Search found 5 matches

by toyotaman1976
Fri Jun 08, 2018 12:41 pm
Forum: Wanted
Topic: 2014 2.5d4d srx bumper
Replies: 1
Views: 445

2014 2.5d4d srx bumper

Good day.

I'm looking for a 2.5d4d bumper 2014 model as well as any nudge bar that may fit. Thanks
by toyotaman1976
Wed Aug 17, 2011 9:48 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi I'm new
Replies: 22
Views: 753

Re: Hi I'm new

Dankie almal. Ek soek maar nog na rollbars verkieslik "n swart een samet die swart bullbar. Hier is 'n foto van my african outback drawers. Hulle is vuil maar wel in goeie kondisie.

Image
by toyotaman1976
Tue Aug 16, 2011 3:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi I'm new
Replies: 22
Views: 753

Re: Hi I'm new

Dankie almal. Ek sal 'n foto opsit as ek een kan kry vir nou. Wel eks nou deel van die pretoria groepie en trek binnekort kalahari toe net so noordwes van Bray. So is daar 'n kalahari groep haha? Ek het op die oomblik 'n staal canopy met a drawer sisteem wat ek wil verkoop. Enige voorstelle wat 'n g...
by toyotaman1976
Tue Aug 16, 2011 2:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi I'm new
Replies: 22
Views: 753

Re: Hi I'm new

Thanks. Haha ek sien ek kan maar afrikaans praat op die forum-moes geweet het.... Hehe lekker :yahoo:
by toyotaman1976
Tue Aug 16, 2011 1:55 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi I'm new
Replies: 22
Views: 753

Hi I'm new

Hi. My name is Hardie van Tonder from Pretoria. I have a 2001 hilux 2.7DC. I joined the forum cause it seems like there's alot to learn here. The other reason is that I'm looking for a rollbar for my dc, if anyone can help please let me know. Thanks.

Go to advanced search