Search found 119 matches

by mikama
Tue Oct 02, 2012 7:22 pm
Forum: Humor
Topic: Brakpan!!! Need I say more???
Replies: 14
Views: 2218

Re: Brakpan!!! Need I say more???

klink soos westonaria,
by mikama
Mon Jan 09, 2012 6:32 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Spotlight mounting
Replies: 32
Views: 6520

Re: Spotlight mounting

Ek het myne met water pyp clamps vas gemaak ,soo 20 mm breet en jy kry alle grootes.
Vyl net die clamp nouer by die spot light dan kan jy hom stel.
Image0192a.jpg
by mikama
Thu Sep 29, 2011 9:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Afrikaans Trou Haka (18)
Replies: 1
Views: 709

Re: Afrikaans Trou Haka (18)

Het hom
by mikama
Sat Sep 24, 2011 12:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG My place - 24 Sep
Replies: 178
Views: 36553

Re: GTG My place - 24 Sep

Jammer, ons gaan dit nie kan maak nie my seun is nou net opgeneem in Robenson Hospitaal
Tweede keer die maand met sy oore. Genieit die BRAAI
by mikama
Mon Sep 19, 2011 6:11 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG My place - 24 Sep
Replies: 178
Views: 36553

Re: GTG My place - 24 Sep

Sien jul daar, Dankie
by mikama
Tue Sep 13, 2011 4:09 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Dicktator STD
Replies: 0
Views: 816

Dicktator STD

Ek het eers Gotech-mfi op gehaat Nou die Dicktator STD laat opsit Die power(B.H.P.) soos hul dit noem hetgeklim van ;RPM, 2000 43 na 49 RPM,3000 67 na 73 4000 90 na 98 5000 115 na 128 6000 120 na 131 Dit is op die aagter wielle gemeet Ek het hom nou eers gekry so ek weet nog nie wat die petrol verbr...
by mikama
Mon Sep 05, 2011 7:32 pm
Forum: Humor
Topic: Unofficially South African
Replies: 23
Views: 2610

Re: Unofficially South African

8-ta, hallo
Pap, Lekker kos
by mikama
Thu Aug 18, 2011 3:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux 4x4 Club House
Replies: 45
Views: 3380

Re: Hilux 4x4 Club House

In die somer langs die water vir n vissie of 8 en winter op n plaas vir wild. kan leker wees
by mikama
Fri Aug 12, 2011 9:07 am
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89046

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

:evil: Jul almal moet dit geniet ,ons wou Baie graag daar wees maar moet weer werk kabels weer gesteel
by mikama
Fri Aug 12, 2011 8:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment
Replies: 66
Views: 5509

Re: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment

Baie geluk marco ,geniet hom
by mikama
Fri Aug 12, 2011 1:10 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hallo uit Porterville!
Replies: 12
Views: 2964

Re: Hallo uit Porterville!

moor lux geniet die forum
by mikama
Fri Aug 12, 2011 12:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Late night/early morning crew
Replies: 2077
Views: 346369

Re: Late night/early morning crew

ek is beesig om n 2400 paar telkom kabel te las wat gesteel is tusen randfontein en westonaria sal so 7 uur more klaar wees moeg maar gaan maar an
by mikama
Thu Jul 28, 2011 3:58 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Step 5 complete - Snorkel installed
Replies: 26
Views: 8317

Re: Step 5 complete - Snorkel installed

Nou wag ons net vir die reen by Droogheuwel die gat is amper droog, Lyk baie mooi
by mikama
Sat Jul 16, 2011 12:49 am
Forum: Gauteng
Topic: Meet & Greet 15 July Biltong Cafe (West Rand)
Replies: 48
Views: 4899

Re: Meet & Greet 15 July Biltong Cafe (West Rand)

Dankie die rooster koek was n wenner en die stukie koedoe ook,
Dankie Mark
by mikama
Wed Jul 06, 2011 5:57 pm
Forum: Humor
Topic: Multichoice
Replies: 6
Views: 1452

Re: Multichoice

Ek bly maar n leeu al gebeur niks.
Nog n bietjie Tyd Of later
by mikama
Tue Jul 05, 2011 5:40 pm
Forum: Humor
Topic: How to serve chicken wings to a man
Replies: 4
Views: 992

Re: How to serve chicken wings to a man

Le soos n checkers hoendertjie
by mikama
Tue Jul 05, 2011 5:36 pm
Forum: Humor
Topic: Proof that some men are just NOT romantic!
Replies: 15
Views: 2233

Re: Proof that some men are just NOT romantic!

