Search found 112 matches

by LouisK
Thu Dec 02, 2010 2:27 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: In watter lande was jy al?
Replies: 92
Views: 19153

Re: In watter lande was jy al?

Suid-Afrika, Robben-Eiland, Suid-Wes, Angola, Mosambiek en Mauritius.
by LouisK
Wed Nov 17, 2010 1:49 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Some pics of a fun day out
Replies: 7
Views: 2322

Re: Some pics of a fun day out

I can never feel the difference between to different colour cars, hot stay hot no matter the colour. Atleast this day there was a nice cool breeze blowing. Mens voel dit nie regtig terwyl jy ry nie maar laat 'n wit kar en swart kar langs mekaar in die son staan... Stel dit so... ek klim dan eerder ...
by LouisK
Thu Nov 04, 2010 8:42 am
Forum: The Workshop
Topic: 4WD selection not being shown on dashboard lights ?
Replies: 6
Views: 1558

Re: 4WD selection not being shown on dashboard lights ?

Have a look that the wire did not come loose from your transfer case. I beleive it's on the right hand side thanks , will check that, I checked the bulb behind the dash and that is fine.... :thumbup: My lights been giving me trouble since I bought my lux 9 years ago. I replaced the switch and now t...
by LouisK
Mon Nov 01, 2010 10:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux RECORD
Replies: 103
Views: 8793

Re: Hilux RECORD

Moet sê die joppie by die hek was toe eintlik baie lekker en ek het elke oomblik saam met die Hilux manne baie geniet. Dit was ook 'n wonderlike geleentheid om al die ongelooflike SFA's te bewonder.

Kan ons asseblief 'n standbeeld oprig vir die ARB Tyre Deflator?
by LouisK
Fri Oct 29, 2010 11:13 am
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

Reg so, Jong die mense in daai wereld hou niks van enige iets wat lyk na 'n slang nie, nie eers pootlose akkedise nie. Sien uit om almal die naweek te sien. Dankie vir jou post, ek wou my seuns en 2 van hulle maatjies saam bring, maar hulle gaan erg verveeld raak daar by die hek, dan vaar hulle gew...
by LouisK
Fri Oct 29, 2010 10:33 am
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

GrysMol wrote:Nee die GrysMol was bynaam wat die ouens my vroeer jare op die duine gegee het. Ek is 'n slangvanger, so ek skrik nie vir enige slange nie
Ek skeer gek met jou, maar jy antwoord nog steeds nie my vraag nie. Hoekom vang jy die molslange ook?
by LouisK
Fri Oct 29, 2010 9:22 am
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

Ouens, maak maar seker dat julle uit die bosse uitbly, ek het reeds 5 Kaapse Cobras & 3 Molslange die afgelope 2 weke uit Atlantis gaan uithaal. Ek is ook bang vir Kaapse Kobra's en ek kan verstaan as jou naam Grysmol is, dat jy bang is vir molslange :mocking: maar waarvoor moet gewone mense ba...
by LouisK
Thu Oct 28, 2010 11:31 am
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

Daar was sprake van groot skerm tv, is dit nog so of jaag ons huis toe vir die game????? Ons ouens by die hek het mos nou by verre die K#ste job gewen , so ons gaan laaste parkeer wat beteken ons is eerste uit. Ons al moontlik rustig kan huistoe ry en nog betyds wees. Ek weet nie van die ander ouen...
by LouisK
Thu Oct 28, 2010 9:07 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 348851

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

Image
by LouisK
Wed Oct 27, 2010 1:19 pm
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

Ek het tienteen een daai info gemis, wat is die storie met die T-shirts?
by LouisK
Wed Oct 27, 2010 9:15 am
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

Nie bang vir werk nie, solank ek net nie hoef te skryf nie!
by LouisK
Wed Oct 27, 2010 8:17 am
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

Enige nuus oor gister se vergadering?
by LouisK
Tue Oct 26, 2010 2:10 pm
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

