Search found 33 matches
- Wed Jul 18, 2012 7:54 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16361
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Jammer ouens maar ons sal ongelukkig moet onttrek. Defnitief volgende keer.
- Tue Jul 17, 2012 8:54 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16361
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Adriaan (GooseMan) en Nicolene - Dag besoek.
Kan julle ons laat weet hoe laat ons daar moet wees en dan hoe laat moet ons uit wees?
Kan julle ons laat weet hoe laat ons daar moet wees en dan hoe laat moet ons uit wees?
- Sun Feb 26, 2012 4:45 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
- Replies: 172
- Views: 19829
- Sun Feb 26, 2012 4:39 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
- Replies: 172
- Views: 19829
- Sun Feb 26, 2012 4:31 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
- Replies: 172
- Views: 19829
Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Some pictures
- Sun Feb 26, 2012 2:56 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
- Replies: 172
- Views: 19829
Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Baie dankie ons het dit baie geniet. Ons het alles nou af gepak en is veilig by die huis.
- Mon Feb 20, 2012 9:10 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
- Replies: 172
- Views: 19829
Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Ons moet vrydag eers klaar werk. Dit beteken ons gaan 5 uur van Pretoria af ry.
Kan nie wag nie.
Kan nie wag nie.
- Thu Feb 16, 2012 5:55 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Vaaljan - My geliefde Tata
- Replies: 20
- Views: 9222
- Fri Feb 10, 2012 9:21 pm
- Forum: Humor
- Topic: Bacon Tree
- Replies: 13
- Views: 2022
Re: Bacon Tree
Hamazing
- Fri Feb 10, 2012 8:22 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
- Replies: 172
- Views: 19829
Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Ek sien baie uit daarna om nog n' roete in my 4x4 Roetegids aftemerk! Ek sien Ribbokkloof is roete nommer 40 in die WegRy 101 gids.
Hulle se die roete is 29km en neem 3-4 uur. Ek en my vrou het gister 2uur aan 15km in die Pretoria verkeer huistoe gery!
Hulle se die roete is 29km en neem 3-4 uur. Ek en my vrou het gister 2uur aan 15km in die Pretoria verkeer huistoe gery!
- Fri Feb 10, 2012 8:08 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
- Replies: 172
- Views: 19829
Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Ons het ook vandag betaal. R110 in die hilux4x4 rekening en kampstaanplek by Jolandie vir Vrydag en Saterdag.
My internet bankdiens is af so ek sal maandag probeer om die deposito strokie te scan en mail.
Lekker naweek.
Adriaan en Nicolene
My internet bankdiens is af so ek sal maandag probeer om die deposito strokie te scan en mail.
Lekker naweek.
Adriaan en Nicolene
- Tue Jan 31, 2012 9:24 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
- Replies: 172
- Views: 19829
Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
1. Traveler, Nadine & Elgar - Chalet 2. OOOOMS, OOOODS, Kiara - Kamp 3. Popmar, Poppetjie en Dingetjie - Kamp 4.WayneSchalk + AngelaSchalk - Kamp 5. Robert en Vroulief - Kamp 6. Marius,Carmen en Olinka en die Landy 7. Johan & Louis met Erdvark - Kamp 8. 4x4Maniac, Willa en Aiden - Kamp 9. Ja...
- Mon Jan 30, 2012 6:18 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Venue change!!!
- Replies: 52
- Views: 6840
Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Rust De Winter
1. Traveler
2. OOOOMS / OOOODS
3. Marius,Carmen en Olinka
4. Popmar
5. Rooilux
6. SWARTLUX
7. WayneSchalk
8. Ali3n / Rafs (Tentative)[/quote]
9 Vernom38
10.Adriaan en Nicolene
11.
12.
13.
14.
2. OOOOMS / OOOODS
3. Marius,Carmen en Olinka
4. Popmar
5. Rooilux
6. SWARTLUX
7. WayneSchalk
8. Ali3n / Rafs (Tentative)[/quote]
9 Vernom38
10.Adriaan en Nicolene
11.
12.
13.
14.
- Wed Aug 03, 2011 8:57 pm
- Forum: Humor
- Topic: Funny pics
- Replies: 5
- Views: 1113
- Wed Aug 03, 2011 8:45 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Extreme Outdoor Show
- Replies: 23
- Views: 3824
Re: Extreme Outdoor Show
Die Cruiser se sleepstang het diep in die grond gedruk en sy bande was vol modder,
toe gly sy voorwiele van die pale af.
Niks ernstig nie. Hy het dit na hy teruggesleep is suksesvol oor gemaak!
toe gly sy voorwiele van die pale af.
Niks ernstig nie. Hy het dit na hy teruggesleep is suksesvol oor gemaak!
- Wed Aug 03, 2011 8:30 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Extreme Outdoor Show
- Replies: 23
- Views: 3824
Re: Extreme Outdoor Show
Ek het nie beplan om te gaan nie.
Ons het gaan vis vang by die vaal rivier.
Sondag was die visse maar stil.(Gelukkig)
Dit het ons kans gegee om n' draai te maak by die skou!
Die hindernesbaan was besig. :alvarin:
So ek het net gaan kyk en so paar foto's met die selfoon gekry.

- Wed May 04, 2011 9:16 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Stop my as ek verkeerd is
- Replies: 27
- Views: 2780
Re: Stop my as ek verkeerd is
Louis
Hier is n' foto van A line Digger rims. "deep dish".