Ruiter los n windjie soos ek verstaan
by mikama
Sat Jul 02, 2011 7:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rev Counter not working
Replies: 13
Views: 11841

Re: Ref Counter not working

Agter op altenator gemerk (W)
by mikama
Tue Jun 28, 2011 7:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kyk wat het ek as geskenk gekry??????
Replies: 6
Views: 1472

Re: Kyk wat het ek as geskenk gekry??????

Regtig baie mooi gebruik hom nou net
by mikama
Sat Jun 25, 2011 8:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wys ons jou jagmes
Replies: 55
Views: 4060

Re: Wys ons jou jagmes

Image0201.jpg
(12.26 KiB) Downloaded 166 times
Baie skerp
by mikama
Sat Jun 25, 2011 7:56 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: What test - when is a knive sharp enough ?
Replies: 17
Views: 4077

Re: What test - when is a knive sharp enough ?

Ek gebruik die Landsky Maar maak elke kand ewereedig skerp
by mikama
Sat Jun 25, 2011 7:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wys ons jou jagmes
Replies: 55
Views: 4060

Re: Wys ons jou jagmes

Nn Paar van my messe, Wat dink jul van die 4 de mes 440 stainless steel
Image0197.jpg[/attachme Knip mess [attachment=0]Image0198.jpg
Joseph Rodgers, My Oom se Oupa Sin Ge wees
Image0199.jpg
(9.93 KiB) Downloaded 170 times
Landsky om skerp te maak
Image0200.jpg
(13.53 KiB) Downloaded 170 times
by mikama
Fri Jun 24, 2011 2:00 pm
Forum: Humor
Topic: Cough Remedy
Replies: 6
Views: 1470

Re: Cough Remedy

Gee hom n kalmeer pil dan worry hy nie as sy maag werk nie
by mikama
Wed Jun 15, 2011 7:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dragsters at Tarlton ?
Replies: 3
Views: 985

Re: Dragsters at Tarlton ?

Randfontein Harold se 7am maak die hekke oop en begin 8am tot laat. R80 per persoon R40 kinders
Jet cars,top feul ens.
by mikama
Wed Jun 15, 2011 2:44 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Messing around
Replies: 14
Views: 1726

Re: Messing around

Sory, elkgeval baie beter kwalietyd as myne
by mikama
Mon Jun 13, 2011 6:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Messing around
Replies: 14
Views: 1726

Re: Messing around

Ek het daai foto geneem dit was by Groenkloof so rukie terug, Ek het dit ook op die form
gesit en vir stefaan ge E-mail. Ek wonder of hy dit weet
by mikama
Sun May 29, 2011 5:37 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie
Replies: 21
Views: 2678

Re: Newbie

Baie Welkom Marko
by mikama
Wed May 25, 2011 5:00 pm
Forum: Fishing
Topic: Fishing stories and pics
Replies: 111
Views: 22586

Re: Fishing stories and pics

Brandon se 14kg baber (Baberspan
Image0270.jpg
(23.87 KiB) Downloaded 1361 times

Reds wat ek in PE van die kant af gevang het dis eintlik n diep see vis soos ek verstaan
Image0139.jpg
Image0140.jpg
(15.13 KiB) Downloaded 1361 times
Amanda se eerste baber
Image0054.jpg
Baber in die pan
Image0058.jpg
karp by die vaal revier 6,5kg
Image0098.jpg
by mikama
Wed May 18, 2011 6:23 pm
Forum: Medical forum
Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Replies: 117
Views: 27717

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Sterkte, mag jy gou gesond raak
by mikama
Tue May 17, 2011 5:28 pm
Forum: Humor
Topic: Women explained at last
Replies: 5
Views: 935

Re: Women explained at last

En fofmule van n baba:
Die vierkants Wortel van Pa oor die Paai van Ma = BABA.
Ek kan dit nou nie in formule taal uit(teken) nie
by mikama
Mon May 16, 2011 8:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Hilux - With snorkel!
Replies: 8
Views: 1824

Re: Toyota Hilux - With snorkel!

Ek sou ook geworrie het met al daai baie water wat nie ophou nie, Raak sommer benoud
by mikama
Fri May 13, 2011 8:09 am
Forum: Gauteng
Topic: West Rand - Meet & Greet 12/05
Replies: 75
Views: 10913

Re: West Rand - Meet & Greet 12/05

Dankie ,Dit was lekker om almal te ontmoed
by mikama
Wed May 11, 2011 4:36 pm
Forum: Gauteng
Topic: West Rand - Meet & Greet 12/05
Replies: 75
Views: 10913

Re: West Rand - Meet & Greet 12/05

Nee nog nie
by mikama
Wed May 11, 2011 3:33 pm
Forum: Gauteng
Topic: West Rand - Meet & Greet 12/05
Replies: 75
Views: 10913

Re: West Rand - Meet & Greet 12/05

Ek gloo ek sal dit ook kan maak, Mark sal jy vir my n club stieker kan saam bring
ek het nog nie een asb.
by mikama
Wed Apr 20, 2011 8:51 pm
Forum: Humor
Topic: Did I Read....
Replies: 4
Views: 931

Did I Read....

