Search found 120 matches

by BosveldBul
Sun Nov 08, 2015 11:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Relay problem? Urgent please
Replies: 2
Views: 893

Re: 3.0 D4D Relay problem? Urgent please

Thanks

We'll take a look
by BosveldBul
Sat Nov 07, 2015 7:30 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Relay problem? Urgent please
Replies: 2
Views: 893

3.0 D4D Relay problem? Urgent please

Hi Guys My dad has some problems in Mozambique and he believes it might be a relay messing him around. For the past week when the ignition is switched off the cabin fan remains on, along with the reverse lights. Now, the car won't start. It seems the relay was "stuck" closed and is now &qu...
by BosveldBul
Thu Dec 12, 2013 8:53 am
Forum: The Workshop
Topic: Sal die Thule roof bars op my D4D pas?
Replies: 8
Views: 2134

Re: Sal die Thule roof bars op my D4D pas?

I would like to put my tent and poles on the roof of either the canopy or the Lux itself. They take up a lot of space inside the canopy.
by BosveldBul
Wed Dec 11, 2013 12:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Sal die Thule roof bars op my D4D pas?
Replies: 8
Views: 2134

Sal die Thule roof bars op my D4D pas?

Manne, ek weet nie hoe lyk die rails op my D4D double cab nie. Sal hierdie fittings op hom pas?

Dankie by voorbaat

Jak
by BosveldBul
Wed Sep 04, 2013 9:05 am
Forum: The Workshop
Topic: V-Belt?
Replies: 3
Views: 725

V-Belt?

Ek het by Gemini spares een gekoop vir so R320. Dink die naam was Gator. Geen probleme die laaste 30 000 km nie.
by BosveldBul
Fri Aug 23, 2013 1:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Best rechargable AAA batteries
Replies: 15
Views: 2758

Re: Best rechargable AAA batteries

My 2c: The mah indicated on the labels can be very misleading. Some batteries claim serious mah without producing good results this is especially true for cheap chinese brands. With rechargebles I prefer duracell, uniross and energiser.
by BosveldBul
Tue Jul 16, 2013 1:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The unthinkable - can it happen?
Replies: 13
Views: 2756

Re: The unthinkable - can it happen?

A DIY job if you buy an instrument cluster from a written off vehicle.
by BosveldBul
Fri Jun 21, 2013 1:08 pm
Forum: Hunting
Topic: Opsoek na 308 te koop
Replies: 5
Views: 4488

Re: Opsoek na 308 te koop

Wat sal ñ goeie prys vir ñ 308 2de hands in goeie kondisie wees?
by BosveldBul
Fri Jun 07, 2013 9:24 am
Forum: Build your own:
Topic: Van Silwer na Swart mags vir X-Dors
Replies: 12
Views: 2556

Re: Van Silwer na Swart mags vir X-Dors

Die trok van jou sal nog beter lyk sonder daai kappie agter op, of dalk met die kappie "color coded".
by BosveldBul
Wed May 15, 2013 2:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What mileage on your 3.0 D4D
Replies: 57
Views: 9743

Re: What mileage on your 3.0 D4D

220 000km. 2006 model. Gister gediens by stealers teen R1800. Centre bearing en propshafts gedoen so maand terug teen so R6000. Dis al.
by BosveldBul
Sun Apr 28, 2013 2:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
Replies: 5
Views: 1603

Re: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?

Dankie vir die raad.

Ali3n. Weet jy of daai motors van Engineden nuut of 2de hands is? Seker nie nuut nie nè? My pa is van meening as dit R30k kos om hom oor te doen en R35k vir ñ nuwe een sal hy eerder vir die nuwe gaan. Daai tipe ding.
by BosveldBul
Fri Apr 26, 2013 9:49 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
Replies: 5
Views: 1603

3.0 D4D motor moeg. Wat nou?

More My pa ry ñ single cab 3.0 D4D in Mosambiek. Hy het nou 335k km op maar hy vermoed daai enjin is moeg. Die plastiek cover op die fender het op ñ stadium verloor, en toe km daar sand in en deur die air filter. Hy moes die turbo vervang. Hy het intussen ñ snorkel opgesit maar hy vermoed sand het i...
by BosveldBul
Fri Apr 19, 2013 2:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2006 Vigo Difflock problem
Replies: 14
Views: 1828

Re: 2006 Vigo Difflock problem

Ek sien. Dit is abnormaal of nie? As my liggie flikker is hy af, korrek? Of moet ek ook dalk op grond kyk of hy aan is in H4, al flikker die liggie en bly nie aan nie.
by BosveldBul
Fri Apr 19, 2013 8:31 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2006 Vigo Difflock problem
Replies: 14
Views: 1828

Re: 2006 Vigo Difflock problem

WW. Ek wil net noem dat sover ek weet difflock net in L4 kan aanskakel. Hoe weet jy hy kom aan in H4?
by BosveldBul
Fri Apr 12, 2013 5:19 pm
Forum: Other Toyotas
Topic: Conquest second air intake?
Replies: 20
Views: 7145

Re: Conquest second air intake?

