Search found 58 matches

by Petou
Fri May 05, 2017 12:17 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2012 hilux klap geluid as weg trek
Replies: 6
Views: 2593

Re: 2012 hilux klap geluid as weg trek

Haal die agterste propshaft af.Trek dit by die slip joint uitmekaar.Behandel splints met genoeg graphite ghries en sit terug.Ek het sommer n ghries nipple opgesit.Sodoende kan jy die smering gereeld aanvul sonder om alle suitmekaar te haal.
by Petou
Tue Dec 22, 2015 11:56 am
Forum: Western Cape
Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
Replies: 28
Views: 8622

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Ai oom Thys.Daai Jeep se bene kan nie verder rek nie.Nie na al die gehang op lifts in die Brackenfell omgewing nie.
by Petou
Mon Dec 21, 2015 8:05 pm
Forum: Western Cape
Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
Replies: 28
Views: 8622

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Nee manne.Eben word nie gerecover nie.Hy val so dat hy homself met een arm kan recover. :blink:
by Petou
Sun Feb 08, 2015 12:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota SA.Kan dit waar wees.
Replies: 10
Views: 1873

Re: Toyota SA.Kan dit waar wees.

Pieter
Nee dit is nie myne daardie nie.My bakkie is n wit een en diesel.Daardie is n petrol bakkie.Ek sal dit waardeer as die hiluxers hulle oe kan oophou vir n 2009 d4d dc 4x4 auto wat iewers plat le.Ek soek net die ecu.
by Petou
Sun Feb 08, 2015 9:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota SA.Kan dit waar wees.
Replies: 10
Views: 1873

Re: Toyota SA.Kan dit waar wees.

Chris
Nee die voertuig is gladnie ge code nie.Sover ek dit verstaan is dit slegs ongeluks beskadigde voertuie wat afgeskryf word wat n kode 3 kry.Ek verstaan ook dat daar nie meer n kode 2 is nie en dit dit val onder die kategorie van n gebruikte voertuig.
by Petou
Sun Feb 08, 2015 8:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota SA.Kan dit waar wees.
Replies: 10
Views: 1873

Toyota SA.Kan dit waar wees.

Ek het in Junie 2014 vir my n 2009 Vigo 3.0d4d dc 4x4 privaat gekoop.Die voertuig was besonders netjies met baie lae kilos vir sy ouderdom en die prys van so n aard dat dit niks anders as n bargain kon wees nie.Ons jagtrip na Namibia en terug was een plesier en ek was n tevrede eienaar.Daar was egte...
by Petou
Thu Apr 25, 2013 6:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: CONGRATS TO ALLAN & SUZETTE
Replies: 22
Views: 2261

Re: CONGRATS TO ALLAN & SUZETTE

Baie geluk julle twee,maar as mens Allan se een jaar sabbats verlof inreken is dit mos nou eers 19 jaar.
by Petou
Mon Feb 25, 2013 11:51 am
Forum: Western Cape
Topic: WCCC 4x4 Extreme Challenge 2/3/13 Zone 7
Replies: 45
Views: 5821

Re: WCCC 4x4 Extreme Challenge 2013 Calender

Dit is niks nuuts dat die engin op die vloer le net voor n challenge nie.Wat wel nuut is is dat dieselfde engin terug gesit word en nie n ander een nie.Geniet dit.
by Petou
Thu Feb 21, 2013 2:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2010 Hilux "Bump" at full stop and then pull away??
Replies: 8
Views: 1813

Re: 2010 Hilux "Bump" at full stop and then pull away??

My 2006 Fortuner 4.0 doen dieselfde.Ek het die hele propshaft laat oordoen(nuwe yokes en die slipjoint vervang)Daar was geen verandering behalwe dat n vibrasie wat daar was weg is.Staan nou op 135000km en nog niks het gebreek nie.
by Petou
Wed Feb 20, 2013 9:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Petou, Petou kom in
Replies: 6
Views: 1004

Re: Petou, Petou kom in

Jip,die internet werk maar net teen Nam spoed en daai spoed kan nie gemeet word nie want dis te stadig.Die fortuner is nou n dorpskar hoofsaaklik en kom darem naweke plaas toe.Die Groot Karasberge omgewing gee my genoeg 4x4 ry geleentheid.Dit word gedoen bakkies wat nie veel jonger is as wat ek oud ...
by Petou
Wed Feb 20, 2013 6:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Starting problems Hilux V6
Replies: 10
Views: 2293