Mmm interressant, wat doen ons ouens by die hek? Al die harde werk :lol: :lol: :lol: Dit sal seker papierwerk en tire pressure wees.... PS - daar is baie meer steek vlieë by die hek as op die duine self. Wees voorbereid. :beach: :boss: Een voordeel van by die hek werk...ek gaan nie die CC finaal mi...
by LouisK
Tue Oct 26, 2010 10:19 am
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

To avoid confusion I created two separate posts for the world record attempt day. This one is for the marshals. So ONLY marshals respond here please . Below is the list which shows who must be where on the day. Marshals must be there at 06h30 Main Konyn Anton Ferreira Entrance gate Niel Vivier Arno...
by LouisK
Tue Oct 26, 2010 8:17 am
Forum: Western Cape
Topic: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information
Replies: 88
Views: 11147

Re: Marshal - 30 Oct World record Marshal Information

Ek is seker daarvan dit moet elke deelnemer se eie verantwoordelikheid wees om weer lug in sy wiele te kry na die tyd. My compressortjie is vuurwarm na 2 bande! Sal miskien een of twee ander ouens kan help.
by LouisK
Tue Sep 14, 2010 1:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tire choices
Replies: 49
Views: 4683

Re: Tire choices

I fitted Khumo KL71's to my Lux 2 years ago. Generally I am happy...the noise is deafening over 80. I have had 5 punctures whille driving on tar most of the time. They tend to pick up screws and nails more often than the other brands I previously had. They have done about 40 000 km's and looks good ...
by LouisK
Wed Sep 08, 2010 10:31 am
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147981

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

MARSHALS for the day: 1 ) Cassie (CasKru) - Shirt 2XL (grootseun wat nie goed lyk in styf passende klere nie) 2 ) Mark (OOOOMS) - Yip Shirt XL 3 ) Danelle (OOOODS) - Yip Shirt ladies Medium 4 ) Niel 5 ) Thys - (X)XXL so groot as moontlik... 6 ) Coenie - XL 7 ) Allan (Hoppy) - XL 8 ) Riaan ToyX4 - s...
by LouisK
Wed Nov 04, 2009 12:55 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: How to upset a Pajero Owner
Replies: 22
Views: 6170

Re: How to upset a Pajero Owner

Dankie vir die link, ek het van die geleentheid gebruik gemaak om ook bietjie kommentaar te lewer. In die lig van al die aanvalle wat die arme man moes deurstaan het ek die volgende kommentaar gelos: • Sour Grapes! Good heavens people. The guy merely states the truth about a vehicle thats way too so...
by LouisK
Fri Aug 28, 2009 9:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hunting weekend.
Replies: 152
Views: 10407

Re: Hunting weekend.

Karoo Jakkals. :thumbup:

Image
by LouisK
Thu Aug 27, 2009 3:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hunting weekend.
Replies: 152
Views: 10407

Re: Hunting weekend.

Boar are usually ellusive and choose to avoid contact. It's possible that it was surprised and felt threatened, or even had a partner or young ones close by that it wanted to protect. Was it a male or female? That was a youngish male. It was spooked by one of the farm workers that was used to chase...
by LouisK
Thu Aug 27, 2009 2:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hunting weekend.
Replies: 152
Views: 10407

Re: Hunting weekend.

Dis vir my erg reg as seuns van jongs af geleer word om met wapens te werk en ek hoop en vertrou dit word reg gedoen.Dan eendag skiet die mannetjie sy eerste bok en kyk net hoe trots is hy ,baie mooi.Ons het nou al baie geprobeer om bosvarke te skiet en is dit nou n moeilike takie.Die varke rig erg...
by LouisK
Wed Aug 26, 2009 11:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hunting weekend.
Replies: 152
Views: 10407

Re: Hunting weekend.

Die ouens wat nie wil he jy moet by hulle jag met 'n 223, is heeltemal reg, want eendag gaan jy 'n bok kwes en hy gaan 'n wrede honger dood sterf dae of selfs weke later na jy hom gekwes het. Ek dink dis uiters onverantwoordelik om op 'n eland te skiet met 'n 223 en as Toegewyde jagter praat ek dit...
by LouisK
Wed Aug 12, 2009 10:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hunting weekend.
Replies: 152
Views: 10407

Re: Hunting weekend.

