Search found 30 matches

by BaasJo
Wed Jul 08, 2015 6:06 pm
Forum: General Mods
Topic: Winch cotrol box
Replies: 1
Views: 1262

Winch cotrol box

Goeienaand Hiluxers,

Ek het 'n Ironman winch aan my ONCA bulbar vasgebout op my 2007 3.0 D4D.

Ek wil die control box in die enjinkamer vassit, enige idees waar is die beste plek?

Daar is klaar ,n ekstra battery in, so die plek is min.

Bo-op die bulbar is nie genoeg spasie voor die grill nie.
by BaasJo
Sat Jan 18, 2014 6:19 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Installation of cole hersee solenoid
Replies: 22
Views: 5237

Re: Installation of cole hersee solenoid

Dagsê Chris, so daar is nie plek om te tap onder die enjinkap nie?
Ek sal dan maar ook draad aanlê binnetoe, baie dankie.
by BaasJo
Sat Jan 18, 2014 6:09 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Installation of cole hersee solenoid
Replies: 22
Views: 5237

Installation of cole hersee solenoid

Dag Manne, Help asseblief. I am installing a cole hersee solenoid between my main and aux battery. Now I need power to the solenoid to close it when ignition is turned on. From where can I tap it? All points in the main fuse box seem to have power even when ignition is off. Thanks Jo 2007 3.0 D4D
by BaasJo
Mon Oct 14, 2013 3:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stofpad kompetisie
Replies: 11
Views: 1866

Re: Stofpad kompetisie

:yahoo: :celebrate: :dance1:
Dankie vir almal wat gestem het, ek het gewen!!!
:celebrate:
by BaasJo
Wed Oct 09, 2013 8:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stofpad kompetisie
Replies: 11
Views: 1866

Re: Stofpad kompetisie

Dankie. Ons moet hom looi!
by BaasJo
Wed Oct 09, 2013 7:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stofpad kompetisie
Replies: 11
Views: 1866

Re: Stofpad kompetisie

Julle moet stem!
Die damn triton het my ingehaal.
by BaasJo
Wed Oct 09, 2013 4:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stofpad kompetisie
Replies: 11
Views: 1866

Stofpad kompetisie

Hi Ouens,

Gaan stem asseblief vir my in die Stofpad foto kompetisie op 4x4 community forum.


http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... ?p=1889719" onclick="window.open(this.href);return false;


Anders gaan die triton my wen :shock2:

HILUX bo!!

Baie dankie

Jo
by BaasJo
Thu Jul 04, 2013 5:54 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux Makeover
Replies: 69
Views: 9190

Re: Hilux Makeover

Hennie, dit is indrukwekkend om die minste te sê!
Ek dink baie ouens het al daarvan gedroom om 'n nuwe voertuig volledig toe te rus, maar dit is nie vir almal moontlik nie. Danlie dat ons dit saam met jou kon volg en baie geluk, dit lyk goed!
by BaasJo
Thu Jul 04, 2013 8:15 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Fitting a snorkel
Replies: 38
Views: 12295

Re: Fitting a snorkel

Hi David, het jy self die oorspronklike instalasie gedoen?
by BaasJo
Sun Jun 16, 2013 12:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rotte onder die bonnet
Replies: 33
Views: 2554

Re: Rotte onder die bonnet

Ek het rotte in my huis se dak gehad wat hulle lyf Hussain Bolt gehou het snags. Toe verkoop die ko-op aan my sulke blou blokkies (lyk soos vierkantige kerswas. (Het nie tans die naa mbyderhand nie). Dit werk soos n bom en sou n uil byvoorbeeld die dooie rot beetkry, sal dit hom niks doen nie. Racu...
by BaasJo
Fri Jun 14, 2013 6:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rotte onder die bonnet
Replies: 33
Views: 2554

Re: Rotte onder die bonnet

Ek het ook al die probleem gehad. Soos bo genoem, kom in die gewoonte om die enjinkap oop te maak as jy stop, om 'n lig aan te sit help ook, rotte hou van toe donker plekke. Ek hang sommer 'n lead light aan my bonnet as my bakkie lank staan. Dan gif: ek vind die saad of koringkorrel tipe werk goed w...
by BaasJo
Wed Jun 05, 2013 5:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: New Shocks for my D4D
Replies: 38
Views: 7105

Re: New Shocks for my D4D

I repalced my HDP's last week with Bilsteins. The HDP,s are in bad shape! After only 20 000 km in less than 2 years. I'm taking it back to Autozone where I bought it they will send it to gabrile to get tested. It has a 3 year warrenty. I'm very dissapointed. The ride was very good when I fitted it b...
by BaasJo
Mon Nov 05, 2012 8:28 pm
Forum: Competitions
Topic: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar
Replies: 96
Views: 20878

Re: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar

Het betaal, nommer 36 asseblief.
by BaasJo
Fri Oct 19, 2012 7:48 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: The new Fortuner 2.5 Diesel
Replies: 20
Views: 6232

Re: The new Fortuner 2.5 Diesel

Dankie vir die goeie info Gerrit, ek is huidiglik in die proses om 'n 2.5 Fortuner te koop.
Ek sien ook die sterker enjin kom net in die dubbelkajuit uit.
by BaasJo
Sun Jul 22, 2012 6:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: GET WELL SOON OKKERT
Replies: 16
Views: 1938

GET WELL SOON OKKERT

I heard today that Okkert van Wyk (ovw) is in hospital after being shot through the arm Friday night during neighbourhood watch. Don't know the details of what happened, our thoughts and prayer goes to him, his wife Nicole and his family!!!
by BaasJo
Mon Jun 25, 2012 7:59 pm
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba naweek. 07/07/2012
Replies: 16
Views: 6352

