Search found 406 matches

by Jaans
Tue Jul 08, 2014 5:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: paar photies van die doodsakker
Replies: 10
Views: 1841

Re: paar photies van die doodsakker

Mooi fotos Andre. Dit is op my tedoen lys vir eendag.
by Jaans
Wed Jul 02, 2014 7:46 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi folks... New Hilux owner from Cambodia
Replies: 16
Views: 2531

Re: Hi folks... New Hilux owner from Cambodia

Welcome here.
by Jaans
Tue Jul 01, 2014 8:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Strike Action
Replies: 45
Views: 5049

Re: Strike Action

Our factory is also empty and quite.
by Jaans
Mon Jun 30, 2014 12:20 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle - cancelled
Replies: 23
Views: 4740

Re: Moegatle - 5 July 2014

Jammer maar ek gaan die een maar moet mis want ek gaan op die rivir trip en ek het die tyd nodig om my verandering om die bakkie klaar te kry.
by Jaans
Sun Jun 29, 2014 3:45 pm
Forum: Limpopo
Topic: river trip 11 July 2014
Replies: 16
Views: 6933

Re: river trip 11 July 2014

Nico

Net om te bevestig ons kom saam. :thumbup:
by Jaans
Fri Jun 27, 2014 9:47 am
Forum: Limpopo
Topic: river trip 11 July 2014
Replies: 16
Views: 6933

Re: river trip 11 July 2014

Hi Nico

Ek dink ek gaan die een kan maak. Sal bevestig oor die naweek.
by Jaans
Wed Jun 25, 2014 7:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle - cancelled
Replies: 23
Views: 4740

Re: Moegatle - 5 July 2014

Ons sal daar wees vir die dag en sal nog sien of ons daar gaan slaap.
by Jaans
Wed Jun 25, 2014 7:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The Poor Dog !!!
Replies: 4
Views: 1044

Re: The Poor Dog !!!

Bad luck. Nice toy.
by Jaans
Sun Jun 22, 2014 7:53 pm
Forum: Meet the People
Topic: New here... hi to all
Replies: 14
Views: 2590

Re: New here... hi to all

Welcome here.
by Jaans
Sun Jun 22, 2014 1:56 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: RAV 4
Replies: 11
Views: 6443

Re: RAV 4

:thumbup:
by Jaans
Wed Jun 18, 2014 8:11 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle - cancelled
Replies: 23
Views: 4740

Re: Moegatle - July ??

I am interested will confirm if date is confirmed.
by Jaans
Mon Jun 16, 2014 2:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2011 hilux indicator problems
Replies: 6
Views: 3972

Re: 2011 hilux indicator problems

:thumbup:
by Jaans
Sun Jun 15, 2014 7:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: Fitting Bullbar/front bumper
Replies: 9
Views: 2145

Re: Fitting Bullbar/front bumper

If it is for your shape vigo it should be straight forward.
by Jaans
Sat Jun 14, 2014 9:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2011 hilux indicator problems
Replies: 6
Views: 3972

Re: 2011 hilux indicator problems

Hi Brian If you have after market front and rear bumpers with their own indicators I think you overloading your flasher unit. I picked this problem up after I installed a after market bump and I hooked up my trailer. Before I installed the bumper I had no issue with the trailer lights after I instal...
by Jaans
Thu Jun 12, 2014 12:21 pm
Forum: Limpopo
Topic: river trip
Replies: 4
Views: 4262

Re: river trip

Hi Nico

Julle moet geniet ek sal die een moet mis het klaar ander planne.
by Jaans
Mon Jun 09, 2014 7:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New SA regulations for travelling with kids
Replies: 7
Views: 1496

Re: New SA regulations for travelling with kids

Hi Wayne

Dankie vir die info.
by Jaans
Thu Jun 05, 2014 12:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Klein stampie....
Replies: 15
Views: 1898

Re: Klein stampie....