Ek weet baie ouens wil nie hê jy moet met n 223 skiet by hulle nie, maar dis omdat die ouens aanjaag, enige iets wat jy agter die oor of die nekaf gaan met spoed grondtoe. Die grootste wat ek nog geskiet het met die 223 was n eland, die triek is jy moet groot goed in die kop skiet anders het jy pro...
by LouisK
Fri Aug 07, 2009 12:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Swine Flu
Replies: 15
Views: 2110

Re: Swine Flu A Must Read!!!!

Squalene: The Swine Flu Vaccine’s Dirty Little Secret Exposed By Dr. Mercola According to Kathleen Sebelius, Secretary of the U.S. Department of Health and Human Services, your children should be the first target for mass swine flu vaccinations when school starts this fall. This is a ridiculous assu...
by LouisK
Thu Aug 06, 2009 3:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Swine Flu
Replies: 15
Views: 2110

Re: Swine Flu

Ron Paul on H1N1 Hoax: “Scare the People to Death” http://www.infowars.com/ron-paul-on-h1n1-hoax-scare-the-people-to-death/ :o: :o: The media created fear of the flu is the hoax. The point is that the flu is real, but its no where near as bad as the media has made it out to be and they want you to b...
by LouisK
Thu Aug 06, 2009 2:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kilo's per lieter
Replies: 22
Views: 3456

Re: Kilo's per lieter

Net 'n bietjie terugvoer. Ek het nou reeds vir drie vol tenks diesel, acetone (1 ml per 10 liter) bygevoeg. Vir my bakkie is dit maklik, ek vat 'n inspuiting en spuit 11 ml acetone in nadat ek vol gemaak het. My bakkie het 'n 120 l tenk. My verbruik is nie juis beter nie, maar die bakkie trek BESLIS...
by LouisK
Thu Jul 23, 2009 3:02 pm
Forum: Humor
Topic: n Klompie Feite oor Land Rovers...
Replies: 38
Views: 3668

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Gehoor van VW wat wou bewys hoe lugdig hulle Touareg is. Hulle sluit toe 'n Kat oor 'n naweek in een van die voertuie toe. Toe hulle die Maandag die voertuig oopsluit is die kat dood, hy't versmoor.
Toe probeer Landrover dit ook, maar toe hulle oop sluit is die kat weg!
by LouisK
Tue Jul 07, 2009 3:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: Which Battery for SFA 2.8D?
Replies: 2
Views: 660

Re: Which Battery for SFA 2.8D?

Dankie Bastiaan dit klink goed. Gaan dit nou google vir 'n prys. R900!!!
by LouisK
Tue Jul 07, 2009 1:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Which Battery for SFA 2.8D?
Replies: 2
Views: 660

Which Battery for SFA 2.8D?

Ek het 'n paar "searches" gedoen en kon nie 'n bevredigende antwoord kry nie. My relatief nuwe Excell battery is in sy m@#r na drie jaar. Watter battery (ek stel nie belang in dual systems) of liewer watter "brand" is die beste en wat kan ek verwag om te betaal? Hoop iemand kan h...
by LouisK
Fri Jun 19, 2009 10:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hunting weekend.
Replies: 152
Views: 10407

Re: Hunting weekend.

Nou daai is 'n mooi Kudu. Hierdie bulletjies wat ons by Willomore jag is maar klein. Hoekom het julle 'n "jagkar" nodig as jy 'n Hi-lux het? :D
by LouisK
Thu May 14, 2009 2:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kilo's per lieter
Replies: 22
Views: 3456

Re: Kilo's per lieter

Dankie vir al die inligting, ek gaan dit nou try. Volgens hierdie formule kan ek min of meer 1,2 liter acetone by my 120 liter diesel tenk gooi. Klink dit reg??
by LouisK
Wed May 13, 2009 10:16 am
Forum: Out in Nature
Topic: WHAT KINDA SNAKE???
Replies: 114
Views: 21064

Re: WHAT KINDA SNAKE???