Almost. I'm not doing it myself unfortunately. It seems that the 1.6 must go with the 5 speed box, apparantly it won't fit on the 4speed without modification. Also needing a new wiring harnass. Could also be that I'm being BS-ed. We'll wait and see.
by BosveldBul
Fri Apr 12, 2013 10:43 am
Forum: Other Toyotas
Topic: Conquest second air intake?
Replies: 20
Views: 7145

Re: Conquest second air intake?

My 4 speed 87 corolla 1.3 2E is getting a engine replacement now. It has done 525 000km trouble free. Did valve stem seals twice I think. Getting a 1.6 4af (16v carb) with 5 speed box now.
by BosveldBul
Fri Mar 08, 2013 8:51 am
Forum: Land Cruiser
Topic: D4D in Landcruiser
Replies: 22
Views: 8809

Re: D4D in Landcruiser

Dit sal interresant wees om te hoor.
by BosveldBul
Fri Mar 08, 2013 8:48 am
Forum: The Workshop
Topic: D4D: Belt change advice needed
Replies: 20
Views: 15158

Re: D4D: Belt change advice needed

Actually, my belt could be a Gatorback.
by BosveldBul
Fri Mar 08, 2013 8:46 am
Forum: The Workshop
Topic: D4D: Belt change advice needed
Replies: 20
Views: 15158

Re: D4D: Belt change advice needed

My belt (i think it was RAM) was R340 from Gemini. Releasing the tensioner with a spanner was quite hard. A socket wrench with more leverage was much easier.
by BosveldBul
Thu Mar 07, 2013 2:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D water bottel vervang. Hoe?
Replies: 2
Views: 641

Re: D4D water bottel vervang. Hoe?

Baie dankie
by BosveldBul
Thu Mar 07, 2013 1:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D water bottel vervang. Hoe?
Replies: 2
Views: 641

D4D water bottel vervang. Hoe?

Ek wil hoor of daar iets spesifieks is wat gedoen moet word? Hoe kry mens lug uit die stelsel?
by BosveldBul
Mon Feb 25, 2013 9:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Which Antivirus program are you using
Replies: 32
Views: 3350

Re: Which Antivirus program are you using

Ek hou nogal meer van Avira as AVG.
by BosveldBul
Mon Feb 25, 2013 9:15 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ignition channel"s best tow bakkie
Replies: 34
Views: 3685

Re: Ignition channel"s best tow bakkie

Asseblief. Enige show wat die 2.0 Amarok eerste plek gee vir towing kan nie ernstig opgeneem word nie.
by BosveldBul
Tue Feb 19, 2013 9:03 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: LED ligte
Replies: 26
Views: 3833

Re: LED ligte

Ek sal graag LEDs op die hoofligte wil sit maar ek twyfel of die lig wat dit maak voldoende sal wees. Sal graag wil hoor oor die uitkomse van die toetse. Ligte is ñ veiligheids area waarop daar geen kompromie kan wees nie.
by BosveldBul
Tue Feb 19, 2013 7:29 am
Forum: Meet the People
Topic: Hiluxer's that you meet unexpectedly!
Replies: 127
Views: 65881

Re: Hiuxer's that you meet unexpectedly!

Jip. Sommer so langs die pad. ;-)
by BosveldBul
Thu Feb 14, 2013 1:26 pm
Forum: Humor
Topic: Dis ñ Hilux, my maat
Replies: 9
Views: 9398

Re: Dis ñ Hilux, my maat

Al waarmee ek jou kan help is dat dit vanuit ñ 320d BMW geneem is, omtrent 2006 model.
by BosveldBul
Wed Feb 13, 2013 3:30 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Terloops, Dit het nie gevoel of die bearing warm word nie
by BosveldBul
Wed Feb 13, 2013 3:29 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Is daar ñ manier om te sien of die centre bearing moeg is? Is dit ñ duur storie om te vervang? Dis uiters irriterend. My vriend wat saam my in ñ "lift-club" is tussen pta en jhb is ñ groot ford man. Hy ry ñ everest. Sal nie daarvan hou dat hy moet sê "ek dag ñ toyota breek nooit?!"
by BosveldBul
Wed Feb 13, 2013 1:38 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Ek sal moet seker gaan maak. Sal die rem "tap" terwyl hy vresnel en kyk, maar wanneer my voet nie op die versneller is nie en hy decellerate en ek trap rem is daar geen verandering nie, behalwe dat die geluid ook stadiger raak. Dink jy dit kan die remme self wees?
by BosveldBul
Wed Feb 13, 2013 1:23 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Geen vibrasie wat ek kon agterkom nie.
by BosveldBul
Wed Feb 13, 2013 1:22 pm
Forum: Humor
Topic: Dis ñ Hilux, my maat
Replies: 9
Views: 9398

