Search found 10 matches

by Rooilorrie
Sat Oct 03, 2009 8:22 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 347121

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

Rooi Lorrie
by Rooilorrie
Mon Sep 21, 2009 7:02 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Sneeu 09
Replies: 10
Views: 1973

Re: Sneeu 09

Ek het die dag redelik laat begin ry en het besef daar kan "holdups" wees!
Het heelwat winkeltrollies verby gegaan! Halfpad bo moes ek wag dat 'n Landy en 'n Ford moet terug want hul konni verder nie!
by Rooilorrie
Mon Sep 21, 2009 6:48 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Sneeu 09
Replies: 10
Views: 1973

Re: Sneeu 09

Jip! Dit is Matroosberg, dit was die laaste draai tot heel, heel bo!!! Daar was blykbaar vir daardie week nog geen voertuie tot bo nie! Wat kan 'n lux nou eintlik verder se! Bitter lekker!! Dit was die eerte keer dat ek 'n wind stil met geen wolke daar gekry het! 'n Ongelooflike dag gewees!
by Rooilorrie
Sun Sep 20, 2009 8:37 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Sneeu 09
Replies: 10
Views: 1973

Sneeu 09

Die Rooi Lorrie was heel 1ste heelbo op die koppie!!
s4.JPG
by Rooilorrie
Mon Feb 25, 2008 10:01 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Wat dink julle van my Rooilorrie!?
Replies: 33
Views: 3914

Re: Wat dink julle van my Rooilorrie!?

Ek sal maar meer met my lorrie gaan ry!!! Daar is baie meer opwinding!!

-J
by Rooilorrie
Mon Feb 25, 2008 12:34 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Wat dink julle van my Rooilorrie!?
Replies: 33
Views: 3914

Re: Wat dink julle van my Rooilorrie!?

Hallo daar!

Ek wonder maar net? :roll: ........Hoekom is al die Blou Bul ondersteuners so stil!!!!!

Jacques :roll: :lol:
by Rooilorrie
Thu Feb 21, 2008 11:09 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Wat dink julle van my Rooilorrie!?
Replies: 33
Views: 3914

Re: Wat dink julle van my Rooilorrie!?

Ek dink nie so nie! Ons sal dit 'n ander keer moet maak! Ek is nogal besig die naweek! Julle moet dit geniet!

Jacques :wink:
by Rooilorrie
Wed Feb 20, 2008 9:37 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Cressida!!!need help please
Replies: 70
Views: 10490

Re: Cressida!!!need help please

Hallo!

Het jy al reggekom met die ombouing? Ek is nou maar 'n paar dae by die forum. Ek kan help as jy hulp nodig het! Ek het my eie rooiloorrie so om gebou! Skree as jy hulp nodig het!

Jacques
trailersolutions@hotmail.com
by Rooilorrie
Tue Feb 19, 2008 8:58 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Wat dink julle van my Rooilorrie!?
Replies: 33
Views: 3914

Re: Wat dink julle van my Rooilorrie!?

Hallo Almal! Baie dankie vir die welkom se! Dit lyk vir my, ek sal maar moet die rooi lorrie kom wys op 'n lekker warm dag daar op Atlantis duine wanneer die sand lekker los is! Die locker het ek al so 3 jaar! Allen het die intallasie gedoen! Dit is 'n ongelooflike produk waarmee ek al groot sports ...
by Rooilorrie
Mon Feb 18, 2008 5:25 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Wat dink julle van my Rooilorrie!?
Replies: 33
Views: 3914

Wat dink julle van my Rooilorrie!?

Hi! Ek is 'n nuwe lid van die forum en het oor die afgelope 4 jaar my Hilux opgebou tot waar dit vandag is! Ek het heelwat veranderings aangebring wat elke keer 'n beter "off-road performance" gegee het. My bakkie ry vandag daar waar 'n bobbejaan met 'n kierie sukkel om te loop. My vrou se...

Go to advanced search