Die les agter die storie (soos Tolla sou sê) is los slange uit. Daar was 2 redes hoekom ek na hom gaan kyk het. Hy het "vrekkerig" gelyk en hy het met die eerste oogopslag soos 'n molslang gelyk. Eers toe ek met die stok aan hom vat het die ou lewe gekry en kom ek sien dis nie 'n molslang ...
by LouisK
Tue May 12, 2009 3:13 pm
Forum: Out in Nature
Topic: WHAT KINDA SNAKE???
Replies: 114
Views: 21064

Re: WHAT KINDA SNAKE???

Louis, Cape Cobra or Mozzie Cobra, you took a chance with those short bipod sticks. Both types can spit venom pretty acurately at 2 metres! Nope it cannot spit and it can have a very dark colour. Naja nivea (Cape Cobra) is a habitat generalist, and can be found in a wide variety of biomes across so...
by LouisK
Mon May 11, 2009 9:29 am
Forum: Out in Nature
Topic: WHAT KINDA SNAKE???
Replies: 114
Views: 21064

Re: WHAT KINDA SNAKE???

Nee dis beslis 'n bruin kapel aka geelslang aka Kaapse kobra! Daar is nie mambas is die karoo nie, meestal geelslange, pofadders en horingaddertjies.
by LouisK
Fri May 08, 2009 3:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Grens oop vir Zimbabwe
Replies: 6
Views: 1373

Re: Grens oop vir Zimbabwe

Soos ek dit het is die grense al laaaankal oop, dis nou net "legal"
by LouisK
Fri May 08, 2009 3:56 pm
Forum: Out in Nature
Topic: WHAT KINDA SNAKE???
Replies: 114
Views: 21064

Re: WHAT KINDA SNAKE???

Dit was so vrek warm (33c) dat ons nie kanse wou vat om die vleis te vervoer nie, toe gaan laai ek dit by die slagter in Merweville af en hy maak toe 'n vrag biltong en droewors. Ons sit toe met 'n probleem, want Piets Biltong in Belville sou die karkasse by ons koop dan kry ons ten minste ons R4000...
by LouisK
Fri May 08, 2009 3:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What do you do with your old oil?
Replies: 27
Views: 2903

Re: What do you do with your old oil?

Dankie, hiers waardevolle inligting wat ek nie van geweet het nie, my olie is als nog in kanne in my garage (ek het regtig nie geweet wat om daarmee te maak nie!) Ek gaan more-oggend 'n trippie na Durbanville se dumpyard to maak. :thumbup:
by LouisK
Fri May 08, 2009 3:33 pm
Forum: Out in Nature
Topic: WHAT KINDA SNAKE???
Replies: 114
Views: 21064

Re: WHAT KINDA SNAKE???

Het die naweek van die 2de April op Tickey Van Wyk se plaas gaan Springbok skiet. Net voor die afdraai na die plaas seil die ou oor die pad. Ek dog eers dis 'n molslang tot hy omvlieg en bakkop na my pik! :shock: Toe los ek hom maar in vrede! http://i301.photobucket.com/albums/nn64/altrisk/Bruinkape...
by LouisK
Thu Apr 23, 2009 11:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 16604

Re: Waar was jy in die weermag?

1986 SA Inligtingskool op Kimberley (Diskobolos) JL's
1987 Sektor 20 HK Rundu (Ops Moduler "I did my bit" :D: )
by LouisK
Fri Mar 20, 2009 12:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Aandag alle jagters
Replies: 15
Views: 2483

Re: Aandag alle jagters

Groter diere is bulle en koeie en kleiner dier is ramme en ooie met 'n paar uitsonderings.
In elk geval ek vanjaar weer probeer om 'n paar gemsbok ramme te skiet! :P
by LouisK
Thu Mar 19, 2009 9:16 am
Forum: Humor
Topic: Smokers
Replies: 18
Views: 2236