Re: Starting problems Hilux V6

Ek het dieselfde probleem met my 4.0 Fortuner gehad.Toyota kon geen parte verskaf om die starter mee oor te doen nie.Ek het n nuwe starter bestel (R4000+) maar is toe verwys na iemand wat die bendix kan recon.Op n Saterdag agtermiddag het ek by n mediese dokter beland wat sowaar die onmoontlike regg...
by Petou
Tue Jan 29, 2013 9:17 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC GTG Breakfast 3rd Feb, Palms
Replies: 48
Views: 4824

Re: WC GTG Breakfast 3rd Feb, Palms

Ek raak nou so gewoont aan die afstande hier in Namibia dat ek miskien gou kan oorkom vir die etetjie.Kan seker maar wintersklere of brandweerklere inpak.
by Petou
Fri Nov 09, 2012 6:58 pm
Forum: Western Cape
Topic: Western Cape 2012 year GTG - Scheppie Saus 4x4 - 24/25 Nov
Replies: 173
Views: 20714

Re: Western Cape 2012 year GTG - Scheppie Saus 4x4 - 24/25 N

Val Jy het die afgelope naweek twee maal voor die venue verby gery op die Lambertsbaai trip,met n mooi groot naambord aan jou linkerkant die Donderdag en op regterkant die Sondag.Dit is duidelik dat jy weer neus in die lug was soos die keer in Atlantis se duine toe jy n groep voertuie laat verdwaal ...
by Petou
Thu Nov 08, 2012 7:12 am
Forum: Western Cape
Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Replies: 20
Views: 3138

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Nee wat,ek sal maar weg bly.In die platteland het ek gesien dat die vertikale posisie van dans gee n mens horisontale gedagtes en dit met jou beste maat se metgesel.Kortom gestel is ek oortuig dat dans aanleiding gee tot seks.Om een of ander rede hou ek egter van bietjie kite vlieg.
by Petou
Wed Nov 07, 2012 8:43 am
Forum: Western Cape
Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Replies: 20
Views: 3138

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Ek stel voor Thys doen die leeuloop ding om getalle te trek
by Petou
Mon Nov 05, 2012 7:18 am
Forum: Off-road Training
Topic: Team Offroad - Re-allignment
Replies: 12
Views: 8207

Re: Team Offroad - Re-allignment

Thys

Goed om te hoor,MAAR,geld die NUL PER MOND REEL TOV VOG NOGSTEEDS BY HIERDIE INSTANSIE se opleidings geleentheid?Indien wel,bly dit maar n droee affere.
by Petou
Sun Jun 17, 2012 8:29 am
Forum: Western Cape
Topic: 16th June 2012 Outrekpad 4x4 trail
Replies: 274
Views: 24176

Re: 16th June 2012 Outrekpad 4x4 trail

Thanx auntie Val.Jy het weer gegiggel soos net jy kan daar voor in die Toy.Dit was n groot sukses.Kyk nou of jy nog kan verbeter op die volgende outing.
by Petou
Sat May 19, 2012 7:38 am
Forum: General Mods
Topic: Katalisators op 4liter petrol
Replies: 3
Views: 1761

Re: Katalisators op 4liter petrol

Faan Het jy n Vigo of Fortuner?My Fortuner sin is uitgehaal.Ek het egter dieselfde tyd ook laat chip so het nie spesifiek bewys dat slegs die katalisators se verwyder n verskil in brandstofverbruik of werk verrigting gemaak het nie.Kosie Swanepoel en Roddy by Poweflow wat die werk gedoen het se wel ...
by Petou
Fri May 18, 2012 6:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: Anyone knows this vehicle or owner
Replies: 41
Views: 3648

Re: Anyone knows this vehicle or owner

Stubs

Must have been difficult to achieve that flight in reverse .
by Petou
Tue Apr 10, 2012 6:30 am
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Nasionale Park
Replies: 22
Views: 3390

Re: Karoo Nasionale Park

Baie mooi fotos.Was dit baie warm gewees of hoekom hang daai gestreepte donkie se tong so uit.
by Petou
Thu Feb 16, 2012 6:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sit sug en blameer myself
Replies: 8
Views: 1445

Re: Sit sug en blameer myself

Doen maar die moeite en maak die starter ook skoon.Ek het onlangs ook daardie skoolgeld betaal.
by Petou
Mon Feb 13, 2012 6:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: Stop smoking???
Replies: 103
Views: 8354

Re: Stop smoking???

