 26, 2015 4:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK
Replies: 10
Views: 1414

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Hello
Baie dankie ons hoor daarvan maar vergeet net so gou daarvan ek al nou daarop let en sal soveel moontlik mense daarop wys
Hansman&Valtyn
by hansman
Mon Jan 26, 2015 10:11 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Sfa extra fuel tank
Replies: 11
Views: 2486

Re: Sfa extra fuel tank

Hello Ek het my spaarwiel op die bak gesit en my bakkie na Johan Robberts n friend met plaatmetaal werkwinkel geneem. Ons het die tank so uit gewerk dat hulle ewe hoog sit en dit onder met die bestaande tank verbind met n 32mm pyp.Nou hoef ek net op een plek(die oorspronklike filler) petrol te tap D...
by hansman
Sun Jan 25, 2015 8:05 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Sfa extra fuel tank
Replies: 11
Views: 2486

Sfa extra fuel tank

Naand Hilux manne
Vaaltyn het n extra fuel tank van ongeveer 120l gekry. Ek dink my vriend het my baie billik hanteer teen R2500.00 ingesit.Nou kan ek halfpad Kaap toe ry sonder om te refuel.
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Sat Jan 24, 2015 5:15 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: My new Toyota - Meet Panthera
Replies: 76
Views: 25264

Re: My new Toyota - Meet Panthera

Middag
Geluk Johan nou is jy weer volledig. Geniet daai mooi voertuig........pragtige rims en lyk parmantig met die snorkel
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Thu Jan 22, 2015 5:36 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus autobox and still keep 4x4?
Replies: 9
Views: 2432

Re: Lexus autobox and still keep 4x4?

Helo
Hilux Surf transfer fit at Lexus autobox I am using the Lexus autobox and surf transfer vertualy bolt on
Hansman&Vaaltyn
by hansman
Sun Jan 18, 2015 12:29 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: China - 430 million kilowatts of green energy
Replies: 9
Views: 5454

Re: China - 430 million kilowatts of green energy

Middag Ons het see reg rondom ons kan verykte iraan maak ons het wind ons het son ons kort net n regering met wilskrag en minder korupsie. Opdie plaas staan die pot op die vuur en kook dan kom se die "coockboy"daar is nie mieliemeel nie dan was ek gister by die kooperasie geen vooruit bepl...

Go to advanced search