CasKru wrote:Kan verkeerd wees maar dit lyk of die BMW se buffer meer jou wiel as enige iets anders getref het. Laat hulle baie mooi deeglik kyk vir skade aan jou bakkie. Weet nou nie hoe hard die impak was nie maar daai kon die as effe gebuig het
Stem saam laat hulle baie mooi na die as en bearing kyk.
by Jaans
Wed Jun 04, 2014 4:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: JEEPS 101
Replies: 14
Views: 2046

Re: JEEPS 101

Dit lyk nou mooi. :thumbup:
by Jaans
Wed Jun 04, 2014 4:13 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Boetie pas 31/05/2014
Replies: 48
Views: 13935

Re: Boetie pas 31/05/2014

Hi Andre

Dankie vir die deel. Dit lyk na n lekker roete om te ry met lekker uitdagings. :thumbup:
by Jaans
Sun Jun 01, 2014 5:25 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Hilux Black Ops Edition
Replies: 14
Views: 4072

Re: Hilux Black Ops Edition

H Lee

Your truck look great. :thumbup:
by Jaans
Thu May 29, 2014 8:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Skyfremme versus dromme
Replies: 5
Views: 689

Re: Skyfremme versus dromme

So ver ek weet is die hoof rede jou handrem. Bakkies en trokke kan baie swaar wees as hulle op a buld geparkeer is terwyl n kar se massa nie so swaar is nie. Skyfreme word voor gebruik omdat die meeste rem voor plaasvind soos julle gese het.
by Jaans
Wed May 28, 2014 8:01 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]
Replies: 5
Views: 4057

Re: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Ja ek sal daar wees. Kom manne kom gee vir die kinders n lekker ervaring.
by Jaans
Wed May 28, 2014 7:42 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My nuwe Hilux!
Replies: 11
Views: 2696

Re: My nuwe Hilux!

Welkom lyk baie mooi. :thumbup:
by Jaans
Sun May 25, 2014 2:18 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]
Replies: 5
Views: 4057

Re: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Klink na n goeie idee om die kinders te laat ervaar wat hulle nie gewoonlik geleentheid kry om te doen nie.
by Jaans
Thu May 22, 2014 12:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Totsiens Sani...
Replies: 14
Views: 1970

Re: Totsiens Sani...

According to me you will have to close Sani while it is tarred because I cannot see that there will be enough space to close one section to tar the other section. And if you have to close it it will be close for a long time.

It is sad they are going to tar it.
by Jaans
Tue May 20, 2014 12:09 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock slides
Replies: 20
Views: 3668

Re: Rock slides

Ek sal fotos laai wanneer ek begin het is nog in die beplanning stadium en tyd is maar min aan die kant ook.
by Jaans
Mon May 19, 2014 12:25 pm
Forum: Out in Nature
Topic: I shot a cheetah
Replies: 13
Views: 6449

Re: I shot a cheetah

very nice :thumbup:
by Jaans
Mon May 12, 2014 6:41 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Show offf your Hilux (Vigo)
Replies: 21
Views: 9820

Re: Show offf your Hilux (Vigo)

My Vigo het n bietjie karakter maar die trips is maar nog min al my groot trips was met my SFA wat ek verkoop het. :slap:
by Jaans
Mon May 12, 2014 3:48 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock slides
Replies: 20
Views: 3668

Re: Rock slides

Ek stem 100% saam met julle (Thys en Pieter). Dit wat Toyota verkoop is eintlik net trappe vir wanneer jy die dak was of as kinders in die kar klim. Ek gebruik my bakkie vir toer en speel so ek sal maar op n ander plek gewig spaar as dit n probleem is. Ek sal maar die ontwerp begin en kyk hoeveel di...
by Jaans
Mon May 12, 2014 12:25 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock slides
Replies: 20
Views: 3668

Re: Rock slides

Dankie vir die terug voer. Ek moet beter rock sliders kry want die wat ek op het is die wat jy by Toyota kry. Dit is nie die aluminium goed nie maar dit bout aan die bak vas en is al klaar nader aan die bak as toe ek hulle op gesit het agv n hindernis of twee. My probleem is gewig. Jy kan maklik roc...
by Jaans
Sun May 11, 2014 4:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock slides
Replies: 20
Views: 3668

Re: Rock slides

Wat miskien van meer toepassing sou wees is Hi-lift jack points - daai sal jy benut. Persoonlik hou ek nie eers daarvan nie.Ek het al gesien hoe 'n deur ingeduik en erg beskadig word. Vir my is rocksliders daar om jou voertuig van onder te beskerm,klippies wat opskiet en 'n plek om op te staan as j...
by Jaans
Sun May 11, 2014 9:28 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock slides
Replies: 20
Views: 3668