Thys,Ciske,Val

Remember,always keep it real.

Big brother is watching you three
by Petou
Fri Jan 13, 2012 6:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: forum member rolls his Fortuner while on tour
Replies: 36
Views: 3509

Re: forum member rolls his Fortuner while on tour

Thanx Johan.Jou opsomming het my alweer n ding of twee geleer.FEITE
by Petou
Thu Jan 12, 2012 8:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: forum member rolls his Fortuner while on tour
Replies: 36
Views: 3509

Re: forum member rolls his Fortuner while on tour

Hier gaan ons alweer.Eerstens wil ek die persone betrokke n spoedige en volkome herstel toewens,maar wonder tog wat die omstandighede rondom die voorval was.As trotse eienaar van n 2006 Toyota Omval 4x4 moet ek tog n ding of twee van die bors af kry.My voertuig word aangewend vir dit waarvoor ek hom...
by Petou
Sat Nov 26, 2011 8:03 am
Forum: Trail Reports
Topic: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk
Replies: 13
Views: 4325

The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

n Groep van 15 4x4 maats het verlede naweek ons jaarlikse uitstappie na Lambertsbaai gehad.Vir die laaste vier jaar kampeer ons daar in die karavaanpark vir die naweek en gaan toets dan ons vernuf en voertuie in die bekende duine op oom Joos Engelbrecht se plaas,met homself en sy pypkar as gids.Soos...
by Petou
Wed Nov 16, 2011 6:11 am
Forum: The Workshop
Topic: How do you get shot blasting smooth?
Replies: 10
Views: 1533

Re: How do you get shot blasting smooth?

STEPHAN

Dis omdat jy weewee'd was dat die eindresultaat nie na wense is nie en nou is jy weewee'd off daaroor.Skoenmaker, hou jou by jou lees.Ry die bakkie al en met watter engin?
by Petou
Wed Oct 26, 2011 6:32 am
Forum: Western Cape
Topic: WC - Year End Function 2011
Replies: 368
Views: 63123

Re: WC - Year End Function 2011

Stubs

If memory serves me well you also came off a six seater bench at a famous gtg venue recently.LOL.Sorry mate,i just could not resist.
by Petou
Wed Oct 19, 2011 6:59 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Some questions for a new Fortuner owner
Replies: 15
Views: 3483

Re: Some questions for a new Fortuner owner

Ronnie

Jy is welkom om my te skakel en na my voertuig te kom kyk.Ek is in die omgewing en kan dit reel vir na ure ook.
0825646499 Petrus
by Petou
Sun Oct 02, 2011 9:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: Seriously a fine in the cederberg?
Replies: 21
Views: 3024

Re: Seriously a fine in the cederberg?

Val

The location of the camara was probably in the area just before the petrol fillingstation and motel on the Clanwilliam dam.That area is 80km/h and a popular spot in both ways for them to play hide and seek in.
by Petou
Fri Sep 09, 2011 6:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Fortuner steering pump
Replies: 5
Views: 1251

Re: Fortuner steering pump

Got a quote and a big surprise from the steelers.R3900 after discount.I thought it is not a bad price at all.Don't have a price on recon yet but secondhands are not available in Cape Town area on the 4.0l petrol.Aparently they are not the same as the diesel ones.
by Petou
Fri Sep 09, 2011 7:16 am
Forum: The Workshop
Topic: Fortuner steering pump
Replies: 5
Views: 1251

Fortuner steering pump

We went on the Kwaggaskloof family outing last weekend.Seeing that its a fun drive we tried to get the most fun out of the route and ended up making "doughnuts"in a very muddy dam.Unfortunately i did not know that one should not turn the steeringwheel all the way and keep it there all the ...
by Petou
Thu Sep 01, 2011 7:04 am
Forum: Humor
Topic: The thingie
Replies: 12
Views: 1777

Re: The thingie

Hennie
Nou praat jy swaer.Dis daai dinges ding,jy weet mos.
by Petou
Tue Aug 30, 2011 9:03 am
Forum: Open Discussion
Topic: Trekoskraal - Saturday 03rd Sept........outing !!
Replies: 23
Views: 2908

Re: Trekoskraal - Saturday 03rd Sept........outing !!