Dis ñ Hilux, my maat

Image
by BosveldBul
Wed Feb 13, 2013 1:11 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Goed, eks besig om op te laai...
http://youtu.be/rD1_ujMJvzQ" onclick="window.open(this.href);return false;
by BosveldBul
Wed Feb 13, 2013 9:34 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Ek wil ook net noem dat dit die ergste is in reverse, en eerste wanneer ek my voet van die versneller af haal. (As ek clutch trap is dit stil). Vorentoe ry onder krag is dood stil. 2de rat doen dit aansienlik sagter en 3de en op dood stil.
by BosveldBul
Wed Feb 13, 2013 9:15 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Eks nie doodseker van waar die geluid kom nie. Wil probeer vasstel. Kan nêrens ñ olie lek sien nie. Het die u-joints grease nipples? As ek moet raai sou ek sê die geraas kom van agter by die wiele.
by BosveldBul
Tue Feb 12, 2013 6:15 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Wel, als werk gelukkig nog soos dit moet, behalwe vir die squeek wanneer ek my voet van die versneller af haal. Dood stil wanneer ek die koppellaar trap. Maar die squeek is van so aard dat ek dit sal moet reg maak. Dis nie stil nie. Klink amper soos wanneer jou remme klaar is, die metaal op metaal e...
by BosveldBul
Tue Feb 12, 2013 9:03 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Goed, dankie. Ek dink inelkeval ek wil ñ greasegun kry en bietjie grease oral onder aanwend. Kan iemand my sê hoeveel nipples daar op die standaard Hilux is sodat ek weet dat ek almal bygekom het met grease. En, hoe maklik/moeilik sal dit wees om self die ratkas olie na te gaan? Hy was laasweek vir ...
by BosveldBul
Mon Feb 11, 2013 1:27 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Enige idee of daar iets is wat kan olie of gries kry om die squeek weg te vat?
by BosveldBul
Mon Feb 11, 2013 11:19 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Ek het omgedraai op die teer, toe ek hoor daars wheel spin toe stop ek. Dit het so oomblik geneem om die 4wd te disengage.
by BosveldBul
Mon Feb 11, 2013 10:23 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux
Replies: 41
Views: 4270

Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Ek het my D4D hilux in L4 gesit toe ek hom parkeer het en hom daarin vergeet vir ñ oomblik toe ek weer uit trek. Van daar het ek ñ squeek iewers op die drive train wanner ek my voet van die versneller af haal en wanneer ek reverse. Vorentoe ry is stil (wanneer ek my voet op die versneller het) en wa...
by BosveldBul
Sun Feb 10, 2013 2:10 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie
Replies: 7
Views: 1227

Re: Newbie

Welcome. Enjoy your stay. Lots of info around here. You're bound to become a forum addict too.
by BosveldBul
Fri Jan 18, 2013 9:45 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Next mod or upgrade, what will it be........... Vigo
Replies: 40
Views: 4534

Re: Next mod or upgrade, what will it be........... Vigo

[img]http://img.tapatalk.com/d/13/01/18/ysa9y2ud.jpg[/img] I have the same model (mine is 2006). Since I don't have the big bucks I kept upgrades simple. I fitted the facelift shape bumper (got it for R1000, cheaper than fixing the old one would have been) along with the newer style grille - which I...
by BosveldBul
Tue Jan 15, 2013 8:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Engine oil - what do you think?
Replies: 31
Views: 8128

Re: Engine oil - what do you think?

Yes, where can one obtain this rare oil?
by BosveldBul
Mon Jan 14, 2013 7:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Buying electrical tools with the twin plug and warantee issu
Replies: 10
Views: 1682

Re: Buying electrical tools with the twin plug and warantee

Pesonally i hate the 2pin plugs. I cut them off as soon as possible. I cut one off just yesterday after a short and unsuccessful search for an adaptor.
by BosveldBul
Fri Jan 11, 2013 7:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Student car ....
Replies: 14
Views: 1702

Re: Student car ....

My wife's 1998 tazz is on 199 000 km now. New cambelt was due at 200k km, but it broke on 197k km. cost a pretty penny to replace the 3 valves, 3 rockers etc. Other than that this car just does not give any problems. I service it myself every 10 000 at a cost of around R300.
by BosveldBul
Mon Dec 10, 2012 10:20 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2011 hilux 3.0 4x2 vs 4x4 brandstof verbruik
Replies: 10
Views: 2007

Re: 2011 hilux 3.0 4x2 vs 4x4 brandstof verbruik

My 2006 3.0 D4D DC 4x4 gee gemiddeld 10.5km/l as ek by die spoedgrens hou.
by BosveldBul
Tue Nov 27, 2012 3:57 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Road condition in Mozambique
Replies: 12
Views: 2164

Re: Road condition in Mozambique

So watter kant van die rivier is die beter kant?
by BosveldBul
Mon Nov 05, 2012 2:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux dies in reverse gear
Replies: 27
Views: 3339

Re: Hilux dies in reverse gear

"Hilux dies"? Never heard these words in my LIFE.