Re: Smokers

Tip vir George: As jy in hierdie leeftyd wil ophou rook, moet asb nie vir die Stormers wag om die S14 te wen nie! Sê liewers iets soos: "As ons weer op die strande mag 4x4 sal ek ophou rook!" Die kanse is beter! :think:
by LouisK
Thu Mar 12, 2009 11:06 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Cheaper Diesel
Replies: 16
Views: 2381

Re: Cheaper Diesel

I listed Diesel for Africa, a bulk diesel depot in Kraaifontein, in the Western Cape. They only sell one grade (normal) of diesel to the public. It's currently trading at R6,10 per litre. There are two service points, one for trucks and one for smaller vehicles, so you dont wait that long.
by LouisK
Tue Mar 03, 2009 3:53 pm
Forum: Out in Nature
Topic: WHAT KINDA SNAKE???
Replies: 114
Views: 21064

Re: WHAT KINDA SNAKE???

Niel wrote:what kind of snake is this? Seen In the Kalahari
Molslang.
by LouisK
Wed Feb 18, 2009 11:45 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Kalahari Ferrari
Replies: 12
Views: 2129

Re: Kalahari Ferrari

so does a vehicle like this need a license. my wife says the tractors they company owns on the farms all need license although it will never see a rd. How does that work?? :thumbdown: I suppose it does, but he will never attempt the 110 km's down to Upington in that thing. The farms is in such a re...
by LouisK
Mon Feb 16, 2009 1:52 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Kalahari Ferrari
Replies: 12
Views: 2129

Kalahari Ferrari

Phillip Strauss van Elandskopbeen in die Kalahari het my toestemming gegee om sy bakkie te plaas wat hy vir algemene plaaswerk/gemsbok skiet gebruik. Hulle telkom lyne is reeds in Mei 2008 gesteel en die naaste selfoon ontvangs is op Upington 100 km suid van die plaas. Die enigste manier van kommuni...
by LouisK
Fri Feb 13, 2009 1:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1996 2.8D D/Cab 4x4 Temperature Concern
Replies: 29
Views: 5301

Re: 1996 2.8D D/Cab 4x4 Temperature Concern

Problems!! I thought I had my temperature problems sorted out...until yesterday! I am lead vehicle for the Construction du Cap ninety niner Cycle race tommorrow and drove the 121 kms from Durbanville to Malmesbury via Agter Paarl. Close to the Paarl I noticed the temp gauge creeping up and up and up...
by LouisK
Wed Feb 11, 2009 1:31 pm
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08
Replies: 255
Views: 22005

Re: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08

Net nog 'n magsbehepte (korrupte?) guvmunt employee! Het hy dalk die bedrae genoem sodat jy hom iets moes "offer" sodat jy kon verder ry? Soos ek verstaan is Trekoskraal privaatgrond bo die hoogwatermerk?
by LouisK
Wed Feb 11, 2009 11:09 am
Forum: Out in Nature
Topic: Some Animal Pics
Replies: 27
Views: 3614

Re: Some Animal Pics

Image
Laasjaar tussen Sutherland en Fraserburg oppad na Loxton.
Image
Die volgende dag op Tickey van Wyk (Boer Soek Vrou Finalis) se Plaas! :wink:
by LouisK
Tue Jan 27, 2009 1:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Volwaardige TOYOTA eienaars
Replies: 51
Views: 9433

Re: Volwaardige TOYOTA eienaars

Kaspaas wrote:
LouisK wrote:Honda MB5 Bobcat (Stadigste een in Bellville vir drie jaar in 'n ry!, 83, 84, 85)
Hy was nie so stadig nie Louis, jy het hom in die grond in gesit... :shock: :twisted: :twisted:
In 1985 was ek 'n WP tweekamp atleet wat 84 Kg geweeg het. :cry: Intussen het ek bietjie gegroei! :o:
by LouisK
Mon Jan 26, 2009 11:21 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 34792

Re: Familie voorstel

Image

Die Kriele sonder my.
by LouisK
Fri Jan 23, 2009 3:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Volwaardige TOYOTA eienaars
Replies: 51
Views: 9433