So what happened to the Kwaggaskloof weekend?
by Petou
Tue Aug 30, 2011 7:13 am
Forum: Humor
Topic: The thingie
Replies: 12
Views: 1777

Re: The thingie

Nou toe nou .As die kinders haar n thingie kan noem kan ek seker n drop off aan die ander kant van n duin met die flighing Stubster in aantog n thingie noem.Dit was immers n noodgeval.Thysd vind dit verskriklik snaaks dat dit die eerste woord was wat ek kon uitkry om die situasie te beskryf.Vir n bo...
by Petou
Thu Aug 25, 2011 2:57 pm
Forum: Off-road Training
Topic: Newest Accredited 4x4 Drivers
Replies: 106
Views: 31498

Re: Newest Accredited 4x4 Drivers

Het gister vir Val by The 4x4 Company raakgeloop.Nuwe tekkies en snorkel van Saterdag af geinstalleer.Daai tannie vatikaki.Geniet die trokkie en trip.
by Petou
Thu Aug 25, 2011 2:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Cape Town Hilux meet
Replies: 25
Views: 2294

Re: Cape Town Hilux meet

I am in.Bring your camping gear with.Friday evenings features some live entertainment.
by Petou
Tue Aug 23, 2011 7:15 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: dantjie se luxy. niks prente
Replies: 4
Views: 2029

Re: dantjie se luxy

Waarso?
by Petou
Sun Aug 21, 2011 11:38 am
Forum: Western Cape
Topic: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day
Replies: 25
Views: 3903

Re: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day

Thys.

Pad se dinge is pad se dinge.Los maar die baked beans storie tussen ons.Net nou word ek ook aangespreek en moet dan onder die radar vlieg.Laat Stephan maar self daardie lessie leer.
by Petou
Fri Aug 19, 2011 10:06 am
Forum: Western Cape
Topic: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day
Replies: 25
Views: 3903

Re: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day

Ons het daar gekamp en gaan weer daar kamp.Ons bedoelende ons speelgroepie wat gereeld saam roetes doen.
by Petou
Fri Aug 19, 2011 9:50 am
Forum: Western Cape
Topic: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day
Replies: 25
Views: 3903

Re: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day

Dit is presies waar ons ook kamp.
by Petou
Fri Aug 19, 2011 8:05 am
Forum: Western Cape
Topic: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day
Replies: 25
Views: 3903

Re: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day

Ek was laasjaar daar.Die roete verander elke jaar,maar was toe in die omgewing van 30km lank.Oor die algemeen is dit plaaspaaie met lekker moddergate,gruisgat en sand.Dit is n ware familiedag en gaan oor wat jy daarvan maak.Laasjaar was daar meer as 200 voertuie wat dit baie beknop maak en dit is du...
by Petou
Wed Aug 10, 2011 10:37 am
Forum: Western Cape
Topic: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day
Replies: 25
Views: 3903

Re: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day

n Groep van ons het dit laasjaar gedoen.Vat maar lewer medisyne saam.Daai boere weet hoe om n party te organiseer
by Petou
Mon Aug 08, 2011 1:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Extreme te Swellendam
Replies: 11
Views: 1771

4x4 Extreme te Swellendam

Na twee weke se swoeg en sweet het Allan Venter Vrydagaand laat vir Luxter vir n toetsrit om die blok gevat en was ons gereed om na Swellendam te vertrek.Die extreme challenge het deel uitgemaak van die jaarlikse CANOLA KARNAVAL.Na baie reen Vrydag was die pad na die verskillende hindernisse alreeds...
by Petou
Thu Jul 14, 2011 7:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Cape Town? ? ?
Replies: 9
Views: 2055

Re: Cape Town? ? ?

I think the cabble cars up the mountain are not opperating due to the yearly maintenance.
by Petou
Wed Jul 13, 2011 7:23 am
Forum: Western Cape
Topic: Friday Drinks @ Kriges / Hol Boom / Same Place 15/17/2011
Replies: 32
Views: 4120

Re: Friday Drinks @ Kriges / Hol Boom / Same Place 15/17/201

Boetie,kan jy asb reel dat jou plaasbestuurder,STUBS verlof kry om ook die geleentheid by te woon.Hy is so besorg oor sy take daar dat mens niks van hom hoor nie.Geniet julle uitstappie.
by Petou
Thu Jul 07, 2011 6:48 am
Forum: Trip Reports
Topic: Atlantis toe sondag.......
Replies: 125
Views: 11002

Re: Atlantis toe sondag.......