Did I read that sign right? In an office: TOILET OUT OF ORDER...... PLEASE USE FLOOR BELOW In a Laundromat: AUTOMATIC WASHING MACHINES: PLEASE REMOVE ALL YOUR CLOTHES WHEN THE LIGHT GOES OUT In a London department store: BARGAIN BASEMENT UPSTAIRS In an office: WOULD THE PERSON WHO TOOK THE STEP LADD...
by mikama
Fri Apr 15, 2011 6:21 pm
Forum: Humor
Topic: Eina
Replies: 3
Views: 687

Eina

You're at a party only to find out that your phone is off because of a flat battery and now you're panicking because you want to call your woman and let her know when to pick you up. Then this other guy comes and sits next to you, then you borrow his phone to make a call. When dialling your woman's ...
by mikama
Fri Apr 15, 2011 4:30 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops - 16 April 2011
Replies: 91
Views: 9716

Re: Hennops - 16 April 2011

Ek sal dit nie kan maak, so baie uitgesien daarna. (Werk,Werk,Werk)
by mikama
Thu Apr 14, 2011 2:24 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
Replies: 134
Views: 29044

Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?

fiat 850 spesial rooi met tierkop op die bonet nooit heeltemal klaar gemaak nie, Verruil vir v
750 gtx susuki, die kar ry vandag nog hier rond
by mikama
Wed Apr 13, 2011 8:47 am
Forum: The Workshop
Topic: Oilpump
Replies: 2
Views: 1078

Re: Oilpump

Sorry ek is n p%@pol ek moes eers die gada geblooi het as hy idle kry ek so drie baar,Maar toe ek ry het die manuifilt die pypie deur gebrand en ek het n ander pyp boo oor hom ge sit
ek sal maar die elektroniese een gaan kry wat met drade werk.
by mikama
Tue Apr 12, 2011 9:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Oilpump
Replies: 2
Views: 1078

Oilpump

Ek het vandag n oil presure gage op gesit die olie gaan nie eers deur tot by die gaga nie hy het n pypie van die enjin tot by die gaga Kan ek net die samp af haal om by die olie pomp te kom,is daar eenige trick om dit te doen Dit is seker hoekom die lifters so raas, ek hoop maar net nie iets anders ...
by mikama
Mon Apr 11, 2011 3:15 pm
Forum: Humor
Topic: Liewe Lena
Replies: 5
Views: 1215

Liewe Lena

Liewe Lena Ek het 'n man wat ek nie kan vertrou nie. Hy verneuk my so baie, ek weet nie eers of die kind wat ek verwag syne is nie. -------------------------------------------------------------------------------- Liewe Lena Ek is 'n 23-jarige bevryde vrou wat al twee jaar lank op die Pil is. Dit raa...
by mikama
Mon Apr 11, 2011 2:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hidrolic lifters
Replies: 3
Views: 1055

Re: Hidrolic lifters

Dankie is hier nie n plek in wesrand wat quality lifters verkoop nie of is Midas O.K
Of sal daai mense in die kaap vir my pos
by mikama
Mon Apr 11, 2011 9:20 am
Forum: The Workshop
Topic: Hidrolic lifters
Replies: 3
Views: 1055

Hidrolic lifters

Ek hoor n geraas as ek hom staart en gaan dan weg. Klink soos tappets,maar hy het hidrolic lifters Dit was n rukie terug nou bly die geraas daar,Kan dit dalk die olie pomp,olie,olie filterwees wat ly dat die lifters raas,Ek het Hilex 25W-60 in maar n midas olie filter, ek hoordie olie filter maak n ...
by mikama
Wed Apr 06, 2011 11:06 am
Forum: Gauteng
Topic: EXTREME 4X4 CHALLENGE
Replies: 9
Views: 1966

Re: EXTREME 4X4 CHALLENGE

Langs Riebeek Meer en Greenhilles en aan die anderkand is Eikepark
by mikama
Wed Apr 06, 2011 10:57 am
Forum: The Workshop
Topic: Moving the front axle on SFA Hilux to accommodate 33" tyres
Replies: 17
Views: 5817