Re: Rock slides

Ek sou nooit vertrou om 'n voertuig by die sliders te recover nie, afhangend van hoe hulle op die chassis vas gemaak is - 99% is dit onvoldoende as recovery points. Waar so iets sal kan help is om 'n voertuig te stabiliseer en om te verhoed dat hy omkantel terwyl jy besig is om van voor of agter te...
by Jaans
Sun May 11, 2014 7:44 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock slides
Replies: 20
Views: 3668

Rock slides

Hi Ek wil my eie rock sliders bou want die wat tekoop is is ver te duur vir wat jy kry. Ek sien van die ouens sit recovery punte op die punte van de rock sliders. Wat is die doel van die punte? Die enigste doel wat ek kan aandink is as die voertuig gerol het en jy wil dit weer op sy wiele kry. As di...
by Jaans
Sat May 10, 2014 7:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Clever packing system
Replies: 6
Views: 1059

Re: Clever packing system

Very good idea. :thumbup:
by Jaans
Sat May 10, 2014 7:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: Camo IFS
Replies: 25
Views: 2860

Re: Camo IFS

Look good :thumbup:
by Jaans
Wed May 07, 2014 5:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Some weekend fun
Replies: 25
Views: 2880

Re: Some weekend fun

some pic's
IMG_6634 small.jpg
IMG_6625small.jpg
IMG_6640 small.jpg
IMG_6656small.jpg
IMG_6664small.jpg
by Jaans
Mon May 05, 2014 7:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Some weekend fun
Replies: 25
Views: 2880

Re: Some weekend fun

Was lots of fun. Will load some pic later.
by Jaans
Mon May 05, 2014 7:05 pm
Forum: General Mods
Topic: Yskas vir jou bakkie
Replies: 18
Views: 4215

Re: Yskas vir jou bakkie

Dit lyk baie goed. :thumbup:
by Jaans
Fri Apr 25, 2014 4:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Malaria is real...
Replies: 11
Views: 1856

Re: Malaria is real...

Hi Pieter jammer om te hoor van jou vriend.

Sal dit ook nou meer oplet oor waar malaria gebiede is.
by Jaans
Wed Apr 16, 2014 7:17 pm
Forum: Gauteng
Topic: Dyno day - 30 Aug 2014
Replies: 119
Views: 14816

Re: Dyno day

Sound good cassie
by Jaans
Wed Apr 16, 2014 7:10 pm
Forum: Humor
Topic: Did it still break down?
Replies: 5
Views: 1325

Re: Did it still break down?

Was just wondering what's up with the pink one :shock2: The pink land rover was used in WWII in the desert. It was called the pink panther as far as I can remember. The photo looks like it is a land rover museum because the one next to the one with the tracks looks like a forward control land rover.
by Jaans
Mon Apr 14, 2014 6:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Me thinks 4x4 days are over.
Replies: 12
Views: 2252

Re: Me thinks 4x4 days are over.

Dit is verseker nie normaal nie. Ek het al baie gaan speel en nie nodig gehaat om die parte te vervang nie.

Is seker maar n iemand se kopseer wat jy gekoop het.

Sterkte
by Jaans
Sun Apr 13, 2014 6:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Foldable Furniture
Replies: 19
Views: 2949

Re: Foldable Furniture

Baie goeie idee. :thumbup:
by Jaans
Sat Apr 05, 2014 8:00 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 outdoor show Voortrekker Monument PTA 5-6 April
Replies: 11
Views: 2910

Re: 4x4 outdoor show Voortrekker Monument PTA 5-6 April

Dankie vir die laat weet. Ek is nie lus om my gled te mors nie. Sal die een ook maar skip.
by Jaans
Wed Apr 02, 2014 7:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Close Call!
Replies: 17
Views: 1923

Re: Close Call!

Dit is ongelooflike fotos en ongelooflik dat daar geen groot beserings was nie. :shock2:
by Jaans
Fri Mar 14, 2014 3:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: RFAD - 8 March 14 @ BASE 4 - Important notice p2
Replies: 143
Views: 18362

Re: RFAD - 8 March 14 @ BASE 4 - Important notice p2

Ek is nogsteeds spyt ek kon nie deelneem nie.