Net om Thys se stilswye te breek oor waarom daar nie fotos van sy where abouts is nie, sal ek maar se dat MUG AND BEAN n top secret plek is waar geen kameras toegelaat word nie.
by Petou
Wed Jun 29, 2011 6:59 am
Forum: Trip Reports
Topic: Atlantis toe sondag.......
Replies: 125
Views: 11002

Re: Atlantis toe sondag.......

Tersius

Ek sal saam gaan net om daardie voertuig van jou eerlik te hou.Hoe reel ons die permitte?
by Petou
Fri Jun 10, 2011 6:49 am
Forum: The Workshop
Topic: Spring loaded latches/catches
Replies: 9
Views: 1827

Re: Spring loaded latches/catches

Tersius As jy met OU PAARL pad ry in die rigting van Kraaifontein draai regs met die pad wat jy sal gebruik om by Goeie hoop onderdele te kom.Op regterhand waar Cashbuild eers was is nou n plek wat treiler onderdele verkoop.Dan is daar n plek in Parow met die naam van Mcnaugtons of so iets.Is nie se...
by Petou
Thu Jun 09, 2011 7:47 am
Forum: Build your own:
Topic: Home built Fridge Drawer/Slide
Replies: 31
Views: 4724

Re: Home built Fridge Drawer/Slide

Tersius
Well done.Jy is seker vir die volgende 2 dae medies afgeboek.IT ouens se hande is seker verniel na sulke fisiese werk?
by Petou
Tue Jun 07, 2011 7:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: MASTERS CHALLENGE Final - Ons was by die see
Replies: 75
Views: 5872

Re: MASTERS CHALLENGE - Ons gaan see toe

Baie geluk manne.Ek verstaan dat ons Kaapse verteenwoordiger sukkel om NOG sportpas goedgekeur te kry by SWAMBO.Thys, jy het die manne tot hier gekry en sal moet sorg dat hulle weer saam daar bo uitkom.
by Petou
Tue May 24, 2011 3:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Speed sensor Fortuner V6
Replies: 3
Views: 1090

Re: Speed sensor Fortuner V6

Baie dankie
by Petou
Tue May 24, 2011 9:27 am
Forum: The Workshop
Topic: Speed sensor Fortuner V6
Replies: 3
Views: 1090

Speed sensor Fortuner V6

Are these sensors only available from Toyota dealers and at there price or can one buy it cheaper any where else?I just cannot support the steelers after R2200 labour to fit an oilseal to the front of the crank.
by Petou
Sun May 15, 2011 5:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.
Replies: 25
Views: 3976

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Is dit die verbruik volgens die aanboord rekenaar?Daar is n redelike verskil tussen die rekenaar en afstand gemeet met GPS gedeel deur liters.Myne is werklike km gedeel deur liters.
by Petou
Fri May 13, 2011 7:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.
Replies: 25
Views: 3976

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Verseker ja.myne is gedoen deur Kosie Swanepoel hier in die Kaap.
by Petou
Tue May 10, 2011 7:16 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.
Replies: 25
Views: 3976

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Braam Ek ry die 4.0l Fortuner en het gedoen wat jy oorweeg om te doen.Die resultaat daarvan was dat die brandstofverbruik met een km per liter verbeter het onder oop pad omstandighede en teen nie meer as 120km per uur nie.Ek handhaaf dan so 7.3 km per liter.Neem egter in ag dat ek amper .8 km per li...
by Petou
Fri May 06, 2011 7:24 am
Forum: Trip Reports
Topic: Easter - Northern Cape Breakaway
Replies: 18
Views: 3707

Re: Easter - Northern Cape Breakaway

Goed gedoen Thys.

Nou weet ons ook immers dat n Ford met n Toyota ratkas nog steeds nie n Toyota is nie.Met soveel meganiese probleme sou ek waarskynlik in Brackenfell op die grasperk gekampeer het.
by Petou
Sat Mar 26, 2011 9:28 am
Forum: The Workshop
Topic: automatic transmission problems on 4 liter V6
Replies: 19
Views: 11947

Re: automatic transmission problems on 4 liter V6

I have noticed the same on my Fortuner.By selecting 4th gear and immediately thereafter shifting back to drive, in my case seems to be the way around the problem.You will notice that the same "overdrive" gear as i call it is also on drive gear.
by Petou
Thu Mar 17, 2011 8:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Who is where this weekend?
Replies: 74
Views: 6736

Re: Who is where this weekend?

Jakkalskloof in die Sandveld as basis en Saterdag roete.Sondag doen ons Klein Tafelberg.

Go to advanced search