Search found 13 matches

by vinkie
Sun Apr 09, 2017 8:33 am
Forum: The Workshop
Topic: D4d 3L stop met n wolk rook
Replies: 3
Views: 1144

D4d 3L stop met n wolk rook

Hallo julle Ek woon in die Kaap en Vrydag middag oppad Witsand toe toe dood my Hilux se engine net. Rk is baie verbaas, want hy het nou eers 140 000 op die klok. Hy het net begin krag verloor rn vrek erg gerook. Toyoya Caledon was baie behulpsaam en het my in gesleep. Ons get n kompressie toets gedo...
by vinkie
Sat Dec 27, 2014 5:04 am
Forum: Build your own:
Topic: Teflon Strips- Kaapstad Area
Replies: 7
Views: 3266

Re: Teflon Strips- Kaapstad Area

Hi daar,
Probeer Cape Plastics in Paarden Eiland, hulle sal jou kan help.
by vinkie
Sat May 03, 2014 2:09 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: duel battery 3.0 D4D
Replies: 12
Views: 2801

Re: duel battery 3.0 D4D

Jong ja, ek het dit opgetel toe ek n klein rattle begin hoor het voor erens en toe ek een keer die bande omruil toe sien ek binne in die wiel arch die kraak. Wat my erg ontstel is dat Safari Frontrunner produkte verkoop so vir wat wil hulle nou n paar rand spaar en n backyard job loop doen met homem...
by vinkie
Fri May 02, 2014 11:21 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: duel battery 3.0 D4D
Replies: 12
Views: 2801

Re: duel battery 3.0 D4D

Ja, man moet se ek is lekker die moer in oor die hele ding. Ek was nie in SA toe my bakkie in gevat was nie so my vrou moes dit vir my in neem, so hulle try ook maar hulle luck met die tos wat hulle praat! Blykbaar was daar nog net een ou voor my wat die selfde probleem gehad het. So dan moet hulle ...
by vinkie
Fri May 02, 2014 8:33 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: duel battery 3.0 D4D
Replies: 12
Views: 2801

duel battery 3.0 D4D

Ek het so tyd terug n duel battry laat insit by Safari centre by N1 city Kaapstad. Daar is genoeg plek in die engine bay om die battery in te sit so hulle het hop toe daar gesit. Die bracket wat hulle gebruik is een wat hulle laat opmaak by iemand. Die bracket het so tyd terug begin uit breek waar h...
by vinkie
Fri May 02, 2014 8:32 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: duel battery 3.0 D4D
Replies: 0
Views: 911

duel battery 3.0 D4D

Ek het so tyd terug n duel battry laat insit by Safari centre by N1 city Kaapstad. Daar is genoeg plek in die engine bay om die battery in te sit so hulle het hop toe daar gesit. Die bracket wat hulle gebruik is een wat hulle laat opmaak by iemand. Die bracket het so tyd terug begin uit breek waar h...
by vinkie
Fri Jan 18, 2013 1:38 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Luderitz na Walvisbaai
Replies: 14
Views: 2347

Re: Luderitz na Walvisbaai

Ek beplan om dit die jaar te doen,watter datums ry hul en wat moet jy saam vat? As jou bakkie n fout optel,hoe gemaak? Diesel? Water? Slaapgoed? Kos? Die trip is 20-25 Mei. Volgens hulle (westcoast 4x4) moet jou deposito in wees 60 dae voor die trip begin. Ek gaan weer hoor by hulle teen daai tyd. ...
by vinkie
Thu Jan 10, 2013 8:42 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Luderitz na Walvisbaai
Replies: 14
Views: 2347

Re: Luderitz na Walvisbaai

Ek kom nou net van daai trip af! Wat n belewenis. Wat dit nog beter gemaak het, ons was net 7 voetuie en almal vriende en familie. (net een diesel :celebrate: ) Vind ook uit by Desert Magic Tours. 00 264 63 202824 (Daggie) Ons het R6850 p/p betaal. Die prys is einlik nie van toepassing as jy kyk na...
by vinkie
Thu Jan 10, 2013 5:35 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Luderitz na Walvisbaai
Replies: 14
Views: 2347

Re: Luderitz na Walvisbaai

Ja wat,

Ek het al heelwat duine gery en as brandstof verbruik n groot probleem is vir iemand dan moet hy maar van die sand afbly.
Met ons laaste Saddle Hill trip het ek met my D4D +- 4.3km/l gekry en n vriend van my met sy 4L hilux 3.5km/l.

Dis maar deel van die uitgawes op so n trip.
by vinkie
Wed Jan 09, 2013 4:28 am
Forum: Meet the People
Topic: Dag sê
Replies: 14
Views: 2235

Re: Dag sê

Pung wrote:Welkom Pieter. :thumbup: Dis i pragtige foto daai. Watter trail is dit geneem. :cool:
Dit was by Matroosberg 4x4 roete. Die roete is naby Ceres, Wes Kaap.
by vinkie
Tue Jan 08, 2013 1:37 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dag sê
Replies: 14
Views: 2235

Re: Dag sê

Bugzy wrote:Welkom, kan jy kiekie oplaai?
Daarsy, dis bietjie beter.
by vinkie
Tue Jan 08, 2013 5:50 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Luderitz na Walvisbaai
Replies: 14
Views: 2347

Luderitz na Walvisbaai

Goeie dag almal, Ons is van plan om op die Luderitz na Walvisbaai trip te gaan 20-25 Mei 2013. Sover is ons twee voertuie. Die trip is saam met Westcoast 4x4 en volgens hulle moet daar tenminste 10 voertuie wees. So, laat weet wie belang sal stel om te gaan. Die koste is R7900 per persoon. Die volle...
by vinkie
Tue Jan 08, 2013 5:14 am
Forum: Meet the People
Topic: Dag sê
Replies: 14
Views: 2235

Dag sê

Dag se almal,

My eerste post op die site.
So hallo almal!

Vinkie

Go to advanced search