Ek sien julle was so kwaad julle het slange gevang.
by Jaans
Sun Mar 09, 2014 4:56 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ln65 ecotech #the pig
Replies: 31
Views: 12697

Re: Ln65 ecotech #the pig

Very nice Hilux :thumbup:
by Jaans
Thu Mar 06, 2014 6:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie on the Hilux Forum !!!
Replies: 25
Views: 3070

Re: Newbie on the Hilux Forum !!!

Welkom hier op die forum. :thumbup:
by Jaans
Wed Mar 05, 2014 4:26 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Invader camper
Replies: 25
Views: 9227

Re: Invader camper

Dit lyk goed. :thumbup:

Hou ons op hoogte.
by Jaans
Wed Mar 05, 2014 4:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Need some advice - Carying the weight or pulling the weight
Replies: 24
Views: 2120

Re: Need some advice - Carying the weight or pulling the wei

Hi Mike It all depends on where you want to go. Pulling a trailer you get stuck much easier than with a heavy vehicle. Trailers tend to break much easier than vehicles. If you look next to the road on trip it is most of the time the trailer or caravan that failed not the vehicle. If you have to be r...
by Jaans
Wed Mar 05, 2014 1:14 pm
Forum: Gauteng
Topic: RFAD - 8 March 14 @ BASE 4 - Important notice p2
Replies: 143
Views: 18362

Re: RFAD - 8 March 14 @ BASE 4 - Important notice p2

Ek weetnie hoe my naam weer op die lys gekom het nie maar ek sit nog steeds oorsee. Ek is so spyt ek gaan nie ry nie.
by Jaans
Tue Mar 04, 2014 3:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie weet wat dit is?
Replies: 30
Views: 3250

Re: Wie weet wat dit is?

Ek ken dit maar hulle het dit opgehou gebruik lank voor die een inry na die ander toegemaak het. Die laaste ruk het jy dit op die radio ingestel en die klank was baie beter.

Hulle het seker teveel speakers verloor wat op die kar agter gebly het.

Dit is n groot jammerte daar is nie meer nie.
by Jaans
Tue Mar 04, 2014 8:46 am
Forum: Medical forum
Topic: Malaria - Warning from Damazon
Replies: 9
Views: 5512

Re: Malaria - Warning from Damazon

Mud Dog wrote:Eish! that's not good news! :(

Praying for an optimal recovery!
*1
by Jaans
Mon Mar 03, 2014 11:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: RC "Top Gear" Hilux
Replies: 13
Views: 1914

Re: RC "Top Gear" Hilux

Wat is die prys van so een? Want al die RC karre wat ek het of in die verlede gehad het het nie van water gehou nie en die man ry onder die water.
by Jaans
Mon Mar 03, 2014 11:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eensie Weensie Spider
Replies: 12
Views: 1616

Re: Eensie Weensie Spider

Sal ook graag wil weet watse spinnnekop dit is. Kry hulle af en toe in die huis. Dan moet ek hulle maar vang en in die tuin gaan sit voor my vrou weer kan ontspan in die huis.
by Jaans
Mon Mar 03, 2014 11:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die bosveld blom weer na die reen
Replies: 22
Views: 2153

Re: Die bosveld blom weer na die reen

Bly or die baie reen. :thumbup: :thumbup:
by Jaans
Mon Mar 03, 2014 11:20 am
Forum: Meet the People
Topic: Newbie Groete
Replies: 12
Views: 1934

Re: Newbie Groete

Baie welkom
by Jaans
Sun Mar 02, 2014 5:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: RC "Top Gear" Hilux
Replies: 13
Views: 1914

Re: RC "Top Gear" Hilux

Baie goed gedoen.
by Jaans
Sat Mar 01, 2014 3:16 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 1028148

Re: Joke of the day

Hy gaan laaaaaaank besig wees met die graaf as hy die kar wil uitgrawe.
by Jaans
Fri Feb 28, 2014 2:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lefty day
Replies: 25
Views: 2713

Re: Lefty day

I am also part of the 10% that is better than the rest. :surrender:

I did not even know there is a lefty day.

Go to advanced search