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Dankie Mark, ek sal dophou.
by BaasJo
Mon Jun 25, 2012 7:22 pm
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba naweek. 07/07/2012
Replies: 16
Views: 6352

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Op hoe kort kennisgewing kan ek nog laat weet of ek kan gaan?
Is daar enige verdere reelings wat 'n mens van moet weet?
by BaasJo
Mon Jun 25, 2012 6:27 pm
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba naweek. 07/07/2012
Replies: 16
Views: 6352

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Wie gaan almal op die uitstappie?
Is daar nog plek?
by BaasJo
Wed Apr 04, 2012 7:27 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: A Disc called "EINA"
Replies: 14
Views: 3105

Re: A Disc called "EINA"

Thanks Ian, much appreciated.
by BaasJo
Wed Mar 21, 2012 7:37 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: A Disc called "EINA"
Replies: 14
Views: 3105

Re: A Disc called "EINA"

Ian, jy gee my moed! My snorkel lê al 9 maande in die buitekamer en wag dat ek 'n holesaw moet koop. Ook maar goed ek het gewag, nou weet ek die gate op die teplaat is nie reg nie. Ek dink dis tyd om myne ook op te sit. As jy in daai blink wa van jou kan boor dan moet ek ook kan. Was die 98 mm gat p...
by BaasJo
Thu Sep 08, 2011 6:13 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: D4D SUSPENSION UPGRADE
Replies: 3
Views: 1765

Re: D4D SUSPENSION UPGRADE

Ek dink ander coils en bladvere kan dalk harder ry tensy jy ekstra gewig op jou bakkie sit soos bullbars en canopy ens. Ek het my shocks vervang met die nuwe Gabriel Safari HDP, R4 300 vir al vier en dan nog so R800 rand vir fitment. My 3.0 D4D DC 4x4 is standaard behalwe vir 'n 70 l Frontrunner die...
by BaasJo
Wed Sep 07, 2011 6:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What mileage on your 3.0 D4D
Replies: 57
Views: 9771

Re: What mileage on your 3.0 D4D

My 2.5 D4D sc 4x2 het nou 150 000 gedoen. Starter se bedix, clutch, alternator oorgedoen.
99 % op die plaas, stop, ry, stop, start, jumpstart 'n trekker ens. Sover eintlik tevrede.
3.0 D4D '07 gekoop met 46 000, nou 52 000 op en ek sien uit na 1000'e probleemvrye kilo's, touch wood.
by BaasJo
Mon Aug 15, 2011 11:30 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Raad met agter vere en langer shackels
Replies: 2
Views: 1330

Re: Raad met agter vere en langer shackels

Ek het dieselfde reaksie gekry toe ek navraag doen na langer shackles.
Hoekom is die vrag op die vere meer as die shackels langer is?
Nou is ek bang om te lig.
Ek hou die thread aandagtig dop.
by BaasJo
Fri Aug 12, 2011 8:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment
Replies: 66
Views: 5584

Re: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment

Baie geluk Jordan met jou Birthday, ek hoop jy hou hulle lekker besig!
by BaasJo
Fri Aug 12, 2011 3:46 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Longer shackels and Safari HDP
Replies: 5
Views: 1638

Re: Longer shackels and Safari HDP

R4500 incl. vir al 4 (R5050 voor afslag).
TJM is R2700 vir die agterste 2, maar voor is dit R3200 vir 2.
Lyk my die Safaris kos dieselfde voor en agter, weet nie hoekom dit so verskil nie.
by BaasJo
Fri Aug 12, 2011 11:12 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Longer shackels and Safari HDP
Replies: 5
Views: 1638

Longer shackels and Safari HDP

Hi, ek het besluit om nie 'n volledige suspensie opgradering te doen nie want dis te duur. Ek het Safari HDP's bestel vir my 2007 Hilux 3.0 D4D DC 4x4. Hul sê die shocks kan werk tot op 'n 50 mm geligte suspensie, so ek wil nou agter lig met langer shackels maar het geen ondervinding daarmee nie. Wa...
by BaasJo
Thu Jun 23, 2011 6:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2-way radio mounting on Vigo center console
Replies: 8
Views: 1494

Re: 2-way radio mounting on Vigo center console

In my previous DC, a 2.7 2x4, I installed my radio INSIDE my centre console with doublesided tape as I didn't want holes in the brand new family car. That was a QD (midband) with a separate speaker wich I mounted under the cubby hole, out of site. (I didn't do the instalation myself). It worked fine...
by BaasJo
Thu Jun 23, 2011 6:17 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Bakkie slide
Replies: 12
Views: 4197

Re: Bakkie slide

Hi Oxydog,
Please post pics when you've installed, I'm also considering a slide for my DC.
by BaasJo
Sun May 29, 2011 6:52 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: FIRST 4X4 - WHAT NOW?
Replies: 10
Views: 2113

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Dankie vir die verwelkoming, ek sien uit om deel te wees van die forum.
by BaasJo
Sun May 29, 2011 5:57 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: FIRST 4X4 - WHAT NOW?
Replies: 10
Views: 2113

FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Ek is so bly ek het hierdie forum ontdek. Ek het laasmaand eers internet gekry.http://www.hilux4x4.co.za/views/posting.php?mode=post&f=94#" onclick="window.open(this.href);return false; Ek is al vir jare 'n Hilux-man maar het in Maart vanjaar my eerste 4x4 gekoop, "n 2007 Hilux 3....

Go to advanced search