Hope someone here can help. What model hilux?
by BosveldBul
Mon Nov 05, 2012 7:02 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: MY ROOI TROK
Replies: 18
Views: 3698

Re: MY ROOI TROK

Dis ñ mooi trok. Geluk.
by BosveldBul
Fri Nov 02, 2012 2:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat om te maak??????
Replies: 42
Views: 3021

Re: Wat om te maak??????

Goeie keuse (ek het ook een van daai). Geluk. Is hy 4x4 of 2x4?
by BosveldBul
Thu Nov 01, 2012 3:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What i have been up to at work
Replies: 18
Views: 2165

Re: What i have been up to at work

Dis die BOM!

Ek moet wonder: Wie bestel so voertuig?
by BosveldBul
Tue Oct 23, 2012 9:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: What to pay fir 33" BF muds
Replies: 2
Views: 608

Re: What to pay fir 33" BF muds

I'm not interrested, but you might get a better response if you add the size ( I guess its 15"?) and price.

Good luck
by BosveldBul
Mon Oct 01, 2012 8:33 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Denso injectors - R2250 (gumtree)
Replies: 1
Views: 538

Denso injectors - R2250 (gumtree)

Het julle hierdie gesien? Is dit goeie prys? En is dit die regte goed? Ek het nie nou injectors nodig nie - nie waarvan ek weet nie, maar dis dalk 'n goeie koop vir iemand wat wel nodig het. "These Injectors are original Denso injectors, We are importing directly, they come with a 12 month guar...
by BosveldBul
Sat Sep 08, 2012 4:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Internet Data bundels???
Replies: 9
Views: 1403

Re: Internet Data bundels???

8ta kan nie die pyp rook met al die nuwe subskripsies nie. Die netwerk was ñ jaar terug baie goed maar is deesdae pateties. Moenie jou tyd en geld mors nie.
by BosveldBul
Tue Aug 21, 2012 7:50 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tapatalk
Replies: 68
Views: 12880

Re: Tapatalk

Baie dankie. Hy werk ook nou reg op die iPhone4.
by BosveldBul
Tue Aug 14, 2012 7:21 am
Forum: The Workshop
Topic: ABS
Replies: 4
Views: 815

Re: ABS

Honde het al my sensor kabels (by die agter as) af gekou. Kyk dalk of jou kabels nog heel is. Anders moet ñ stealer dalk kyk of jou sensors nie stukkend is nie? Of begin dalk eers kyk na die stroombrekers (fuses).

Daai sensors is so R3000 vir ñ stel as ek reg onthou.
by BosveldBul
Mon Aug 13, 2012 9:23 am
Forum: The Workshop
Topic: Nuwe remme op Vigo - iets raas?
Replies: 5
Views: 871

Re: Nuwe remme op Vigo - iets raas?

Baie Dankie. Ek sal gaan kyk.
by BosveldBul
Mon Aug 13, 2012 8:55 am
Forum: The Workshop
Topic: Nuwe remme op Vigo - iets raas?
Replies: 5
Views: 871

Re: Nuwe remme op Vigo - iets raas?

Watse draadjies is die? Sal ek dit maklik sien as ek die wiel afhaal? Moet die remme weer afkom om dit reg terug te sit? Ek vervang self remme op my corolla maar het nog nooit op die hilux nie. Kan dit skade maak om so te ry?
by BosveldBul
Mon Aug 13, 2012 8:17 am
Forum: The Workshop
Topic: Nuwe remme op Vigo - iets raas?
Replies: 5
Views: 871

Nuwe remme op Vigo - iets raas?

More Ek het laasweek nuwe rem skoene op my D4D laat sit en die disks laat skim. Van daar het ek agtergekom daar is iets wat raas op een van die wiele. Klink asof daar 'n draad om die wiel gedraai is wanneer ek ry. Iets soos 'n los plaatjie wat rattle of iets. Die plek waar ek die remme laat doen het...
by BosveldBul
Mon Aug 13, 2012 7:46 am
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: tapatalk
Replies: 55
Views: 10921

Re: tapatalk

Om die threads te access deur die latest tab (die "unread" threads) werk reg. maar om die threads te sien in die Forum tab (m.a.w. on die forum te browse via die normale topics) werk nie. Die search funksie werk ook nie. Dankie vir jou moeite. Dis baie gemakliker om die forum te access via...

Go to advanced search