Re: Volwaardige TOYOTA eienaars

Jissie maar julle het al baie rygoed gehad!!! :mrgreen: My lysie is kort: Honda MB5 Bobcat (Stadigste een in Bellville vir drie jaar in 'n ry!, 83, 84, 85) Nissan 140Y GX (Wat 'n kar! moes hom gehou het) Nissan Sentra 1.6 GX (Ook lekker) Nissan Sentra 140 GL (OK) Honda Ballade 150 E (puik motor) Hon...
by LouisK
Thu Jan 22, 2009 1:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Cheaper Diesel
Replies: 16
Views: 2381

Re: Cheaper Diesel

:( :( :( I see the Western Cape is not listed, any plans?
by LouisK
Wed Jan 14, 2009 12:19 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Outreach to Botswana: Okavango
Replies: 25
Views: 4449

Re: Outreach to Botswana: Okavango

As ouens van die Kaap belangstel om te gaan, waar kry ons julle? Wat sal die beraamde brandstof uitgawe wees vanuit Durbanville?
by LouisK
Mon Jan 12, 2009 2:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4H on gravel roads
Replies: 63
Views: 7371

Re: 4H on gravel roads

Cassie, dit wat jy se hou water, maar net as jy dan die ratkas gebruik om te help rem, dus as jy terug rat. Anders het die remme nogsteeds die oorhand oor die drivetrain. Ek kan teen 80 km/h op enige grondpad lekker ry en gemaklik uitswaai en beheer hou oor die voertuig. Selfs deur lekker sanderige...
by LouisK
Mon Jan 12, 2009 12:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4H on gravel roads
Replies: 63
Views: 7371

Re: 4H on gravel roads

Ek dink dis nie nodig om in 4hi op a grond pad te ry. Hilux is mos nie a jaag kar nie. Dit is nie nodig nie maar dit is baie veiliger :angel: vir die rede alleen dat as jy op die ankers klim gaan dieselfde hoeveelheid briekkrag na al die wiele toe Cassie, dit wat jy se hou water, maar net as jy dan...
by LouisK
Mon Jan 05, 2009 12:54 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis: between X-mas an New Year
Replies: 27
Views: 2438

Re: Atlantis: between X-mas an New Year

hier is mos al klaar manne op die forum wat se ek kan net sand ry... Thys, ek het darem al vir Kaspasie op die klippies gesien ry meer as drie keer maar nog nooit "die manne" gesien op n trail nie. Hoe dan nou :?: Uit die bietjie wat ek van Kaspasie gesien het, was dit duidelik hy kan ry ...
by LouisK
Mon Dec 29, 2008 3:57 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis: between X-mas an New Year
Replies: 27
Views: 2438

Re: Atlantis: between X-mas an New Year

Niel wrote:any one els :?:
Ek's in laat weet net so dag of wat voor die tyd.
by LouisK
Wed Dec 24, 2008 4:43 pm
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08
Replies: 255
Views: 22005

Re: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08

dalkill wrote:jislike daai water lyk lekker vir die galjoen....
maar na daai slange post, is ek bietjie skepties om daar te kamp, or anywhere else for that matter
Kom Niel wanneer gaan kamp ons by Trekoskraal??? :P :?: :D:
by LouisK
Mon Dec 22, 2008 10:42 am
Forum: Trail Reports
Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Replies: 70
Views: 6418

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Kaspaas wrote:Die tyd sal kom Niel, die ekonomie draai een van die dae weer bietjie boentoe.. maar ja jy moes daai SFA gehou het dan het jy nie gesukkel nie... :shh: :wth: :think:
Nou praat jy! Se vir my die Bosvark ou, praat hy net op die forum of sien julle hom darem so nou en dan? :wink:
by LouisK
Mon Dec 22, 2008 10:36 am
Forum: Western Cape
Topic: Dates and Venues for our next outing
Replies: 41
Views: 5091

Re: Dates and Venues for our next outing

Lankal gevote, maar ek moet sê nie 'n ingeligde vote gewees nie, bloot omdat dit lekker naby die huis is! :thumbup:

Go to advanced search