Search found 10 matches

by CR.
Wed Oct 26, 2016 9:08 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Waar is jou EGT en boost gauges?
Replies: 3
Views: 3134

Re: Waar is jou EGT en boost gauges?

Dankie Louis, dit lyk baie goed maar dis waar my hand briek sit op my S/c.
by CR.
Wed Oct 26, 2016 5:57 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Land cruiser fj 45 axle size
Replies: 1
Views: 2704

Re: Land cruiser fj 45 axle size

Hilux diff is your best option. Stronger than the old cruise diff and has brake discs. Think it is a bit narrower than your hilux, but you can sort that out by fitting ifs hubs to that diff. F250 will be way too big and they are passenger side drop.
by CR.
Wed Oct 26, 2016 5:45 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Waar is jou EGT en boost gauges?
Replies: 3
Views: 3134

Waar is jou EGT en boost gauges?

More more, so ek wil 'n egt en boost gauge in my hilux sit maar weet nie waar nie. Ek wil nie hê dit moet aangeplak lyk nie. Waar het julle dit monteer of ingesit? Ek wag geduldig op julle foto's. Groete.
by CR.
Wed Nov 18, 2015 8:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 DE (5LE) wie ry ook een?
Replies: 7
Views: 1149

Re: 3.0 DE (5LE) wie ry ook een?

Jip hy het 'n elektroniese diesel pomp op gehad maar hy het glo probleme gegee en die vorige eienaar het 'n meganiese een laat installeer deur bosh as ek reg onthou. Al nadeel is dat die rev counter nie werk n. Nou het ek 'n eenvoudige diesel engine sonder al daai elektroniese probleme. Pas my perfek.
by CR.
Sun Nov 08, 2015 1:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 DE (5LE) wie ry ook een?
Replies: 7
Views: 1149

Re: 3.0 DE (5LE) wie ry ook een?

En daar is die antwoord waarvoor ek bang was. haha. Enige manier wat ons bietjie turpentine onder die donkie se stert kan smeer? Het iemand al die 5LE probeer turbo? Ek het n turbo en intercooler wat sal werk op hom en hy het klaar n meganiese injector pomp op wat dit baie maklikker maak vir my om d...
by CR.
Sun Nov 08, 2015 8:07 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 DE (5LE) wie ry ook een?
Replies: 7
Views: 1149

3.0 DE (5LE) wie ry ook een?

More manne, wie daar buite ry ook so hilux? Ek het die 2002 IFS single cab 4x4 en is baie gelukkig met hom. Hy werk op die plaas en het BAIE torque wat hom perfek maak. Ek begin hom al hoe meer like en hy is nou die rede dat my dc staan en ek ry permanent met hom. Maa rdaar is net 2 probleme. Die kr...
by CR.
Mon Aug 24, 2015 10:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: 5L turbo or not?
Replies: 2
Views: 1052

Re: 5L turbo or not?

Thanks Hoppy, hoeveel kan ek boost? Wat is 'n veilige EET lesing en vir wat is die boost compensator op die pomp? Sodat hy meer diesel gee sodra hy begin boost neem ek aan.
by CR.
Mon Aug 24, 2015 9:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: 5L turbo or not?
Replies: 2
Views: 1052

5L turbo or not?

So my 5L (3.0 de) loop soos 'n droom in my 2002 hilux. Die vorige eienaar het die elektroniese injector pomp vervang met 'n meganiese een. Nou is dit 'n plein diesel met niks fancy nie en al nadeel is dat die rev counter nie werk nie. Ek gebruik hom hier op die plaas en hy ry nooit vinniger as 60 ni...
by CR.
Wed Dec 10, 2014 12:02 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: hilux 3.0 info
Replies: 3
Views: 1981

Re: hilux 3.0 info

Thanks guys. I was lucky enough to get hold of the guy that was driving the hilux before i bought it. He says 2nd gear is fine but it started to jump out of 5th gear. It just got worse and eventually it just stopped working. Now when you select 5th gear to goes in smooth but seems like its still in ...
by CR.
Tue Dec 09, 2014 9:24 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: hilux 3.0 info
Replies: 3
Views: 1981

hilux 3.0 info

Hi almal ek het onlangs n 2002 toyota hilux 3.0 DE 4x4 gekoop. Ek soek bietjie info. Watse diff ratio en meer belangrik sy ratkas. Dis n nagmerie. Sy 5 de rat is gedaan en die 2de rat maak n helse lawaai. Ek het n sfa shape se ratkas gekry vir n goeie prys. Gaan ek die bellhousings kan ruil en die s...

Go to advanced search