Search found 68 matches

by Jacques T
Sun Oct 21, 2012 12:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Verblyf naby Stellenbos
Replies: 6
Views: 1225

Re: Verblyf naby Stellenbos

Ek weet nie of jy al reg gekom het nie, maar jy kan vir Daniël Kritzinger bel by 0833269265. Hy het 'n paar gastehuise in die Boord, en Onder Pappegaai berk in en om Stellenbosch.
Sy plekkies is almal netjies, en sy ontbyt baie goed.
by Jacques T
Sun Oct 21, 2012 12:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar
Replies: 18
Views: 2490

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Ek gaan die KZ vat as ek die SFA verkoop kan kry. Ek gaan hom netnou adverteer.
Die SFA is waarskynlik in 'n beter toestand as die KZ, maar daar's niks wat bietjie verf en TLC nie kan reg maak nie.
by Jacques T
Sun Oct 21, 2012 11:33 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar
Replies: 18
Views: 2490

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Een van die moeilikste besluite en elkeen het net soveel voor as nadele, kon ook nie besluit nie, nou het ek maar een van elk. Een van elk.........is die enigste manier hoe jy 100% happy gan wees ja! Glo my, as ek kon sou ek. Vroulief het haar voet neer gesit. Ek mag net een hê. "waar wil jy h...
by Jacques T
Sat Oct 20, 2012 8:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar
Replies: 18
Views: 2490

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Ek het die KZ getoets en ek hou van wat ek sien en voel. Ek gaan die SFA more in die secondhand corner sit.
Dankie vir al die raad.
by Jacques T
Thu Oct 18, 2012 8:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar
Replies: 18
Views: 2490

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Dankie vir die terugvoer sover. Ek gaan die KZ more vir 'n spin vat en daaroor dink.
Thabogrobler wrote:Laat weet my asb as jy nie die KZ gaan vat nie :beg:
As ek hom nie gaan vat nie laat weet ek jou.
by Jacques T
Thu Oct 18, 2012 6:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar
Replies: 18
Views: 2490

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Moet nou nie krap waar dit nie kielie nie. Hoekom skuld maak of geld gebruik wat jy op ander plekke kon gebruik om tuinaval en sukke goeters wegtery. Dankie vir die terugvoer sover ouens. Ek sal waarskynlik die SFA kan verkoop vir amper dieselfde bedrag as waarvoor ek die KZ-TE kan kry.(R70000) En ...
by Jacques T
Thu Oct 18, 2012 4:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar
Replies: 18
Views: 2490

Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar

Ek kan nou 'n KZ-TE doublecab 4x4 kry vir 'n (ek dink) goeie prys :drool: :twisted: , maar dan sal ek my 4Y SFA doublecab moet laat gaan :cry: . Die SFA is 'n 1994 model en is amper 100% oorspronklik met 270000km op. Ek weet nie watter jaar die KZ-TE is nie. Ek gebruik die bakkie om tuin afval weg t...
by Jacques T
Sat Nov 26, 2011 12:27 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Rosslyn sandgate
Replies: 2
Views: 2127

Re: Rosslyn sandgate

Ek ry gereeld daar verby. Die spore is nog daar, maar ek het baie lank laas voertuie daar gesien speel. Ek's self maar versigtig.. nie lus om aangekla te word vir betreding of iets nie.

Go to advanced search