Sterkte met jou keuse!
Hier is n' foto van A line Digger rims. "deep dish".
Sterkte met jou keuse!
- Fri Apr 29, 2011 5:20 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Bene rek by hennops pride.
- Replies: 6
- Views: 2517
Re: Bene rek by hennops pride.
It was R180. 2 people + vehicle.
Enjoy!!!
Enjoy!!!
- Mon Apr 25, 2011 9:49 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Bene rek by hennops pride.
- Replies: 6
- Views: 2517
Re: Bene rek by hennops pride.
I dont have a gps, but got these from google maps. :-25.789602,27.979553. http://maps.google.co.za/maps?hl=en&tab=wl" onclick="window.open(this.href);return false; It is on the R511 road. Closer to Hartebeespoort dam. There are 2 tracks. Hennops Pride and Hennops off road. The Hennops ...
- Mon Apr 25, 2011 8:32 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Bene rek by hennops pride.
- Replies: 6
- Views: 2517
Bene rek by hennops pride.
We did the Hennops Pride track on Saturday and the
Hennops off road track on Monday.
What a weekend!
- Wed Apr 20, 2011 5:59 pm
- Forum: Humor
- Topic: Sometimes your mother just craps on you for no reason at all
- Replies: 4
- Views: 889
Re: Sometimes your mother just craps on you for no reason at
Gaan sit in die hoekie met jou partytjie hoedjie!!!
- Thu Apr 14, 2011 6:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Reset service indicator on Polo
- Replies: 21
- Views: 2340
Re: Reset service indicator on Polo
Volkswagen het gelukkig die Turbo vervang met daai "Recall" wat hulle so 2 jaar terug gehad het.
Dit het my niks gekos nie.
Maar jy is reg. Hoop nie hy moet weer vervang word nie. R30 000 is belaglik.
Dit het my niks gekos nie.
Maar jy is reg. Hoop nie hy moet weer vervang word nie. R30 000 is belaglik.
- Wed Apr 13, 2011 9:39 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Post your best action photo's here
- Replies: 216
- Views: 113860
- Wed Apr 13, 2011 8:42 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Reset service indicator on Polo
- Replies: 21
- Views: 2340
Re: Reset service indicator on Polo
Met ander woorde het jy nou R3000 om die Hilux mee te bederf!
- Wed Apr 13, 2011 8:20 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Reset service indicator on Polo
- Replies: 21
- Views: 2340
Re: Reset service indicator on Polo
Hi Stefan
Ons 2007 PoloTdi se laaste diens was die 90 000km/cambelt
diens. WOW! R1500 was net my afslag. Ek gaan beslis die volgende diens
self doen. Dankie vir die "reset" tip!
Ons 2007 PoloTdi se laaste diens was die 90 000km/cambelt
diens. WOW! R1500 was net my afslag. Ek gaan beslis die volgende diens
self doen. Dankie vir die "reset" tip!
- Sun Apr 10, 2011 3:44 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: My first hilux 4x4
- Replies: 43
- Views: 6168
Re: My first hilux 4x4
Dit lyk baie lekker. Ek is sommer jaloers. Hier is nie sulke duine in Pretoria nie!
- Sun Apr 10, 2011 3:26 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Correct tyre pressure: BFG 31X10.5x15?
- Replies: 14
- Views: 2835
Re: Correct tyre pressure: BFG 31X10.5x15?
Dankie! Nou weet ek ook.
- Wed Mar 23, 2011 9:26 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 350741
Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Tue Mar 08, 2011 9:09 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: GOOSEMAN'S HILUX
- Replies: 7
- Views: 2435
Re: GOOSEMAN'S HILUX
Hier is hy sonder die canopy. Lyk nou reg?
Ek spaar maar geld vir suspensie en diff lock.
Een ding op n' slag.
Ek spaar maar geld vir suspensie en diff lock.
Een ding op n' slag.
- Mon Feb 21, 2011 5:40 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: GOOSEMAN'S HILUX
- Replies: 7
- Views: 2435
Re: GOOSEMAN'S HILUX
Thanx for the kind remarks!
- Yes the suspension need some attention at the back.
Everything looks in place as far as I can see. Any advice?
- Yes the suspension need some attention at the back.
Everything looks in place as far as I can see. Any advice?
- Fri Feb 18, 2011 8:52 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: GOOSEMAN'S HILUX
- Replies: 7
- Views: 2435
GOOSEMAN'S HILUX
Some more pics.
- Fri Feb 18, 2011 7:50 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: GOOSEMAN'S HILUX
- Replies: 2
- Views: 1498
GOOSEMAN'S HILUX
Some photos of my new Hilux - need to take some more!posting.php?mode=post&f=138&sid=5104b01 ... 89fac8e65a#
- Fri Feb 18, 2011 7:35 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: NEWBIE HILUX FAN!!!
- Replies: 7
- Views: 1680
NEWBIE HILUX FAN!!!
After a lot of searching I have found my Toyota Hilux and is loving every moment of it! I bought the 2.4 Petrol with canopy and BF http://www.hilux4x4.co.za/views/posting.php?mode=post&f=137#Goodrich" onclick="window.open(this.href);return false; tyres already fitted. I have done two t...