Re: Moving the front axle on SFA Hilux to accommodate 33" ty

Hoeveel vra hy om die dif foorentoe te skyf
by mikama
Wed Apr 06, 2011 10:49 am
Forum: Gauteng
Topic: EXTREME 4X4 CHALLENGE
Replies: 9
Views: 1966

Re: EXTREME 4X4 CHALLENGE

Ja verby Rangate,Randpoord oppad Wheetlads toe Droogheuwel lings af
by mikama
Tue Apr 05, 2011 8:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: EXTREME 4X4 CHALLENGE
Replies: 9
Views: 1966

Re: EXTREME 4X4 CHALLENGE

Sorry jul kan nie mooi sien nie.
Droogheuwel
sat;9 april 10;00 to late
Entrance;opposite Finsbury water tower and of lazar Ave
gps;s26 10 24.0 e27 39 18.5
Enquiries Corrie (organiser) 083 327 7701
Theuns 082 900 5929
Enrrance fee; adults R40 children R20
Cash bar & food avbl
by mikama
Tue Apr 05, 2011 8:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: EXTREME 4X4 CHALLENGE
Replies: 9
Views: 1966

EXTREME 4X4 CHALLENGE

Ek lees dit in vandag se herald (randfontein) lyk goed
parte tel 001.jpg
by mikama
Tue Apr 05, 2011 2:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fracking in the Karoo!
Replies: 29
Views: 3039

Re: Fracking in the Karoo!

Dis nou 3968
by mikama
Mon Apr 04, 2011 11:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Waardeerder in PTA Benodig vir Munt Versameling
Replies: 2
Views: 635

Re: Waardeerder in PTA Benodig vir Munt Versameling

Johaan try die man Kevin Dent, (kevin.dent@sacoin.co.za) of info@sacoin.co.za,hulle het ons
inligting gegee oor die mandela R5 coin, oor n paar jaar is hulle baie werd
by mikama
Sat Mar 26, 2011 2:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alternator problems....
Replies: 62
Views: 7699

Re: Alternator problems....

Ek het my lux na n oto electrician gevat, die dash bord ligie moet die altenator triger om
te laai. Ek het nooit gekyk na die liggie nie, hy het hom net weer gekonek nou chage hy
hy van idling af en nie meer op 4500rpm nie
So leer jy na n nuwe batery en nuwe altenator verniet gekoop het
by mikama
Wed Mar 23, 2011 9:51 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbee from Randfontein
Replies: 17
Views: 2529

Re: Newbee from Randfontein

Welkom, Ek is nou maar amper 4 mande op die forum baie geleer en lekker gespeel,
Mike
by mikama
Wed Mar 23, 2011 8:39 am
Forum: Competitions
Topic: 5000 Member prediction
Replies: 65
Views: 16726

Re: 5000 Member prediction

09am 18/04 (Mike)
by mikama
Mon Mar 21, 2011 4:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: "Barking Mad" - Please Read & then "Click"!
Replies: 309
Views: 165561

Re: "Barking Mad" - Please Read & then "Click"!

Ek het nie geweet daar is so side nie, nou net aangesluit
hier is my Mia,sy blaf nie sommer nie sy tjank verskilende geluide
Soo as sy jou ken die een geluid en n ander as sy jou nie
ken nie.Blaf net vir die pos man of n ander hond
Image0131.jpg
(18.42 KiB) Downloaded 461 times
by mikama
Sun Mar 20, 2011 5:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alternator problems....
Replies: 62
Views: 7699

Re: Alternator problems....

Bly om te hoor, Ek het ook n nuwe altenator maak pas op my lux,Die altenator
skop eers in as ek hom so 4500rpm, hoekom maak hy so ?
by mikama
Fri Mar 18, 2011 8:50 am
Forum: The Workshop
Topic: inaccurate fuel gauge
Replies: 28
Views: 9998

Re: inaccurate fuel gauge

En ek het gedink dis net myne wat soo maak ek wou ook myne stel, Gelukig het ek al die
petrol pomp vervang en gesien daar is amper n kwart tenk petrol in sal dan hom so los
Dankie vir die info
by mikama
Mon Mar 14, 2011 5:47 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops - 16 April 2011
Replies: 91
Views: 9716

Re: Hennopspride - 16 April 2011

Ek wil graag gaan, net eers kyk hoeveel telkom kabels word gesteel ons is baie besig om te las.
Sal die koordienate reg wees, waar kom almal byeen
S25 47.479 E27 58.895
hennops.jpg

Go to advanced search